50 Blaaskansblokraaie 5 (Afrikaans, Paperback)


In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid. 50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry. 50 Blaaskansblokraaie 5 is die vyfde in 'n reeks van vyf boeke wat jaarliks uitgegee word. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik. Teen R49,99 per kopie is die boek ook uiters bekostigbaar. Met 50 woordraaisels daarin saamgevat, beteken dit 'n koste van slegs R1,00 per woordraai. Die raaisels is A4-grootte (sien binneblaaie) en die oplossings word agter in die boek gepubliseer. Nommers 1-4 van 50 Blaaskansblokraaie is reeds beskikbaar.

R53
List Price R60
Save R7 12%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles530
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid. 50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry. 50 Blaaskansblokraaie 5 is die vyfde in 'n reeks van vyf boeke wat jaarliks uitgegee word. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik. Teen R49,99 per kopie is die boek ook uiters bekostigbaar. Met 50 woordraaisels daarin saamgevat, beteken dit 'n koste van slegs R1,00 per woordraai. Die raaisels is A4-grootte (sien binneblaaie) en die oplossings word agter in die boek gepubliseer. Nommers 1-4 van 50 Blaaskansblokraaie is reeds beskikbaar.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

December 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

297 x 211 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

50

ISBN-13

978-0-7993-7496-4

Barcode

9780799374964

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-7496-2



Trending On Loot