0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 66 matches in All departments

The Rights Of Desire (Paperback, New Ed): Andre Brink The Rights Of Desire (Paperback, New Ed)
Andre Brink 2
R192 R162 Discovery Miles 1 620 Save R30 (16%) In stock

Ruben Olivier leads an isolated existence in a Cape Town suburb. His wife has died, one of his sons has settled in Australia, and the other wants to emigrate to Canada. The only constants in Ruben's life are the old family home, the ghost of a seventeenth-century slave girl who haunts it, and Magrieta, the elderly housekeeper who comes in to look after him. When Ruben's neighbor and best friend is brutally murdered by marauding gangs, the subtle yet pervasive threat of violence hovering over life in Cape Town becomes frighteningly real.

All agree that taking in a boarder might be a good idea, and Ruben is pleasantly surprised when young Tessa Butler walks in out of the rain one Saturday night. She restores passion and intrigue to his life, but he has little time to enjoy the infatuation, for soon Ruben finds himself in a web of deceptions, manipulations, disappearances, and lies.

This extraordinary novel is at once a rich story of enigmatic characters and a boldly disquieting meditation on the attempt to build a future of hope and promise from the legacy of the past.

Flame In The Snow - The Love Letters Of Andre Brink & Ingrid Jonker (Hardcover): Francis Galloway Flame In The Snow - The Love Letters Of Andre Brink & Ingrid Jonker (Hardcover)
Francis Galloway; Andre Brink 2
R330 R283 Discovery Miles 2 830 Save R47 (14%) Within 4 - 8 working days

In a telegram dated 29 April 1963, thirty-year-old Afrikaans poet Ingrid Jonker thanks Andr Brink, a young novelist of twenty-eight, for flowers and a letter he sent her. In the more than two hundred letters that followed this telegram, one of South African literature’s most famous love affairs unfolds. Jonker’s final letter to Brink is dated 18 April 1965. She drowned herself in the ocean at Three Anchor Bay three months later.

More than fifty years on, this poignant, often stormy relationship still grips readers’ imaginations.

In December 2014, three months before his death on 6 February 2015, Andr Brink offered these never-before-seen letters, as well as personal photographs, for publication.

Ander Lewens - 'n Roman In Drie Dele (Afrikaans, English, Hardcover): Andre Brink Ander Lewens - 'n Roman In Drie Dele (Afrikaans, English, Hardcover)
Andre Brink
R321 Discovery Miles 3 210 Within 7 - 15 working days

These spell-binding three novellas are intriguingly linked through similar themes, and the same characters and places feature in them. The three narrators are all artists: a painter, an architect and a pianist. And the search for meaning is through art.

Die blou deur starts with a dream and a reference to Kafka’s story The Metamorphosis. In this novella the borders between reality and the surreal also fade. Artist David has a cottage where he paints, and one day, on entering it, he finds a different world, one in which he has another wife and is a father.

In Spiel, architect Steve discovers one morning that he has turned black overnight. Suddenly he is confronted with the problem of identity.

In Appassionata, a pianist becomes involved with a well-known singer, one with a dark history, and the reader is increasingly filled with a sense of foreboding.

'n Oomblik In Die Wind (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Andre P. Brink 'n Oomblik In Die Wind (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Andre P. Brink
R285 Discovery Miles 2 850 Within 7 - 15 working days

’n Heruitgawe met ’n nuwe omslag van di onvergeetlike verhaal van liefde oor die kleurgrens in die agtiende eeu. Elisabeth Larsson vergesel haar man op ’n ontdekkingsreis na die Kaapse binneland. Wanneer hy sterf, ontferm Adam Mantoor, ’n drosterslaaf, hom oor haar. Hy word haar beskermer in lewensgevaar, en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.

'n Droe Wit Seisoen (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Andre Brink 'n Droe Wit Seisoen (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Andre Brink
R285 Discovery Miles 2 850 Within 7 - 15 working days

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul ewekniee aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.

Andre P. Brink 3-Boek Bundel - Ander Lewens / Herinneringe Aan Parys / 'n Vurk In Die Pad (Afrikaans, Paperback): Andre P.... Andre P. Brink 3-Boek Bundel - Ander Lewens / Herinneringe Aan Parys / 'n Vurk In Die Pad (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink 1
R699 R550 Discovery Miles 5 500 Save R149 (21%) In stock

Ander Lewens
Hierdie boeiende drie novelles word op intrigerende wyse aan mekaar verbind deur oorvleuelende karakters en plekke, asook tematiese ooreenkomste. Die drie vertellers is al drie kunstenaars – ’n skilder, ’n argitek, ’n pianis. Die Blou Deur begin met ’n droom en ’n verwysing na Kafka se Metamorfose. In hierdie verhaal vervaag die grense tussen die droomwreld en die realiteit ook soos by Kafka. Kunstenaar David het ’n kothuis wat hy as ateljee gebruik en waarheen hy gaan om te skilder. En op ’n dag wanneer hy daar aankom, bevind hy hom in ’n ander werklikheid: ’n donkerkop vrou en twee kinders heet hom welkom asof hy deel is van hulle gesin. In Spiel maak argitek Steve een oggend die ontdekking dat hy nou swart is. Daardie dag ervaar hy dinge en mense telkens op ’n heel ander wyse, en word hy gekonfronteer met die probleem van identiteit. Totdat alles tot ’n keerpunt kom die aand toe hy en sy vrou Carla saam met ander mense in ’n restaurant deur ’n groep gemaskerde mans oorval word. In Appassionata raak pianis Derek Hugo betrokke in ’n verhouding met sangeres Nina Rousseau – ’n verhouding wat egter op haar aandrang platonies bly. Maar alles verander na ’n gewelddadige voorval in ’n restaurant, toe Nina daarop aandring dat hulle vir ’n paar dae na haar ou familieplaas toe gaan – ’n plek met ’n donker geskiedenis.

Herinneringe Aan Parys
Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet – het Andre Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat 'n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969). Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor sy ervaringe van die lewe in die Franse hoofstad eers in koerante hier en daarna in boekvorm verskyn. Sy indrukke van verskillende aspekte van die lewe in Parys is met fyn waarnemingsin geskryf. Die toonaard wissel tussen humor en erns, tussen speels en indringend; daar is besinning en daar is satire, deernis en spot. Heerlike, leesbare stories oor hierdie gewilde wereldstad.

'n Vurk In Die Pad: 'n Memoir
Hierdie memoir is, soos Andr Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidswe gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.

Vertelkunde (Afrikaans, Book): Andre P. Brink Vertelkunde (Afrikaans, Book)
Andre P. Brink
R96 Discovery Miles 960 Within 10 - 15 working days
501 Lekkerlag-Grappe (Afrikaans, Paperback): Andre J. Brink 501 Lekkerlag-Grappe (Afrikaans, Paperback)
Andre J. Brink 1
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Within 4 - 8 working days

Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades . . . 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraailag! Die boek bevat tradisionele Afrikaanse grappe, maar beloof ook om jou met nuwes te laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. 501 Lekkerlag-grappe is n onontbeerlike grapgids, n moet vir elke huis!

Groot Verseboek 2008, Deel 3 (Afrikaans, English, Paperback): Andre P. Brink Groot Verseboek 2008, Deel 3 (Afrikaans, English, Paperback)
Andre P. Brink
R272 Discovery Miles 2 720 Within 10 - 15 working days

Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. Hierdie bloemlesing in drie dele, die omvattendste wat nog ooit oor en uit die Afrikaanse poesie saamgestel is, gee 'n indruk van die omvang en verskeidenheid, die rykdom, die energie, die oorspronklikheid en tradisiebewustheid van die Afrikaanse digkuns. Self se Brink: "Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net een dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my 'n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poesie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poesie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poesie het vele wonings." Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naiewe, amper primitiewe begin tot 'n poesie wat hom nerens in die wereld hoef te skaam nie. Die tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau Ingrid Jonker Wilma Stockenstrom Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small Peter Blum Breyten Breytenbach ... In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

Groot Verseboek 2008, Deel 2 (Afrikaans, English, Paperback): Andre P. Brink Groot Verseboek 2008, Deel 2 (Afrikaans, English, Paperback)
Andre P. Brink
R272 Discovery Miles 2 720 Within 10 - 15 working days

Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. Hierdie bloemlesing in drie dele, die omvattendste wat nog ooit oor en uit die Afrikaanse poesie saamgestel is, gee 'n indruk van die omvang en verskeidenheid, die rykdom, die energie, die oorspronklikheid en tradisiebewustheid van die Afrikaanse digkuns. Self se Brink: "Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net een dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my 'n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poesie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poesie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poesie het vele wonings." Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naiewe, amper primitiewe begin tot 'n poesie wat hom nerens in die wereld hoef te skaam nie. Die tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau Ingrid Jonker Wilma Stockenstrom Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small Peter Blum Breyten Breytenbach ... In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

Groot Verseboek 2008, Deel 1 (Afrikaans, English, Paperback): Andre P. Brink Groot Verseboek 2008, Deel 1 (Afrikaans, English, Paperback)
Andre P. Brink
R272 Discovery Miles 2 720 Within 10 - 15 working days

Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. Hierdie bloemlesing in drie dele, die omvattendste wat nog ooit oor en uit die Afrikaanse poesie saamgestel is, gee 'n indruk van die omvang en verskeidenheid, die rykdom, die energie, die oorspronklikheid en tradisiebewustheid van die Afrikaanse digkuns. Self se Brink: "Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net een dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my 'n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poesie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poesie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poesie het vele wonings." Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naiewe, amper primitiewe begin tot 'n poesie wat hom nerens in die wereld hoef te skaam nie. Die tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau Ingrid Jonker Wilma Stockenstrom Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small Peter Blum Breyten Breytenbach ... In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

The Novel - Language and Narrative from Cervantes to Calvino (Hardcover): Andre Brink The Novel - Language and Narrative from Cervantes to Calvino (Hardcover)
Andre Brink
R1,743 Discovery Miles 17 430 Within 7 - 15 working days

"The novel, Brink argues, is not about representation but the self-conscious play of language. From its inception, he suggests, the genre has been about the act of writing and self-reflection. This thesis is not new but is part of the currency of postmodern literary theory. Brink, himself a noted South African novelist, the author of some 12 books, including "A Dry White Season" (1984), and a university professor, brings the insight of an insider. He surveys 15 celebrated novels, historically arranged from "Don Quixote" and "La Princesse de Cleves" to A.S. Byatt's "Possession" and Italo Calvino's "If on a Winter Night a Traveller" examining each in terms of its play with writing and language. His discussions are marked by clarity, insight, and comprehension. A valuable book."
"--Thomas L. Cooksey, Library Journal"

"What a treat to explore the novel as a genre through the lucid eyes of AndrA(c) Brink, himself one of the world's foremost novelists! I particularly enjoyed the way in which the most traditional novels were revealed as contemporary and entirely relevant."
"--Ariel Dorfman"

The postmodernist novel has become famous for the extremes of its narcissistic involvement with language. In this challenging and wide-ranging new study, AndrA(c) Brink argues that this self-consciousness has been a defining characteristic of the novel since its inception. Taking as his starting point "the propensity for story" embedded in all language, he demonstrates that the old familiar novels may be the more startlingly modern, while postmodernist texts remain more firmly rooted in convention.

From the beginnings of the genre with Don Quixote, through "classic" novels of theeighteenth and nineteenth centuries and modern and postmodern texts of the twentieth, Brink performs a sweeping analysis of 500 years of the novel, including "Moll Flanders," "Emma," "Madame Bovary," "The Trial," "One Hundred Years of Solitude," and "Possession," As an internationally recognized novelist, he brings a unique critical eye and enthusiasm to his exploration of the genre, offering the reader a refreshing and rewarding introduction to the novel and narrative theory.

Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover): Andre P. Brink Philida - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover)
Andre P. Brink
R376 Discovery Miles 3 760 In stock

Philida is gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroer romans, Houd-den-bek. Philida was ’n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het ’n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van ’n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop.

Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch ’n klag teen haar baas gaan l, ongehoorde optrede vir ’n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op ’n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek.

Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op ’n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep – “die grote Gariep: hy is die hele land en die hele wreld …die rivier in onse binneste. My Gariep…” dink Philida. “Hier in sy nabyte is ons almal saam.”

Philida is ’n versetsroman – maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en k wat aan die kern van baasskap l. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van ’n meesterverteller.

’n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit.

A Fork In The Road (Paperback): Andre Brink A Fork In The Road (Paperback)
Andre Brink 2
R278 R231 Discovery Miles 2 310 Save R47 (17%) Within 7 - 11 working days

Andre Brink grew up in the deep interior of South Africa, as his magistrate father moved from one dusty dorp to the next. With searing honesty he describes his conflicting experiences of growing up in a world where innocence was always surrounded by violence.

While living in Paris in the sixties, the tragedy of Sharpeville crystallised his growing political awareness and sparked the decision to return home and oppose the apartheid establishment with all his strength. This resulted in years of harassment by the South African secret police, in censorship, and in fractured relationships with many people close to him. Equally it led to extraordinary friendships sealed by meetings with leaders of the ANC in exile in both Africa and Europe.

Andre Brink tells the story of a life lived in tumultuous times. His long love affair with music, art, the theatre, literature and sport illuminate this memoir as do relationships with remarkable women, among them the poet Ingrid Jonker, who have shared and shaped his life, and encounters with people like Ariel Dorfman, Anna Netrebko, Nadine Gordimer, Gunter Grass, Beyers Naude, Desmond Tutu and Nelson Mandela. Above all, A Fork in the Road is a love song to the country where he was born, and where, despite its recent troubles and tragedies, he still lives.

Duiwelskloof (Afrikaans, Paperback, 3rd Revised edition): Andre P. Brink Duiwelskloof (Afrikaans, Paperback, 3rd Revised edition)
Andre P. Brink
R289 Discovery Miles 2 890 Within 7 - 15 working days

Onbeteuelde humor, 'n onheilspellende opbou van bose magte, 'n wemeling van stories, 'n allegorie oor die ontstaan van geskiedenis, 'n hellevaart, 'n besinning oor die Suid-Afrika van gister en vandag, 'n beurtelings makabere en uitbundige spel van die verbeelding - dit alles is Duiwelskloof.

Dry White Season (Paperback, Reissue): Andre Brink Dry White Season (Paperback, Reissue)
Andre Brink
R224 R164 Discovery Miles 1 640 Save R60 (27%) Within 7 - 12 working days

Ben du Toit is an ordinary, decent, harmless man, unremarkable in every way - until his sense of justice is outraged by the death of a man he has known. His friend died at the hands of the police. In the beginning it appears a straightforward matter, an unfortunate error that can be explained and put right. But as Ben investigates further he finds that his curiosity becomes labelled rebellion - and for a rebel there is no way back.

Black Butterflies - Selected Poems (Paperback): Ingrid Jonker Black Butterflies - Selected Poems (Paperback)
Ingrid Jonker; Translated by Andre Brink, Antjie Krog
R280 Discovery Miles 2 800 Within 7 - 15 working days

Black Butterflies is a new translation from Ingrid Jonker's work by two of South Africa's most illustrious authors, Andre Brink and Antjie Krog.

Die Eerste Lewe Van Adamastor (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Die Eerste Lewe Van Adamastor (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R251 Discovery Miles 2 510 Within 7 - 15 working days
Imaginings of Sand (Paperback, Reissue): Andre Brink Imaginings of Sand (Paperback, Reissue)
Andre Brink
R214 R181 Discovery Miles 1 810 Save R33 (15%) Within 7 - 11 working days

THE BOOK: A narrative counterpoint between two women, two South Africas. Kristien Muller returns from London to her homeland to fulfil a promise. Her grandmother lies on her deathbed unleashing a turmult of myth, legend and brute fact. Confronted by the realities of a land hurtling towards change, Kristien discovers that the present holds its own moments of savagery. A searing panorama of South Africa's experience, reminiscent in its political & imaginative scope of Marquez's One Hundred Years Of Solitude.

Mediterreense Herinneringe (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Mediterreense Herinneringe (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R321 Discovery Miles 3 210 Within 7 - 15 working days

Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande Italie, Spanje en die suide van Frankryk: Sempre diritto (1963), Ole (1965) en Midi (1969). Baie leesbare verhale wat steeds iets weerspieel van daardie eerste vroee opgetoendheid oor n wereld wat nog gele en wag het om in Afrikaans ontdek te word, soos Brink dit gestel het. Sy vertellinge wissel tussen humor en erns, is speels en ook indringend.

A Dry White Season (Paperback): Andre Brink A Dry White Season (Paperback)
Andre Brink 1
R227 R174 Discovery Miles 1 740 Save R53 (23%) Within 7 - 11 working days

As startling and powerful as when first published more than two decades ago, Andre Brink's classic novel, "A Dry White Season," is an unflinching and unforgettable look at racial intolerance, the human condition, and the heavy price of morality.

Ben Du Toit is a white schoolteacher in suburban Johannesburg in a dark time of intolerance and state-sanctioned apartheid. A simple, apolitical man, he believes in the essential fairness of the South African government and its policies&#8212until the sudden arrest and subsequent "suicide" of a black janitor from Du Toit's school. Haunted by new questions and desperate to believe that the man's death was a tragic accident, Du Toit undertakes an investigation into the terrible affair&#8212a quest for the truth that will have devastating consequences for the teacher and his family, as it draws him into a lethal morass of lies, corruption, and murder.

The Wall Of The Plague (Paperback, New Ed): Andre Brink The Wall Of The Plague (Paperback, New Ed)
Andre Brink
R216 R172 Discovery Miles 1 720 Save R44 (20%) Within 7 - 12 working days

Helping to research her lover's film on the great plague, Andrea retur ns to Provence. However, her journey becomes more a trip of personal d iscovery than one of pure academic research as she begins to enjoy mor e and more of the idyllic lifestyle. Travelling with Mandla, a fellow South African and Black activist, helps Andrea put into perspective th e more hedonistic elements of her new life. However, through the inten sity of his own convictions Mandla forces his friend to re-assess her own beliefs, casting a shadow on the relationship. As the story unfold s in a landscape evoked with a breathtaking mastery, Andrea and Mandla confront the uneasy relationships which develop between themselves an d their lovers. Their difficulties form an allegory for those faced by two disparate continents, as they undertake the process of reconcilin g Europe's past and Africa's present.

Rumours Of Rain (Paperback, Reissue): Andre Brink Rumours Of Rain (Paperback, Reissue)
Andre Brink
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Within 4 - 8 working days

Winter in South Africa - a time of searing drought, angry stirrings in Soweto, and the shadow of the Angolan conflict cast across the scorched bush. Martin Mynhardt, a wealthy Afrikaner, plans a weekend at his old family farm. But his visit coincides with a time of crisis in his personal life. In a few days, the security of a lifetime is destroyed and, with only the uncertain values of his past to guide him, Mynhardt is left to face the wreckage of his future.

Die Ambassadeur (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Die Ambassadeur (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R289 Discovery Miles 2 890 Within 7 - 15 working days

Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk bevind hom in die apartheidsjare in 'n persoonlike krisis so fel soos die politieke krisis. 'n Verydelde derde sekretaris in die ambassade, en die onkonvensionele jong Nicolette wat een aand onverwags in die ambassade verskyn, speel 'n deurslaggewende rol daarin. Die roman speel hoofsaaklik af in Parys, die stad van romantiek - en tragiek.

The Other Side of Silence (Paperback, New Ed): Andre Brink The Other Side of Silence (Paperback, New Ed)
Andre Brink
R236 R166 Discovery Miles 1 660 Save R70 (30%) Within 7 - 12 working days

As a small child in a wintry Bremen, Hanna dreams about the other side of silence, the place where the wind comes from and palm trees wave in the sun. Seeing her chance to escape from years of abuse in an orphanage and in service, Hanna joins one of the shiploads of young women transported in the early years of the twentieth century to the colony of German South-West Africa to assuage the needs of the male settlers. Following atrocious punishment for daring to resist the advances of an army officer, she arrives in a phantasmagoric refuge in the African desert - 'prison, nunnery, brothel, shithouse, Frauenstein'. When the drunken excesses of a visiting army detachment threaten her only companion, Hanna revolts. Mounting a ragtag army of female and natives, she sets out on an epic march through the desert to take on the might of the German Reich.

This apocalyptic journey through the darker regions of the soul will also reveal to her the hidden meanings of suffering, revenge, companionship, love and compassion.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Not available
For Your Eyes Only
Roger Moore, Carole Bouquet, … DVD  (1)
R59 R52 Discovery Miles 520
Suster Lilian Omvattende Swangerskap…
Lilian Paramor Paperback R349 Discovery Miles 3 490
How To Make Love Like An Englishman
Pierce Brosnan, Jessica Alba, … DVD  (1)
R52 Discovery Miles 520
Cape Umbrellas Tokai Patio 2m Wooden…
R1,899 R1,499 Discovery Miles 14 990
Foil Print Tee (Grey)(XS)
R169 R119 Discovery Miles 1 190
Waddington's Playing Cards - Marvel…
Cards R69 Discovery Miles 690
Maxwell & Williams Cosmo Red Wine…
 (2)
R359 Discovery Miles 3 590
Star Wars: Darth Vader Money Box
R299 R130 Discovery Miles 1 300

 

Loyalty partners