Drome En Visioene (Afrikaans, Hardcover)


Op grond van die fenomenale sukses van Perry Stone se topverkoper is hierdie geskenk-uitgawe van die boek Hoe om drome en visioene te interpreteer nou beskikbaar. In Drome en visioene verduidelik die gewilde topverkoperskrywer en prediker Perry Stone dat daar telkens leiding en waarskuwings van God in verskeie soorte drome en visioene versteek is waaronder: Vier soorte geestelike visioene; nagmerries; drome van 'n geliefde wat dood is; vals drome. Met sy diepgaande Bybelse kennis en geestelike insig, bied Perry Stone aan lesers hulpmiddels en antwoorde om hierdie verskuilde boodskappe te ontbloot. Drome en visioene is beskikbaar in volkleur, en word gedruk op hoe gehalte glanspapier.

R9
List Price R10
Save R1 10%
Discovery Miles90
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Op grond van die fenomenale sukses van Perry Stone se topverkoper is hierdie geskenk-uitgawe van die boek Hoe om drome en visioene te interpreteer nou beskikbaar. In Drome en visioene verduidelik die gewilde topverkoperskrywer en prediker Perry Stone dat daar telkens leiding en waarskuwings van God in verskeie soorte drome en visioene versteek is waaronder: Vier soorte geestelike visioene; nagmerries; drome van 'n geliefde wat dood is; vals drome. Met sy diepgaande Bybelse kennis en geestelike insig, bied Perry Stone aan lesers hulpmiddels en antwoorde om hierdie verskuilde boodskappe te ontbloot. Drome en visioene is beskikbaar in volkleur, en word gedruk op hoe gehalte glanspapier.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot