0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (650)
  • R100 - R250 (5,355)
  • R250 - R500 (3,877)
  • R500+ (932)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Comic strip fiction / graphic novels

Asterix and the Chariot Race (Hardcover): Jean-Yves Ferri Asterix and the Chariot Race (Hardcover)
Jean-Yves Ferri; Illustrated by Didier Conrad 3
R249 R214 Discovery Miles 2 140 Save R35 (14%) Dispatched within 4 - 8 working days

The next action-packed adventure from Asterix and Obelix!

The roads across Italy are in disrepair. Defending his name, and to prove Rome's greatness, Senator Lactus Bifidus announces a special one-off chariot race. Julius Caesar insists a Roman must win, or Bifidus will pay. Open to anyone from the known world, competitors arrive from far and wide, including Asterix and Obelix.

With Bifidus secretly scheming, who will win this almighty chariot race?

Asterix And The Missing Scroll - Book  36 (Hardcover): Jean-Yves Ferri Asterix And The Missing Scroll - Book 36 (Hardcover)
Jean-Yves Ferri; Illustrated by Didier Conrad 7
R317 R209 Discovery Miles 2 090 Save R108 (34%) Dispatched within 7 - 12 working days

Two years after the release of Asterix and the Picts, the characters created by Ren Goscinny and Albert Uderzo return in a new story written by Jean-Yves Ferri and illustrated by Didier Conrad.

It contains all the vital ingredients of an Asterix magic potion: the history of Rome and the Gauls is revisited and rewritten with plenty of gags and puns thrown into the mix! By Toutatis!

Asterix In Korsika (Afrikaans, Paperback): R. Goscinny Asterix In Korsika (Afrikaans, Paperback)
R. Goscinny; Illustrated by A. Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R130 R110 Discovery Miles 1 100 Save R20 (15%) Dispatched within 10 - 15 working days

Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se ler op te staan. Want die Korsikane hou vol dat hulle net ’n Korsikaan as keiser sal aanvaar …

Asterix in Korsika is die 20ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix En Die Waarseer (Afrikaans, Paperback): R. Goscinny Asterix En Die Waarseer (Afrikaans, Paperback)
R. Goscinny; Illustrated by A. Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R130 R110 Discovery Miles 1 100 Save R20 (15%) Dispatched within 10 - 15 working days

Op ’n stormagtige nag arriveer ’n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy ’n waarser is en voorspel dat mooiweer sal volg n die woeste storm – en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix ’n regte waarser of ’n bedrier?

Asterix en die waarser is die 19de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Wings of Fire Graphic  #2: The Lost Heir (Paperback): Tui T Sutherland Wings of Fire Graphic #2: The Lost Heir (Paperback)
Tui T Sutherland 1
R254 R198 Discovery Miles 1 980 Save R56 (22%) Dispatched within 7 - 11 working days
Caesar se lourierkrans: Boek 18 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Caesar se lourierkrans: Boek 18 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R124 Discovery Miles 1 240 Dispatched within 10 - 15 working days

Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia. Allamapstix en Spoggerix kan egter nie help om te wedywer nie en dit loop uit op n uitnodiging van Allamapstix: Spoggerix kan n bredie wat gekrui is met lourierblare uit Caesar se lourierkrans by hulle kom eet! Dit beteken Asterix en Obelix moet Rome toe om die lourierblare te gaan kry. In Rome verkoop hulle hulself as slawe om naby aan Caesar te kom. Sal hulle met die slaaf Copineenmus kan ooreenkom om die lourierkrans met n vinkelkrans te ruil?.

Dog Man 4: Dog Man and Cat Kid (Paperback): Dav Pilkey Dog Man 4: Dog Man and Cat Kid (Paperback)
Dav Pilkey 1
R223 R160 Discovery Miles 1 600 Save R63 (28%) Dispatched within 7 - 12 working days

Hot diggity dog! Dog Man, the newest hero from the creator of Captain Underpants, is back and this time he's not alone. The heroic hound with a real nose for justice now has a sidekick in the form of a super-cute kitten, and together they have a mysterious caper to sniff out! When a new kitty sitter arrives and a glamorous movie starlet goes missing, it's up to Dog Man and Cat Kid to save the day! Will these heroes stay hot on the trail, or will they be thrown off the scent and start barking up the wrong tree?

Keeping It Awesomer with Emmet (Hardcover): Meredith Rusu Keeping It Awesomer with Emmet (Hardcover)
Meredith Rusu 1
R229 R156 Discovery Miles 1 560 Save R73 (32%) Dispatched within 7 - 12 working days

A guide to keeping everything awesome based on The LEGO MOVIE 2 - includes Emmet minifigure! Emmet Brickowski is BACK in this all-new guide to keeping it awesome that comes with a LEGO Emmet minifigure! Narrated by Emmet himself, this guide is full of laughs and images from The LEGO MOVIE 2 starring Chris Pratt, Elizabeth Banks, Will Arnett, Alison Brie, and more. So, are you wondering how to build your own destiny? Wondering how to keep the party going, even in the face of DUPLO alien invaders? Are you ready to make things awesomer? Then this is the guide for you!

Narwhal's Otter Friend (a Narwhal and Jelly Book #4) (Hardcover): Ben Clanton Narwhal's Otter Friend (a Narwhal and Jelly Book #4) (Hardcover)
Ben Clanton
R241 R184 Discovery Miles 1 840 Save R57 (24%) Dispatched within 7 - 11 working days
Asterix in Spanje: 14 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix in Spanje: 14 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R124 Discovery Miles 1 240 Dispatched within 10 - 15 working days

Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen n oeros baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix En Die Koperpot: 13 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Koperpot: 13 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R124 Discovery Miles 1 240 Dispatched within 10 - 15 working days

Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in n teaterproduksie en beroof selfs n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul? Asterix en die koperpot is die 13de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix 12: Asterix by die Olimpiese Spele (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix 12: Asterix by die Olimpiese Spele (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R124 Discovery Miles 1 240 Dispatched within 10 - 15 working days

Die atlete van die antieke wreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Gallirs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Gallirs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?

Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Ben 10 Original Graphic Novel: The Truth Is Out There (Paperback): C B Lee Ben 10 Original Graphic Novel: The Truth Is Out There (Paperback)
C B Lee; Illustrated by Lidan Chen
R150 R115 Discovery Miles 1 150 Save R35 (23%) Dispatched within 7 - 11 working days
Dog Man 5: Lord of the Fleas (Hardcover): Dav Pilkey Dog Man 5: Lord of the Fleas (Hardcover)
Dav Pilkey 1
R213 R182 Discovery Miles 1 820 Save R31 (15%) Dispatched within 7 - 11 working days

There's a new bunch of baddies in town, and they have something sinister in store for Petey the Cat. Once again, Dog Man is called into action--but this time he isn't alone. With a cute kitten and a remarkable robot by his side, the Supa Buddies must join forces with the most unlikely of heroes to save the day. But will that villain Petey avoid vengeance and finally venture toward virtue?

Ninja Kid: From Nerd to Ninja (Paperback): Anh Do Ninja Kid: From Nerd to Ninja (Paperback)
Anh Do
R141 R98 Discovery Miles 980 Save R43 (30%) Dispatched within 7 - 12 working days

Laugh-out-loud and fully illustrated Ninja Kid is the start of a brand new series from bestselling comedian Anh Do! Nelson is a nerd! Unfit, uncool...totally awkward! But when he wakes up on his tenth birthday, he discovers he is a NINJA! THE LAST NINJA ON EARTH! How is he going to save the world when he cannot even get his undies on the right way?! With the help of Grandmas inventions and his wild cousin Kenny, can Nelson master his new ninja skills AND save Duck Creek?

Asterix En Die Hoofman Se Skild: No. 11 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Hoofman Se Skild: No. 11 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois 1
R130 R109 Discovery Miles 1 090 Save R21 (16%) Dispatched within 10 - 15 working days

Jare gelede is Vercingetorix by Alesia verslaan en Gallie is amptelik oorwin...'n teer onderwerp waaroor die Alesiers (of sal ons se Alesjiers) nie graag praat nie. Tydens hierdie oorwinning het Vercingetorix sy skild aan Caesar se voete neergewerp (letterlik), en sedertdien is dit nooit weer gesien nie...En word dit dus 'n gesogte voorwerp waarna nie net Caesar nie, maar ook ons Galliese helde soek. Hulle soektog neem hulle na interessante plekke en elkeen het 'n storie om te vertel oor wat van die beroemde skild geword het. Hul begin te wonder of hul ooit in die regte hoop houtskool soek! Dalk is die skild nie so ver weg van hulle soos hulle dink nie...

Asterix Die Legioensoldaat: No. 10 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix Die Legioensoldaat: No. 10 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R130 R109 Discovery Miles 1 090 Save R21 (16%) Dispatched within 10 - 15 working days

Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het as legioensoldaat in Afrika soek geraak. Natuurlik bied ons helde, gebroke hart maar dapper gemoed, die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.

Dog Man 6: Brawl of the Wild (Hardcover): Dav Pilkey Dog Man 6: Brawl of the Wild (Hardcover)
Dav Pilkey 1
R208 R167 Discovery Miles 1 670 Save R41 (20%) Dispatched within 7 - 11 working days

The SIXTH book in the hilarious series from the creator of Captain Underpants! Is Dog Man bad to the bone? The heroic hound is sent to the pound for a crime he didn't commit! While his pals work to prove his innocence, Dog Man struggles to find his place among dogs and people. Being a part of both worlds, will he ever fully fit in with one?

Asterix Die Gallier - Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Goscinny Asterix Die Gallier - Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R124 Discovery Miles 1 240 In stock

Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...

Asterix En Die Speelplek Van Die Gode : Boek 17 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Speelplek Van Die Gode : Boek 17 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R130 R109 Discovery Miles 1 090 Save R21 (16%) Dispatched within 10 - 15 working days

Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in 'n moderne woonkompleks vir die Romeine met die naam die speelplek van die Gode. Cosinus is die talentvolle jong argitek wat die projek onderneem en hy dryf die slawe om die bome uit te trek en te begin bou. Eers probeer Asterix-hulle die bouproses verhinder, maar besef dat die slawe benadeel word. Die Speelplek van die Gode word gebou en die Romeine trek in. Hoe gaan die Galliers hul geliefde woud met wildevarke terugkry?

Asterix En Die Noormanne : Boek 9 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Noormanne : Boek 9 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois 1
R130 R109 Discovery Miles 1 090 Save R21 (16%) Dispatched within 10 - 15 working days

Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg. Hy en sy manne doen aan by die Galliese kus en ontvoer vir Spiekerix, Allamapstix se kleinneef. Hy moet hulle leer wat vrees is. Weer eens moet Asterix en Obelix inspring om hul hoofman se nefie te red.

Asterix in Britannie, Boek 8 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix in Britannie, Boek 8 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R130 R109 Discovery Miles 1 090 Save R21 (16%) Dispatched within 10 - 15 working days

Britannie is in die mag van die Romeine, maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Hulle posisie is egter benard. Asterix en Obelix is natuurlik gretig om te help en hulle reis met n vaatjie vol van Kasterolix se brousel saam met Sturefax, 'n kleinneef van Asterix, na Britannie. Hulle trotseer mis, reen, lou garsbier en gekookte wildevark met kruisementsous. Ongelukkig verloor hulle die vat met towerdoepa en dit is n stryd teen die Romeinse goewerneur Cosus Oppiprimus oor wie eerste die vat in die hande gaan kry...

Roy of the Rovers - Foul Play (Comic 2) (Paperback): Rob Williams, Ben Willsher Roy of the Rovers - Foul Play (Comic 2) (Paperback)
Rob Williams, Ben Willsher
R231 R143 Discovery Miles 1 430 Save R88 (38%) Dispatched within 7 - 12 working days

The second instalment of the all new - and highly anticipated - Roy of the Rovers graphic novel series! After an astonishing breakthrough into the Melchester Rovers first team, 16 year old superstar-in-waiting Roy Race must now battle it out for survival in the tough ranks of professional footballers. Competition, injuries, and the demands of the fans are mounting - can Roy cope? Join us for amazing scenes, incredible tekkers, and all the thrills, spills and drama of football! The new era of Roy of the Rovers continues!

Asterix En Die Groot Geveg, Boek 7 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Groot Geveg, Boek 7 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R130 R109 Discovery Miles 1 090 Save R21 (16%) Dispatched within 10 - 15 working days

Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as n gulde geleentheid en plant by hom n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot n stamhoofgeveg. Die hoofman wat wen, neem beheer oor die ander stam. Gewoonlik sou Disvimygrix nie waag om Allamapstix uit te daag nie, maar die druide, Kasterolix, is buite aksie. Obelix het hom raakgegooi met n menhir. Nou kan Kasterolix nie onthou hoe om die towerbrousel te maak wat hulle onoorwinlik maak nie. Daar is n groot kans dat Disvimygrix die groot stamhoofgeveg sal wen en beheer van Asterix se stam sal neem...

The Adventures of Dog Man 2: Unleashed (Paperback): Dav Pilkey The Adventures of Dog Man 2: Unleashed (Paperback)
Dav Pilkey 1
R220 R156 Discovery Miles 1 560 Save R64 (29%) Dispatched within 7 - 12 working days

Dog Man, the newest hero from the creator of Captain Underpants, is still learning a few tricks of the trade. If only the Chief would throw him a bone every once and a while... Dog Man needs to dry up the drool, dust away the dander, and roll out of the refuse if he's going to impress the Chief, and he needs to do it fast! Petey the cat is out of the bag, and his criminal curiosity is taking the city by storm. Can the canine crime biter unleash justice on this ruffian in time to save the city, or will Petey get away with the purrfect crime?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ben Braver and the Incredible Exploding…
Marcus Emerson Hardcover  (1)
R267 R206 Discovery Miles 2 060
Asterix En Die Goue Sekel - Boek 2
Goscinny Paperback R130 R109 Discovery Miles 1 090
New Kid
Jerry Craft Hardcover R404 R305 Discovery Miles 3 050
The Breakaways
Cathy G Johnson Hardcover R376 R288 Discovery Miles 2 880
Asterix En Cleopatra - Boek 6
Rene Goscinny, Sonya van Schalkwyk-Barrois Paperback R124 Discovery Miles 1 240
Asterix En Die Feesmaaltyd, Boek 5
Rene Goscinny, Sonya van Schalkwyk-Barrois Paperback R124 Discovery Miles 1 240
Marvel Spider-Man Adventures of the…
Simon Hugo, Dk Paperback  (1)
R126 R85 Discovery Miles 850
DC Comics Ultimate Character Guide, New…
Melanie Scott, Dk Hardcover R345 R273 Discovery Miles 2 730
Planet Hulk Omnibus
Greg Pak Paperback R483 R372 Discovery Miles 3 720
Jedi Academy 6: The Principal Strikes…
Jarrett Krosoczka Paperback  (1)
R140 R97 Discovery Miles 970

 

Loyalty partners