0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Popular medicine > Women's health

Not currently available

Die Koekieboek - Ontdek Die Mees Intieme Feite, Fabels En Vreugde Van Vrouwees (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R220 Discovery Miles 2 200

Share your images

Die Koekieboek - Ontdek Die Mees Intieme Feite, Fabels En Vreugde Van Vrouwees (Afrikaans, Paperback)

Maritza Breitenbach

 (sign in to rate)
Loot Price R220 Discovery Miles 2 200

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Hierdie klein wonderwerk – die vagina, is heeltemal te lank in geheimhouding gehul en skromelik verwaarloos. Nie meer nie! Die Koekieboek is ’n kunstig saamgestelde gebruikershandleiding wat hierdie taboe uit die weg wil ruim en vroulike selfbemagtiging bevorder. Die boek, met meer as 100 smaakvolle kleurfoto’s en illustrasies, bied ’n verfrissende perspektief op die verborge skat. Ontdek fassinerende feite, geniet seldsame en interessante historiese brokkies soos die bisarre geskiedenis van voorbehoeding, eksperimenteer met boskasiedekorasie, leer meer oor dogtertjies se dingetjies, puberteit, die maagdevlies en die G-kol en kry die jongste wenke oor intieme gesondheid en sorg. Die Koekieboek is informatief, lighartig en op die vrou af. Dit is gebaseer op goed nagevorsde mediese inligting en dus iets wat vroue met hul dogters, kleindogters en geliefdes kan deel. Gebruik dit as jou intieme gids en metgesel op die lewensreis – vanaf kindsbeen tot en met die menopouse, en daarna...

General

Imprint: Paddycat Projects t/a Paddycat Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: July 2012
Authors: Maritza Breitenbach
Dimensions: 160 x 160 x 16mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 207
ISBN-13: 978-0-620-44152-0
Barcode: 9780620441520
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Health, Home & Family > Family & health > Popular medicine > Women's health
Books > Afrikaans > Gesondheid, huis en gesin
LSN: 0-620-44152-6

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners