Verbrand Vet Vinnig - Die Lae-GL-dieetplan Vir Afwisselende Dae (Afrikaans, Paperback)

,
Die meeste mense is geprogrammeer om gewig op te tel, veral om die middel, maar jy kan jou eie “skraal gene” aanskakel met twee eenvoudige veranderinge aan jou dieet, en ʼn oefenprogram van agt minute. Verbrand Vet Vinnig kombineer hierdie drie geheime tot gewigsverlies – dieet op afwisselende dae, ʼn lae-GL-dieet en ʼn oefenprogram wat vet verbrand – in een supermaklike en hoogs doeltreffende plan. Die resultaat is dat jy vinnig vet verloor deur al om die ander dag minder te eet.

Wat jy eet, is net so belangrik as hoeveel en wanneer jy eet. Hierdie lae-GL- (glukemiese lading) dieet sny jou behoefte om insulien te maak uit, wat op sy beurt weer gene aanskakel wat jou help om vinnig vet te verbrand. Saam met ʼn eenvoudige oefenprogram van agt minute, saamgestel deur die kenner Kate Staples, ʼn voormalige Gladiator en atleet, sal jy vinnig vet om jou maag verloor en binne dae maerder lyk. En om dit maklik te maak, kan jy kyk hoe Kate die oefeninge aanlyn demonstreer.

Verbrand Vet Vinnig is die maklikste en vinnigste manier om gewig te verloor, goed te lyk en gesonder te wees – sonder om elke dag daarby te hou.


R105
List Price R130
Save R25 19%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1050
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die meeste mense is geprogrammeer om gewig op te tel, veral om die middel, maar jy kan jou eie “skraal gene” aanskakel met twee eenvoudige veranderinge aan jou dieet, en ʼn oefenprogram van agt minute. Verbrand Vet Vinnig kombineer hierdie drie geheime tot gewigsverlies – dieet op afwisselende dae, ʼn lae-GL-dieet en ʼn oefenprogram wat vet verbrand – in een supermaklike en hoogs doeltreffende plan. Die resultaat is dat jy vinnig vet verloor deur al om die ander dag minder te eet.

Wat jy eet, is net so belangrik as hoeveel en wanneer jy eet. Hierdie lae-GL- (glukemiese lading) dieet sny jou behoefte om insulien te maak uit, wat op sy beurt weer gene aanskakel wat jou help om vinnig vet te verbrand. Saam met ʼn eenvoudige oefenprogram van agt minute, saamgestel deur die kenner Kate Staples, ʼn voormalige Gladiator en atleet, sal jy vinnig vet om jou maag verloor en binne dae maerder lyk. En om dit maklik te maak, kan jy kyk hoe Kate die oefeninge aanlyn demonstreer.

Verbrand Vet Vinnig is die maklikste en vinnigste manier om gewig te verloor, goed te lyk en gesonder te wees – sonder om elke dag daarby te hou.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Delta Books Pty.Ltd ,South Africa

Country of origin

South Africa

Release date

July 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

198 x 125 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

132

ISBN-13

978-0-908387-97-7

Barcode

9780908387977

Languages

value

Categories

LSN

0-908387-97-0



Trending On Loot