Swartval (Afrikaans, Paperback)


Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. Dit het begin met ’n blom onder haar motor se ruitveer. Maar die tweede een was dood en toe kom die swart blomme. En nou word sy iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Claire Winters plaas eers haar hoop op haar speurder-broer om haar te kom red. Want hy weet wie die man is wat haar ontvoer het. Maar nog ’n lang, donker dag eindig met ’n toebroodjie en ’n glas water en Derek kom nie. En Claire besef hierdie keer sal sy haarself moet red. Voor haar brein heeltemal in die swart van die kelder oplos. Die enigste manier uit is deur haar ontvoerder. Net hy kan die kelder se deur oopmaak. Maar net toe sy dink sy begin vordering maak, vind Claire uit waarvoor sy regtig aangehou word. Kritici is gaande oor Martin Steyn se verskyning op die toneel van misdaadfiksie. Donker spoor, sy debuutroman, is in 2015 met die ATKV-Woordveertjie vir Spanningsromans bekroon.

R215
List Price R250
Save R35 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2150
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. Dit het begin met ’n blom onder haar motor se ruitveer. Maar die tweede een was dood en toe kom die swart blomme. En nou word sy iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Claire Winters plaas eers haar hoop op haar speurder-broer om haar te kom red. Want hy weet wie die man is wat haar ontvoer het. Maar nog ’n lang, donker dag eindig met ’n toebroodjie en ’n glas water en Derek kom nie. En Claire besef hierdie keer sal sy haarself moet red. Voor haar brein heeltemal in die swart van die kelder oplos. Die enigste manier uit is deur haar ontvoerder. Net hy kan die kelder se deur oopmaak. Maar net toe sy dink sy begin vordering maak, vind Claire uit waarvoor sy regtig aangehou word. Kritici is gaande oor Martin Steyn se verskyning op die toneel van misdaadfiksie. Donker spoor, sy debuutroman, is in 2015 met die ATKV-Woordveertjie vir Spanningsromans bekroon.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

August 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 129 x 29mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

384

ISBN-13

978-0-7993-8091-0

Barcode

9780799380910

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-8091-1



Trending On Loot