0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (67)
  • R100 - R250 (633)
  • R250 - R500 (287)
  • R500+ (6)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults

Man Uit Die Vreemde (Afrikaans, Paperback): Kas Van den Bergh Man Uit Die Vreemde (Afrikaans, Paperback)
Kas Van den Bergh
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 4 - 8 working days

Hierdie verhaal is vol van avontuur, misterie en romanse. Dit is 'n lekkerleesboek wat die leser se aandag tot die einde behou. Toe 'n vreemde man onverwags op Rietkuil as plaasbestuurder begin werk, is dit die begin van 'n reeks onverklaarbare gebeure. Waar Rietkuil eens op ín tyd die rustigheid self was, bring die nuweling op die werf ín vlaag van misdade met hom saam en selfs harte bly in die slag. Dan sien Tant Annie een spookagtige aand die vreemde man met 'n groot, donker bondel in sy arms haastig in die donker skaduwees verdwyn. Wie is hierdie man? Wat is sy regte naam? Waar kom hy vandaan? Wat steek hy weg? Met Man uit die vreemde prikkel Kas van den Bergh die leser se nuuskierigheid met volgehoue vernuf, sodat die boek nie neergesit kan word voordat die ware identiteit van die vreemdeling bekend is en al sy geheime onthul is nie.

Dol Heuning (Afrikaans, Paperback): S.J. Naude Dol Heuning (Afrikaans, Paperback)
S.J. Naude
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.

In ’n boomryke Johannesburgse woonbuurt koester ’n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan.

In die yslandskap van Reykjavic neem ’n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir ’n ander verruil het en bring hulle ’n angswekkende laaste aand saam met ’n gewelddadige Rus en sy metgesel deur.

Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm ’n ma haar oor ’n straatkind op Park-stasie.

Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe ’n jong NamibiŽr en sy Japannese vriendin – ’n jong wiskundige vir wie elektroniese musiek ’n meditasie is – saam ’n tragedie in die berge en ’n nag in ’n beklemmende chateau met ’n donker poel vol glimmende palings beleef.

NŠ die veelbekroonde Alfabet van die voŽls, publiseer SJ Naudť ’n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor

Redelike Twyfel (Afrikaans, Paperback): Chris Marnewick Redelike Twyfel (Afrikaans, Paperback)
Chris Marnewick
R258 Discovery Miles 2 580 Ships in 4 - 8 working days

Manon Viljoen is ‘n jong advokaat en ywerige motorfietsryer. Sy word ingeroep om as amicus curiae die regter by te staan in ‘n moordsaak om ‘n regverdige uitspraak te lewer. Die beskuldigde is Charles Mouton, ‘n suksesvolle senior advokaat wat een oggend wakker word langs die bebloede lyk van sy vrou en van haar moord aangekla word. Hy weet nie wat gebeur het nie. Of so beweer hy. Hy weier om aan die verhoor deel te neem omdat hy glo die hof moet die waarheid soek. Dit val dus op Manon se skouers om die waarheid te soek en voor die hof te lÍ. Manon se aanstelling word bemoeilik deur die feit dat sy en regter Nantes Castel ‘n geskiedenis het. Die verhoor loop allerande draaie terwyl Manon na redelike twyfel soek en terselfdertyd haar gevoelens vir Nantes bevraagteken. Stel hy nog belang, of terg hy haar sommer net?

Vind Manon die waarheid waarna sy soek ‒ oor die identiteit van die moordenaar en ook oor Nantes se gevoelens vir haar? Of is daar redelike twyfel?

As Jy Droom (Afrikaans, Paperback): Daniella van Heerden, Megan Werner As Jy Droom (Afrikaans, Paperback)
Daniella van Heerden, Megan Werner
R180 R142 Discovery Miles 1 420 Save R38 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Elke droom begin met ’n dromer. Megan Werner, die stigter van die U Dream Global-inisiatief, het in 2018 besluit om saam met ‘n groep van 20 tieners vanuit verskillende agtergronde ’n vliegtuig te bou. In Junie 2019 was die vliegtuig uiteindelik gereed en kon die 17-jarige Megan saam met vyf ander tieners die vlug van Kaapstad na KaÔro aanpak. Hulle doel was om om kinders in ander Afrikalande te inspireer om hul drome na te jaag. Min het die ses tieners egter geweet dat dit uiteindelik HULLE sou wees wat deur die reis geÔnspireer sou word.

Verskeie avonture en naelbyt-oomblikke het gevolg voordat Megan-hulle uiteindelik op KaÔro-lughawe geland het. Hier het hulle grootste ondersteuner, Megan se pa, die tieners ingewag. “Ons het dit gemaak!” het hy gejuig en vir Megan ’n stywe druk gegee. ’n Paar dae later het ’n tevrede span die reis terug na SuidAfrika aangepak. Oudergewoonte het Megan se pa en sy medevlieŽnier in hul eie vliegtuig saamgereis om ondersteuning te bied. Maar bokant TanzaniŽ het die droom in tragedie geŽindig …

As jy droom is ’n storie van durf, deursettingsvermoŽ, hoop ťn hartseer. ‘n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem – as dit nie die waarheid was nie …

Ravaged Souls (Hardcover): Pumza Shabangu Ravaged Souls (Hardcover)
Pumza Shabangu
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 4 - 8 working days

Ravaged Souls follows the lives of four friends.

Luxolo and Vuyolwethu Ndamase are childhood sweethearts and are happily married until they lose their only son to an accident caused by Vuyo. From there life changes for them as they deal with their grief and loss, finding comfort outside their union.

Lubabalo Sobukwe is a pastor’s kid hiding his sexuality from his family and close friends. He lives a lie until he meets Ryan Cook and falls madly in love. He now has to decide whether to keep living the lie and jeopardise his chance at happiness or own his truth and risks killing his father and losing his family. Ryan on the other side still battles with scars of being abandoned and disowned by his family for his sexuality. He also has to deal with lies about his paternity. He has found a sense of belonging with Lubabalo but can he risk his mental health and give him a chance.

Die Grootpad Is 'n Grondpad - 'n Koffiekuier By Karoomense (Afrikaans, Paperback): Daniel Lotter Die Grootpad Is 'n Grondpad - 'n Koffiekuier By Karoomense (Afrikaans, Paperback)
Daniel Lotter
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 4 - 8 working days

As jy die Groot- en die Klein-Karoo en hulle se stories wil kry, moet jy ’n grootpad soek wat ’n grondpad is, en daarlangs moet jy ry…

Kontreistaaltjies, moordverhale, spookstories en ander vertellings oor besonderse mense en gebeure uit die dorre streke van Suid-Afrika.

Rusty Bell (Paperback): Nthikeng Mohlele Rusty Bell (Paperback)
Nthikeng Mohlele
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 5 - 10 working days

"I wrestled with life and lost." So begins the story of Michael, a corporate lawyer known to his colleagues and associates as Sir Marvin, who picks his way Ė sometimes delicately, but more often in his own blundering way Ė through the unfathomable intricacies that make up a life: love and anger, humility and ambition, trust and distrust, selfishness and selflessness. A flawed individual with an acute understanding of the roads that must be navigated to achieve even the slightest insight into the human condition.

In this study in introspection, embroidered with lyrical prose and astonishing intuition, the hero, meditative and melancholic, is at once both tragic and comic.

The Weight Of Skin (Paperback): Alastair Bruce The Weight Of Skin (Paperback)
Alastair Bruce
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

‘You would not think it to look at you, but your voice, when you use it: akin to a god’s. You must be careful what you do with it.’

Exiled Jacob Kitara takes in injured compatriots and nurses them in a boarded-up building. Social unrest has emptied the streets of London, movement into and out of the country has been suspended, and those who remain are in hiding.

When a young man makes his appearance, insisting that he is Jacob’s son – a man presumed dead, torn from Jacob’s life by war and guilt over the fate of the boy’s mother – Jacob is driven to anger.

But can this stranger offer Jacob a chance to reach back to a different continent, to the foot of Africa from where he has been banished, to atone for the past?

The Weight of Skin is a poignant tale of personal and political responsibility, and of the intricate narratives of family and nationality that bind us.

