Noag Se Ark - 'N Legkaart-Storieboek (Afrikaans, Board book)


Noag se ark is 'n opwindende saamdra-Bybelstorieboekie met pragtige illustrasies deur Gill Guile. Die verhaaltjie is eenvoudig oorvertel en is ge­baseer op die verhaal van Noag (Genesis 6-9). Die boekie het 4 legkaarte met 16 stukkies elk. Kleingoed se vingertjies sal sinvol besig wees terwyl die stories van Noag voor hulle oe ontvou. Kinders sal die kleurvolle, vrolike illustrasies geniet en die stewige handvatseltjie is perfek om die boekie oral saam te vat.

R75
List Price R90
Save R15 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles750
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Noag se ark is 'n opwindende saamdra-Bybelstorieboekie met pragtige illustrasies deur Gill Guile. Die verhaaltjie is eenvoudig oorvertel en is ge­baseer op die verhaal van Noag (Genesis 6-9). Die boekie het 4 legkaarte met 16 stukkies elk. Kleingoed se vingertjies sal sinvol besig wees terwyl die stories van Noag voor hulle oe ontvou. Kinders sal die kleurvolle, vrolike illustrasies geniet en die stewige handvatseltjie is perfek om die boekie oral saam te vat.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

September 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

262 x 195 x 13mm (L x W x T)

Format

Board book

Pages

8

ISBN-13

978-1-4316-0877-5

Barcode

9781431608775

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-0877-7



Trending On Loot