0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (131)
  • R100 - R250 (335)
  • R250 - R500 (46)
  • R500+ (19)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Christelike Publikasies

Briewe aan God - Hartsgesprekke met die vader en bemoediging uit sy woord (Afrikaans, Paperback): Lizette Murray Briewe aan God - Hartsgesprekke met die vader en bemoediging uit sy woord (Afrikaans, Paperback)
Lizette Murray
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Briewe is 地 intieme manier om met mekaar te kommunikeer. Gewoonlik wys 地 brief iets van jou hart se binnekant. Dit verklap jou drome, of vertel van jou smagting of vrese of diepste twyfel. Net so is ons gesprekke met God briewe waarin ons ons hart voor Hom uitstort. Briewe aan God is 地 versameling van 50 van hierdie kort versugtinge, dankie-se-sinnetjies en noodroepe aan God. Die briewe hanteer verskeie aspekte in die lewe, soos kwellinge oor 地 kind, die behoefte om 地 vriendin te vertroos, dankie-se-briewe vir seeninge en nog vele meer. Na elke brief is daar ook enkele Skrifaanhalings oor die onderwerp in die brief en 地 gebed. Briewe aan God is doodgewone gesprekke en gebede op papier gerig tot God en geanker in sy Woord.

NLV My Eie Joernaal-Bybel vir Meisies (Afrikaans, Paperback): NLV My Eie Joernaal-Bybel vir Meisies (Afrikaans, Paperback)
R400 R324 Discovery Miles 3 240 Save R76 (19%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Kreatiewe joernaal-Bybel met die volledige NLV-teks ontwerp om meisies tussen 8 en 12 jaar dieper in God se Woord en ’n verhouding met Hom te trek.

My eie kreatiewe joernaal-Bybel met die volledige NLV-teks in enkelkolom en bre kantlyne met woordkuns en plek vir joernaalinskrywings is ’n unieke kleinood. Nou kan jong meisies tussen 8 en 12 jaar hierdie Bybel ook geniet met ’n spesiale uitgawe vir hulle.

My eie joernaal-Bybel – vir meisies is ontwerp om meisies dieper in God se Woord in te trek. Dit sluit die volgende kenmerke in:

• Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte

• 366 oordenkings deur topverkoper-outeur Carolyn Larsen

• Inleidings tot Bybelboeke, vrae om joernaal-inskrywings aan te moedig en interessante Bybelfeite.

• Meer as 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp

• Indeks van woordkuns-teksverse

• Onderwerpregister vir oordenkings

Leer meisies al op ’n jong ouderdom watter vreugde en waarde daar in Bybellees is sodat hulle ’n dieper verhouding met God kan ontwikkel en kosbare waarhede in die Bybel ontdek – wat hulle uiteindelik in hulle lewe kan uitleef.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Inspire Bible for Girls

In Mamelodi Het Ek My God Gevind - My Lewe In die Township en Hoe Dit My Geloof Verander Het (Afrikaans, Paperback): Nico Smith In Mamelodi Het Ek My God Gevind - My Lewe In die Township en Hoe Dit My Geloof Verander Het (Afrikaans, Paperback)
Nico Smith
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In 1982 aanvaar Nico Smith ’n beroep na die NG Kerk in Afrika se Mamelodi-gemeente. Hy en sy vrou laat hulle gemaklike lewe agter en gaan bly in Mamelodi. Hier leer Nico en Ellen r靡ig die hart van Mamelodi se mense ken, en beleef swaarkry saam met hulle. Hulle leer wat dit beteken om swart te wees in Suid-Afrika onder apartheid. Hulle leer ’n ander God ken, nie die God van Nico se vaders nie, maar die God van die verworpenes en die verdruktes.

Die Groot Aanhalingsboek - Wyse Woorde vir die Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback): Die Groot Aanhalingsboek - Wyse Woorde vir die Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback)
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

“Die woord is oneindig magtiger as die swaard en wie dit kragtig en met wysheid gebruik, is magtiger as konings,” het Jeremias Gotthelf ges. Die groot aanhalingsboek is ’n onontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd en bevat meer as 3 000 aanhalings, wyse woorde, heildronke, spreuke en teksgedeeltes oor meer as 350 onderwerpe vir die leser met ’n Christelike lewensbeskouing.

