Trou Voete / Mignon Mossie Van Wyk (Afrikaans, DVD)


Trou Voete
Wanneer twee hardkoppige verliefdes nogsteeds elke dag met die stukke van hulle gebroke verhoudings probeer vereenselwig in ʼn poging om terug te keer na ʼn mate van normaliteit, ontdek elkeen onderskeidelik aansienlik meer van hulself, die lewe en natuurlik die liefde. Die enigste hulpmiddel vir ʼn gebroke hart is ʼn swaar dosis liefde en … bietjie kersfees poeding. Hierdie is nie ʼn liefdesverhaal nie. Dit is ʼn verhaal oor liefde.

Mignon Mossie Van Wyk
Het jy dalk ’n beste vriend of vriendin gehad, maar die potensiaal van romanse laat verbygaan omdat jy eerder jou kans wou waag met die “jock” of die modelmooi meisie? Dit is een van die rolprent se verskeie temas. Dit gaan oor die jong meisie, Mignon, oftewel Mossie, van Wyk (vertolk deur Tanika Fourie) en haar hegte vriendskap met Adriaan (Deànré Reiners). Dié vriendskap word bedreig wanneer ’n jong sportiewe student, Leon (Devon Hofmeyr) vir haar begin flikkers gooi. Maar die storie gaan ook oor Mossie se pa, Johan (Paul du Toit) wat sy dogters alleen moet grootmaak en oor Adriaan wat wedywer om ’n atletiekrekord te breek, sodat die keurders hom kan raaksien.


R91
List Price R99
Save R8 8%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles910
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Trou Voete
Wanneer twee hardkoppige verliefdes nogsteeds elke dag met die stukke van hulle gebroke verhoudings probeer vereenselwig in ʼn poging om terug te keer na ʼn mate van normaliteit, ontdek elkeen onderskeidelik aansienlik meer van hulself, die lewe en natuurlik die liefde. Die enigste hulpmiddel vir ʼn gebroke hart is ʼn swaar dosis liefde en … bietjie kersfees poeding. Hierdie is nie ʼn liefdesverhaal nie. Dit is ʼn verhaal oor liefde.

Mignon Mossie Van Wyk
Het jy dalk ’n beste vriend of vriendin gehad, maar die potensiaal van romanse laat verbygaan omdat jy eerder jou kans wou waag met die “jock” of die modelmooi meisie? Dit is een van die rolprent se verskeie temas. Dit gaan oor die jong meisie, Mignon, oftewel Mossie, van Wyk (vertolk deur Tanika Fourie) en haar hegte vriendskap met Adriaan (Deànré Reiners). Dié vriendskap word bedreig wanneer ’n jong sportiewe student, Leon (Devon Hofmeyr) vir haar begin flikkers gooi. Maar die storie gaan ook oor Mossie se pa, Johan (Paul du Toit) wat sy dogters alleen moet grootmaak en oor Adriaan wat wedywer om ’n atletiekrekord te breek, sodat die keurders hom kan raaksien.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Studio

CMDEA

Release date

September 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

192 x 137 x 32mm (L x W x T)

Format

DVD

Disks

2

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Age restriction

V

Categories

LSN

X16-TL9-NFH-4

Trending In Film