Jou Beste Lewe - Vinnige En Gesonde Gesinsetes (Afrikaans, Paperback)

,
Michael Mol (’n mediese dokter met breë kennis van voe­­ding en fiksheid) en John Berry (sjef, gesondheids­ken­ner en eienaar van Kauai) span kragte saam om hul kennis met mense te deel om gelukkige en gesonde ge­sinne te hê wat kos saam kan geniet.

Jou Beste Lewe is ’n indrukwekkende resepteboek wat meer as 85 resepte bevat. Dit is prop­vol kleur­foto’s om lesers te wys hoe opwindend geson­de kos en die basis van ’n gesonde leefwyse kan wees.

Die boek bevat:

  • Resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook smoothies, vars vrugtesap en ander drankies
  • Spesiale resepte wat binne 30 minute gereed is
  • Gesonde nagereg-opsies
  • Dieetkundige sleutels by resepte
  • Twee indekse – een volgens dieetkundige sleutels en een volgens bestanddele

Die resepte in Jou Beste Lewe word afgerond met inte­ressante gesondheidswenke met ’n tikkie humor. Om gesond te wees kán maklik wees. Kom leer by die kenners!


R220
List Price R300
Save R80 27%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2200
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Michael Mol (’n mediese dokter met breë kennis van voe­­ding en fiksheid) en John Berry (sjef, gesondheids­ken­ner en eienaar van Kauai) span kragte saam om hul kennis met mense te deel om gelukkige en gesonde ge­sinne te hê wat kos saam kan geniet.

Jou Beste Lewe is ’n indrukwekkende resepteboek wat meer as 85 resepte bevat. Dit is prop­vol kleur­foto’s om lesers te wys hoe opwindend geson­de kos en die basis van ’n gesonde leefwyse kan wees.

Die boek bevat:

  • Resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook smoothies, vars vrugtesap en ander drankies
  • Spesiale resepte wat binne 30 minute gereed is
  • Gesonde nagereg-opsies
  • Dieetkundige sleutels by resepte
  • Twee indekse – een volgens dieetkundige sleutels en een volgens bestanddele

Die resepte in Jou Beste Lewe word afgerond met inte­ressante gesondheidswenke met ’n tikkie humor. Om gesond te wees kán maklik wees. Kom leer by die kenners!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot