0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (25)
  • R50 - R100 (127)
  • R100 - R250 (318)
  • R250 - R500 (45)
  • R500+ (17)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Christelike Publikasies

Bestem tot geestelike groei (Afrikaans, Paperback): Dirkie van der Spuy Bestem tot geestelike groei (Afrikaans, Paperback)
Dirkie van der Spuy
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Elke mens is bestem om geestelik te groei.

In hierdie hersiene uitgawe stip Dirkie van der Spuy die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskryf die mylpale op hierdie pad in eenvoudige maar lewensveranderende taal en wys onder meer op die belangrikheid van geestelike wedergeboorte, vervulling met die Heilige Gees, God se Woord, getuienis, gehoorsaamheid, diensbaarheid, en innerlike genesing. Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking.

Ontdek die waarhede wat jou sal lei op 'n groeipad na ʼn dieper verhouding met God. Ontdek die volheid van die vervulling, geestelike rykdom, en roeping wat God vir jou bestem het.

Oor die Outeur

Dirkie van der Spuy is die outeur van verskeie Boeke, hy was leierpredikant van Moreletapark gemeente vir 25 jaar en is tans die uitvoerende direkteur van die Moreletapark Assosiasie (mpa). Die mpa fokus op die ondersteuning en opbou van leiers en gemeentes. Hierdie nie-winsgewende organisasie se visie is om te help om groeiende dinamiese kerkgemeenskappe in Suid-Afrika en oor die hele wÍreld tot stand te laat kom.

Jy Is Sonder Gelyke (Afrikaans, Paperback): Lisa Bevere Jy Is Sonder Gelyke (Afrikaans, Paperback)
Lisa Bevere
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Daar is ’n rede waarom ons ander mense as mededingers beskou en onsself inperk deur vergelyking en wedywer: Ons het ’n vyand wat gedurig ons gedagtes, wil en emosies bombardeer in die hoop dat ons onsself en ander sal aanval. Sů onstaan ’n siklus wat ons daar van weerhou om intieme konneksies te maak, verwarring oor ons identiteit skep en ons laat misluk in die bereiking van ons doel.

In Jy is sonder gelyke, beskryf die topverkoperskrywer Lisa Bevere hoe ’n onthulling van God se liefde hierdie siklus en beperkings verbreek. Eerder as om ander as mededingers te beskou, leer sy ons hoe om daardie diep, intieme konneksie met ons Skepper te vorm waarna ons smag. Hierdie konneksie bevat die belofte van ware identiteit en intimiteit. Aan die hand van Bybelse lering deurweef met profetiese insig vir die tyd waarin ons lewe, gebruik Lisa humor en passie om jou uit te daag:

• Draai mededinging om sodat dit die beste in jou uitbring

• Hou op om weg te skram van gesprekke waaraan jy eintlik moet deelneem

• Antwoord die argument wat beweer dat vroue nie opgewasse is nie

• Breek geslagsmededinging af en werk saam met die mans in jou lewe

Dit is tyd om die stap te doen om ’n lewe sonder wedywer te leef.

Engele in ons midde (Afrikaans, Paperback): Colleen Hughes Engele in ons midde (Afrikaans, Paperback)
Colleen Hughes
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Voel die heerlikheid en misterie van die engele wat tussen ons loop.

Engele in ons midde is ʼn uitsonderlike versameling van ongelooflike ware verhale van mense se ontmoetings met engele. Die boek is geskep deur die redakteurs van Angels on Earth en elke opwindende storie sal jou verras en inspireer!

Dit bevat onvergeetlike stories van die afgelope jaar wat bewys dat God en sy engele oor ons waak. Jy sal aardse en hemelse engele ontmoet, asook ʼn paar wat jou sal laat wonder. Lees oor iemand se ontmoeting met die stem van ʼn engel, ʼn engel wat maar net soos ʼn gewone mens lyk, ʼn engel met pote en selfs ʼn groep engele. Hierdie boek bevat ʼn fees van merkwaardige ware verhale, elkeen opbouend en vreugdevol. Dit is gevul met ongelooflike reddingstories, verhale van onverklaarbare beskerming, onmeetbare gerusstellings, antwoorde op drome en visioene en nog baie meer!

Hierdie stories sal die verbeelding aangryp en dit deel van ons harte maak. Jy sal ontdek dat elke engel net so uniek is soos die persoon wat beskerming, troos en liefde nodig het altyd lief. ‘Jy is geliefd’ is die boodskap van al die engele, maak nie saak watter vorm hulle aanneem nie. Hierdie boodskap is die tema regdeur die boek, en is in die hart van elke ware verhaal.

Alles Wat Jy Wil Weet Oor Engele (Afrikaans, Paperback): Alles Wat Jy Wil Weet Oor Engele (Afrikaans, Paperback)
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Antwoorde op die algemeenste vrae oor engele.

Hoe weet ek engele bestaan regtig? Kommunikeer en meng hulle met my? Wat is hul doel? Hoe ontvang hulle hul opdragte? Is hulle op hierdie oomblik besig om my te beskerm?

Alles wat jy wil weet oor engele is ʼn samestelling van werk deur bekende Charisma Media-skrywers soos Perry Stone, James Goll, Ron Phillips en Terry Law en beantwoord al hierdie vrae en nog meer.

Dit is propvol Bybelse insigte, stories oor ontmoetings met engele en ander verhale wat jou geloof sal bou. Dit verduidelik dat engele werklik bestaan, ondersoek hul doel en leer jou hoe om hul hulp in te roep om jou en jou geliefdes te beskerm.

Hierdie insiggewende boek beantwoord onder meer die volgende vrae:

• Wat is engele?

• Wat sÍ die Bybel oor engele?

• Wat doen engele?

• Hoe word engele geaktiveer?

Gryp Die Dag (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Gryp Die Dag (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

New York Times topverkoperskrywer Joyce Meyer wys hoe ons elke dag doelgerig kan aanpak en die goeie dinge wat God vir ons beplan vir onsself kan toeŽien.Vandag is geen gewone dag nie. Jy volg jou roetine, voel dalk ongeÔnspireerd of miskien het jy net nie hoop vir vandag nie. Vandag kan egter die belangrikste dag van jou lewe wees, dit hang net af wat jy daarmee maak.

Joyce moedig jou aan om nie ’n minuut langer te mors nie. Daar is iets spesiaals, iets kosbaars in elke dag wat jy net moet raaksien. Wanneer jy daagliks tyd maak vir God en Hom vra om jou te help, sal jy die wonderlike doel wat Hy met jou lewe het, ontdek. Wanneer jy God toelaat om jou te lei, en nie jou teleurstellings bloot passief aanvaar nie, sal jy ontvanklik wees vir groter geluk en seŽn as wat jy ooit sou kon droom. Met meer as 40 jaar se ondervinding om ander te help om vervulling te ervaar, deel Joyce Bybelse insig en stories uit haar eie lewe wat jou sal help om elke oomblik ten beste te benut en elke dag wat vir jou voorlÍ, met albei hande aan te gryp.

Jesus Deur Ander Oe - Literere En Sosiologies-Historiese Interpretasies Van Markus En Johannes (Afrikaans, Paperback): J.C. de... Jesus Deur Ander Oe - Literere En Sosiologies-Historiese Interpretasies Van Markus En Johannes (Afrikaans, Paperback)
J.C. de Klerk, C.W. Schnell
R116 Discovery Miles 1 160 Shipped within 7 - 10 working days
Dink Beter, Leef Beter (Afrikaans, Paperback): John Osteen Dink Beter, Leef Beter (Afrikaans, Paperback)
John Osteen
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

'n Lewe van oorwinning begin in jou gedagtes.

In sy heel nuutste boek, Dink beter, leef beter, verduidelik die topverkoperskrywer Joel Osteen hoe jou lewe meer geseŽnd en vervuld sal word as jy jou gedagtes kan verander om alle negatiwiteit uit jou gedagtegang te verwyder.

Jou gedagtes speel ’n belangrike bepalende rol in jou sukses of mislukking. Dink beter, leef beter bied ’n eenvoudige, dog lewensveranderende strategie oor hoe om neerdrukkende gedagtes uit te wis en jou gedagtes te herprogrammeer om positief te dink en sodoende in oorwinning uit te styg.

As ’n kind van die Hoogste God is jy toegerus om enigiets wat na jou kant toe kom, te kan hanteer. Om die doel te bereik wat God vir jou het, moet jy jouself begin sien soos Hy jou sien en die gedagtes vernietig wat jou selfvertroue afbreek. Wanneer jy leer om negatiwiteit te vermy en jouself in te stel op jou roeping, sal die wonderlike planne wat God vir jou het, begin gestalte kry in jou lewe.

Waarom Lewe Ek - Hulde Aan Die Hoop Met Nuut Bygewerkte Teks Deur Daniel J. Louw (Afrikaans, Paperback, 3rd ed): Viktor Frankl Waarom Lewe Ek - Hulde Aan Die Hoop Met Nuut Bygewerkte Teks Deur Daniel J. Louw (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
Viktor Frankl
R172 Discovery Miles 1 720 Shipped within 10 - 15 working days

Lyding is onlosmaaklik verweef met dit wat elke dag met ons almal gebeur. Jy kan die nie systap nie. Dit kan 'n skielike verlies wees, 'n ongeluk; die trauma van geweld of gesondheidsprobleme. Soms is lyding kronies. Jy ontsnap bykans nooit daaraan nie. Die kan selfs pandemies wees soos in die geval van MIV/Vigs. Dit is juis dan, by hierdie grensoomblikke van lewe, dat ons begin vra: Hoekom ek? Gelowiges vra: Waarom God? Waar is God in hierdie ellende? Lyding stroop ons van alle oppervlakkige en kunsmatige sekerhede. Sonder sin in die lewe word ons maklik 'n prooi van sinisme, vertwyfeling of wanhoop. Nelson Mandela tuur vir 27 jaar deur die tralievensters...Wat het hom geinspireer om voort te gaan? Viktor Frankl kont onstnap van haglike kamptoestande. Wat laat hom op daardie laaste oomblik omdraai na sy sterwende vriend toe? Hy was bereik om selfs sy vryheid te verruil vir die luise van 'n kamp...

Die Avontuur Van Ouerskap (Afrikaans, Paperback): Mandi Hart Die Avontuur Van Ouerskap (Afrikaans, Paperback)
Mandi Hart
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die avontuur van ouerskap is 'n splinternuwe boek deur 'n Suid-Afrikaanse skrywer en berader, Mandi Hart. Hierdie eietydse gids vanuit eie bodem bied praktiese raad oor ouerskap vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief.

As ouerskap 'n avontuur-sport was, sou dit beslis die sport gewees het wat die meeste durf verg. Dit is 'n avontuur na die onbekende, besaai met onverwagse kronkels en draaie – heeltemal onvoorspelbaar! Skool en tersiÍre opleiding beteken nie veel in ons voorbereiding om ouers te word nie, en ouers het al die hulp nodig wat hulle kan kry om die toenemende uitdagings wat hulle van dag tot dag teŽkom, te hanteer.Mandi help ouers om te besef dat dit in die eerste plek gaan oor wie en nie wat jy is nie. Sy moedig lesers aan om na binne te kyk en hulself te beoordeel, en beweeg dan aan na die invloed van eksterne faktore. Sy verskaf praktiese gereedskap en wys op die belang van die geestelike aspekte van ma- en pawees met God se hulp. Onderwerpe sluit in:

• Die invloed van ons kultuur

• Karakter en waardes

• Die fases van ontwikkeling

• Dissipline

• Doelbewuste ouerskap

• Hoe om vir jou kinders te bid

Die avontuur van ouerskap bevat ook talle ware ouerskap-stories, en Bybelverse en vrae vir nadenke aan die einde van elke hoofstuk.

God Lief My (Afrikaans, Paperback): Vicki Fourie God Lief My (Afrikaans, Paperback)
Vicki Fourie
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Hallo Jy! Weet jy dat God lief is vir jou? God is werklik orals. By die skool, in jou kamer, by die sport. Oral waar jy gaan, gaan Hy saam met jou. Jy is eintlik nooit alleen nie! Maak seker jy weet dit van nou af elke dag. Dit gaan jou net twee minute neem om in die oggend of aand 'n stukkie in hierdie boek te lees. Jy gaan hoor wat God vir jou wil se uit sy Woord en Vicki se boodskappie by elke Bybelvers is perfek vir jou bedoel. Hulle is so oulik, jou ma sal hulle ook wil lees. Aan die einde van elke week is daar fun dinge om te doen. Dis om jou te help dat jy met jou kop en jou hart onthou God lief my.

Ek Kan, Ek Sal (Afrikaans, Paperback): Joel Osteen Ek Kan, Ek Sal (Afrikaans, Paperback)
Joel Osteen
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

In Ek Kan, Ek Sal fokus Joel Osteen op die agt onweerlegbare karaktertrekke en eienskappe van hoogs suksesvolle mense. Hierdie persoonlike kwaliteite is getoets oor tyd en alle tipes omstandighede. Hierdie praktiese

lewensbeginsels is die wegwyser van vele kampioene:

∑ Skep ’n duidelike visie – waag dit om groot drome te droom

∑ Hardloop jou eie wedloop – Fokus op jou unieke pad en doelwitte

∑ Dink positief – Beheer jou gedagtes en gesindhede

∑ Verwag dat goeie dinge sal gebeur – wees groot geleenthede te wagte

∑ Wees passievol – Steek die vuur binne jou aan en benader die lewe met entoesiasme

∑ Verbind tot uitmuntenheid – doen jou beste en handhaaf hoŽ standaarde

∑ Hou aan groei – werk aan jou swakhede en hou aan verbeter

∑ Dien ander – Maak ’n belegging van jouself in ander

Deur hierdie beginsels prakties toe te pas, sal dit jou help om ’n kampioen te word in wat ook al jy aanpak.

Die Ongetemde Hart/Jy is Bekoorlik! (2-in-1) (Afrikaans, Paperback): John Eldredge, Stasi Eldredge Die Ongetemde Hart/Jy is Bekoorlik! (2-in-1) (Afrikaans, Paperback)
John Eldredge, Stasi Eldredge
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

God se hart oor man-en vrouwees beskryf.

Die twee topverkoperboeke wat God se hart oor man- en vrouwees beskryf, Die ongetemde hart deur John Eldredge en Jy is bekoorlik deur John en Stasi Eldredge, is nou vir die eerste keer in Afrikaans in een volume beskikbaar.

Die ongetemde hart is sonder twyfel die belangrikste boek vir Christenmans wat die afgelope dekade verskyn het. Sedert die verskyning van Wild at Heart in 2002 en Wild at Heart (revised edition) in 2011, is daar al ver oor ’n miljoen eksemplare verkoop.

John Eldredge hou ’n totaal nuwe benadering tot manwees voor. Hy skryf nie ideale gedragspatrone vir Christenmans voor nie, maar nooi hulle op ’n verkenningstog om hulle Godgegewe, ongetemde aard te ontdek.

In Jy is bekoorlik wys John en Stasi Eldredge waarvoor God die vrou oorspronklik geskep het, en hoe haar hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Hulle kyk ook na die drie begeertes van ’n vrou: ’n avontuur

• om te deel

• om mooi te wees

• om bemin te word.

Die Vryheidsfaktor (Afrikaans, Paperback): Bruce Wilkinson Die Vryheidsfaktor (Afrikaans, Paperback)
Bruce Wilkinson
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

God het jou hart vir liefde, vreugde, vrede en volkomenheid gemaak. Tog meen pastors dat meer as 90% van hul gemeentelede met onvergewensgesindheid sukkel – iets wat jou kan laat vergeet waarvoor jy eintlik gemaak is.

Wat gebeur as die deurdringendste sonde van ons tyd onsigbaar en verborge in jou hart lÍ? Hoe gemaak as dit elke aspek van jou lewe en verhoudings so onsigbaar en slinks beÔnvloed dat die meeste mense dit heeltemal miskyk? Bruce Wilkinson glo onvergewensgesindheid is hierdie sonde.

Deur die leringe van Jesus, lÍ hy in Die Vryheidsfaktor die verband tussen ons lyding en ons onvergewensgesindheid uit. Dit leer jou ook hoe om waarlik en vir Šltyd te vergewe. Jou storie hoef nie met pynlike wonde te eindig nie. Wat ook al met jou gebeur het, het gebeur. Maar die God van jou hart dui vir jou ’n pad aan – verby die wonde, terug na die lewe en die liefde waarvoor jy geskep is – ’n pad na vryheid.

Die Armageddon-Kode - 'n Soektog na Antwoorde oor die Eindtyd (Afrikaans, Paperback): Billy Hallowell Die Armageddon-Kode - 'n Soektog na Antwoorde oor die Eindtyd (Afrikaans, Paperback)
Billy Hallowell
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Angstig en verward oor Openbaring? Diť boek vergelyk al die verskillende opvattings rondom die eindtyd sodat jy jou eie mening kan vorm.

Baie mense het ’n obsessie oor die laaste dae. Met die stand van die wÍreld tans – oorlog in die Midde-Ooste, terreuraanvalle deur ISIS in ons stede, onstabiele ekonomieŽ, erge natuurrampe – is die vraag in baie gelowiges se gedagtes: Beleef ons tans die eindtyd?

In Die Armageddon-kode het die joernalis Billy Hallowell die menings van die voorste Bybel- en profesiekenners sowel as talle gerekende stemme in die ChristenwÍreld versamel om jou die mees deurslaggewende inligting oor hierdie onderwerp te bied. Want as jy al enigsins iets oor die eindtyd of die boek Openbaring gelees het, sal jy weet daar is geensins een klinkklare antwoord oor wat ons in diť skrikwekkende tyd kan verwag nie.

Van die temas wat in die boek aangeraak word, is:

• die wegraping

• die Antichris

• die merk van die dier

• die debatte rondom Israel en SiriŽ

• bloedmane en profesieŽ

Die Armageddon-kode is ’n moet-hÍ-boek vir enige eindtyd-entoesias – nadat jy dit gelees het sal jy met gesag kan saamgesels oor al die verskeie opvattings omtrent die eindtyd, en dit sal jou help om jou eie opinie te vorm.

Hoor My Gebed - Gebedsjoernaal (Afrikaans, Paperback): Compilation Hoor My Gebed - Gebedsjoernaal (Afrikaans, Paperback)
Compilation
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die ideale hulpmiddel om jou gebedstryd te verryk.

Die Here, dit is ek-gebedsjoernaal is die ideale hulpmiddel om jou gebedstryd te verryk. Dit bevat inligting oor hoe om die joernaal te gebruik, verskeie kort artikels oor gebed deur bekende skrywer Trevor Hudson, gebede uit die Bybel en ander bekende gebede soos die Gebed om om Vrede van Franciscus van Assisi.

Die gebedsjoernaal bevat ook meer as 160 bladsye om jou gebede, versoeke, betekenisvolle teksverse en meer neer te skryf, asook ʼn teksvers en aanhaling oor gebed op elke bladsy om jou joernaal-ervaring aan te vul.

Ouerskap-Joernaal (Afrikaans, Leather / fine binding): Mandi Hart Ouerskap-Joernaal (Afrikaans, Leather / fine binding)
Mandi Hart
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Ouerskap-joernaal is bedoel as 'n kreatiewe en voortdurende uitdrukking van ouers se liefde vir hul kind. Dit kan gebruik word om in te teken, te skryf, drome en profesieŽ oor jou kind op te teken en jou gebede en spesiale teksverse neer te skryf wat jy glo op jou kind se lewe van toepassing is.

Die joernaal bevat:

• 'n Bladsy waar jy jou kind se naam kan neerskryf, saam met die betekenis daarvan en Bybelverse wat aan hul naam verbind word.

• “Sleutelverse”: 'n Afdeling waar jy belangrike Skrifgedeeltes kan neerskryf wat jy oor jou kind kan afbid.

• “Lewenslesse”: 'n Afdeling waar jy lesse wat jy jou kind doelbewus wil leer, kan aanteken.

• Aanhalings en Skrifgedeeltes vanuit Die avontuur van ouerskap.

• Skoon bladsye waar jy jou eie gebede kan neerskryf, antwoorde op jou gebede en gedagtes oor jou kind kan aanteken.

Gary Smalley het gesÍ: "Goedkeurende woorde van ons ouers is soos ligskakelaars. Een opbouende woord op die regte oomblik in 'n kind se lewe en dit is asof 'n hele kamer met moontlikhede belig word." Hierdie joernaal sal ouers help om juis dit reg te kry.

'n Dieper Verhouding Met God (Afrikaans, Hardcover): Trevor Hudson 'n Dieper Verhouding Met God (Afrikaans, Hardcover)
Trevor Hudson
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Neem praktiese stappe om jou verhouding met God te verdiep.

Baie van ons wil graag ’n dieper verhouding met God hÍ. In hierdie boek, ’n Dieper verhouding met God, neem Trevor Hudson jou op ’n 40-dag reis wat gebaseer is op Jesus se eie woorde, soos hy dit tydens die bergrede in Matteus 6 uiteengesit het.

Ons het ’n keuse of ons ’n verhouding met God wil hÍ of nie, maar die gevolge van ons keuse sal ’n ewigheid duur. Dit is Trevor Hudson se hoop en gebed dat ’n Dieper verhouding met God jou sal help om op hierdie uitnodiging te reageer en om praktiese stappe te neem om jou verhouding met jou Skepper te verdiep.

Beloftes Van Hoop (Afrikaans, Large print): Johan Smit Beloftes Van Hoop (Afrikaans, Large print)
Johan Smit
R116 Discovery Miles 1 160 Shipped within 10 - 15 working days

Die Bybel is ’n boek van hoop.

Bybelse, gelowige hoop gaan nie oor ’n skoot in die donker nie. Dit gaan oor die sekerheid van God se beloftes wat op vervulling wag. Dis die ware hoop waarna mense moet gryp wanneer niks meer vas en seker is nie. Dis wat jou sal krag gee om aan te hou en uit te hou in onseker tye.

Beloftes van hoop kyk op ’n ander manier na die wÍreld. Nie deur ’n bril van moedeloosheid nie, maar deur die bril van die Woord. Al die oordenkings gaan nie net oor hoop nie, maar elkeen word gedra deur hemelse beloftes wat waar en betroubaar is.

Voel God vir jou ver, onbetrokke en onwerklik? Dan het jy hierdie beloftes nodig om weer veilig en versorg te voel. Sonder die hoop wat Hy gee, kan daar nie liefde, vreugde en vrede in jou lewe wees nie. Laat hierdie boek jou oortuig om weer te glo in die goeie. Dan kan jy genees word van jou vrese en pyn.

Wie Het Jou Brein Afgeskakel? (Afrikaans, Paperback): Caroline Leaf Wie Het Jou Brein Afgeskakel? (Afrikaans, Paperback)
Caroline Leaf
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie Ė ons dink, praat en gedra onsself nie dieselfde nie. Hierdie verskille is nie as gevolg van ons omgewing of opvoeding nie. Hulle is opsetlik deur God in ons ingebou. Wie het jou brein afgeskakel? sal jou leer hoe die verskil tussen manlike en vroulike breinfunksie gesonde verhoudings kan skep pleks van miskommunikasie en konflik. Dit is propvol insig wat jou die geheimsinnigheid rondom die teenoorgestelde geslag sal help verstaan, sowel as praktiese hulpmiddels wat vinnig jou verhoudings sal verbeter. Die kombinasie van dr. Leaf se wetenskaplike kennis en wysheid uit die Bybel maak Wie het jou brein afgeskakel ín unieke, moet-lees boek oor ín onderwerp wat ons almal aanraak.

Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Afrikaans, Paperback): Johan C. Maxwell Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Afrikaans, Paperback)
Johan C. Maxwell
R230 R190 Discovery Miles 1 900 Save R40 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Daar word gese die noordewind het geboorte geskenk aan die Wiking, en dit beskryf ín belangrike beginsel vir elke potensiele leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by ín waardige bestemming. John C. Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die keur van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het ín toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad kan kom.

Geskrekke Met God - Boek 1 (Afrikaans, Paperback): P.M. Metelerkamp Geskrekke Met God - Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
P.M. Metelerkamp
R167 Discovery Miles 1 670 Shipped within 10 - 15 working days
A Tot Z Van Berading (Afrikaans, Paperback): Gary R. Collins A Tot Z Van Berading (Afrikaans, Paperback)
Gary R. Collins
R280 R231 Discovery Miles 2 310 Save R49 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die A tot Z van berading is die mees omvattende beradingsgids in Afrikaans vir sielkundiges, pastors, maatskaplike werkers en lekeberaders; trouens, vir elke persoon wat ander mense wil help om hul probleme te bowe te kom en n vervulde lewe te lei. Die A tot Z van berading benader n wye reeks kwessies vanuit 'n Christelike perspektief, insluitend persoonlike kwessies, ontwikkelingskwessies, interpersoonlike kwessies, identiteitskwessies, familie-en gesinskwessies, en n verskeidenheid ander probleme. Elke hoofstuk bevat n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.

Oorvloedige Liefde - 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde (Afrikaans, Large print, Hardcover): Nina Smit Oorvloedige Liefde - 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde (Afrikaans, Large print, Hardcover)
Nina Smit
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om God se liefde in oorvloed te ervaar.

Oorvloedige Liefde – Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ‘n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlÍ en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.

Die jaar se temas is:

∑ Januarie – Vertroue

∑ Februarie – Blydskap

∑ Maart – Beskerming

∑ April – Geloof

∑ Mei – Troos

∑ Junie – Dankbaarheid

∑ Julie – Liefde

∑ Augustus – Vrede

∑ September – Hoop

∑ Oktober – Genade

∑ November – Barmhartigheid

∑ Desember – Heiligheid

“Die Here belowe vir jou, soos vir Israel destyds, heuning uit ‘n rots, oorvloed en rykdom. Hy wil jou vandag nog beskerm en bewaar en alles wat jy nodig het vir jou in oorvloed gee, skryf Nina.

Die Soektog Van 'n Leeftyd ... Na 'n Inniger Verhouding Met God (Afrikaans, Hardcover): John Bevere, Lisa Bevere Die Soektog Van 'n Leeftyd ... Na 'n Inniger Verhouding Met God (Afrikaans, Hardcover)
John Bevere, Lisa Bevere
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Oorkom die struikelblokke wat jou weerhou van ’n innige verhouding met jou hemelse Vader.

Is dit vir jou moeilik om te vergewe en te vergeet? Bekommer jy jou meer oor goedkeuring van mense as oor goedkeuring van God? John en Lisa Bevere kyk eerlik en vanuit ‘n Bybelse oogpunt na tien hindernisse wat ons van God se teenwoordigheid kan weerhou, soos ongehoorsaamheid, onvergewensgesindheid, selfgerigtheid, leef in die verlede, en meer.

Hierdie reeks oordenkings ondersoek elke hindernis in diepte, en nooi jou om daardie hindernis te oorkom en nader te kom aan jou Hemelse Vader. Elke oordenking bevat praktiese riglyne om asook ‘n kort gebed om jou te help om die skeidings af te breek wat jou weerhou van ‘n innige verhouding met God.

Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed (Afrikaans, Hardcover): Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed (Afrikaans, Hardcover)
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Laat hierdie ’n versameling gebede en oordenkings jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.

Bedtyd is ‘n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring. Raak saam met jou kleinding rustig na al die dag se bedrywighede en geniet ‘n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan herinner hoe lief Hy ons het en dat Hy vir ons sorg.

Jesus-stories vir slaaptyd bestaan uit ‘n versameling gebede en oordenkings geskryf deur ‘n wye verskeindenheid pastore en ander kerkleiers. Die boek bevat lesse oor onderwerpe soos dankbaarheid, gehoorsaamheid, vertroue in God, vriendelikeheid, liefde vir jou naaste en talle meer.

Die Woord kry lewe deur eenvoudige taal en pragtige illustrasies. Jesus-stories vir slaaptyd sal jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se…
Susan Coetzer Paperback R210 R181 Discovery Miles 1 810
Pa's & Seuns - Jou Verlede Bepaal Nie…
Angus Buchan Paperback R90 R66 Discovery Miles 660
Bet-El
Helena Hugo Paperback R210 R181 Discovery Miles 1 810
Die Woord Elke Dag - 'n Bybeldagboek
Andries Enslin Hardcover R148 Discovery Miles 1 480
Geagte Jahwe
Willie Esterhuyse Paperback R8 Discovery Miles 80
Kweek Kinders Met Karakter
Hettie Brittz Paperback R161 Discovery Miles 1 610
Vlieg Hoog
Jannie le Roux Paperback R90 Discovery Miles 900
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890
Hart tot Hart
Kobus van der Westhuyzen Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150
Die Woorde Van Jesus
Paperback R105 Discovery Miles 1 050

 

Partners