Die Hemel Is Werklik (Afrikaans, Paperback)


Die Hemel Is Werklik is die ware verhaal van 'n vierjarige seuntjie van 'n leraar van 'n klein dorpie in Nebraska wat tydens 'n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer. ,p> Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens 'n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die "baie groot" stoel waarop God sit.

Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig - die hemel is 'n werklike plek.


R83
List Price R100
Save R17 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles830
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Hemel Is Werklik is die ware verhaal van 'n vierjarige seuntjie van 'n leraar van 'n klein dorpie in Nebraska wat tydens 'n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer. ,p> Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens 'n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die "baie groot" stoel waarop God sit.

Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig - die hemel is 'n werklike plek.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)


Trending On Loot