As if Born to You (Paperback): Susan Newham-Blake As if Born to You (Paperback)
Susan Newham-Blake
R290 R232 Discovery Miles 2 320 Save R58 (20%) Ships in 5 - 10 working days

When thirteen-year-old Zuri begins cutting herself, psychologist Ana is called in to help. Is the troubled girl trying to relieve the tension of being black in a predominantly white private school in the early days of South Africa’s democracy? And how healthy is Zuri’s relationship with Helen, the white single mom who adopted her?

Struggling to soften Zuri’s defences during the course of the therapy, Ana must piece together the puzzles of both Helen and her daughter, including the truth of what happened to Zuri’s biological mother. But reckless, alcoholic Ana carries within her an old trauma of her own.

In Susan Newham Blake’s moving novel, two women, equally damaged by the past and its secrets, discover that healing sometimes lies in unexpected places.

Bloed/Blut (Afrikaans, Paperback): Coreen Erasmus-Bezuidenhout Bloed/Blut (Afrikaans, Paperback)
Coreen Erasmus-Bezuidenhout
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 5 - 10 working days

BLOED/BLUT is ’n historiese roman wat in Berlyn, hoofstad van Duitsland, afspeel gedurende 1933, toe Hitler kanselier geword het, tot 1938, amper net voor die uitbreek van die Tweede WÍreldoorlog.

Die liefde oorbrug alles. Helmut, ’n jong Duitser en seun van ’n Duitse generaal, raak verlief op die beeldskone donkerkop Rut, Jodin en dogter van ’n bekende rabbi. Helmut is ’n informant van die gevreesde Gestapo. Hy doen dit noodgedwonge om sy gay broer teen vervolging te probeer beskerm. Die Gestapo is die oŽ en die ore van die Duitsers wat die Jode haat en bloedvermenging tussen eg Ariese Duitsers en untermensch, die Jood, wat nie as menswaardig beskou is nie, verbied. Oortreding van hierdie wet is ten sterkste veroordeel en kon selfs later met die dood gestraf word. Ironies dat Rut se suster met opregte katte teel en probeer om die bloedlyn suiwer te hou. Sal die talle kerke in Duitsland en die groot wÍreldmoondhede daarbuite die vasgekeerde Jode, wat nou afgesonder, bespot, verneder, wreed vervolg, verarm en selfs vermoor word, kan help?

En wat van die verliefde Rut en Helmut... die Jode is tog mos die uitverkore volk van God? Het die donker voorspellings van die eeue oue profete oor die Jode, dan nou uiteindelik waar geword?

After You Died (Paperback): Melina Lewis After You Died (Paperback)
Melina Lewis 9
R219 Discovery Miles 2 190 Ships in 4 - 8 working days

For the four friends jogging their regular morning route, along the sleepy suburban streets of Fish Hoek, nothing could have warned them of what was to come. Trying to take a short cut and win favour with his taxi boss, a young driver Tshepo Dlamini crashes into one of the runners. As Claire's lifeless body lies crumpled on the ground, Tshepo finds himself trapped in a metal carcass. What's left of his life is turned upside down.

Watching the accident happen, Maureen stands on her balcony and is the only witness. Yet she harbours another dark secret.

To save his life, Tshepo's leg is so badly injured that it must be amputated. Maureen must learn to deal with her husband's addiction and build her own life. No longer the awesome foursome, Tanya, Liz and Kate reframe their friendship without Claire and overcome their fears and inertia. For James, Claire's adoring boyfriend, his life begins to unravel as he wakes to the news that Claire is dead, leaving him to question life as it was and will be.

From shock to acceptance, each chapter is a journey, and as each person tries to move forward with their lives, they must face their mistakes, set against the complex backdrop of small town South Africa. Showing that there is always hope, and that change is inevitable, each character must learn to forgive themselves and others, but for some, the hope of closure may be harder than they thought.