NLV My Eie Joernaal-Bybel vir Meisies (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV My Eie Joernaal-Bybel vir Meisies (Afrikaans, Leather / fine binding)
R500 R399 Discovery Miles 3 990 Save R101 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Kreatiewe joernaal-Bybel met die volledige NLV-teks ontwerp om meisies tussen 8 en 12 jaar dieper in God se Woord en ’n verhouding met Hom te trek.

My eie kreatiewe joernaal-Bybel met die volledige NLV-teks in enkelkolom en bre kantlyne met woordkuns en plek vir joernaalinskrywings is ’n unieke kleinood. Nou kan jong meisies tussen 8 en 12 jaar hierdie Bybel ook geniet met ’n spesiale uitgawe vir hulle.

My eie joernaal-Bybel – vir meisies is ontwerp om meisies dieper in God se Woord in te trek. Dit sluit die volgende kenmerke in:

• Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte

• 366 oordenkings deur topverkoper-outeur Carolyn Larsen

• Inleidings tot Bybelboeke, vrae om joernaal-inskrywings aan te moedig en interessante Bybelfeite.

• Meer as 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp

• Indeks van woordkuns-teksverse

• Onderwerpregister vir oordenkings

Leer meisies al op ’n jong ouderdom watter vreugde en waarde daar in Bybellees is sodat hulle ’n dieper verhouding met God kan ontwikkel en kosbare waarhede in die Bybel ontdek – wat hulle uiteindelik in hulle lewe kan uitleef.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Inspire Bible for Girls

Die Krag Van Gebed Wanneer Jy Vrees (Afrikaans, Paperback): Stormie Omartian Die Krag Van Gebed Wanneer Jy Vrees (Afrikaans, Paperback)
Stormie Omartian
R30 R25 Discovery Miles 250 Save R5 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

60 gebede deur Stormie Omartian wat jou hart en gedagtes op God sal rig wanneer vrees jou oorweldig.

Daar is baie redes om bang te wes, maar God kan dit almal oorwin.

Vind die vrede waarna jy smag te midde van dinge wat jou bang maak met die hulp van hierdie versameling gebede uit Stormie Omartian se boek Die krag van gebed wanneer jy vrees. Elkeen van die 60 gebede word afgerond met ’n Skrifgedeelte wat jou sal help om jou hart en gedagtes op die waarheid van God se Woord te rig wanneer vrees jou oorweldig.

Of jy gekonfronteer word met die vrees vir verlies, verwerping of die toekoms, Die krag van gebed wanneer jy vrees – Gebedeboek sal jou die nodige inspirasie gee om kragtig tot God te bid.

Ook beskikbaar in Engels onder titel The Power of Praying ョ Through Fear Book of Prayers

Dink Leer Floreer (Afrikaans, Paperback): Caroline Leaf Dink Leer Floreer (Afrikaans, Paperback)
Caroline Leaf
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek hoe beheer oor jou denke jou kan help om sukses te behaal in alle areas van jou lewe.

Hoe en wat ons dink, het ’n geweldige invloed op ons verstandelike, emosionele en selfs fisieke welsyn. Om die waarheid te s, ons denke kan ons beperk tot dit wat ons glo ons kan doen, of dit kan ons dinge laat ervaar waarvan ons nooit kon droom nie. Wanneer ons ’n denkwyse kies wat ons vermons verruim, sal ons groter intellektuele satisfaksie, emosionele beheer en fisieke gesondheid ervaar. Die vraag is net: Hoe?

Dr. Caroline Leaf gebruik wetenskaplike navorsing en Bybelse insig om lesers te inspireer om beheer te neem van hulle gedagtes sodat hulle sodoende beheer kan neem van hulle lewens. Hierdie praktiese boek bevat die volgende:

キ ’n 5-stap-leerprogram om geheue te verbeter en effektief te leer

キ ’n profiel om die unieke manier te ontdek waarop elke leser inligting verwerk

キ ’n gids om hulle gedagtew靡eld optimaal te leer benut

Dr. Leaf wys lesers hoe om hierdie kragtige hulpmiddels te kombineer om beter te vaar op die gebied van geheue, leer, intellektuele prestasie, werkprestasie, fisieke prestasie, verhoudings, emosionele gesondheid en – die belangrikste van alles – ’n lewe vol sin en betekenis te ervaar.

Wees oor niks bekommerd nie - Hoe om vrede en kalmte te ervaar in 'n chaotiese wereld (Afrikaans, Paperback): Max Lucado Wees oor niks bekommerd nie - Hoe om vrede en kalmte te ervaar in 'n chaotiese wereld (Afrikaans, Paperback)
Max Lucado
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die aandelebeurs val. Mense verloor hulle werk. Misdaad vier hoogty. Slegte goed gebeur met goeie mense. Daar is dus rede om bekommerd te wees, nie waar nie? Maar moet ons toelaat dat bekommernis ons gemoedsrus en lewensvreugde steel? Max Lucado gee in Wees oor niks bekommerd nie 地 teenvoeter teen die verlammende uitwerking van bekommernis en vrees in ons daaglikse lewe. Deur 地 bestudering van die bekende Filippense 4:6-8 gee hy vir ons wegwysers na hoe om ons bekommernisse te oorkom: Vier God se goedheid; Vra God vir hulp; Los jou bekommernisse by Hom; Dink na oor die goeie dinge. Met God as jou Helper en hierdie vers as jou wegwyser, kan jy ware vrede in jou lewe ervaar en vry leef van bekommernis en vrees. Ingesluit: Vrae om te oordink om jou bekommernisse te oorkom en vrede en kalmte te ervaar.

Jy Kan Verander - Laat God Jou Herskep Deur Sy Woord (Afrikaans, Paperback): Gerdi van den Berg Jy Kan Verander - Laat God Jou Herskep Deur Sy Woord (Afrikaans, Paperback)
Gerdi van den Berg
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

So baie mense is moedeloos omdat hulle nie in staat is om hul lewe reg te ruk nie. Jy k疣 verander takel hierdie probleem deur te kyk na die grootste vals aannames wat mense aanhang:

• “Ek moet net . . . meer bid en Bybelverse ken”

• “As ek net . . . my verlede kon verander”

• “Solank ek . . . gesonder eet, fikser word en die regte medikasie kry”

• “Ek moet net . . . meer positief dink”

• “As ek net . . . aanvaarbaar kan wees”

• “As . . . omstandighede net kan verander”

Di boek gee die oplossing om wel langtermynverandering te bewerkstellig: Herskepping danksy God se Woord en sy Gees. Elke hoofstuk sluit af met ’n toepaslike gebed en punte vir nadenke.

Blydskap Wat Bly (Afrikaans, Hardcover): Stephan Joubert Blydskap Wat Bly (Afrikaans, Hardcover)
Stephan Joubert
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Word in 365 dae herinner dat jy ware, blywende vreugde kan vind in ’n hegte verhouding met God.

Wat maak jou gelukkig? Is dit sukses in jou loopbaan? Genoeg geld vir aftrede? Politieke stabiliteit? Wag jy ook nog dat die Here jou omstandighede moet verander voor jy jou neerslagtigheid sal verruil vir vreugde?

In Blydskap wat bly beklemtoon Stephan Joubert in 365 dagstukke dat ware vreugde nie te vind is in jou omstandighede nie, maar in ’n hegte verhouding met God. Daarom kan jy vreugde beleef al is die lewe onregverdig en sterf onskuldiges en sevier korrupsie. Ware vreugde is nie ’n emosie nie – dis ’n seker wete dat saam met God elke oomblik in die lewe sin het en elke ontmoeting ’n geleentheid is vir omgee, uitreik en vergifnis. Dt bring ware blydskap!

Aangename Kennis, Here (Afrikaans, Paperback): Retief Burger, Wanda Bam, Isak Burger Aangename Kennis, Here (Afrikaans, Paperback)
Retief Burger, Wanda Bam, Isak Burger
R71 Discovery Miles 710 Shipped within 10 - 15 working days

ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE GOD GEBEUR NIE NET IN DIE KERK NIE ...

Is jy bekommerd oor jou familie? Sukkel jy met skuld, huweliksprobleme, verslawing of jou gesondheid?

Is jy gestres en kan jy nie meer die Here se seninge raaksien nie?

Asem dan die woorde in hierdie boek in soos die asem van God wat nuwe lewe in jou bestaan blaas. Lees wie die Here is, waarvan Hy hou en hoe Hy mense verras. Jy leer net ’n deeltjie van Hom regtig ken deur wat jy ervaar. Nou kan jy ’n klomp hartsopenbaringe bymekaar sit, en ’n groter prentjie geteken kry in jou binneste.

Aangename kennis, Here is ’n program op Radiokansel wat soggens vroeg uitgesaai word. 50 verstommende getuienisse is nou in boekformaat beskikbaar, sodat jy kan lees wat beroemdes en mense wat jy nie ken nie uit hulle geloofsharte vertel.

WARE VERHALE, OPREGTE MENSE, WARE HOOP.

Sielskos - Stories oor Verlange en Hoop (Afrikaans, Paperback): Koos van der Merwe Sielskos - Stories oor Verlange en Hoop (Afrikaans, Paperback)
Koos van der Merwe
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Hierdie bundel is saamgestel uit hoogtepunte van die laaste 15 jaar se "Laaste s"-rubrieke deur Koos van der Merwe in Sarie. Koos weef meesterlik met woorde en het die vermo om diep betekenis uit alledaagse situasies te haal. Koos vertel van mense, en hulle soeke na hoop, maar ook ons almal se verlange na die Een wat ons nooit sal laat gaan nie.

Egskeiding, Hoe Nou Verder (Afrikaans, Paperback): Egskeiding, Hoe Nou Verder (Afrikaans, Paperback)
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Jou Beste Lewe Nou! - 7 Stappe om jou volle potensiaal te bereik (Afrikaans, Paperback): Joel Osteen Jou Beste Lewe Nou! - 7 Stappe om jou volle potensiaal te bereik (Afrikaans, Paperback)
Joel Osteen
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Baie mense gaan deur die lewe met ’n swak selfbeeld, negatiwiteit en minderwaardigheidsgevoelens. Ander sien weer geluk as iets wat "eendag" met hulle sal gebeur. Waarlik gelukkige, vervulde mense is di wat geleer het hoe om hul beste lewe nou reeds te leef.

In Jou beste lewe nou! leer jy hoe om deur hierdie negatiewe denkpatroon te breek sodat jy jou volle potensiaal kan uitleef. Die antwoord l in ’n nuwe manier van dink oor jou lewe. Deur die volgende sewe stappe te neem, kan jy die eerste tree op die pad na ’n besondere toekoms gee: 1. Verbreed jou visie. 2. Ontwikkel ’n gesonde selfbeeld. 3. Ontdek die krag van jou woorde en denke. 4. Maak jou los van die verlede. 5. Groei deur swaarkry. 6. Leef om te gee. 7. Kies om gelukkig te wees.

Joel se bemoedigende boodskap en praktiese raad sal lesers help om die hindernisse in hul lewe te oorwin sodat hulle hul Godgegewe doel kan uitleef.

Gebede Uit Die Bybel (Afrikaans, Paperback): Wesley Campbell, Stacey Campbell Gebede Uit Die Bybel (Afrikaans, Paperback)
Wesley Campbell, Stacey Campbell
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Wanneer jy die Skrif hardop bid, sal jy kragtige resultate sien. Dit het Jesus se lewe ons geleer. In Gebede uit die Bybel bied Wesley en Stacey Campbell vir ons 'n skatkis van gebede direk uit die Skrif. Die gebede is in agt kategoriee verdeel wat chronologies gerangskik is, net soos hulle in die Bybel verskyn. Dit sluit in: teofaniee, die Psalms, wysheidsgebede, Hooglied, gebede van die profete, gebede van Jesus, Apostoliese gebede en liedere van Openbaring. Elke afdeling sluit 'n inleiding en praktiese riglyne in oor hoe en wanneer om die gebede te bid. Of jy 'n beginner of 'n gesoute voorbidder is, hierdie boek gee vir jou vinnige en maklike toegang tot 88 kragtige, Bybelse gebede vir enige situasie in die lewe. Dit is 'n unieke bron wat jy weer en weer kan raadpleeg, en jou in 'n dieper gesprek met God sal inlei.

Is Jy Gereed Vir Die Avontuur Van Ouerskap (Afrikaans, Paperback): Gary Chapman Is Jy Gereed Vir Die Avontuur Van Ouerskap (Afrikaans, Paperback)
Gary Chapman
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Met ’n tikkie humor en praktiese raad berei Gary Chapman en Shannon Warden jong ouers voor vir die avontuur van kinders grootmaak.

Gary Chapman, outeur van die New York Times-topverkoper The 5 Love Languages span kragte saam met dr. Shannon Warden – professor in berading, vrou en ma van drie – om jong ouers voor te berei vir die avontuur van kinders grootmaak.

In Is jy gereed vir die avontuur van ouerskap? deel hulle wat hulle wens hulle geweet het vr hulle kinders gehad het, soos: kinders benvloed jou tyd, jou geld en jou huwelik – en dit is net die begin. Met ’n tikkie humor gee hulle praktiese raad vir alles van potjielesse tot skedules, om vir jou kind jammer te s en hoe om jou huwelik sterk te hou … en dit alles terwyl jy die groot vreugde van kinders grootmaak vier.

Deur Dieper Geloof na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Deur Dieper Geloof na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Nina Smit help elke vrou om opnuut te ontdek wie die God is wat ‘n verhouding met jou begeer, hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is en wat jou roeping en identiteit in Hom moet wees. Sy help jou om woestyntye te oorleef en ons kry ‘n voorsmakie vir hoe sy dink die lewe na die dood gaan wees. Soos net Nina kan.

God Is Aan Jou Kant - Oordenkings vir 'n Oorwinningslewe (Afrikaans, Paperback): Nina Smit God Is Aan Jou Kant - Oordenkings vir 'n Oorwinningslewe (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ons moderne lewe bied vele uitdagings: ’n gejaagde leefstyl, ernstige siekte, eensaamheid, werkloosheid, gesinsprobleme . . . Die gewilde skrywer Nina Smit se nuwe boek sal jou nuwe moed gee, want as gelowiges kan ons vir seker weet dat God aan ons kant is.

Van die temas waaroor sy gesels, is: aanvaarding, erken jou afhanklikheid, buite jou gemaksone, lig na donkerte, vriende laat jou beter voel, en ontdek die Bybel opnuut. Elke dagstukkie bevat ’n teksvers wat die tema belig en ’n toepaslike gebed.

God is aan jou kant neem jou op ’n reis na ’n positiewe oorwinnaarslewe. Al wat jy moet doen, is om jou bekommernisse aan God te gee en jouself te sien soos Hy jou sien—sy geliefde kind. Hy staan reg om in jou behoeftes te voorsien.

Die Koggelaar (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Die Koggelaar (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R180 R155 Discovery Miles 1 550 Save R25 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Boet Cronje is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, 'n familieplaas en 'n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. 'n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van 'n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word hy die een wat koggel.

Vroue van die Bybel 2 (Afrikaans, Paperback): Este Geldenhuys Vroue van die Bybel 2 (Afrikaans, Paperback)
Este Geldenhuys
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Bekende radio-omroeper Est Geldenhuys skryf weer oor Bybelse vroue vir vandag se vrou. Sy neem ou bekende verhale en gee dit nuwe lewe, en delf dieper vir verhale van minder bekende vroue - weggesteekte vroue wie se name dikwels nie eers aan ons bekend is nie. Uit al hierdie vroue se lewe ons kan leer dat, maak nie saak wie ons is nie, ons kan 'n verskil maak.

Beleef God Elke Dag (Afrikaans, Leather / fine binding): Henry Blackabay, Claude V King Beleef God Elke Dag (Afrikaans, Leather / fine binding)
Henry Blackabay, Claude V King
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ervaar God elke dag in jou lewe met hierdie versameling van 366 oordenkings.

Ervaar God elke dag in jou lewe met hierdie versameling van 366 oordenkings.

Beleef God elke dag is ’n versameling van 366 oordenkings deur Henry Blackaby en Claude V. King. Di volkleur-dagboek bied elke dag ’n teksvers, kort oordenkings en gebed.

Dit is ideaal vir besige mense wat graag stil wil word by God om sy krag en vernuwing in hulle lewe te ervaar.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Day by Day with God

NLV Bybel (Bruin) (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Bybel (Bruin) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R695 R545 Discovery Miles 5 450 Save R150 (22%) Shipped within 5 - 10 working days
NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Grys) (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Grys) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R699 R548 Discovery Miles 5 480 Save R151 (22%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teolo het saamgespan om die woorde en w靡eld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.

Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
  • 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
  • Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
  • 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
  • 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, brer agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.
  • 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
  • 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
  • Alfabetiese en tematiese indekse.
  • Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.
Oorwinning deur gebed - Bybelse strategiee om sterk te staan te midde van die geestelike stryd (Afrikaans, Paperback): Mark I.... Oorwinning deur gebed - Bybelse strategiee om sterk te staan te midde van die geestelike stryd (Afrikaans, Paperback)
Mark I. Bubeck
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Word deel van die geestelike stryd wat om jou woed en staan vas in die oorwinning wat reeds behaal is. Jy weet daar woed 地 geveg, maar weet jy hoe om tot die stryd toe te tree? Hierdie onontbeerlike gids tot geestelike oorlogvoering deur Mark Bubeck bevat 地 unieke kombinasie van persoonlike verhale en Bybelse wysheid. As 地 veteraan-gebedskryger deel hy sy taktiek vir oorwinning, asook 地 opregte begeerte vir jou geestelike welstand. Oorwinning deur gebed sal jou wys hoe om; In ware eenheid met Christus te leef; Met die Heilige Gees vervul te word; Die volle wapenrusting van God aan te trek; Kragtig te bid te midde van geestelike oorlogvoering; Ander te help om sterk te staan in hulle geloof; Jy hoef nie 地 slagoffer te word van die aanvalle van Satan nie, jy kan vas en seker staan in die wete dat die oorwinning reeds behaal is.

Gebede vir my kind - Kragtige gebede uit ouers se hart vir hul kinders of hulie naby aan jou of ver van jou af is (Afrikaans,... Gebede vir my kind - Kragtige gebede uit ouers se hart vir hul kinders of hulie naby aan jou of ver van jou af is (Afrikaans, Paperback)
Edie Melson
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Gebede vir ouers wat hulle kinders elke dag en in alle omstandighede in God se sorg toevertrou. Al wat jy eintlik vir jou kind kan doen, is bid. Tog kan ouers om verskeie redes nie elke dag by hulle kinders wees nie. Kinders gaan op skooluitstappies, hulle gaan universiteit toe of trek weg vir hulle werk. Die gebede in Gebede vir my kind verwoord 'n ouer se emosies wanneer jy daar wil wees vir jou kind, maar nie by hulle kan wees nie. In 9 hoofstukke deel Edie Melson gebede wat jy vir jouself en jou kind kan bid. Dit sluit gebede in om seen, beskerming en genade. Sy deel ook gebede wat jy vir jou kinders se vriende en onderwysers kan bid. Elke hoofstuk word afgerond met oordenkings, gedagtes oor ouerskap en ook gebede vir jouself vir jou belangrike taak as ouer. Hierdie boek sal jou opnuut laat besef dat God die Vader vir jou kind sorg, selfs as jy nie kan nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Die Opkoms En Ondergang Van Die NG Kerk
Jean Oosthuizen Paperback R260 R205 Discovery Miles 2 050
Die doelgerigte lewe
Rick Warren Paperback R200 R165 Discovery Miles 1 650
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen?
Jurie van den Heever Paperback  (1)
R225 R13 Discovery Miles 130
Val En Opstaan
Andries Enslin Paperback R93 Discovery Miles 930
Die Methodist Hymn Book
Hardcover R117 Discovery Miles 1 170
Laat U Naam Geheilig Word - Leer Ken 24…
Est Geldenhuys Paperback R270 R200 Discovery Miles 2 000
Lewe In Volkleur - Weet Wie J is en…
Lynette Beer Paperback R161 Discovery Miles 1 610
Weerlose Weerstand - Die Gaydebat in die…
Andre Bartlett Paperback R210 Discovery Miles 2 100
Die Dood en die Lewe Hierna - 59 Vrae…
Isak Burger Paperback R269 R174 Discovery Miles 1 740
Die Verhaal van Dawid
Jaco Thom Paperback R116 Discovery Miles 1 160

 

Partners