0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Wat Jy Glo Sal Gebeur (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R128 Discovery Miles 1 280 You Save: R21 (14%)
Wat Jy Glo Sal Gebeur (Afrikaans, Paperback):
Wat Jy Glo Sal Gebeur (Afrikaans, Paperback):

Share your images

Wat Jy Glo Sal Gebeur (Afrikaans, Paperback)

 (sign in to rate)
List price R149 Loot Price R128 Discovery Miles 1 280 You Save R21 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Jy sou dalk al gewonder het waarom sekere mense soveel meer geluk, energie, respek en sukses in die lewe as ander ervaar? Is hulle met meer gawes en talente gebore? Of het dit dalk te doen met die omgewing waarin hulle grootgeword het? Of hulle IK? Baie mense glo dat hierdie dinge 'n voorvereiste is om suksesvol te wees. Maar dit is glad nie 'n waarborg vir sukses nie. Die waarheid is dat suksesvolle mense anders dink. Hulle omstandighede is dieselfde, maar hulle "kyk" anders daarna. Hulle "sien" iets anders en dan dink hulle anders daaroor. En die oomblik wanneer hulle anders daaroor dink, kry hulle 'n ander realiteit. Die lewe vlieg sekonde vir sekonde verby. Waarom sal jy die wonderlike lewe wat jou Maker vir jou op aarde wil he uitstel? Dit is nou jou tyd. Jy lewe nou. Maak vandag die dag waar jy gaan begin bou aan 'n lewe wat legendaries gaan eindig!

General

Imprint: Naledi
Country of origin: South Africa
Release date: March 2015
Dimensions: 210 x 150 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 113
ISBN-13: 978-0-620-62401-5
Barcode: 9780620624015
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Afrikaans > Christelike publikasies
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geloof en spiritualiteit
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
LSN: 0-620-62401-9

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners