0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (4)
  • R50 - R100 (16)
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 21 of 21 matches in All departments

Hallo!, Vlak 1 Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Pearson Hallo!, Vlak 1 Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) In stock

Hallo! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Slimkoppe Lees! Weg!, Vlak 1 Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Gill Maree, Ilse Badenhorst Slimkoppe Lees! Weg!, Vlak 1 Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Gill Maree, Ilse Badenhorst
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) In stock

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 地 liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, 地 woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Slimkoppe Lees! Vlak 1 is vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind kan oefen om hulle te lees. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 2 te volg. Weg! sluit die volgende vier stories in: Die verlore hamster; Mooi so, Stinkie!; Die groen sprinkaan; Stinkie en die bril.

Verlore!, Vlak 1 Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Pearson Verlore!, Vlak 1 Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) In stock

Verlore! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Pret Met Kos (Afrikaans, Paperback): Pearson Pret Met Kos (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) In stock

Pret met kos is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling. Vlak 2 bied vier prettige boekies - Aan die gang; Pret met kos; Goggas en diere; en Lekker uitstappies - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort paragrawe te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 3 se avonture aan te durf.

Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Pearson Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) In stock

Pretdag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Een, Twee, Drie, Vlak 1 Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Pearson Een, Twee, Drie, Vlak 1 Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) In stock

Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Lekker Uitstappies, Vlak 2 Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Pearson Lekker Uitstappies, Vlak 2 Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) In stock

Lekker uitstappies is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling. Vlak 2 bied vier prettige boekies - Aan die gang; Pret met kos; Goggas en diere; en Lekker uitstappies - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort paragrawe te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 3 se avonture aan te durf.

Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback)
R170 R139 Discovery Miles 1 390 Save R31 (18%) Within 4 - 9 working days
Kom Ons Speel (Afrikaans, Paperback): Pearson Kom Ons Speel (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Kom ons speel is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 3, Voluit vorentoe, is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe aan te durf. Hulle sal die leidrade in die illustrasies en hul kennis van woordeskat en taal moet inspan. Vlak 3 bestaan uit vier boekies - Pret met klere; Kom ons speel; Vakansies en Abrakadabra!, wat elke vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories bevat. Wanneer kinders die paragrawe in die boekies kan lees, is hulle gereed om die avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters op Vlak 4 mee te maak.

Vakansies (Afrikaans, Paperback): Pearson Vakansies (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Vakansies is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 3, Voluit vorentoe, is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe aan te durf. Hulle sal die leidrade in die illustrasies en hul kennis van woordeskat en taal moet inspan. Vlak 3 bestaan uit vier boekies - Pret met klere; Kom ons speel; Vakansies en Abrakadabra!, wat elke vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories bevat. Wanneer kinders die paragrawe in die boekies kan lees, is hulle gereed om die avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters op Vlak 4 mee te maak.

In Die Nag (Afrikaans, Paperback): Pearson In Die Nag (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

In die nag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 4, Vlot verder, is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

Abrakadabra! (Afrikaans, Paperback): Pearson Abrakadabra! (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Abrakadabra! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 3, Voluit vorentoe, is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe aan te durf. Hulle sal die leidrade in die illustrasies en hul kennis van woordeskat en taal moet inspan. Vlak 3 bestaan uit vier boekies - Pret met klere; Kom ons speel; Vakansies en Abrakadabra!, wat elke vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories bevat. Wanneer kinders die paragrawe in die boekies kan lees, is hulle gereed om die avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters op Vlak 4 mee te maak.

Speel-speel (Afrikaans, Paperback): Pearson Speel-speel (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Speel-speel is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 4, Vlot verder, is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

Goggas En Diere, Vlak 2 Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Pearson Goggas En Diere, Vlak 2 Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Pearson 1
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Goggas en diere is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling. Vlak 2 bied vier prettige boekies - Aan die gang; Pret met kos; Goggas en diere; en Lekker uitstappies - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort paragrawe te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 3 se avonture aan te durf.

Wees 'n Speurder (Afrikaans, Paperback): Pearson Wees 'n Speurder (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Wees 'n speurder is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 4, Vlot verder, is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

Hallo!, Vlak 1 Boek 1 (Afrikaans, Hardcover): Peters G. Meyer, I. Badenhorst Hallo!, Vlak 1 Boek 1 (Afrikaans, Hardcover)
Peters G. Meyer, I. Badenhorst
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 地 liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, 地 woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Slimkoppe Lees! Vlak 1 is vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind kan oefen om hulle te lees. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 2 te volg. Hallo! sluit die volgende vier stories in: Marmelade en Stinkie; Emma; Mandla; Jodi.

Aan Die Gang (Afrikaans, Paperback): Pearson Aan Die Gang (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Aan die gang is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling. Vlak 2 bied vier prettige boekies - Aan die gang; Pret met kos; Goggas en diere; en Lekker uitstappies - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort paragrawe te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 3 se avonture aan te durf.

Een, Twee, Drie, Vlak 1 Boek 2 (Afrikaans, Hardcover): Peters G. Meyer, I. Badenhorst Een, Twee, Drie, Vlak 1 Boek 2 (Afrikaans, Hardcover)
Peters G. Meyer, I. Badenhorst
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 地 liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, 地 woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Slimkoppe Lees! Vlak 1 is vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind kan oefen om hulle te lees. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 2 te volg. Een, twee, drie sluit die volgende vier stories in: Soet hond; Sportdag; Seelewe; Lekker verjaar.

Oral in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Pearson Oral in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Oral in Suid-Afrika is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 4, Vlot verder, is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

Slimkoppe Lees! Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Michelle Faure, Ilse Badenhorst Slimkoppe Lees! Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Michelle Faure, Ilse Badenhorst
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 地 liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, 地 woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Slimkoppe Lees! Vlak 1 is vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind kan oefen om hulle te lees. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 2 te volg. Pretdag sluit die volgende vier stories in: Jaco wil 地 haas he; Die resies; Ouma is kwaad; Help!.

Pret Met Klere (Afrikaans, Paperback): Pearson Pret Met Klere (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R57 Discovery Miles 570 Save R13 (19%) Within 4 - 9 working days

Pret me klere is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 3, Voluit vorentoe, is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe aan te durf. Hulle sal die leidrade in die illustrasies en hul kennis van woordeskat en taal moet inspan. Vlak 3 bestaan uit vier boekies - Pret met klere; Kom ons speel; Vakansies en Abrakadabra!, wat elke vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories bevat. Wanneer kinders die paragrawe in die boekies kan lees, is hulle gereed om die avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters op Vlak 4 mee te maak.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Star Wars: Episode 7 - The Force Awakens
Daisy Ridley, John Boyega, … DVD  (9)
R165 R55 Discovery Miles 550
XXX 3: Return Of Xander Cage
Vin Diesel, Donnie Yen, … DVD  (4)
R159 R133 Discovery Miles 1 330
Kenwood JE680 True Centrifugal Juicer…
R1,599 R1,449 Discovery Miles 14 490
Hoe Verklaar Jy Dit? # 2
Danny Fourie Paperback  (3)
R230 R90 Discovery Miles 900
Motorola Connect HD Wi-Fi HD Video Baby…
 (5)
R4,599 Discovery Miles 45 990
Cluedo - The Big Bang Theory
 (2)
R650 Discovery Miles 6 500
Ferrari Ruler (18cm)
R18 R17 Discovery Miles 170
Alex Toys Learn To Write
R130 R114 Discovery Miles 1 140

 

Loyalty partners