0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills

Buy Now

Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Studiegids - Graad 11: KABV (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R135
Discovery Miles 1 350
You Save: R34 (20%)
Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Studiegids - Graad 11: KABV (Afrikaans, Paperback): Retha Louw
Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Studiegids - Graad 11: KABV (Afrikaans, Paperback): Retha Louw

Share your images

Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Studiegids - Graad 11: KABV (Afrikaans, Paperback)

Retha Louw

Series: Die Antwoord Reeks / The Answer Series

 (sign in to rate)
List price R169 Loot Price R135 Discovery Miles 1 350 You Save R34 (20%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to dispatch within 24 hours. More are available from our supplier. 

Hierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met hersieningsvrae. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Met die ondersteuning wat hierdie studiegids aan die Graad 11-leerder bied, word probleemoplossende vaardighede ontwikkel sowel as die regte benadering om die vakkennis te bemeester. Die vrae wat van eenvoudig tot meer kompleks gegradeer is, toets die leerder se vordering regdeur die jaar en is veral op eksamenvoorbereiding gemik. Praktiese wenke word verskaf om algemene foute uit te wys en te verseker dat leerders ín stewige basis vir die daaropvolgende Graad 12-kurrikulum vaslÍ.

General

Imprint: The Answer
Country of origin: South Africa
Series: Die Antwoord Reeks / The Answer Series
Release date: November 2016
Authors: Retha Louw
Dimensions: 205 x 295 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-920558-32-1
Barcode: 9781920558321
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 11
LSN: 1-920558-32-2

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners