Die Held En Die Vuurvliegie (Afrikaans, Paperback)

,
Oliver is ’n dapper held in die dag, maar hy is vrees­bevange vir die donker nag. Dit verander egter wan­neer ’n wyse vuurvliegie hom help verstaan dat God se Woord ons lig is.

In Die held en die vuurvliegie sluit kinders by Oliver aan op sy avontuur. Oliver word deur ’n engel beskerm, moet giftige slange trot­seer en ry selfs op die rug van ’n vreesaanjaende leeu. Deur dit alles, leer Oliver dat God altyd sy kin­ders beskerm en hulle nooit alleen laat nie, selfs nie in die donker nie.

Ouers kan hulle kinders se geestelike groei tot die volgende vlak neem danksy die vrae en aktiwiteit ag­ter in die boek.

Die prettige boekie wat gegrond is op Psalm 91 help kinders om Bybelse riglyne in hul le­we tuis te bring.


R42
List Price R50
Save R8 16%
Discovery Miles420
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Oliver is ’n dapper held in die dag, maar hy is vrees­bevange vir die donker nag. Dit verander egter wan­neer ’n wyse vuurvliegie hom help verstaan dat God se Woord ons lig is.

In Die held en die vuurvliegie sluit kinders by Oliver aan op sy avontuur. Oliver word deur ’n engel beskerm, moet giftige slange trot­seer en ry selfs op die rug van ’n vreesaanjaende leeu. Deur dit alles, leer Oliver dat God altyd sy kin­ders beskerm en hulle nooit alleen laat nie, selfs nie in die donker nie.

Ouers kan hulle kinders se geestelike groei tot die volgende vlak neem danksy die vrae en aktiwiteit ag­ter in die boek.

Die prettige boekie wat gegrond is op Psalm 91 help kinders om Bybelse riglyne in hul le­we tuis te bring.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

February 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

203 x 203 x 2mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

31

ISBN-13

978-1-4316-1204-8

Barcode

9781431612048

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1204-9



Trending On Loot