0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (25)
  • R50 - R100 (127)
  • R100 - R250 (318)
  • R250 - R500 (45)
  • R500+ (17)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Christelike Publikasies

My Kreatiewe Bybel (Pienk) (Afrikaans, Hardcover): My Kreatiewe Bybel (Pienk) (Afrikaans, Hardcover)
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breŽ kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.

366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.

Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.

In Genade En Dankbaarheid - 366 Oordenkings van Vreugde en Vrede (Afrikaans, Paperback): Carolyn Larsen In Genade En Dankbaarheid - 366 Oordenkings van Vreugde en Vrede (Afrikaans, Paperback)
Carolyn Larsen
R199 R164 Discovery Miles 1 640 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
'n Doodle-Dagboek vir Kinders (Afrikaans, Paperback): Nancy Taylor 'n Doodle-Dagboek vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
Nancy Taylor
R155 R128 Discovery Miles 1 280 Save R27 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

60 oordenkings vir kinders tussen 6 en 10 jaar propvol Bybelstories en krabbelpret om hulle te help om God beter te leer ken.

’n Dagboek spesiaal ontwerp vir kinders om in te krabbel.

Met 60 maklik om te lees dagstukke vir kinders tussen 6 en 10 jaar sal ’n Doodle-dagboek vir kinders hulle help om hulle geloof te ontdek en in hulle daaglikse lewe toe te pas. Die oordenkings deur Nancy Taylor is geÔnspireer deur bekende stories uit die Ou en Nuwe Testament. Dit sluit stories in oor die skepping, die groot vloed, die gelykenis van die seun wat weggeloop het en Jesus wat op water geloop het. Elke oordenking gee ook ’n voorstel van iets wat die kind kan teken of neerskryf om hulle te help om hulle geloof op ’n kreatiewe manier uit te druk.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Doodle Devotions for Kids.

Volkleur Vreugde - Kleur Jou WÍreld met Vrede en Inspirasie (Afrikaans, Cards): Volkleur Vreugde - Kleur Jou WÍreld met Vrede en Inspirasie (Afrikaans, Cards)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Neem inkleur-inspirasie tot ’n nuwe vlak.

Moeg vir onpersoonlike winkel-kaartjies? Daar is min dinge so persoonlik soos ’n kaartjie wat jy sťlf versier het en Volkleur vreugde is propvol kaartjies wat wag vir jou om dit jou eie te maak.

Elke stel van 44 kaartjies kom netjies verpak in ’n geskenkboksie – ideaal om net so weg te gee of om vir iemand die geleentheid te gee om hulle een-een weg te gee soos die regte geleentheid hom voordoen. Elke kaartjie het ’n pragtige ontwerp met inspirerende aanhaling of Bybelvers aan die een kant wat ingekleur kan word en is skoon aan die agterkant vir ’n persoonlike boodskap.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Creative Expressions.

Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 (Afrikaans, Leather / fine binding): Joyce Meyer Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 (Afrikaans, Leather / fine binding)
Joyce Meyer
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Leef liefde. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God. Die inhoud bestaan uit:

• Kalenders vir elke maand

• ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas

• Openbare en skoolvakansiedae

• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021 plus ’n finansiŽle beplanner

• Ekstra notabladsye agterin

• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer

Bevryding van Angs en Bekommernis (Afrikaans, Paperback): Bruce Wilkinson Bevryding van Angs en Bekommernis (Afrikaans, Paperback)
Bruce Wilkinson
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die meeste mense was al angstig of bekommerd. En soms kan dit verlammend wees.

In Bevryding van angs en bekommernis wys topverkoper-outeur Bruce Wilkinson vir lesers hoe om vry te kom van angs en kommer wat hulle lamlÍ. Deur besprekings, Skrifverwysings en gebede lei hy lesers om hulle laste oor te gee aan God wat alles kan hanteer. Hy kyk onder andere na sake soos veiligheid en sekuriteit, finansies, gebroke verhoudings, gesondheid en die toekoms. Aan die einde van elke hoofstuk is daar ook ruimte om persoonlike gebede, antwoorde en herinneringe neer te skryf.

Bevryding van angs en bekommernis sal gelowiges help om in hulle daaglikse gebedstyd bemoedig te word deur God se waarheid en bekragtig te word deur sy liefde sodat hulle sy oneindige vrede kan ervaar.

Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Leef liefde. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God. Die inhoud bestaan uit:

• Kalenders vir elke maand

• ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas

• Openbare en skoolvakansiedae

• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021 plus ’n finansiŽle beplanner

• Ekstra notabladsye agterin

• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer

Anderkant die Ondenkbare - 'n Ware Verhaal van Hartseer en Hoop (Afrikaans, Paperback): Jeanette Morton Anderkant die Ondenkbare - 'n Ware Verhaal van Hartseer en Hoop (Afrikaans, Paperback)
Jeanette Morton
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Op Sondagoggend 1 Mei 2011 verander Jeanette Morton se lewe onherroeplik: Sy kry die gevreesde oproep dat haar kind dood is. In hierdie hartroerende memoir kyk sy terug op die lewe van haar twintigjarige seun Henno se lewe en die swart nag toe hy in ’n motorongeluk gesterf het. Sy onthou verskeie uitstaan-oomblikke wat hul gesin gedefinieer het en deel van Henno se intiemste gedagtes. Sy wroeg ook oor wat sy anders moes gedoen het en of God dan nie haar gebede gehoor het om haar kind te bewaar nie. Uiteindelik vind sy haar weg op die pad na genesing.

Met kort, aangrypende hoofstukke en treffende foto’s en illustrasies is die boek ’n viering van ’n baie spesiale jong man se lewe. Dit hanteer die tipiese vrae wat ouers het, soos: Het my kind seergekry? en Is my kind in die hemel? Terselfdertyd sal dit enige persoon wat al ’n kind aan die dood moes afstaan, help om weer lig aan die einde van hul eie treurproses te sien.

Wanneer Ek Sy Roepstem Hoor (Afrikaans, Paperback): Anita C. Donihue Wanneer Ek Sy Roepstem Hoor (Afrikaans, Paperback)
Anita C. Donihue
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Dieselfde Here wat die dissipels 2 000 jaar gelede uitgekies het, roep jou vandag. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

Wanneer God ons roep, lei Hy ons tot waar ons sy stem duidelik kan hoor. Hy berei ons voor vir rustige ťn stormagtige dae. Hy loop voor ons uit en wys vir ons die pad waarop Hy wil hÍ ons moet stap. Al wat ons moet doen, is om aan Hom vas te hou.

Wanneer ek sy roepstem hoor sal jou help om God se stem duideliker te hoor. Deur teksverse, poŽsie, liedere, gebede en stories van gelowiges – beide Bybels, histories en hedendaags – wys Anita Donihue dat dieselfde Here wat 2 000 jaar gelede die twaalf dissipels uitgesoek het, jou vandag nog roep, lei en gerusstel.

Die Meester roep jou. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

Ook beskikbaar in Engels onder die titels When I Hear His Call.

'n Doodle Dagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback): Nancy Taylor 'n Doodle Dagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback)
Nancy Taylor
R155 R128 Discovery Miles 1 280 Save R27 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Joernaaldagboek met plek om te krabbel sodat meisies hulle geloof op ’n kreatiewe manier kan uitdruk.

’n Doodle-dagboek vir meisies deur Nancy Taylor bevat 60 inspirerende dagstukkies spesiaal vir jong meisies. By elke dagstukkie is daar ook ’n wenk of riglyn wat hulle aanmoedig om iets te krabbel wat hulle geleer het terwyl hulle daaroor dink – ’n wonderlike manier om hulle geloof op ’n kreatiewe wyse uit te druk.

Terwyl meisies in hierdie boek krabbel, sal hulle ’n bietjie oor hulleself leer – wie hulle is en wie hulle wil wees. Hulle sal ook van God leer – wie Hy is en wie Hy wil hÍ hulle moet wees. Hoe meer meisies oor God leer, hoe meer sal hulle hulleself verstaan en hoe gelukkiger sal hulle wees met wie hulle is.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Doodle Devotions for Girls.

NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Donkerbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Donkerbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R1,299 R996 Discovery Miles 9 960 Save R303 (23%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloŽ het saamgespan om die woorde en wÍreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.

Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
  • 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
  • Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
  • 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
  • 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, breŽr agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.
  • 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
  • 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
  • Alfabetiese en tematiese indekse.
  • Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.
My Eie Gebedsjoernaal (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac My Eie Gebedsjoernaal (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Dit is so ’n wonderlike voorreg om te bid! Om alles wat in ’n mens se hart is met die Skepper van die heelal te deel.

My eie gebedsjoernaal is ’n kreatiewe joernaal wat tienermeisies lei om die vreugde te ervaar van elke dag met Jesus praat. Die handige gebedsidees wat meisies lei om vir God, hulleself en ander te bid, ruimte om daardie gebed neer te skryf en prettige lynsketse wat hulle kan inkleur, sal hulle help om meer gefokus te bid en te groei in hulle daaglikse gebedslewe.

Met hierdie gebedsjoernaal sal meisies ervaar hoeveel vreugde en seŽn daarin opgesluit is om vir ander en vir hulself te bid.

Verlos Van Stres: Laat Los en Vertrou God (Afrikaans, Paperback): Joseph Prince Verlos Van Stres: Laat Los en Vertrou God (Afrikaans, Paperback)
Joseph Prince
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ellelange doenlyste, finansiŽle onsekerheid, die druk om relevant te bly in die werkplek, die bedreiging van siekte . . . G'n wonder so baie mense ly aan stres, bekommernis en angsaanvalle nie. Hierdie steurnisse is ook nie net onskuldige emosionele toestande nie – dit lei tot werklike siektes soos depressie en hartkwale. Maar daar is goeie nuus: Stres kan uit jou lewe verban word! In Verlos van stres wys Joseph Prince jou hoe om die stres en bekommernis wat sinoniem is met ons moderne lewe te verdryf. Die Here het nie beplan vir jou om onder die swaar juk van stres te leef nie, Hy wil sy Goddelike rus vir jou hÍ. Leer hoe om ontslae te raak van stres en sien hoe God se genade en voorsiening onbelemmerd in jou lewe vloei.

My Kreatiewe Bybel vir Meisies (Pienk) (Afrikaans, Paperback): My Kreatiewe Bybel vir Meisies (Pienk) (Afrikaans, Paperback)
R400 R324 Discovery Miles 3 240 Save R76 (19%) Shipped within 5 - 10 working days

My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breŽ kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.

366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.

Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.

Vanuit Die Hart (Afrikaans, Hardcover): Rolene Strauss Vanuit Die Hart (Afrikaans, Hardcover)
Rolene Strauss
R220 R181 Discovery Miles 1 810 Save R39 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Vanuit die hart is oordenkings deur die voormalige Mej. WÍreld en Mej. Suid-Afrika, Rolene Strauss. In hierdie dagboek deel Rolene die geheime tot haar sukses en die lesse wat sy geleer het as ’n skoonheidskoningin en ambassadeur vir haar land. Die eerlike en opregte oordenkings oor onderwerpe soos moed, keuses, geleenthede, verhoudings, selfvertroue, druk en uithouvermoŽ sal aanklank vind by vroue van alle ouderdom. Aan die einde van die week is daar ook plek om jou eie gedagtes oor die week se onderwerp neer te skryf en so ’n unieke, verpersoonlikte dagboek te maak.

Vanuit die hart is ’n jaar lange reis wat vroue van alle ouderdomme sal aanmoedig om te besef hoe waardevol hulle in God se oŽ is. Hulle sal geÔnspireer word om ’n doelgerigte en betekenisvolle lewe te leef.

John C Maxwell Dagbeplanner met Zip 2020 (A5) (Stone) (Afrikaans, Leather / fine binding): John C. Maxwell John C Maxwell Dagbeplanner met Zip 2020 (A5) (Stone) (Afrikaans, Leather / fine binding)
John C. Maxwell
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2020-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek Beproefde beginsels vir leiers. Kenmerke sluit in:

• Inspirerende aanhalings vir elke dag

• Motiverende maandelikse oordenkings

• Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir universiteite

• ’n Bladsy per dag (07:00 tot 19:00 en plek vir nŠ werktyd)

• ’n Jaarbeplanner, elke maand en week in oŽnskou en kalenders

• Plek vir finansiŽle aanwysers

• Logboek om brandstof en afstand op te teken

• Ritssluiter.

My Kreatiewe Bybel (Pers Glitter) (Afrikaans, Hardcover): My Kreatiewe Bybel (Pers Glitter) (Afrikaans, Hardcover)
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breŽ kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.

366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.

Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.

Die Impak van Jou Leierskap: Jou Invloed Maak 'n Verskil (Afrikaans, Hardcover): John C. Maxwell Die Impak van Jou Leierskap: Jou Invloed Maak 'n Verskil (Afrikaans, Hardcover)
John C. Maxwell
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ons wil almal ’n lewe hÍ wat iets beteken. Maar wat is ware betekenis? Hoe definieer mens dit, en hoe bereik ons dit? In Die impak van jou leierskap demonstreer Maxwell wat daarvan kan kom as ons persoonlike passie en leierskap op ’n manier kombineer wat meer as blote sukses tot gevolg het.

Deur eensgesinde mense te vind en hulle eerste te stel, kan jy ’n verskil in hul lewe maak en ’n verenigde poging skep wat ’n blywende positiewe impak laat. Leer hoe om mense te kry om jou saak te ondersteun, jou visie te verwoord, en waarde daarby toe te voeg. Deur sy persoonlike verhaal te gebruik wys John Maxwell hoe hy een van die voorste leierskapkenners in die wÍreld geword het, en leer hy jou hoe om ander volgens jou doel te lei en ’n blywende nalatenskap te skep.

Wilderniswenke Vir Vroue (Afrikaans, Paperback): Wanda Bam Wilderniswenke Vir Vroue (Afrikaans, Paperback)
Wanda Bam
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days

Besluit om te wŪl oorleef.

Wat ek wel weet, is dat hierdie boek jou gaan vertel van My storie, Jou storie en ʼn wildernis. Dit gaan jou konfronteer met soms erge onverpakte keuses. Jy gaan kies tussen doodgaan en oorlewing.

Ek vertrou dat jy in die proses ook vaardighede sal ontdek in jouself wat van jou wildernis storie, ʼn inspirerende storie sal maak. Jy gaan lewens verander met die lesse wat jy geleer het en ontdek dat jy reeds besig is om jou volgende wildernis te betree. Elke wildernis ervaring en oorlewing laat jou keuses maak, vorentoe beweeg met spore van oorlewing agter jou wat vir die wat nŠ jou kom, sal bewys dat hulle dit kŠn maak!

Jy mag dalk jou wenkbroue lig as ek sÍ dat 5- en 10-punt planne vir die voŽls is. Dit het nie vir MY gewerk nie. Sal nooit.

Vir my, maak dit van boeke topverkopers en sprekers, ikone en ja, ons het ikone nodig vir suurstof in swaarkry, maar dit is dit, want, dis hķlle wildernis storie. Met ʼn duur boek onder jou arm en ʼn ongemaklike middelrif volgestop met koek en tee uit duur koppies, sal jy van funksie na fees en van kamp tot kursus, steeds in die wildernis bly verdwaal, mits…

Jż besluit om te wŪl oorleef, uit die wildernis te wil stap as ʼn bevryde mens, jou oorlewings vaardighede in lesse wil omskakel wat uiteindelik sal lei na ʼn storie met inhoud.

Die Meesterstuk (Afrikaans, Paperback): Francine Rivers Die Meesterstuk (Afrikaans, Paperback)
Francine Rivers
R300 R247 Discovery Miles 2 470 Save R53 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Roman Velasco is 'n suksesvolle Los Angeles-kunstenaar wat oŽnskynlik alles het wat sy hart begeer - ʼn groot herehuis, geld, vroue en roem. Slegs Grace Moore, sy teŽsinnige nuwe assistent, weet hoe min hy regtig het.

Maar Grace weet nie hoe haar baas in die geheim met sy duiwels stoei nie: deur geboue te teiken as die Bird, 'n berugte maar ongeÔdentifiseerde graffiti-kunstenaar - 'n alter ego wat Roman se loopbaan kan verwoes en hom in die tronk kan laat beland.

Soos Roman, worstel Grace ook met spoke en geheime van haar eie. NŠ 'n rampspoedige huwelik haar lewe totaal van koers afgegooi het, het sy gesweer dat liefde nooit weer haar drome sal kniehalter nie. Maar soos sy die enigmatiese man agter die reputasie leer ken, is dit asof hulle gebroke stukke stadig inmekaar begin pas ... totdat iets onverwags gebeur wat die loop van hulle verhouding - en albei se lewe - onherroeplik onherroeplik verander.

Die meesterstuk is ʼn splinternuwe liefdesverhaal deur bekroonde New York Times-topverkoper-outeur Francine Rivers wat jou herinner dat genade selfs die mees gebroke persoon in 'n onvolmaakte tog ongelooflike meesterstuk kan verander.

Wie is God - 'n Kompakte gids van 52 geloofsvrae met kort en kragtige Skrifgebaseerde antwoorde (Afrikaans, Paperback):... Wie is God - 'n Kompakte gids van 52 geloofsvrae met kort en kragtige Skrifgebaseerde antwoorde (Afrikaans, Paperback)
Chris van Wyk
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

As iemand vir jou vra: ďWat glo jy?Ē kan jy die kern van wat ons glo as antwoord gee? Vrae omtrent die Bybel, geloof en die kerk is nooit maklik nie. Sommige vrae lyk eenvoudig en ander kan jy sommer sien, gaan ure se kopkrap meebring! Chris van Wyk het kort en kragtige antwoorde geformuleer op vrae soos: "Wat is die Drie-eenheid?" "Wat verwag God van jou in sy wet?" "Waarom moet my Verlosser waarlik mens en waarlik God wees?" "Watter hoop hou die ewige lewe vir my in?" Die resultaat was Wie is God? Hierdie kompakte gids bevat 52 geloofsvrae soos hierdie vir gelowiges. Die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofs¨belydenis van Nicea, die Geloofsbelydenis van Athanasius, die Heidelbergse Kategismus en die Westminster Geloofsbelydenis dien as basis vir die kernantwoorde in Wie is God?

Die grootste geskenk - Inspirerende gebede en gedagtes vir 'n ma en haar ongebore baba (Afrikaans, Paperback): Susanna... Die grootste geskenk - Inspirerende gebede en gedagtes vir 'n ma en haar ongebore baba (Afrikaans, Paperback)
Susanna Foth Aughtmon
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Bele nou al in jou verhouding met jou ongebore baba deur vir hom of haar te bid en jou liefde te deel. Kinders is God se kosbare geskenk aan ouers. Swangerskap is ín tyd vir feesviering, ontdekking en om te leer om iemand lief te he wat jy nog nie ken nie. In Die grootste geskenk leer ouers om nou al in hulle verhouding met hulle ongebore baba te bele deur vir hom of haar te bid en die Goeie Nuus met hom of haar te deel van hoe geliefd hy of sy al klaar is. Die Bybelverse, gebede en inspirerende gedagtes in hierdie boek sal maís se geloof versterk terwyl hulle hierdie kosbare seisoen deurgaan en opgewonde wag vir hulle grootste geskenk. Wanneer ín nuwe lewetjie in jou groei, is dit die perfekte tyd om nader te kom aan die Een wat jou die liefste het.

Gebede vir my kind - Kragtige gebede uit ouers se hart vir hul kinders of hulie naby aan jou of ver van jou af is (Afrikaans,... Gebede vir my kind - Kragtige gebede uit ouers se hart vir hul kinders of hulie naby aan jou of ver van jou af is (Afrikaans, Paperback)
Edie Melson
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Gebede vir ouers wat hulle kinders elke dag en in alle omstandighede in God se sorg toevertrou. Al wat jy eintlik vir jou kind kan doen, is bid. Tog kan ouers om verskeie redes nie elke dag by hulle kinders wees nie. Kinders gaan op skooluitstappies, hulle gaan universiteit toe of trek weg vir hulle werk. Die gebede in Gebede vir my kind verwoord 'n ouer se emosies wanneer jy daar wil wees vir jou kind, maar nie by hulle kan wees nie. In 9 hoofstukke deel Edie Melson gebede wat jy vir jouself en jou kind kan bid. Dit sluit gebede in om seen, beskerming en genade. Sy deel ook gebede wat jy vir jou kinders se vriende en onderwysers kan bid. Elke hoofstuk word afgerond met oordenkings, gedagtes oor ouerskap en ook gebede vir jouself vir jou belangrike taak as ouer. Hierdie boek sal jou opnuut laat besef dat God die Vader vir jou kind sorg, selfs as jy nie kan nie.

5 Minute Saam Met God (Afrikaans, Hardcover): Benescke Janse van Rensburg 5 Minute Saam Met God (Afrikaans, Hardcover)
Benescke Janse van Rensburg
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Slegs 5 minute se kwaliteit-tyd saam met God is genoeg om jou te vernuwe en ware vrede te laat ervaar.

5 minute – dis soms al wat jy nodig het om die seŽn van God se onmeetbare vrede, krag en hoop te ervaar.

In 5 Minute saam met God herinner Benescke Janse van Rensburg jou in 52 kort, inspirerende gedagtes dat God genoeg is, dat jy waardevol is vir Hom, dat Hy weet wat Hy doen, en dat Hy wag om jou te troos en te bemoedig. Elke stukkie word ook gekomplementeer met ’n aanhaling en 5 teksverse oor die tema wat jou nader aan God sal trek.

5 Minute saam met God wys dat wanneer ons selfs net enkele minute saam met God deurbring, ons die krag en moed sal ontvang om probleme aan te pak en die lewe te leef wat God vir ons beplan het.

Wanneer Hemel En Aarde Ontmoet (Afrikaans, Paperback): John Van Diest Wanneer Hemel En Aarde Ontmoet (Afrikaans, Paperback)
John Van Diest
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ware verhale van Goddelike wonderwerke.

God werk op onverwagte maniere om Hom aan ons te openbaar. Wanneer hemel en aarde ontmoet sal jou bemoedig en deurgaans hieraan herinner terwyl jy die ware verhale lees.

Gelowiges sowel as ongelowiges sal geÔnspireer word deur hierdie ware verhale van gebede wat beantwoord is, wonderwerke wat gebeur, bewyse van Goddelike ingrype en interaksie met geheimsinnige helpers. Wanneer hemel en aarde ontmoet bevat bydraes deur gewilde Christenskrywers soos Oswald Chambers, Philip Yancey, Bruce Wilkinson, David Jeremiah en vele meer.

Hierdie ware verhale van die hemel wat die aarde aanraak, sal jou vervul met hoop en sekerheid dat God nie net aktief besig is in die wÍreld vandag nie, maar Hy is ook intiem betrokke by jou lewe.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R190 R164 Discovery Miles 1 640
Die Opkoms En Ondergang Van Die NG Kerk
Jean Oosthuizen Paperback R260 R205 Discovery Miles 2 050
Die doelgerigte lewe
Rick Warren Paperback R200 R165 Discovery Miles 1 650
Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se…
Susan Coetzer Paperback R210 R181 Discovery Miles 1 810
Die Woorde Van Jesus
Paperback R105 Discovery Miles 1 050
Die Bybelroman - Lees die Bybel as Een…
Jaco Thom Paperback R193 Discovery Miles 1 930
Laat U Naam Geheilig Word - Leer Ken 24…
Estť Geldenhuys Paperback R270 R232 Discovery Miles 2 320
Geagte Jahwe
Willie Esterhuyse Paperback R8 Discovery Miles 80
Pa's & Seuns - Jou Verlede Bepaal Nie…
Angus Buchan Paperback R90 R66 Discovery Miles 660
Die Dood en die Lewe Hierna - 59 Vrae…
Isak Burger Paperback R269 R174 Discovery Miles 1 740

 

Partners