0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > World history > From 1900 > Postwar, from 1945

Buy Now

Skadus in Die Sand - 'n Koevoet Spoorsnyer Se Verhaal Van 'n Insurgensie Oorlog (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R231 Discovery Miles 2 310 You Save: R19 (8%)

Share your images

Skadus in Die Sand - 'n Koevoet Spoorsnyer Se Verhaal Van 'n Insurgensie Oorlog (Afrikaans, Paperback)

Sisingi Kamongo, Leon Bezuidenhout

 (sign in to rate)
List price R250 Loot Price R231 Discovery Miles 2 310 You Save R19 (8%)

Bookmark and Share

Usually dispatched within 4 - 10 working days.

Hierdie is die storie van 'n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koetvoet was, die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid, gedurende die Suidwes Afrika-Angola bosoorlog van die 1980's. Die meerderheid van die wit polisie lede het nie meer as twee jaar gehou nie; die swart lede het egter vir jare op hierdie spore geloop. Sisingi Kamongo vertel die verhaal van sowat 50 gewapende kontakte waarin hy betrokke was: hy het vyf teen-personeel en POMZ landmine oorleef, asook 'n ROG vuurpyl aanval op sy Casspir panser voertuig; hy is drie maal gewond; hy vertel hoe die spoorsnyers constant gekyk het vir skadu's in die grond, vir verskuilde hinderlae en landmine; hy vertal van die kuns van spoorsny...waar stof 'n aanduiding van tyd kon gee. Kamongo se verhaal word ondersteun deur twee van Loevoet se bekendste spanleiers, Herman Grobler en Francois du Toit - 'n kragtige versameling van wedervaringe uit Suid Afrika se mees sukesvolle teen-insurgensie eenheid. Hierdie boek gee die eerste weergawe van 'n nie-blanke lid van die Suid Afrikaanse veiligheidsmagte. 'n Unieke, voorheen onvertelde perspektief van die bosoorlog, deur 'n "op die grond" spoorsnyer. 'n Kragtige, meersleurende verhaal; met die spanning amper tasbaar.

General

Imprint: 30 Degrees South Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: July 2011
Authors: Sisingi Kamongo • Leon Bezuidenhout
Dimensions: 232 x 156 x 17mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 293
ISBN-13: 978-0-620-47480-1
Barcode: 9780620474801
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Social sciences > Warfare & defence > War & defence operations > Battles & campaigns
Books > Afrikaans > Maatskaplike wetenskappe
Books > Language & Literature > Biography & autobiography
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Biography
Books > Biography > General
Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Afrikaans > Taal en letterkunde
Books > Humanities > History > History of specific subjects > Military history
Books > History > History of specific subjects > Military history
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Humanities > History > World history > From 1900 > Postwar, from 1945
Books > History > World history > From 1900 > Postwar, from 1945
Books > Humanities > History > African history > From 1900
Books > History > African history > From 1900
Books > Humanities > History > African history > From 1900 > General
Books > History > African history > From 1900 > General
LSN: 0-620-47480-7

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners