0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (131)
  • R100 - R250 (335)
  • R250 - R500 (46)
  • R500+ (19)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Christelike Publikasies

NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Swart) (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Swart) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R799 R623 Discovery Miles 6 230 Save R176 (22%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloŽ het saamgespan om die woorde en wÍreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.

Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
  • 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
  • Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
  • 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
  • 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, breŽr agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.
  • 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
  • 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
  • Alfabetiese en tematiese indekse.
  • Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.
101 Gebede Om Te Deel (Afrikaans, Cards): 101 Gebede Om Te Deel (Afrikaans, Cards)
R69 R57 Discovery Miles 570 Save R12 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

101 Gebede om te deel is gebedskaartjies wat tienermeisies sal herinner aan God se sorg, seŽn en voorsiening. Hierdie 50 kaartjies spog met pragtige, moderne ontwerpe spesiaal vir meisies. Aan die die een kant van elke kaartjie is ’n bemoedigende gebed wat meisies sal seŽn tydens hulle stiltetyd saam met die Here, terwyl daar aan die ander kant van die kaartjie lyntjies is om hulle eie gebede neer te skryf, en so die seŽn van gebed te deel.

Beloftes, Romanse en Liefde (Afrikaans, Paperback): Gary Chapman Beloftes, Romanse en Liefde (Afrikaans, Paperback)
Gary Chapman; Greg Smalley, Erin Smalley
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek die 12 Bybelsgebaseerde strategieŽ wat jou sal help om struikelblokke te oorkom, suksesvolle kommunikasiepatrone te ontwikkel en lewenslange romanse in jou huwelik te skep.

Elke huwelik beleef soms kronkels en kinkels. Maar die ompaaie hoef paartjies nie heeltemal te laat verdwaal of van mekaar te vervreem nie.

In Beloftes, romanse en liefde ondersoek Greg en Erin Smalley 12 Bybelsgebaseerde rigtingwysers wat paartjies sal help om hulle huwelik op koers te hou. Deur praktiese raad en stories uit hulle eie huwelik en jare lange beradingservaring wys hulle paartjies hoe om padversperrings te oorkom, suksesvolle kommunikasie≠patrone te vestig en lewenslange romanse te skep.

Met humor en deernis deel die Smalleys die geheime van ’n sterk huwelik gevul met “ware liefde” soos God dit in die Bybel beskryf sodat paartjies ’n padkaart kan hÍ vir ’n lewenslange romantiese avontuur.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Crazy Little Thing Called Marriage.

101 Gebede vir Hom & Haar (Afrikaans, Leather / fine binding): Joanna Teigen, Rob Teigen 101 Gebede vir Hom & Haar (Afrikaans, Leather / fine binding)
Joanna Teigen, Rob Teigen
R270 R222 Discovery Miles 2 220 Save R48 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
God is Naby Jou - 90 Dae van Bemoediging (Afrikaans, Large print, Paperback): Nina Smit God is Naby Jou - 90 Dae van Bemoediging (Afrikaans, Large print, Paperback)
Nina Smit
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om hul inspirasie in die Here te vind.

Wanneer dit voel of elke dag net vol uitdagings en eindelose doen-lysies is, bied Nina Smit bemoediging in die vorm van 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner om sielsvernuwing by die Here te gaan soek. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en sal krag gee vir ’n nuwe dag.Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God is jy in die wenspan. Met sy krag en inspirasie sal jy die hindernisse op jou pad oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om jou siel tot rus te bring en weer jou liefdesband met die Here te versterk. God is naby jou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se onweerlegbare beloftes te herinner.

Ook beskikbaar onder die Titel - God is Close to You

Joernaal (Herfs Blare) (Afrikaans, Leather / fine binding): Joernaal (Herfs Blare) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die ideale hulpmiddel om stiltetyd te verryk of ’n joernaal of notaboek, gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp bevat 144 bladsye om jou gebede, notas, spesiale Bybelverse en meer neer te skryf, sowel as verse en aanhalings om jou stiltetyd saam met God meer spesiaal te maak.

Sleutels Tot Uitnemendheid (Afrikaans, Leather / fine binding): Sleutels Tot Uitnemendheid (Afrikaans, Leather / fine binding)
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot uitnemendheid bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot uitnemendheid, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

Eenminuut-Oordenkings Vir Jong Vroue (Afrikaans, Hardcover): Mallory Larsen Eenminuut-Oordenkings Vir Jong Vroue (Afrikaans, Hardcover)
Mallory Larsen
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Praktiese advies en opregte aanmoediging.

Een-minuut oordenkings vir jong vroue is gemik op geloof vervulde jong vroue in hulle twintigs wat die opwindende en soms skrikwekkende reis van universiteit na werksverhogings, enkelwees en die vind van Mnr. Reg moet aanpak. Mallory Larsen bied waardevolle insigte oor hoe om 'n lewe te lei wat God vereer en wat in diens staan van ander met praktiese advies en opregte aanmoediging.

Mallory Larsen het haar Meestersgraad in Teologie en Kultuur verwerf by die Seattle School of Theology and Psychology. Mallory is die dogter van die bekende Christenskrywer Caroly Larsen.

- 11 x 14 cm

- 400 Bladsye

- Opgestopde Hardeband bindwerk

- Silwer gefoeliede titel en aksente

- Glans buiteblad

- Lint boekmerk aangeheg

- Aanbiedingsbladsy vir skenking

Die Heel Beste Jy! (Afrikaans, Paperback): Dirkie van der Spuy, Dalena Vogel, Esther van der Spuy Die Heel Beste Jy! (Afrikaans, Paperback)
Dirkie van der Spuy, Dalena Vogel, Esther van der Spuy
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Paperback): Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Paperback)
R155 R128 Discovery Miles 1 280 Save R27 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Bybelbeloftes vir elke man belig kragtige beloftes in die Bybel en sal elke man in enige situasie van sy lewe bemoedig, versterk en lei. Diť boek, met sy klassieke tweekleur-ontwerp van swart en metaalgoud, bied meer as 30 temas oor relevante onderwerpe soos voorsiening, rus in tye van uitputting, wysheid, gebed en ’n lewe met ’n doel vir God. Elke onderwerp sluit ’n kort oordenking en ’n gebed in.

Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Cards, Boxed set): Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Cards, Boxed set)
R89 R74 Discovery Miles 740 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Dagbeplanner vir die Vrou 2020 (Afrikaans, Hardcover): Dagbeplanner vir die Vrou 2020 (Afrikaans, Hardcover)
R170 R129 Discovery Miles 1 290 Save R41 (24%) Shipped within 5 - 10 working days

Inspirerende oordenkings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg vorm ’n wenkombinasie in hierdie dagbeplanner. Dit fokus op God se beloftes vanuit sy Woord en temas sluit onder meer in: God se beloftes van hoop, God se beloftes oor vrees, God se beloftes van oorwinning, God se beloftes van voorsiening, en God se beloftes van beskerming. Die inhoud bestaan verder uit:

• Daaglikse aanhalings gefokus op God se beloftes.

• Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir al die universiteite.

• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021, en ’n finansiŽle beplanner.

• Maandkalenders, met ruimte vir persoonlike doelwitte.

• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer.

Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding): Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding)
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

SeŽninge vir Ons Baba (Afrikaans, Board book): Laura Logan SeŽninge vir Ons Baba (Afrikaans, Board book)
Laura Logan; Catherine De Vries
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Inspirerende teksverse en bemoedigende gedagtes herinner ouers aan God se teenwoordigheid, sorg en sy liefde vir hulle en hulle kleinding.

SeŽninge vir ons baba bied inspirerende teksverse en bemoedigende gedagtes wat ouers herinner aan God se teenwoordigheid, sorg en sy liefde vir hulle en hulle kleinding.

SeŽninge vir ons baba is die ideale geskenk vir toekomstige ouers en sal hulle in die eerste maande van hulle kleinding se lewe nader aan God trek terwyl hulle al die eerstes vier, van die eerste glimlag tot die eerste tree.

Ook beskikbaar in Engels onder titel God's Blessings for Baby.

My Jesus-Joernaal (Afrikaans, Paperback): Marian Timmermans My Jesus-Joernaal (Afrikaans, Paperback)
Marian Timmermans
R89 R74 Discovery Miles 740 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

My Jesus-joernaal is perfek vir tienermeisies. Elke bladsy in hierdie kreatiewe joernaal is ideaal vir krabbel, verf, plak, mooimaak en teken. Aktiwiteite met moderne ontwerp en lynsketse sal lei tot ure se pret terwyl die teksverse en geloofsgebaseerde boodskappe meisies sal aanmoedig om in hul geloof te groei terwyl hulle ook meer toegewy leef aan God.

Gebede Uit die Hart - Beleef die Teenwoordigheid van die Vader in jou Gebedslewe (Afrikaans, Paperback): Warren W. Wiersbe Gebede Uit die Hart - Beleef die Teenwoordigheid van die Vader in jou Gebedslewe (Afrikaans, Paperback)
Warren W. Wiersbe
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Baie mense het vrae oor presies wat om te bid en hoe om te bid. In Gebede uit die hart gee dr. Warren Wiersbe antwoorde op sommige van hierdie vrae terwyl hy ook ondersoek instel na hoekom en hoe God mense vra om te bid.

