0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (20)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 21 of 21 matches in All departments

The Adventures Of Anna Atom (Paperback): Elizabeth Wasserman The Adventures Of Anna Atom (Paperback)
Elizabeth Wasserman 1
R221 Discovery Miles 2 210 Within 7 - 15 working days

Anna and her famous scientist parents live on an island in the Indian Ocean. While her parents are roped in to save the world (again), Anna finds a pirate’s dagger on her usual afternoon swim. This prompts her to start investigating the mysterious sunken treasure of the Chivonne. This book touches on family dynamics, computers, science, the extinct dodo, pirates, and has a strong “green” message. In the second part Admiral Atom’s scheming colleague tries to shift the magnetic poles of the Earth. But are his motives above suspicion? Anna becomes tangled in these complicated adult matters once again. Finally, Anna must foil an attack of the earth's very core, which could have unparalleled consequences for the planet.

Elf Dae in Parys (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Elf Dae in Parys (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman
R161 Discovery Miles 1 610 In stock

n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou he! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde deur drie muses gedra word. Na elke eeu moet hierdie sleutels aan Parys se burgemeester oorhandig word. Maar wat het dit met Emma te doen?

Professor Sabatina Se Wetenskapboek (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Elizabeth Wasserman Professor Sabatina Se Wetenskapboek (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Elizabeth Wasserman
R216 Discovery Miles 2 160 Within 7 - 15 working days

Professor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n “dink 'n bietjie” vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span. Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oe oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.

Dogtective William in New York (Paperback): Elizabeth Wasserman Dogtective William in New York (Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R57 Discovery Miles 570 Within 10 - 15 working days

In the fifth adventure in the series William and Alex go to New York City, where they meet William’s Uncle Berlioz. It has been three weeks since Fifi, the poodle of a well known Broadway actress has been kidnapped. William and Alex must apprehend the kidnappers before more celebrities’ pets are kidnapped and held for ransom.

Die Dingesfabriek - Jannus En Kriek Onder Die See (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Die Dingesfabriek - Jannus En Kriek Onder Die See (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Astrid Castle
R146 Discovery Miles 1 460 In stock

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . 8-10 jaar. Die keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ’n diepsee-wereld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . Maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

Die Dingesfabriek: Jannus En Kriek En Die Tydmasjien (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Die Dingesfabriek: Jannus En Kriek En Die Tydmasjien (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Astrid Castle
R146 Discovery Miles 1 460 Within 7 - 15 working days

Die vierde en laaste boek in die reeks. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp...Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is.

Speurhond Willem in Die Ruimte (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem in Die Ruimte (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle die keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan se "gespikkelde spanjoel" is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in Kazakhstan, vanwaar hulle in 'n Sojoes-ruimtetuig gelanseer word. Iets skort met die Internasionale Ruimtestasie se suurstof-toevoerstelsel. Kan dit wees dat 'n saboteur hier doenig is? Hierdie is die vierde boek in die reeks.

Speurhond Willem En Die Diamantdiewe (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem En Die Diamantdiewe (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

In hierdie sesde avontuur is Adriaan en Willem nader aan eie bodem aan die werk: in Nambie moet hulle ’n bende diamantsmokkelaars help vasvat. Maar hier moet hulle met ’n ander betroemde speurhond saamwerk: sersant-majoor Maximiliaan. Hulle is net nie so seker of hy en sy patrolliemaat, konstabel Kolgans, vertrou kan word nie ... Die ander titels is Speurhond Willem op reis, Speurhond Willem en die seerowers, Speurhond Willem en die wilddiewe en Speurhond Willem in die ruimte en Speurhond Willem in New York.

Speurhond Willem En Die Wilddiewe (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem En Die Wilddiewe (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Vir 8- tot 11-jariges. Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle die keer op eie bodem doenig: in die Laeveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer. Hierdie is die derde boek in die reeks.

Speurhond Willem En Die Seerowers (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem En Die Seerowers (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Adriaan se ma wen 'n reis op 'n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam - versteek in Adriaan se rugsak. Toe seerowers die skip en al die passasiers naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom. Hy't toe nie uitgetree as Internasionale Speurhond, soos hy ons aan die einde van die eerste avontuur (Speurhond Willem op reis) wou laat glo nie! Die hele reis is deur die Internasionale Speurdiens beplan sodat Willem weer ‘n internasionale bende skurke, wat hulle oog op ‘n versteekte skat op die piepklein eilandjie Trommelin het, aan die pen kon laat ry.

Speurhond Willem in New York (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem in New York (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In die vyfde boek in die gewilde reeks moet Adriaan en Willem nogmaals die mensdom van ‘n nare boef se gruwelike planne red. Maar soos dit die gedugte span betaam, vind die aksie in een van die opwindendste wereldstede van ons tyd plaas: New York.

Die Dingesfabriek: Jannus En Kriek Krimp (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Die Dingesfabriek: Jannus En Kriek Krimp (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Astrid Castle
R146 Discovery Miles 1 460 Within 7 - 15 working days

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: 'n laserstraal wat 'n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat 'n mens 'n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe die SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieel weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.

Anna Atoom En Die Digitale Draak (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Anna Atoom En Die Digitale Draak (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman
R156 Discovery Miles 1 560 Within 7 - 15 working days

In die derde en laaste boek in die reeks is daar twee identiese drake, gemaak uit die nuwe element Drakium. Die twee drake is kwantum verstrik en sal ongekende onstabiliteit veroorsaak indien hulle min of meer gelyktydig in die magna van die aarde (die vloeibare lawalaag van die aardkors) beland. Maar wie sit hieragter? Niemand anders as Uranus Draak nie! Hierdie reeks is 'n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, wetenskap, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk "groen" boodskap. Anna Atoom se ouers is wereldberoemde wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wereld van ondergang red. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met 'n heerlike sin vir humor.

Die Dingesfabriek: Jannus En Kriek Op Die Maan (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Die Dingesfabriek: Jannus En Kriek Op Die Maan (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Astrid Castle
R146 Discovery Miles 1 460 Within 7 - 15 working days

Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is 'n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van 'n groot boekuitgewery. Soetlief is ’n gevaarlike spioen. Die tweeling se troeteldier is 'n meerkat met die naam van Meneer Snoek. Sy is 'n wyfiemeerkat, maar haar voornaam is Meneer en haar van is Snoek. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is 'n avonturier, 'n uitvinder en 'n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in 'n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium. Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed “dinges”. Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.

Dogtective William in Space (Paperback): Elizabeth Wasserman Dogtective William in Space (Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

In their fourth adventure together William and Alex go to Baikonur in Kazakhstan, from where they are launched into space to investigate a mysterious problem with the International space station’s oxygen supply. Here they meet William’s old friend Boris, another dogtective, who reveals some interesting facts about William’s past, to Alex’s great delight.

Dogtective William and the Pirates (Paperback): Elizabeth Wasserman Dogtective William and the Pirates (Paperback)
Elizabeth Wasserman
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Alex’s mum wins a luxury cruise holiday and takes her son along. Willem plays stowaway in Alex’s backpack and later in a linen closet on board. When modern day pirates take the ship hostage William’s sleuth skills save the day. Alex and William work together to foil the pirates’ plans, which include locating and stealing a treasure on the tiny island of Trommelin. This is the second book in the series. The third, Dogtective William and the Poachers, will be released in February 2014.

Dogtective William and the Poachers (Paperback): Elizabeth Wasserman Dogtective William and the Poachers (Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days
Speurhond Willem Op Reis (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem Op Reis (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days
Dogtective William Travels the World (Paperback): Elizabeth Wasserman Dogtective William Travels the World (Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Adrian is twelve years old and an only child. He spends a lot of time with his dog, William, which the family got from the SPCA a few years ago. But only Adrian knows William’s secret: he understands human language AND he can talk! William reveals this to Adrian in the car on their very first trip home from the SPCA. But Adrian learns even more secrets about his dog in this book, the first of a series featuring the Adrian and William’s adventures all over the world. Under the pretence of going on a soccer tour Adrian and William, who is a dog detective (“dogtective”), make arrangements to travel to Istanbul, where, in true espionage-style action, William’s contact awaits. From there the hunt for the villain Scurvy Scabscratch take them to Venice, Paris, Amsterdam and finally to London, where Brumbum's mansion holds the key to the disapperance of the Silver Tulip.

Dogtective William and the Diamond Smugglers (Paperback): Elizabeth Wasserman Dogtective William and the Diamond Smugglers (Paperback)
Elizabeth Wasserman
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

In the sixth adventure in the series William and Alex go to Namibia. In this adventure they need to prevent a gang from getting their hands on some diamonds. But this time they have to work with another famous sleuth, Sergeant Maximilian. They are not so sure he and his patrol officer, Constable Kolgans, can be trusted. . .

Anna Atoom En Die Seerower Se Dolk - Gr 2 (Afrikaans, Paperback, School ed): Elizabeth Wasserman Anna Atoom En Die Seerower Se Dolk - Gr 2 (Afrikaans, Paperback, School ed)
Elizabeth Wasserman
R133 Discovery Miles 1 330 Within 7 - 15 working days

'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort. Maar waar l?ie wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Collateral Beauty
Will Smith Blu-ray disc R199 R176 Discovery Miles 1 760
My Big Fat Greek Wedding 2
Nia Vardalos, John Corbett, … DVD  (2)
R159 R50 Discovery Miles 500
Ferrari Ruler (18cm)
R18 R17 Discovery Miles 170
Philips Series 5000 Dry Electric Shaver…
 (5)
R1,899 R1,499 Discovery Miles 14 990
Philips AEA2000 Bluetooth Hi-Fi Adapter
 (12)
R699 R349 Discovery Miles 3 490
Deur My Venster
Refentse CD  (1)
R115 R99 Discovery Miles 990

 

Loyalty partners