Mphathi My Perpetual Lover Part 2 (Paperback): Busisiwe Precious Khumalo Mphathi My Perpetual Lover Part 2 (Paperback)
Busisiwe Precious Khumalo
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 8 working days

It's a story of forbidden love. A young woman named Thab’sile Ngcobo from a famous wealthy family in Durban finds herself falling in love with a township guy who lives on a hand to mouth budget. His name is Mphathi Samson Mhlongo. He crossed his path with Thabi Ngcobo during a disciplinary hearing. He worked as a cleaner in a cleaning company that was owned by Thabi. It was love at first sight for both of them. They fortunately did not waste time, they threw themselves right in the deep of their uneasy relationship. Thabi’s parents had already arranged someone else from another affluent family to marry her. The story unfolds in an unexpected way. Part 2 is about their lives as a married couple. Thabi’s life takes a turn as she is now disowned by her father. She gets to learn the hardships of township life and the struggles they go through as a casted out couple. How they raise their children and their day to day lives. Part 2 is a window that allows access to their somewhat challenged life. The story takes a turn when their illegally adopted daughter is diagnosed with a gruesome illness that nearly claims her life. Their daughter’s sickness invites temptations, as they cannot afford her medicals bills. Thabi and Mphathi’s love is again tested. Will it survive this time around?

Competitive Edge - Lessons From The Sporting World For Sustained Success In Life (Paperback): Cyrus Rogers Competitive Edge - Lessons From The Sporting World For Sustained Success In Life (Paperback)
Cyrus Rogers
R250 R200 Discovery Miles 2 000 Save R50 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Winners find a way to win.

Who better to learn from, on how to be successful, than those who’ve reached the top of their game and stayed there. Using sport as a prism, this book is for people who want to make changes in their personal and professional lives in order to beat the opposition and take home the gold.

Competitive Edge is a book about competition, struggle and hard work, but, ultimately, it is about success and the routes you can take to get to your own promised land. Jam-packed with lessons, observations and tips taken from the very best sportspeople around the globe, on how they found ways to win in their various disciplines, discover how you can be successful too.

Business is, by its very nature, competitive and the world is a tough place right now. There is a lot to be learnt from those who’ve triumphed in the ultra-competitive realm of professional sports, and their lessons are distilled in this book; a resource for individuals and business people who are looking to reach the next level.

Competitive Edge will serve as a guide to determine where you need to improve in the different aspects of your life, or business. It will give you an insight into how the very best adapted in order to rise to another level, and it will teach you how to get ahead and have sustained success in whatever endeavour you face.

Competitive Edge is a winner’s guide to success and how anyone can achieve that gold medal, and also stay ahead of the chasing pack.

Raymond Our Husband - 21st Century Polygamy: Book 1 (Paperback): Busiswe Precious Khumalo Raymond Our Husband - 21st Century Polygamy: Book 1 (Paperback)
Busiswe Precious Khumalo
R238 Discovery Miles 2 380 Ships in 4 - 8 working days

Professor Raymond Bogatsu is a determined man, hell-bent to trap her in. He wins her heart, he wins her love, then traps her in the shackles of a two is better than one setup. The trio covenant of not ME, HIM or HER but WE till the end of time.

Delilah Now Trending (Paperback): Pamela Power Delilah Now Trending (Paperback)
Pamela Power 2
R270 R216 Discovery Miles 2 160 Save R54 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Single mom Delilah’s life goes up in smoke when her Grade 6 daughter – star pupil Daisy – isn’t made Head Girl. The honour goes to Rosie Roberts, Daisy’s nemesis. But when Rosie is pushed off the second-storey balcony at school, accusing glances are cast at Daisy…

Did she push Rosie, and to what lengths will Delilah go to clear her darling daughter’s name?

This laugh-a-minute book features a delicious PI named Jonty, a closeted ex-husband married to a LBW (“Little Blonde Wife”), and a dashing widower who presides over Daisy’s disciplinary hearing – all the reasons why Delilah will be trending

Anelisa - 21st Century Polygamy: Book 3 (Paperback): Busiswe Precious Khumalo Anelisa - 21st Century Polygamy: Book 3 (Paperback)
Busiswe Precious Khumalo
R238 Discovery Miles 2 380 Ships in 4 - 8 working days

“I am his first wife.”

Is that how low you think of me? You think I will run and rat you out to Raymond? Let me tell you something, Raymond is not my husband without you. He needs you, he inhales and exhales because of you, he adores you, Anelisa, because you are his first wife.

Brandmerk (Afrikaans, Paperback): Christelle van Rooyen-Wessels Brandmerk (Afrikaans, Paperback)
Christelle van Rooyen-Wessels 1
R280 R221 Discovery Miles 2 210 Save R59 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Hy kan eerlik sÍ kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy ’n goeie pa sal maak. Die dogtertjie weeg byna niks en hy pluk haar met gemak tot binne-in sy voertuig. Hy trek dadelik weg, die spartelende kind oor sy skoot. Sy probeer onder sy greep uit kom, maar hy druk haar half onder die stuurwiel in.

