Springbok rugby vasvra - 1001 Vrae en antwoorde (Afrikaans, Paperback)


Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nog gelok? Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland? Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad? Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in 'n hoogs vermaaklike manier: Dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor die sportsoort waaroor almal gaande is. Die deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe. Die boek het twee afdelings: Toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling. Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind. En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in – die beste spelers van alle tye in een superspan. Prettig, informatief en feitelik – 'n moet-lees vir almal wat rugbymal is.

R120
List Price R150
Save R30 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1200
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nog gelok? Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland? Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad? Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in 'n hoogs vermaaklike manier: Dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor die sportsoort waaroor almal gaande is. Die deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe. Die boek het twee afdelings: Toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling. Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind. En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in – die beste spelers van alle tye in een superspan. Prettig, informatief en feitelik – 'n moet-lees vir almal wat rugbymal is.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

The ever-growing list of readers include Gary Player, Piet Greyling, Errol Tobias, Johann Rupert, Frik du Prrez, Tielman Toos (Mooiplaas Wines), Mike Smart, Dawie Theoron (PSG Konsult), Dr Bennie van Rensburg, Dr Frikkie Lombard, Chris Rossouw and thousands of otther Springbok Rugby fans. An extraordinary effort...Signed copies available directly from the author at pfmassyn@gmail.com or call 082 900 9353.

Product Details

General

Imprint

Zebra Press

Country of origin

South Africa

Release date

October 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 129 x 22mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

275

ISBN-13

978-1-77022-992-1

Barcode

9781770229921

Languages

value

Categories

LSN

1-77022-992-2



Trending On Loot