Pret met ponies (Afrikaans, Paperback)


Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou! Pret met ponies is 'n praktiese volkleurgids vir jong ponieliefhebbers – maak nie saak of jy tans leer ry, wil uitvind hoe om jou ponie te versorg, of net graag oor ponies wil lees nie. Jong perdeliefhebbers sal dol wees oor die pragtige volkleurfoto's en eenvoudige, maklik verstaanbare teks. Vind meer uit oor die verskillende skou-items waaraan jy met jou ponie kan deelneem, ontdek fantastiese oefeninge wat jy saam met jou ponie kan doen, en leer ponie- en perderasse van regoor die wereld ken.

R113
List Price R130
Save R17 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1130
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou! Pret met ponies is 'n praktiese volkleurgids vir jong ponieliefhebbers – maak nie saak of jy tans leer ry, wil uitvind hoe om jou ponie te versorg, of net graag oor ponies wil lees nie. Jong perdeliefhebbers sal dol wees oor die pragtige volkleurfoto's en eenvoudige, maklik verstaanbare teks. Vind meer uit oor die verskillende skou-items waaraan jy met jou ponie kan deelneem, ontdek fantastiese oefeninge wat jy saam met jou ponie kan doen, en leer ponie- en perderasse van regoor die wereld ken.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

August 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

240 x 210mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

120

ISBN-13

978-0-7993-5804-9

Barcode

9780799358049

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5804-5



Trending On Loot