0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting

Buy Now

Leergereed, Skoolgereed - 'n Praktiese Gids Vir Ouers En Versorgers (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R140 Discovery Miles 1 400

Share your images

Leergereed, Skoolgereed - 'n Praktiese Gids Vir Ouers En Versorgers (Afrikaans, Paperback)

Melodie De Jager

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R140 Discovery Miles 1 400

Bookmark and Share

Usually dispatched within 10 - 15 working days.

Wetenskaplike feite: 'n Kind se eerste ses jaar skryf die draaiboek vir sy hele skoolloopbaan. Daar is 'n direkte verband tussen 'n kind se selfbeeld en sy vermoe om maklik op skool te leer. Hierdie boek is 'n praktiese gids om ouers, onderwysers en versorgers te help om 'n wakende oog op 'n kind se ontwikkeling te hou en dit te bevorder - sy lyfie (fisieke), sy hart (emosionele en sosiale) en sy brein (kognitiewe/intellektuele). Dis nie bloot 'n skoolgereedheids-afmerklys nie, maar 'n padkaart wat rooi ligte laat flikker as daar ontwikkelingsprobleme is, en goen ligte helder laat skyn wanneer die vaardighede wat hier besprek word een na die ander bemeester word. Rooi ligte beteken ook nie dat alles verlore is nie, maar dat professionele hulp ingeroep kan word om ontwikkelingskrakies te oorkom en seker te maak dat elke kind 'n sterk fondament het. Leergereed, skoolgereed sluit hope praktiese wenke en raad in, asook 'n volledige woordelys wat die terminologie op rapporte en toetsuitslae verduidelik sodat dit vir ouers sal sin maak. Hiedie boek is die ideale metgesel vir Speel Leer Slim om jou te help om jou kind se vormingsjare as avontuur te beleef - met klinkende sukses.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: September 2014
Authors: Melodie De Jager
Dimensions: 244 x 170 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 144
ISBN-13: 978-1-928201-21-2
Barcode: 9781928201212
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, huis en gesin
LSN: 1-928201-21-0

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners