Liefde Sonder Beperkings (Afrikaans, Paperback)

,
Die meeste van ons is nie sonder arms of bene nie, maar wanneer dit by die liefde kom, voel ons dikwels net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het egter ’n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wêreld deel in Liefde Sonder Beperkings.

In dié boek vertel hulle albei van hulle liefdes­paadjies en hoe hulle mekaar leer ken en liefkry het. Met hulle verhaal wil hulle ander inspireer in hul soe­ke na liefde.

Nick en Kanae praat oor onderwerpe soos die soeke na liefde; die perfekte onvolmaakte liefde; verlowing as die begin van ’n liefdevolle huwelik; reinheid voor die huwelik; en die vreugde van ouerskap. Daar is ook ’n seksie met pragtige kleurfoto’s van die twee geliefdes se pad saam sover.

Liefde Sonder Beperkings sal jou oortuig dat God self die behoefte na liefde in jou hart gesit het, en Hy sal ook self daarin voorsien.


R158
List Price R190
Save R32 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1580
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die meeste van ons is nie sonder arms of bene nie, maar wanneer dit by die liefde kom, voel ons dikwels net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het egter ’n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wêreld deel in Liefde Sonder Beperkings.

In dié boek vertel hulle albei van hulle liefdes­paadjies en hoe hulle mekaar leer ken en liefkry het. Met hulle verhaal wil hulle ander inspireer in hul soe­ke na liefde.

Nick en Kanae praat oor onderwerpe soos die soeke na liefde; die perfekte onvolmaakte liefde; verlowing as die begin van ’n liefdevolle huwelik; reinheid voor die huwelik; en die vreugde van ouerskap. Daar is ook ’n seksie met pragtige kleurfoto’s van die twee geliefdes se pad saam sover.

Liefde Sonder Beperkings sal jou oortuig dat God self die behoefte na liefde in jou hart gesit het, en Hy sal ook self daarin voorsien.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot