0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery

Not currently available

Vallei van melk en heuning (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R357
Discovery Miles 3 570
You Save: R68 (16%)
Vallei van melk en heuning (Afrikaans, Paperback): Riana Scheepers
Vallei van melk en heuning (Afrikaans, Paperback): Riana Scheepers

Share your images

Vallei van melk en heuning (Afrikaans, Paperback)

Riana Scheepers

 (sign in to rate)
List price R425 Loot Price R357 Discovery Miles 3 570 You Save R68 (16%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Die titel van die boek, Vallei van melk en heuning, se dit alles: die oorvloed van eenvoudige dinge. Riana maak kos uit die oorvloed van wat haar tuin en die vrugbare vallei haar bied. Sy se: Ek het grootgeword met die idee dat niks verlore mag gaan nie en niks word gemors nie; daarom is dit 'n kookboek met resepte (en stories) van hierdie plaas." Die Wamakersvallei is n streek van uiterstes: van sidderende somerhitte tot snerpende sneeuwinters. Dit is boomryk en waterryk en geil. Die vreugde en die ellende, alles gebeur in oormaat, onder die wakende oog van die Sewe Susters van die Hawekwa-berge. Hierdie boek is die resultaat: van die oorvloed uit haar tuin. Vallei van melk en heuning word opgedeel in seisoene en die produk wat op daardie tydstip op die plaas en uit die omgewing beskikbaar is. Dit sluit n wye spektrum van resepte in: van geurige elke-dag-kos, tot uithaler gebak om enige gas mee te beindruk. Maar altyd toeganklik, eerlik en onpretensieus. Tussendeur die resepte vertel Riana stories, en maak die meer as net n resepteboek, inderwaarheid n inspirerende lekkerlees boek wat jy nie net in die kombuis gaan lees nie.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: October 2013
Authors: Riana Scheepers
Dimensions: 259 x 256 x 24mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 288
ISBN-13: 978-0-7993-5647-2
Barcode: 9780799356472
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery
Books > Food & Drink > General cookery > General
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > General
Books > Afrikaans > Kook en geniet
Books > Afrikaans > Gesondheid, huis en gesin
LSN: 0-7993-5647-6

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners