0
Your cart

Your cart is empty

Books

Not currently available

Slagyster (Afrikaans, Electronic book text)
Slagyster (Afrikaans, Electronic book text): Rudie van Rensburg
Slagyster (Afrikaans, Electronic book text): Rudie van Rensburg

Share your images

Slagyster (Afrikaans, Electronic book text)

Rudie van Rensburg

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We have no sources for this product at present. If you add this to your wishlist we will let you know should it become available to order.

Daar痴 地 moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . .In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, 地 Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro, gevange gehou deur 地 rebellegroep wat reeds verantwoordelik was vir die dood van etlike oliewerkers. Haarhoff, Malan en Van Dyk Transport in Kaapstad is 地 baie suksesvolle onderneming, en eersdaags sal die drie kollegas nog dieper rol in die geld. Hulle het immers 地 uiters lonende byverdienste, in samewerking met SAPD-hoelui en die Nigeriese sluikhandel. Maar hoe gemaak met Brink van Dyk en sy Taliban-kwellinge? Carl het afgetree op sy splinternuwe olyfplaas in die Karoo. Hy痴 klaar met polisiemol-dwelmhandel en die skadulewe . . . totdat sy voormalige bevelvoerder daar opdaag met 地 versoek wat Carl eenvoudig nie kan weier nie een wat hom in kontak gaan bring met Afrika se mees gewetenlose skurke. En hy稚 self nie 地 silwerskoon verlede nie . . . Van dit alles moet inspekteur Kassie Kasselman posseel- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met 地 laaste waarskuwing op sy diensrekord sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die kwaad? Slagyster is 地 debuut-spanningsverhaal deur 地 opwindende nuwe stem in die genre, en vir inspekteur Kasselman sal ons vorentoe weer ontmoet.

General

Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: August 2013
Authors: Rudie van Rensburg
Dimensions: 213 x 137mm (L x W)
Format: Electronic book text
Pages: 352
ISBN-13: 978-0-7958-0064-1
Barcode: 9780795800641
Languages: Afrikaans
Categories: Books
Books > Afrikaans
Promotions
LSN: 0-7958-0064-9

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners