Die Naaimasjien (Afrikaans, Paperback)


In haar ouetehuiskamer maak die 81-jarige Magdaleen seker Miss Muffet, soos sy haar Bernina noem, is skoon genoeg en al die ekstra gare, naalde en voetjies is netjies gepak vir die vrou wat die masjien kom haal. En met deernis, humor en wysheid dink sy terug aan vervloe dae: dae van kouse met nate, melk wat in glasbottels afgelewer word, 'n kinderlewe op die plaas. Vervleg hiermee herroep sy die wel en wee van haar gesin: haar man, Tielman, en haar vier kinders, insluitend Wim, haar oogappel. En weer eens word ons herinner elke mens se lewe, ongeag hoe eenvoudig of ordiner, is ’n epiese gedig met universele temas van geluk, verlies en versoening.

R139
List Price R160
Save R21 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1390
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In haar ouetehuiskamer maak die 81-jarige Magdaleen seker Miss Muffet, soos sy haar Bernina noem, is skoon genoeg en al die ekstra gare, naalde en voetjies is netjies gepak vir die vrou wat die masjien kom haal. En met deernis, humor en wysheid dink sy terug aan vervloe dae: dae van kouse met nate, melk wat in glasbottels afgelewer word, 'n kinderlewe op die plaas. Vervleg hiermee herroep sy die wel en wee van haar gesin: haar man, Tielman, en haar vier kinders, insluitend Wim, haar oogappel. En weer eens word ons herinner elke mens se lewe, ongeag hoe eenvoudig of ordiner, is ’n epiese gedig met universele temas van geluk, verlies en versoening.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

December 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

211 x 135 x 4mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

53

ISBN-13

978-0-7993-5645-8

Barcode

9780799356458

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5645-X



Trending On Loot