0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Die Breinchirurg Se Dieet - Span Jou Brein In Om Vet Af Te Skud (Afrikaans, Paperback): Adriaan Liebenberg Die Breinchirurg Se Dieet - Span Jou Brein In Om Vet Af Te Skud (Afrikaans, Paperback)
Adriaan Liebenberg
R150 R114 Discovery Miles 1 140 Save R36 (24%) Within 4 - 8 working days

In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchirurg, a maklike veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af.

Nadat hy sy lewe lank vet - en ongelukkig - was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70kg verloor en baie gesonder gevoel.

Die breinchirurg se dieet:

  • is 'n realistiese, stap-vir-stap gids wat jou wys hoe om beheer oor jou gewig te kry sonder om op modediŽte of eetlusdempers staat te maak;
  • bemagtig jou met kennis oor hoe om gesond en maer te bly;
  • verskaf inligting oor die energiewaardes van voedsel en riglyne vir maaltydplanne wat jou pad na gewigsverlies maklik en sorgvry sal maak.

Derduisende mense het al baat gevind by dr. Liebenberg se inspirerende verhaal. Sonder om doekies om te draai, wys hy jou dat jou breinkrag die sleutel hou vir gewigsverlies op 'n natuurlike, voor die hand liggende manier.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Lexmark MS417dn 1200 x 1200DPI A4
 (2)
R1,999 R949 Discovery Miles 9 490
Whole - Bowl Food For Balance
Melissa Delport Paperback  (1)
R300 R240 Discovery Miles 2 400
Canon PG-440XL High-Yield Inkjet…
 (1)
R348 Discovery Miles 3 480
EA Sports Rory McIlroy PGA Tour
 (1)
R651 R443 Discovery Miles 4 430
Not available
Dell SE2416H 24" FHD LED IPS Monitor…
 (39)
R2,499 R1,866 Discovery Miles 18 660
The Founder
Michael Keaton, Linda Cardellini, … DVD  (10)
R131 Discovery Miles 1 310
Insidious 4: The Last Key
Lin Shaye, Angus Sampson, … DVD R165 R150 Discovery Miles 1 500
Springbok Glory - Golden Moments In The…
Stephen Nell Paperback  (4)
R220 R83 Discovery Miles 830

 

Loyalty partners