Ouma Se Storie - 'n Boek Vol Met Ouma Se Mooiste Herinneringe - Om Vir Altyd Te Onthou (Paperback)


Daar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet.

Omdat Solet Scheeres se kinders hul Suid-Afrikaanse oumas net ’n paar weke per jaar sien, het sy besluit om ’n boek te skryf waarin Ouma haar lewensverhaal kan vertel. Ons oumas het immers dinge deurgemaak wat ons kinders nooit sal beleef nie. Uiteindelik, nadat sy die boek vol geskryf het, kry Ouma se kleinkind dit terug om die kosbare stuk familiegeskiedenis vir die nageslag te bewaar.

Ouma vul vrae in die volgende afdelings in:

  • Ouma se storie
  • Hok toe! Ouma se skooldae
  • Herinneringe uit toeka se dae
  • Vrotsige vryers en ’n trousseaukis
  • Huis opsit en moederskap
  • Ouma se plek in die geskiedenis
  • Ouma se reisavonture
  • Ouma se wense en wyshede

Die boek bestaan uit vrae wat ouma moet invul, pragtige kleur illustrasies van onder andere Anneline Kriel, Zola Budd, Chris Barnard, Lady Di en ander bekende dinge en mense uit ouma se leeftyd. Daar is ook leë blaaie in elke hoofstuk waar ouma ekstra inligting kan neerpen, of foto's plak.


R45
List Price R210
Save R165 79%
Discovery Miles450
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Daar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet.

Omdat Solet Scheeres se kinders hul Suid-Afrikaanse oumas net ’n paar weke per jaar sien, het sy besluit om ’n boek te skryf waarin Ouma haar lewensverhaal kan vertel. Ons oumas het immers dinge deurgemaak wat ons kinders nooit sal beleef nie. Uiteindelik, nadat sy die boek vol geskryf het, kry Ouma se kleinkind dit terug om die kosbare stuk familiegeskiedenis vir die nageslag te bewaar.

Ouma vul vrae in die volgende afdelings in:

  • Ouma se storie
  • Hok toe! Ouma se skooldae
  • Herinneringe uit toeka se dae
  • Vrotsige vryers en ’n trousseaukis
  • Huis opsit en moederskap
  • Ouma se plek in die geskiedenis
  • Ouma se reisavonture
  • Ouma se wense en wyshede

Die boek bestaan uit vrae wat ouma moet invul, pragtige kleur illustrasies van onder andere Anneline Kriel, Zola Budd, Chris Barnard, Lady Di en ander bekende dinge en mense uit ouma se leeftyd. Daar is ook leë blaaie in elke hoofstuk waar ouma ekstra inligting kan neerpen, of foto's plak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

November 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

279 x 217 x 11mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

119

ISBN-13

978-0-7981-5609-7

Barcode

9780798156097

Categories

LSN

0-7981-5609-0



Trending On Loot