Pad na geluk (Afrikaans, Paperback)


Nina neem ’n blaaskans van haar besig lewe as haarkapper in Pretoria om haar ouma Anita Kalahari toe te neem waar sy by haar jarelange vriend wil gaan kuier. Nooit sou Nina kon raai dat die pad na die plaas Geluk haar ook na die jong boer Ian sou neem nie – die aantreklikste man wat sy nog ooit gesien het. Maar Nina is ’n stadsmeisie en sal mos nooit op ’n plaas in die halfwoestyn aard nie. Buitendien blyk dit dat Ian steeds vir sy vriendin Zanelle gevoelens het . . .

R86
List Price R100
Save R14 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles860
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Nina neem ’n blaaskans van haar besig lewe as haarkapper in Pretoria om haar ouma Anita Kalahari toe te neem waar sy by haar jarelange vriend wil gaan kuier. Nooit sou Nina kon raai dat die pad na die plaas Geluk haar ook na die jong boer Ian sou neem nie – die aantreklikste man wat sy nog ooit gesien het. Maar Nina is ’n stadsmeisie en sal mos nooit op ’n plaas in die halfwoestyn aard nie. Buitendien blyk dit dat Ian steeds vir sy vriendin Zanelle gevoelens het . . .

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

June 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 110 x 14mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-08101-2

Barcode

9780624081012

Languages

value

Categories

LSN

0-624-08101-X



Trending On Loot