'n Vrou soos min - Wat jy wens, kan God waar maak (Afrikaans, Book)

Baie moderne vroue wens dat hulle anders kan wees. Elke vrou wens dat sy 'n beter, meer suksesvolle mens kan wees. Elke vrou het dinge in haar lewe wat sy graag wil verander of verbeter. Miskien wens jy soms dat jy 'n beter ma vir jou kinders kan wees, dat jy meer vir die samelewing kan beteken, dat jou huwelik gelukkiger kan wees, dat jy meer tyd met God kan deurbring, dat jy werklik 'n verskil kan maak in die wereld waarin jy woon. Soms wens ons ook dat ons party dinge nie gedoen het nie - dat ons nie soveel verkeerde keuses gemaak het nie, dat ons nie daardie wit leuen vertel het nie, dat ons nie so maklik toegegee het aan sekere sondes en versoekings nie. Partykeer vergelyk ons onsself met ander vroue en wens dat ons soos hulle opgetree het in sekere situasies; ander kere is ons dankbaar dat ons nie deur sulke rampe soos hulle getref is nie. Die titel bevat 'n aantal temas wat vir vroue relevant is en waarin die lewe van 'n aantal Bybelse vroue onder die soeklig geplaas en hulle spesifieke eienskappe en optrede bestudeer word. Ons gaan ook ons eie lewe ondersoek in die lig van dinge wat hulle reg gedoen het en probeer om die lesse wat hulle ons leer, op ons eie lewe van toepassing te maak, sodat God uiteindelik elkeen van ons wense om 'n beter kind vir Hom te wees, waar kan maak. Aan die einde van elke hoofstuk is daar ook ruimte om die dinge neer te skryf wat jy van nou af anders gaan doen.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem Boeke

Country of origin

South Africa

Release date

2006

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

170 x 120 x 15mm (L x W x T)

Format

Book

Pages

256

ISBN-13

978-1-920044-63-3

Barcode

9781920044633

Languages

value

Categories

LSN

1-920044-63-9

Trending On Loot