Hy kyk rond. Niemand storm uit ’n huis of roep agter hom aan nie. Hy gee ’n ingenome laggie. Practice makes perfect, nŤ.

’n Kombers van boosheid daal neer oor ’n plattelandse dorp wanneer Portia Serape se vyfjarige dogtertjie gegryp word, maar dit is net die begin. Haar familie probeer naarstiglik om die kind op te spoor.

Nuus van die vermiste meisiekind bereik Klara Dean waar sy as maatskaplike werker by Veilige Hawe werk. Klara moes self die stukkies van haar lewe optel nadat sy en haar lieflingseun David die wreedheid van haar eksman oorleef het. Nou het Klara ’n nuwe, liefdevolle man en ’n oulike vierjarige.

Maar die nuwe vlaag onheil bedreig hul veiligheid, en hou kaptein Coghran en die plaaslike polisie wakker tot diep in die nag.

Wrok (Afrikaans, Paperback): Beyers de Vos Wrok (Afrikaans, Paperback)
Beyers de Vos
R270 R213 Discovery Miles 2 130 Save R57 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Een stad. Vyf mense. Wraak se bloedspoor.

DIE SLAGOFFER EN SY SUSTER
Freya Rust glo sy weet alles van haar tweelingbroer Ben, maar wanneer hy vermoor word, besef sy sy lewe was vol geheime. Sy is vasberade om sy dood te wreek, al kos dit wat.

DIE ONDERWYSER
Rugby-afrigter meneer Oktober het sy hande vol met sy wilde tienerdogter, maar dit is sż duister verlede wat by hom spook wanneer hy snags in Pretoria met ’n gelaaide vuurwapen ronddwaal.

DIE DWELMHANDELAAR
Slick se wrede mentorskap by Mama Afrika leer hom moord en mag loop hand aan hand. Hy regeer sy dwelmkoninkryk met ’n ystervuis.

DIE SPREUDER
Benjamin Rust se moordsaak land op inspekteur Nolwazi Mngadi se lessenaar. In die korrupte slangnes van ’n polisiestasie in Pretoria begin sy met haar ondersoek.

Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? En wat is vergelding se prys? Wrok breek die misdaadroman se reŽls en werp lig op die morsige gevolge van verdriet, woede en wraak.

Gert Garries - 'n Baaisiekel Blues (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Gert Garries - 'n Baaisiekel Blues (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 4 - 8 working days

Gert Garries: ’n Baaisiekel-babelas word in 2002 by die KKNK opgevoer en gee vleis aan ’n karakter uit Etienne Leroux se roman Magersfontein, O Magersfontein! Die plaaswerker Gert Garries ry vir drie dae met die verbrande liggaam van sy kind op sy fiets rond. Hy wil ’n doodsertifikaat bekom, ’n voorvereiste voordat hy die kind kan begrawe. Weens sy velkleur word hy egter deur die burokrate van bakboord na stuurboord gestuur. Na sy ontmoeting met Le Grange, ’n empatiese verkeersbeampte, ontstaan ’n sonderlinge verhouding tussen hulle. Hierdie verhouding suggereer ’n beter toekoms en menslike identiteit vir Gert, terwyl die kind simbool word van ’n bitter en wrang verlede. Eindelik begrawe Gert sy kind saam met die room van die Engelse.

Die gehoor volg Gert Garries op sy drie dae lange fietsrit en beleef saam met hom ’n prutpot van emosies.

Die drama word gepubliseer in 2019 as Gert Garries: ‘n Baaisiekel-blues.

Mphathi My Perpetual Lover (Paperback): Busiswe Precious Khumalo Mphathi My Perpetual Lover (Paperback)
Busiswe Precious Khumalo
R238 Discovery Miles 2 380 Ships in 4 - 8 working days
Vin (Afrikaans, Paperback): Lien Botha Vin (Afrikaans, Paperback)
Lien Botha
R280 R215 Discovery Miles 2 150 Save R65 (23%) Ships in 7 - 11 working days

Vin†is die verhaal van kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoŽ om in SA sielerus te voel. Deur twee dekades van oorsese kunsresidensies, voortslepende familiedrama en die benouende obsessie van ’n vyandiggesinde in die kunswÍreld sien die leser met die oŽ van diť vindingryke kuns-vlugteling.†

Madness in Duggart (Paperback): Mamotladi Ivy Matloga Madness in Duggart (Paperback)
Mamotladi Ivy Matloga
R239 Discovery Miles 2 390 In stock

The year is 1986. While most of Duggart’s mentally afflicted inhabitants are scattered in mental hospitals, traditional healers’ quarters and churches’ healing quarters, Dooks , like an uncomfortable number of other mentally ill people, is singing to a different tune . Dooks Digame is in a class of his own. Funny, witty, scary, wise,spooky , weird, creepy, sick, intense, psychic, shrink, dangerous: all these labels have been used to describe Dooks . He has as many labels as he has fans ... and enemies. He is quite simply a special, unique case. While many people fantasise about being rich and famous one day, and occasionally imagine what their lives would be like once they had hit the jackpot, Dooks doesn’t waste his precious time with such wishful thinking. In his dreamy world, he is already a multimillionaire. But who cares about money if it cannot buy one a sound mind?

Alleen Onder die Maan (Afrikaans, Paperback): Willem Krog Alleen Onder die Maan (Afrikaans, Paperback)
Willem Krog
R240 R192 Discovery Miles 1 920 Save R48 (20%) Ships in 5 - 10 working days
The Book Of Gifts (Paperback): Craig Higginson The Book Of Gifts (Paperback)
Craig Higginson
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

What is the cost of giving a gift? What is the cost of receiving one?

At eleven years old, Julian Flint prefers to remain invisible, safe inside the architecture of adults provided by his mother, his uncle and his aunt.But when his mother, Emma, a celebrated sculptor, takes them all on a family holiday to a hotel by the sea, he meets the captivating and irreverent Clare and everything he thought he knew begins to shift – setting off a chain of events that will determine each of their fates.

From the author of The Dream House and The White Room comes Craig Higginson’s most gripping and nuanced novel to date. Moving from the lush beaches of uMhlanga Rocks to the stark midwinter wastes of Johannesburg and the rich and strange coral reefs of Mauritius, this masterfully plotted novel explores the fault lines between loyalty and betrayal, innocence and accountability, blindness and perception, entrapment and flight.

The Book of Gifts dives into the deepest and most hazardous reaches of human consciousness in order to catch the brightest fish.

Voetstoots (Afrikaans, Paperback): Annelie Botes Voetstoots (Afrikaans, Paperback)
Annelie Botes
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Voetstoots is ’n bontgejasde keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou. ’n Kind wat doodgeskok word terwyl hulle jagentjies speel. ’n Begrafnisbrief uit Holland. ’n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Toentertyd se poskoets en handsentrale. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om ’n kind te begrawe. ’n Glips met bensien in die tamatieslaai. ’n Sywurmhart wat sy in haar Bybel bÍre. Mense sonder ’n woord van eer.

’n Eensame oom wie se hondjie op ’n sypaadjie doodgebyt is. ’n Lys van moets en moenies vir dames uit 1944. ’n Boks papsakwyn wat suur geword het.

Dis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in ’n kleurvolle lappieskombers. En Annelie is bedrewe met die rygnaald.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Paradise In Gaza
Niq Mhlongo Paperback R285 R245 Discovery Miles 2 450
Lucky Packet
Trevor Sacks Paperback R345 R297 Discovery Miles 2 970
When The Village Sleeps
Sindiwe Magona Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490
One Fine Day
Irna van Zyl Paperback R290 R215 Discovery Miles 2 150
Unbecoming
Joanne Fedler Paperback R290 R232 Discovery Miles 2 320
Women Out Of Water - Short Stories
Sally Cranswick Paperback R417 Discovery Miles 4 170
The Distance
Ivan Vladislavic Paperback R290 R232 Discovery Miles 2 320
They Got To You Too
Futhi Ntshingila Paperback R290 R215 Discovery Miles 2 150
Loves & Miracles Of Pistola
Hilary Prendini Toffoli Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290
Blood Stone
Irna van Zyl Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290

 

Partners