0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction

Buy Now

Swartval (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R232
Discovery Miles 2 320
You Save: R38 (14%)

Share your images

Swartval (Afrikaans, Paperback)

Martin Steyn

 (sign in to rate)
List price R270 Loot Price R232 Discovery Miles 2 320 You Save R38 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to dispatch within 24 hours. More are available from our supplier. 

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. Dit het begin met 地 blom onder haar motor se ruitveer. Maar die tweede een was dood en toe kom die swart blomme. En nou word sy iewers in 地 sel van sement gevange gehou. Claire Winters plaas eers haar hoop op haar speurder-broer om haar te kom red. Want hy weet wie die man is wat haar ontvoer het. Maar nog 地 lang, donker dag eindig met 地 toebroodjie en 地 glas water en Derek kom nie. En Claire besef hierdie keer sal sy haarself moet red. Voor haar brein heeltemal in die swart van die kelder oplos. Die enigste manier uit is deur haar ontvoerder. Net hy kan die kelder se deur oopmaak. Maar net toe sy dink sy begin vordering maak, vind Claire uit waarvoor sy regtig aangehou word. Kritici is gaande oor Martin Steyn se verskyning op die toneel van misdaadfiksie. Donker spoor, sy debuutroman, is in 2015 met die ATKV-Woordveertjie vir Spanningsromans bekroon.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: August 2016
Authors: Martin Steyn
Dimensions: 198 x 129 x 29mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 384
ISBN-13: 978-0-7993-8091-0
Barcode: 9780799380910
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Local Fiction
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Fiction > Shipping In 24hrs
Books > Fiction > General
LSN: 0-7993-8091-1

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners