0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (112)
  • R50 - R100 (54)
  • R100 - R250 (353)
  • R250 - R500 (42)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational

Showing 1 - 25 of 561 matches in Children's & Educational

Nuwe alles-in-een graad 6 Taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een graad 6 Taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R131 Discovery Miles 1 310 Within 7 - 15 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe alles-in-een graad 7 taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een graad 7 taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R136 Discovery Miles 1 360 Within 7 - 15 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten
R101 Discovery Miles 1 010 Within 7 - 15 working days

Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ’n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDAs) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.

New All-in-One Activity Book for Pre-Schoolers (Paperback): Mart Meij, Rina Erasmus New All-in-One Activity Book for Pre-Schoolers (Paperback)
Mart Meij, Rina Erasmus
R101 Discovery Miles 1 010 Within 7 - 15 working days

Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ’n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NCF vir kinders van geboorte to vier jaar. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. Sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDA’s) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.

Study Work Guide: My Children! My Africa!: Gr. 12 (Paperback): Peter Southey Study Work Guide: My Children! My Africa!: Gr. 12 (Paperback)
Peter Southey
R116 Discovery Miles 1 160 Within 7 - 15 working days

Best Books Study Work Guide: My Children! My Africa! This study work guide has been compiled to help learners grasp each act, theme and character in My Children! My Africa! the prescribed play for Grade 12 First Additional Language. It's a workbook, learners answer questions in the guide. Bought every year. Background of Bantu education. Notes/summaries. Get to know Mr. M, Thami & Isabel. Page-by-page notes of each and act with contextual questions. Assessment activities and essays.

Nuwe Alles-In-Een Gr 3 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe Alles-In-Een Gr 3 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij
R161 Discovery Miles 1 610 Within 7 - 15 working days

Die Leerderboek – Eerste Addisionele Taal

• kan jaar na jaar gebruik word

• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week

• word gebruik saam met die werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.

Een boek per leerder word aanbeveel.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Best Books Panel Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Best Books Panel
R91 Discovery Miles 910 Within 7 - 15 working days

DIE NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Werkboek vir Huistaal pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Huistaal Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering.

Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Leerderboek ​doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Lewensvaardighede (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Best Books Panel Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Lewensvaardighede (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Best Books Panel
R91 Discovery Miles 910 Within 7 - 15 working days

Die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering.

Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Leerderboek ​doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

Landscapes of short stories for Gr. 10 second additional language - An anthology of short stories from Southern Africa and the... Landscapes of short stories for Gr. 10 second additional language - An anthology of short stories from Southern Africa and the English-speaking world (Paperback)
Blanche Scheffler, Andries Oliphant
R161 Discovery Miles 1 610 Within 7 - 15 working days

Landscapes of short stories is a reader-friendly anthology of 17 short stories chosen for the Grade 10 learner doing English as a Second Additional Language, and based on the Curriculum and Assessment Policy Statement. Many of the stories are from Africa, including South Africa, with others from around the world illustrating a rich storytelling heritage. Stories are divided according to theme: personal, humour, nature and science, crime, social issues, money matters, and politics and peace, and cover the vast metaphorical landscape of what it is to be human.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 1 - Nee, Ella, Nee!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 1 - Nee, Ella, Nee!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

Fokus:

- Diskriminasie van verskille en ooreenkomste in herhalende frases.

- Ontwikkeling van liggaamsbeeld en name van liggaamsdele.

- Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike vaardighede, interpreteer en redeneer.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 3 - Modderkoekies: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 3 - Modderkoekies: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

- Fokus: Herken en lees getalname een, twee en drie. Ontwikkeling van denkvaardighede, interpreteer en redeneer.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Leesboek 3 Die Partytjie Vlak 1 (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe Alles-In-Een Graad R Leesboek 3 Die Partytjie Vlak 1 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 2 - Reg Vir Skool: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers,... Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 2 - Reg Vir Skool: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 2 - Sportdag By Die Skool: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 2 - Sportdag By Die Skool: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

- Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid sportsoorte en hulpmiddels wat by die sportsoort gebruik word. Ontwikkeling van denkvaardighede: Pas die voorwerp by die sportsoort.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Wiskunde (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Best Books Panel Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Wiskunde (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Best Books Panel
R91 Discovery Miles 910 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een reeks is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum-en asesseringsbeleidsverklaring. Is beskikbaar vir die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede. Kan per vak of as pakket gebruik word. Is beskikbaar vir Gr R-3. Word gebruik saam met die gratis werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 4 - Ben Is 'n Besige Baba: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 4 - Ben Is 'n Besige Baba: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

- Fokus: Herken en lees name van vervoermiddels, simbole uit die omgewing, name van die dae van die week. Interpreteer eenvoudige ironie in humoristiese prente.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 5 - Diere Wat Kriewel En Kruip: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 5 - Diere Wat Kriewel En Kruip: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
Nuwe Alles-In-Een Vlak 7 Leesboek 3 - Fanie Fee Se Skoenwinkel: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Zelda... Nuwe Alles-In-Een Vlak 7 Leesboek 3 - Fanie Fee Se Skoenwinkel: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Zelda Vorster, Marina van Eeden
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
Nuwe Alles-In-Een Vlak 2 Leesboek 3 - Wat Die Trapsuutjies Gesien Het: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart... Nuwe Alles-In-Een Vlak 2 Leesboek 3 - Wat Die Trapsuutjies Gesien Het: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

- Fokus: Aanleer van kleure, raaksien van kleure in die natuur. Fonemiese bewustheid – aanvangsklank van elke kleur.

New All-In-One Level 6 Reader 5 - The Scared Frog: Gr R Graded Reading Series (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers New All-In-One Level 6 Reader 5 - The Scared Frog: Gr R Graded Reading Series (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 5 - Rolf Reus En Doempie Dwerg: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een Vlak 3 Leesboek 5 - Rolf Reus En Doempie Dwerg: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 4 - Besige Banda: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 4 - Besige Banda: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

Fokus:

Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies.

Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 5 - Almal Werk: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers, Mart... Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 5 - Almal Werk: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
New All-In-One Level 3 Reader 5 - Geoff Giant And Gilly Gnome Grade R Graded Reading Series (Paperback): Mart Meij, Beatrix de... New All-In-One Level 3 Reader 5 - Geoff Giant And Gilly Gnome Grade R Graded Reading Series (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days
Nuwe Alles-In-Een Vlak 6 Leesboek 1 - Ouma Se Bril: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 6 Leesboek 1 - Ouma Se Bril: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R49 Discovery Miles 490 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

Fokus:

Woordeskatuitbreiding van ruimtelike begrippe/voor/agter/onder/op/tussen/langs/in en benoeming van meubels.

Humoristiese einde. Sinne op linkerbladsy word deur onderwyseres gelees; leerder sin voltooi deur woorde op regterbladsy n.a.v. prent te lees.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Not available
Crazy House
James Patterson, Gabrielle Charbonnet Paperback  (1)
R230 R198 Discovery Miles 1 980
Guinness World Records 2018
Guinness World Records Hardcover  (4)
R350 R250 Discovery Miles 2 500
Annie & The Little Blue Jug
William Selway Robson Paperback R164 Discovery Miles 1 640
The World's Worst Children 2
David Walliams Paperback  (2)
R220 R189 Discovery Miles 1 890
Red Riding Hood - Record & Play Sound…
Board book R190 R155 Discovery Miles 1 550
Minions 4-Book Collection
Paperback  (1)
R499 R400 Discovery Miles 4 000
Harry Potter And The Cursed Child: Parts…
J. K. Rowling, Jack Thorne, … Hardcover  (16)
R503 R418 Discovery Miles 4 180
2017 School Diary / Skooldagboek - For…
Map Studio Paperback R80 R69 Discovery Miles 690
The Selfish Shongololo
Vanessa Tedder Paperback  (2)
R80 R69 Discovery Miles 690

 

Loyalty partners