0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (2)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All departments

Ben, Babi En Die Geel Helikopter (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe): George Weideman Ben, Babi En Die Geel Helikopter (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe)
George Weideman; Illustrated by Samantha van Riet
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Within 4 - 9 working days
Mieke en die Meerminne 3: Avonture in die Dieptes (Afrikaans, Paperback): Miranda Jones Mieke en die Meerminne 3: Avonture in die Dieptes (Afrikaans, Paperback)
Miranda Jones; Illustrated by Samantha van Riet; Translated by Marelize Strumpfer
R125 R108 Discovery Miles 1 080 Save R17 (14%) Within 5 - 13 working days

Mieke is mal oor meerminne.

Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies.

Maar Mieke weet hulle bestaan regtig.

En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wreld gaan kuier! Dit voel teen hierdie tyd al soos haar tweede tuiste.

Prinses Luna is baie opgewonde toe sy uit die bloute 'n brief van prins Kadan kry. Hy is die meermin-prins van die Koraalkoninkryk - en op haar ma se verjaardagbal het hulle heerlik gedans. Daar is net een probleem: Luna se pa en Kadan se pa is aartsvyande!

Toe Luna besluit om vir Kadan in die Koraalkoninkryk te gaan kuier, wt Mieke daar is moeilikheid op pad.

Kort voor lank trotseer hulle die donker dieptes van die oseaan waar allerlei skrikwekkende avonture op hulle wag - 'n storm, 'n donker kelpwoud, seeslange, skeepswrakke … en twee baie kwaai meerminkonings!

Mieke en die Meerminne 2: Die Koningin se Konsert (Afrikaans, Paperback): Miranda Jones Mieke en die Meerminne 2: Die Koningin se Konsert (Afrikaans, Paperback)
Miranda Jones; Illustrated by Samantha van Riet; Translated by Marelize Strumpfer
R125 R108 Discovery Miles 1 080 Save R17 (14%) Within 5 - 13 working days

Mieke is mal oor meerminne.

Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies.

Maar Mieke weet hulle bestaan regtig.

En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wreld gaan kuier!

Mieke is baie opgewonde toe sy uitvind Luna se ma verjaar. Al die meermense gaan 'n spesiale verjaardagbal vir die meermin-koningin hou - en Mieke is ook uitgenooi!

Maar dan vind Mieke en Luna uit al die musiekinstrumente het verdwyn. Hoe op aarde gaan hulle betyds die orkes gereed kry vir koningin Morwenna se spesiale konsert?

Mieke en die Meerminne 1: Geheime Onder die See (Afrikaans, Paperback): Miranda Jones Mieke en die Meerminne 1: Geheime Onder die See (Afrikaans, Paperback)
Miranda Jones; Illustrated by Samantha van Riet; Translated by Marelize Strumpfer
R125 R108 Discovery Miles 1 080 Save R17 (14%) Within 5 - 13 working days

Mieke is mal oor meerminne.

Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies.

Maar Mieke is oortuig hulle bestaan regtig.

Een oggend toe Mieke saam met haar oupa op sy vissersboot uitgaan, ontdek sy iets wat haar hele lewe verander.

'n Regte, egte meermin wat in haar oupa se visnet verstrengel is! Mieke help die meermin, en kort voor lank kry sy die geleentheid om by haar in 'n betowerende koninkryk onder die see te gaan kuier. Daar vind sy allerhande fantastiese geheime oor die meermense uit.

En dit is die begin van 'n betowerende avontuur onder die see!

Dis Nuwejaar (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe): I. Lewis, T. Morris Dis Nuwejaar (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe)
I. Lewis, T. Morris; Illustrated by Samantha van Riet
R39 R34 Discovery Miles 340 Save R5 (13%) Within 4 - 9 working days

Rimpelstories is n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike gellustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op n natuurlike wyse gentegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook n Handleiding vir liedjies en musiek en n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Granny works too hard: Grade 2: Reader (Staple bound): Catherine House, Samantha van Riet Granny works too hard: Grade 2: Reader (Staple bound)
Catherine House, Samantha van Riet
R56 R50 Discovery Miles 500 Save R6 (11%) Within 4 - 9 working days

I love my children. I love you each one. sings Granny to her grandchildren. Their parents have died of Aids and Granny works hard to keep them happy and cared for. Stars of Africa is an exciting reading series for learners from Grade R to Grade 7. The series contains a wonderful selection for Foundation Phase learners to build their confidence as readers, widen their knowledge as learners and increase their reading pleasure. There are two types of books in the series:Stories: The stories are beautifully illustrated in full colour, set in urban and rural envrionments in countries all over Africa, and include titles to appeal to every child. Info (Information) Books. The info books introduce concepts and content from all learning areas and are illustrated in full colour to stimulate reading and learning. The books are divided into four levels:Starting - for Grades R and 1 Practising - for Grades 2 and 3 Improving - for Grades 4 and 5 Independence - for Grades 6 and 7 Within each level, the books have been graded further for difficulty into three sub-levels: A, B and C. For learners in Grades R-3, Stars of Africa has:books with no text, and beautiful illustrations books with very simple, repeated text Big Books, for teachers to use with a whole class stories and information books books with simple captions books with photographs counting books and alphabet books a book with rhymes, poems and song books about life and growing up in Africa books that provide knowledge of and encourage a love for the environment a dictionary activity book a book that deals with the experience of AIDS a book that celebrates children's rights a personal dictionary Activity Book that learners can use to compile their own word list for each letter of the alphabet.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Dell SE2416H 24" FHD LED IPS Monitor…
 (39)
R2,499 R1,878 Discovery Miles 18 780
South Park: The Fractured But Whole
Blu-ray disc  (1)
R999 R459 Discovery Miles 4 590
How To Get A SARS Refund
Daniel Baines Paperback  (3)
R120 R95 Discovery Miles 950
Transcend JetFlash 700 USB 3.0 Super…
 (7)
R249 R129 Discovery Miles 1 290
The Post
Meryl Streep, Tom Hanks, … DVD R160 R110 Discovery Miles 1 100
Frozen: Play Pack - Grab & Go
Kit R40 R32 Discovery Miles 320
Fifty Shades Darker
Dakota Johnson, Jamie Dornan, … Blu-ray disc R199 R90 Discovery Miles 900
Bantex Optima 7 Board Lever Arch File…
 (2)
R34 Discovery Miles 340
Super Food Family Classics
Jamie Oliver Hardcover  (5)
R410 R323 Discovery Miles 3 230
Not available

 

Loyalty partners