Oorvloed (Afrikaans, Paperback)


Uiteindelike nog ’n groot kookboek van Marlene van der Westhuizen! En dit in Afrikaaans, haar moedertaal. Marlene se vorige topverkopers het slegs in Engels verskyn, maar nou kan Afrikaanse kokke ook deel in die vreugde.

In Oorvloed deel Marlene al haar nuwe resepte en haar liefde en passie vir Kaapstad en stadskos. Vanuit haar tuiste in Groenpunt, op die hange van Tafelberg, vier Marlene die wonders van die stadslewe met 89 nuwe, smaaklike, maklike resepte om te maak vir familie en vriende.

Die titel sinspeel op gasvryheid en gulhartigheid; beslis nie op oordadige of oorvloedige beursies nie. Dit gaan oor die vreugde van eet en samesyn.

Die foto’s vang die romanse van Marlene se kos en haar tuiste vas – van wandelinge op die Seepunt-promenade en deur Groenpuntpark tot al haar gunsteling restaurante. Besoek die markte en ontmoet die chefs. Dis stadskos en die stadslewe op sy beste!


R425

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles4250
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Uiteindelike nog ’n groot kookboek van Marlene van der Westhuizen! En dit in Afrikaaans, haar moedertaal. Marlene se vorige topverkopers het slegs in Engels verskyn, maar nou kan Afrikaanse kokke ook deel in die vreugde.

In Oorvloed deel Marlene al haar nuwe resepte en haar liefde en passie vir Kaapstad en stadskos. Vanuit haar tuiste in Groenpunt, op die hange van Tafelberg, vier Marlene die wonders van die stadslewe met 89 nuwe, smaaklike, maklike resepte om te maak vir familie en vriende.

Die titel sinspeel op gasvryheid en gulhartigheid; beslis nie op oordadige of oorvloedige beursies nie. Dit gaan oor die vreugde van eet en samesyn.

Die foto’s vang die romanse van Marlene se kos en haar tuiste vas – van wandelinge op die Seepunt-promenade en deur Groenpuntpark tot al haar gunsteling restaurante. Besoek die markte en ontmoet die chefs. Dis stadskos en die stadslewe op sy beste!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

September 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

280 x 208 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

207

ISBN-13

978-0-7981-5541-0

Barcode

9780798155410

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5541-8



Trending On Loot