Skelmstreke En Kattekwaad, Boek 1 (Afrikaans, Paperback)


Die Laerskool Reenboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur – sy en Liz is vasberade om vanjaar as dirigente vir die interlaer gekies te word. Maar Rachelle het haar eie idees oor Shani-hulle se dirigenteklere – en waar Rachelle is, is daar altyd moeilikheid.

R70
List Price R80
Save R10 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles700
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Laerskool Reenboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur – sy en Liz is vasberade om vanjaar as dirigente vir die interlaer gekies te word. Maar Rachelle het haar eie idees oor Shani-hulle se dirigenteklere – en waar Rachelle is, is daar altyd moeilikheid.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Reenboogrant Maats

Release date

September 2007

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 136 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

128

ISBN-13

978-0-7993-4011-2

Barcode

9780799340112

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4011-1



Trending On Loot