Gebede uit die hart bied praktiese hulpmiddels wat nuwe en ervare gelowiges help om gebed deel te maak van hulle daaglikse lewe. In hierdie boek sal hulle God se wil vir hulle gebedslewe ontdek, hoe hulle verhouding met God en ander mense hulle gebedslewe beÔnvloed en wat dit beteken om vir hulle vyande te bid.

Met hierdie diep geestelike boek lei dr. Wiersbe lesers doelbewus weg van streng godsdienstige reŽls oor gebed wat in die Bybelse tyd toegepas is. Hy moedig gelowiges eerder aan om vreugde te vind in God se teenwoordigheid terwyl hulle die daaglikse gewoonte beoefen om in gesprek met God te tree.

Leef Jou Emmerskop-Lys Nou - Vier die Lewe Vandag! (Afrikaans, Paperback): Henk Gous Leef Jou Emmerskop-Lys Nou - Vier die Lewe Vandag! (Afrikaans, Paperback)
Henk Gous
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Inspirasie om jou emmerskop-lys te verander in ’n leeflys wat die lewe vandag vier.

Soveel van ons leef met ’n emmerskop-lys; daardie dinge wat ons eendag gaan doen as ons afgetree het, as die kinders uit die huis is, as ons skip inkom. Dit kan iets groots wees soos ʼn toer deur Europa, of iets kleins soos om te leer kitaar speel.

Maar Henk Gous sÍ jou emmerskop-lys moenie ’n eendag-lys wees nie, dit moet eintlik ’n lťťf-lys wees. Met Leef jou emmerskop-lys nůķ wys hy lesers hoekom dit waardevol is om ’n leeflys nou neer te skryf – ’n lys met dit wat vir jou uniek is. Dan wys hy hoe om daardie ver en vae eendag-dinge stap vir stap te omskep in dinge wat ons nou reeds moet leef deur dit te ontwikkel, te oordink, te praat, te skryf, te sorteer, en uiteindelik te doen en te geniet. Dit is ’n inspirerende boek vir enige leser.

Want die grootste geskenk in die lewe is om elke dag voluit te lťwe.

Wanneer Julle Vas ... (Afrikaans, Paperback): Jentezen Franklin Wanneer Julle Vas ... (Afrikaans, Paperback)
Jentezen Franklin
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

In hierdie boek (nou beskikbaar in ’n gerieflike kleiner formaat) verskaf Jentezen Franklin aan jou die sleutels om jou lewe te verander deur die Bybelse gebruik van vas.

Vas is vir Franklin en sy gemeente ’n belangrike gewoonte en een wat hulle jaarliks inspan. In Wanneer julle vas . . . wil hy jou help om te verstaan dat om te vas net so ’n belangrike geestelike aktiwiteit soos gebed is.

Hy deel ook getuienisse oor die wonderwerke wat vas in sy gemeentelede se lewe bewerkstellig het. Hy bespreek die verskeie aspekte van vas sodat jy die krag daarvan in jou lewe kan ervaar, en sodoende ’n dieper, meer intieme verhouding met God kan geniet.

Joernaal (Blomme) (Afrikaans, Leather / fine binding): Joernaal (Blomme) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die ideale hulpmiddel om stiltetyd te verryk of ’n joernaal of notaboek, gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp bevat 144 bladsye om jou gebede, notas, spesiale Bybelverse en meer neer te skryf, sowel as verse en aanhalings om jou stiltetyd saam met God meer spesiaal te maak.

Geloof in 'n Tyd Soos Hierdie (Afrikaans, Paperback): Jan Du Rand Geloof in 'n Tyd Soos Hierdie (Afrikaans, Paperback)
Jan Du Rand
R199 R164 Discovery Miles 1 640 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Bevestiging van basiese geloofswaarhede, en hoop en bemoediging om geloof doelgerig uit te leef.

Aardverwarming en natuurrampe. Geweldsmisdaad. Politieke onsekerheid en korrupsie. Armoede en werkloosheid. Is God regtig nog in al hierdie dinge? Kan ons ten spyte van al hierdie dinge nog in God glo?

In Geloof in ’n tyd soos hierdie nooi Jan du Rand die vuisvoos, bekommerde en teleurgestelde mens om weer by die begin te begin: om verseker te word God is wie die Bybel sÍ Hy is, en dat Hy tot aan die einde van tyd ten volle in beheer is van sy skepping.

Jan du Rand bevestig basiese geloofswaarhede, en bied bemoediging om geloof doelgerig uit te leef. Hy bied hoop vir donker dae. Want deur te leef wat ons glo, ervaar ons lewensvervulling en bereik God sy doel in ons lewe – ongeag hoe die wÍreld lyk.

Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R160 R119 Discovery Miles 1 190 Save R41 (26%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Leef liefde. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God. Die inhoud bestaan uit:

• Kalenders vir elke maand

• ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas

• Openbare en skoolvakansiedae

• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021 plus ’n finansiŽle beplanner

• Ekstra notabladsye agterin

• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer

Wen die Stryd in Jou Gedagtes - Behaal Jou Belangrikste Oorwinning Ooit (Afrikaans, Paperback, Sakpas-Uitgawe): Joyce Meyer Wen die Stryd in Jou Gedagtes - Behaal Jou Belangrikste Oorwinning Ooit (Afrikaans, Paperback, Sakpas-Uitgawe)
Joyce Meyer
R145 R120 Discovery Miles 1 200 Save R25 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Wen die stryd in jou gedagtes wys jou hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap

Wen die stryd in jou gedagtes is nou beskikbaar in ’n gerieflike sakpas-uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help jou verstaan waarom die lewe soms soos ’n opdraande stryd voel. Dit leer jou waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom, en bied jou die sleutel om oorwinning te behaal waar dit saak maak – in jou gedagtewÍreld. Meyer praat openhartig oor haar eie mislukkings en die pad wat sy moes stap om te kom waar sy nou is. Die boek bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan jou gebied word deur jou verhouding met Christus. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou wys hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap.

Leer My Bid, Here (Afrikaans, Paperback): Daniel Henderson Leer My Bid, Here (Afrikaans, Paperback)
Daniel Henderson
R169 R140 Discovery Miles 1 400 Save R29 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
John C Maxwell Dagbeplanner met Zip 2020 (A5) (Tan) (Afrikaans, Leather / fine binding): John C. Maxwell John C Maxwell Dagbeplanner met Zip 2020 (A5) (Tan) (Afrikaans, Leather / fine binding)
John C. Maxwell
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2020-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek, Beproefde beginsels vir leiers. Kenmerke sluit in:

• Inspirerende aanhalings vir elke dag

• Motiverende maandelikse oordenkings

• Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir universiteite

• ’n Bladsy per dag (07:00 tot 19:00 en plek vir nŠ werktyd)

• ’n Jaarbeplanner, elke maand en week in oŽnskou en kalenders

• Plek vir finansiŽle aanwysers

• Logboek om brandstof en afstand op te teken

• Ritssluiter.

5-Minuut Dagstukkies vir Meisies - 180 Daaglikse Gedagtes (Afrikaans, Paperback): Laura L. Smith 5-Minuut Dagstukkies vir Meisies - 180 Daaglikse Gedagtes (Afrikaans, Paperback)
Laura L. Smith
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie dagstukkieboek, gemik op meisies tussen agt en twaalf, sal besige meisies help om rustig te word en nader aan God te kom.

Maak die meeste van elke oomblik saam met God met 5-minuut-dagstukkies vir meisies. Hierdie dagstukkieboek – gemik op meisies tussen die ouderdomme van agt en twaalf – sal besige meisies help om rustig te word en nader aan God te kom.

Die 180 kort maar kragtige dagstukkies is ideaal vir elke dag se stiltetyd en word vergesel deur ’n toepaslike Skrifgedeelte wat tot jong meisies sal spreek. Die temas fokus op die hoogtepunte en swaarkry van die moeilike pre-tienerfase: vriendskap, groepsdruk, boelies, kÍrels en selfvertroue – terwyl dit hulle leer hoe om hul geloof elke dag uit te leef.

Met sy kleurryke omslag en pragtige binneblaaie is hierdie boek die perfekte geskenk vir verjaardae, Kersfees of enige spesiale geleentheid.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Pa's & Seuns - Jou Verlede Bepaal Nie…
Angus Buchan Paperback R90 R66 Discovery Miles 660
Geagte Jahwe
Willie Esterhuyse Paperback R8 Discovery Miles 80
Die doelgerigte lewe
Rick Warren Paperback R200 R165 Discovery Miles 1 650
Ons Raaiselpad Met Alzheimersiekte - 'n…
Elise Nel Paperback R200 R172 Discovery Miles 1 720
Kweek Kinders Met Karakter
Hettie Brittz Paperback R212 Discovery Miles 2 120
Skei Maak Seer
Johan de Lange Paperback R64 Discovery Miles 640
Finesse: Vertrou God - Dagstukkies…
Gretha Wiid, Lynette Beer, … Paperback R148 Discovery Miles 1 480
Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se…
Susan Coetzer Paperback R210 R160 Discovery Miles 1 600
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890
Die Opkoms En Ondergang Van Die NG Kerk
Jean Oosthuizen Paperback R260 R205 Discovery Miles 2 050

 

Partners