Rympies vir Kleintjies en Kleuters (Afrikaans, Hardcover)


Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters wat in 2015 verskyn het. Met sy prettige volkleur-illustrasies bied dit ’n keurversameling verse spesiaal saamgestel vir drie- tot vyfjariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein kinders se leefwêreld – in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit ’n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders en versorgers in speelskole, met ’n nuttige gebruiksgids agter ingesluit. Rympies vir Kleintjies en Kleuters sal egter ook tuis wees in elke huis – om nie te praat van kuiertyd by Ouma en Oupa nie!

R318
List Price R370
Save R52 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3180
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item



Product Description

Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters wat in 2015 verskyn het. Met sy prettige volkleur-illustrasies bied dit ’n keurversameling verse spesiaal saamgestel vir drie- tot vyfjariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein kinders se leefwêreld – in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit ’n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders en versorgers in speelskole, met ’n nuttige gebruiksgids agter ingesluit. Rympies vir Kleintjies en Kleuters sal egter ook tuis wees in elke huis – om nie te praat van kuiertyd by Ouma en Oupa nie!

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

Best gift for my grandson!! :)




Trending On Loot