loot.co.za or
Welcome
BOOKS
DVD
Blu-Ray
Games
Music
Electronics
Computers
Toys
Clearance Sale
 
   Search Advanced search
I recommend


in addition to this
as an alternative


How do I specify the product to recommend?

VISA cards accepted MasterCard accepted
EFT and Cash payments accepted

Nuwe Afrikaans Sonder Grense: Gr 4: Teacher's Guide (Afrikaans, Paperback)
Sonia Gouws, Mari Latti
Series: Nuwe Afrikaans Sonder Grense

Sonia Gouws, Mari Latti: Nuwe Afrikaans Sonder Grense: Gr 4: Teacher's Guide Published by Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Loot price: R162.00 (Delivery is free - see delivery options)
Bookmark and Share
Show more details for this product
Show high resolution cover
Show high resolution back cover

Usually dispatched within 4 days - 2 weeks.

 
Add to trolley


Synopsis
Hierdie baie gewilde reeks is deeglik herwerk en aangepas om te voldoen aan die leeruitkomste en assesseringstandaarde van die hersiene nasionale kurrikulum. Die resultaat is 'n vaartbelynde produk wat op 'n leerdervriendelike manier leerders aangryp om Afrikaans te leer en te waardeer. Die skrywers van hierdie beproefde produk is alom bekend en geliefd deur onderwysers vir die entoesiasme waarmee hulle Afrikaans as addisionele taal bevorder. Die reeks bied 'n verskeidenhied tekste, aangevul met opdragte, aktiwiteite, taalteorie en lyste woordeskat, wat leerders motiveer en begeester om die taaluitkomste te bemeester. Die geillustreerde en oorsponklike materiaal in die leerderboek verseker dat daar nooit 'n vervelige oomblik in die Afrikaans-klas is nie, omdat: leerders interaktief in groupies deelneem aan aktiwiteite soos aksiespeletjies, liedjies, rympies, rolspel en dramatisering; inligting kan bekom en verwerk deur middle van eenvoudige opnames, tabelle en lyste; sinvol in groepe kan kommunikeer en saamwerk om probleme soos kopkrappers en raaisels op te los; die reeks 'n multikulturele aanslag het waarmee alle leerders in Suid-Afrika kan identifiseer; leerders aan verbeeldingryke stories en aktiwiteite blootgestel word; leerders die geleentheid kry om hul eie vordering deurlopende te assesseer.
Product detail
Imprint Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Country of origin South Africa
Series Nuwe Afrikaans Sonder Grense
Release date 2004
Authors Sonia Gouws • Mari Latti
Dimensions 241 x 171 x 5mm (L x W x H)
Format Paperback
Pages 96
ISBN-13 978-0-636-06296-2
Barcode 9780636062962
Languages Afrikaans
Categories Modern language learning material
LSN 0-636-06296-1
 
Review this product Rate this product
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.
Is this product missing categories? Add more categories.
Welcome to Loot.co.za!

loot.co.za
Subtotal  
 
Total  
Courier delivery from  
Speed Services  
   
Demi-Lee Moore: Net 'n Mens
Demi-Lee Moore: Net 'n Mens
CD
R129.00 R79.00
Save: R50.00 (39%)
Tom Cruise, Jeremy Renner, Simon Pegg, Paula Patton: Mission Impossible 4: Ghost Protocol
Mission Impossible 4: Ghost Protocol
stars
DVD
R159.00 R129.00
Save: R30.00 (19%)