Bok Radio - Tydloos - Vol.2 (CD)


Dis immergroen, tydloos en onvergeetlik! Hierdie splinternuwe dubbel-album spog met nie minder as 29 kannie-dood treffers wat al daardie mooi herhinneringe laat herleef. Daardie eerste garage-party, jou eerste close-dans, daardie eerste soen of daardie eerste afspraak....die musiek gaan beslis spesiale oomblikke van die goeie ou dae weer optower. Al die goue is met die hand gekies en die dubbel-CD spog grotendeels met room van ons plaaslike kunstenaars se treffers sowel as n paar internasionale sterre se gunsteling-liedjies. Van oorsese groepe soos Exile se Kiss You All Over en Manfred Mann se Do Wah Diddy tot ons eie Mango Groove se Special Star kan op die dubbel-album gehoor word.

R118

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1180
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dis immergroen, tydloos en onvergeetlik! Hierdie splinternuwe dubbel-album spog met nie minder as 29 kannie-dood treffers wat al daardie mooi herhinneringe laat herleef. Daardie eerste garage-party, jou eerste close-dans, daardie eerste soen of daardie eerste afspraak....die musiek gaan beslis spesiale oomblikke van die goeie ou dae weer optower. Al die goue is met die hand gekies en die dubbel-CD spog grotendeels met room van ons plaaslike kunstenaars se treffers sowel as n paar internasionale sterre se gunsteling-liedjies. Van oorsese groepe soos Exile se Kiss You All Over en Manfred Mann se Do Wah Diddy tot ons eie Mango Groove se Special Star kan op die dubbel-album gehoor word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Label

Universal

Release date

2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Performers

Dimensions

125 x 142 x 10mm (L x W x T)

Format

CD

Disks

2

Categories

LSN

XKP-NJL-LFH-7



Trending On Loot