Kuier in 'n Plaaskombuis (Afrikaans, Hardcover, Uitgawe ed.)


'n Jeugherinnering of nostalgie aan 'n vergange era moet 'n insiggewende uitbeelding, waarmee die leser kan identifiseer wees. Dit moet 'n behoorlike vaslegging van 'n leefwyse wat eie aan 'n sekere tydperk, wat intussen verdwyn het, wees. Dit moet 'n goeie skildering van histories belangrike jare, gebeurtenisse en figure wees. Kuier in 'n Plaaskombuis is dit. Dit is nog meer. Dit vang die eenvoud en elegansie, die warmte en samehorigheid wat geheers het vas. Dit bevat ou handgeskrewe resepte uit die plaaskombuis. Dit is die boekstawing van beproefde mondwater resepte wat deel van die Afrikaanse kultuur en leefwereld uitgemaak het en nog steeds die smaak prikkel. Dit is 'n kunswerk met meer as 300 hoe kwaliteit foto's wat beelde oproep uit die vorige eeu. Die visuele huldebetuiging aan die vrou en haar wereld, word versterk deur die uit-die-hart stories vanuit die hart van die huis.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Jeugherinnering of nostalgie aan 'n vergange era moet 'n insiggewende uitbeelding, waarmee die leser kan identifiseer wees. Dit moet 'n behoorlike vaslegging van 'n leefwyse wat eie aan 'n sekere tydperk, wat intussen verdwyn het, wees. Dit moet 'n goeie skildering van histories belangrike jare, gebeurtenisse en figure wees. Kuier in 'n Plaaskombuis is dit. Dit is nog meer. Dit vang die eenvoud en elegansie, die warmte en samehorigheid wat geheers het vas. Dit bevat ou handgeskrewe resepte uit die plaaskombuis. Dit is die boekstawing van beproefde mondwater resepte wat deel van die Afrikaanse kultuur en leefwereld uitgemaak het en nog steeds die smaak prikkel. Dit is 'n kunswerk met meer as 300 hoe kwaliteit foto's wat beelde oproep uit die vorige eeu. Die visuele huldebetuiging aan die vrou en haar wereld, word versterk deur die uit-die-hart stories vanuit die hart van die huis.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Corals Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

April 2005

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

240 x 210mm (L x W)

Format

Hardcover

Pages

192

Edition

Uitgawe ed.

ISBN-13

978-0-620-33696-3

Barcode

9780620336963

Languages

value

Categories

LSN

0-620-33696-X



Trending On Loot