0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (67)
  • R100 - R250 (634)
  • R250 - R500 (286)
  • R500+ (6)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults

What Remains - A Play In One Act (Paperback): Nadia Davids What Remains - A Play In One Act (Paperback)
Nadia Davids
R165 R142 Discovery Miles 1 420 Save R23 (14%) Ships in 5 - 10 working days

On a still, cool day in the east of a city by the sea, three sounds only: a bulldozer’s engine, a forgotten song, a canon that tells the time. Behind the bulldozer, a sign: Luxury Mall Coming Soon. As the vehicle moves in to the clear ground, it strikes at something unexpected…

What Remains is a fusion of text, dance and movement to tell a story about the unexpected uncovering of a slave burial ground in Cape Town, the archaeological dig that follows and a city haunted by the memory of slavery. When the bones emerge from the ground, everyone in the city – slave descendants, archaeologists, citizens, property developers – is forced to reckon with a history sometimes remembered, sometimes forgotten.

Loosely based on the events at Prestwich Place, What Remains is a path between memory and magic, the uncanny and the known, waking and dreaming. Four figures – The Archaeologist, The Healer, The Dancer and The Student – move between bones and books, archives and madness, paintings and protest, as they struggle to reconcile the past with the now.

Wilna Adriaanse Omnibus 2 (Paperback, Nuwe Uitgawe): Wilna Adriaanse Wilna Adriaanse Omnibus 2 (Paperback, Nuwe Uitgawe)
Wilna Adriaanse
R270 R232 Discovery Miles 2 320 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In ’n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit ’n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . . In Serenade vir ’n nagtegaal† is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar dan verbreek hy hul verhouding net wanneer sy op vertrek staan na Europa. En nou verskyn daar ’n donkerkop-man op die toneel wat haar letterlik oor haar eie voete laat val ťn geen deernis toon vir haar gekneusde ego nie...En in Hande wat heelmaak keer Libby terug na haar tuisdorp om as fisioterapeut te begin werk. Daar maak sy kennis met haar jong pasiŽnt, Nikolai, wie se ouers verongeluk het. Sy oom Andrew, ’n ortopeed, moet vir hom sorg. As tiener was Libby verlief op diť man... maar nou het hy so stug en afgetrokke geword. En tog, soms kan ou gevoelens teen die verwagting in herleef.

Swart Swaan (Afrikaans, Paperback): Wilken Calitz Swart Swaan (Afrikaans, Paperback)
Wilken Calitz
R270 R213 Discovery Miles 2 130 Save R57 (21%) Ships in 7 - 10 working days

’n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – ’n ondier met ’n dodelike aptyt.

In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian ’n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir diť gedierte ʼn hok te bou en hom te versorg.

Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeŽr in die tuin begrawe het – daar waar die dier nou lÍ. ’n Trommel wat hom sal help om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir ’n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.

Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is ’n betowerende roman oor die lewe van ’n man wie se verbeelding op ’n dag vlerke kry.

Slagoffer (Paperback): Francois Smuts Slagoffer (Paperback)
Francois Smuts
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel Porsche en ’n steriele huwelik.† Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiŽnt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Voor hy sy oŽ kan uitvee, staan hy in die beskuldigdebank op aanklag van moord. En dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy ťie lewe sal bedreig.

Israel-Reeks 11: Hooglied (Paperback): Boon Marzanne Leroux-Van der Israel-Reeks 11: Hooglied (Paperback)
Boon Marzanne Leroux-Van der
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se†bar mitzvah? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing.†Die hooglied van Israel†is die elfde boek in die reeks.†

Zoo City (Paperback): Lauren Beukes Zoo City (Paperback)
Lauren Beukes 1
R240 R182 Discovery Miles 1 820 Save R58 (24%) Ships in 5 - 10 working days

Zinzi has a talent for finding lost things. To save herself, she has to find the hardest thing of all... the truth. Zinzi has a Sloth on her back, a dirty 419 scam habit and a talent for finding lost things. But when a client turns up dead and the cops confiscate her last paycheck, she's forced to take on her least favourite kind of job - missing persons. Being hired by famously reclusive music producer Odi Huron to find a teenybop pop star should be her ticket out of Zoo City, the festering slum where the criminal underclass, marked by their animals, live in the shadow of the undertow. Instead, it catapults Zinzi deeper into the underbelly of a city twisted by crime and magic, where she'll be forced to confront the dark secrets of former lives - including her own. Set in a wildly re-imagined Johannesburg, it swirls refugees, crime, the music industry, African magic and the nature of sin together into a heady brew.

Vers & Vrou - 258 Gedigte (Afrikaans, Paperback): Vers & Vrou - 258 Gedigte (Afrikaans, Paperback)
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 working days

’n Bloemlesing gedigte oor vroue, deur vroue – en vir diť wat met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek.†Hierdie verse beskou die heelal deur ’n vroulike blik. ’n Bundel om aan te gee vir ’n vriendin of ’n suster, vir ma’s en vir dogters, vir geliefdes – omdat ons almal ’n bietjie so is, en ook niť so is nie.

Somtotaal (Afrikaans, Paperback): Anchien Troskie Somtotaal (Afrikaans, Paperback)
Anchien Troskie
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam groot geword op 'n afgeleŽ plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees†– tot een dag van verraad. Nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al 'n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. Sy besef sy kan nie langer hul geheime met haar haar saamdra nie. Met†Somtotaal†vestig Troskie haar opnuut as meevoerende skrywer. Dit is 'n storie wat geen leser onaangeraak sal laat nie.†

Aanspreeklikheid - 'n Roman (Afrikaans, Paperback): Jaco Fouche Aanspreeklikheid - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)
Jaco Fouche
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Jaco Diehl woon op Hermanus. Hy word getuie van 'n poging tot moord op sy buurvrou, en geleidelik word hy betrek by ander dade van geweld: eers op Hermanus, maar later ook op Somerset-Wes en eindelik in Kaapstad.†Sy lewe is aan die disintegreer, en dit lyk nie of hy regtig omgee nie. Die hoofkarakter sleur ons al dieper mee in 'n doolhof. Wie is aanspreeklik vir die moorde, en wat is die waarheid? Of word ook die waarheid 'n storie, 'n verdoeseling wat nes Jaco nie vertrou kan word nie?††

Uit Die Kroes - Gedigte (Afrikaans, Paperback): Lynthia Julius Uit Die Kroes - Gedigte (Afrikaans, Paperback)
Lynthia Julius
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In†Uit die kroes†word die Noord-Kaapse leefwÍreld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig. Ook die hedendaagse posisie van die jong bruin vrou word bekyk – hoe daar byvoorbeeld steeds teen wanpersepsies oor ras en skoonheid gestry word.†Jy dra jou kroes hare so laat mense kan sien. glad alleen beteken nie mooi nie.

Man Op 'n Fiets Erens Heen - 55 Stories Van Mense Onderweg (Afrikaans, Paperback): Frederik de Jager Man Op 'n Fiets Erens Heen - 55 Stories Van Mense Onderweg (Afrikaans, Paperback)
Frederik de Jager
R239 Discovery Miles 2 390 Ships in 4 - 8 working days

Wat Frederik de Jager se verhale uniek maak, is die feit dat dit om mense sentreer, dat dit fyngetekende portretstudies is.

Of dit nou Jan Rabie, die enigste dogtertjie op ’n seunskoolbus, Mal Marina die klawerkoningin is of die seun op die speelgrond wat so stip kon kyk, of sy laerskoolvriend die aksieheld, dis karakters waarmee elke leser kan vereenselwig. Soms is die onderwerp die skrywer self, die skaam seun wat Sartre se selfbewustheid as bewustheid verstaan, die een wat weier om die klavierspelende sissie te wees. Die skryfwerk is dus tydloos en universeel.

De Jager het ’n fyn oog en ’n slag met die woord. Soos Dana Snyman kan hy ’n emotiewe snaar raaktokkel en nostalgie opwek. De Jager is egter eerder prosaÔs as volksverteller. Hierdie verhale is raak woordprente wat die uitsonderlikheid van gewone mense vasvang, met deernis, humor en ’n skeut hartseer - Op een na het al hierdie stukke verskyn in die tydskrif Vrouekeur van 2015 tot met die sluiting daarvan in 2020, as aflewerings in die rubriek “Mense onderweg”. Die laaste, langer stuk was ook in Vrouekeur, maar as alleenstaande artikel.

Helene de Kock Keur 5 (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 5 (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf. Man van gister†is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense.†In’n Bruid vir vier seisoene†gaan hou Sanet Bornman in VenesiŽ vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde. In†Huwelik in die herfs†besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjť se huweliksaansoek.†Uur van die sewester†is ’n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.

The Good Doctor (Paperback): Damon Galgut The Good Doctor (Paperback)
Damon Galgut
R220 R176 Discovery Miles 1 760 Save R44 (20%) Ships in 5 - 10 working days

When Laurence Waters arrives at his rural hospital posting, Frank, a fellow doctor there, is instantly suspicious. Laurence is everything Frank is not – young, optimistic and full of new schemes. The two become uneasy friends, while the rest of the staff in the deserted hospital view Laurence with a mixture of awe and mistrust.

The town beyond the hospital is also coping with new arrivals, and the return of old faces. The Brigadier – a self-fashioned dictator from apartheid days – is rumoured to still be alive. And down at Mama’s Place, a group of soldiers has moved in with their malign commandant, a man Frank has met before and is keen to avoid. Laurence wants to help – but in a world where the past is demanding restitution from the present, his ill-starred idealism cannot last.

In gleaming prose Damon Galgut has created a literary thriller out of an unlikely friendship. The Good Doctor is a gripping novelistic high-wire act

Luistervink - 13 Stories (Afrikaans, Paperback): Madre Marais Luistervink - 13 Stories (Afrikaans, Paperback)
Madre Marais
R225 R194 Discovery Miles 1 940 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

'n Verrassende kortverhaaldebuut deur 'n jong skrywer van Bloemfontein. Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral t.o.v. karakter en perspektief. Hoogtepunte sluit in "Brandoffer" (briewe aan 'n ma), "Sinker" (oor 'n seun wat op die rand van 'n damwal huiwer) en "Driehonderd-vyf-en-sestig en 'n kwart".

Vergeet My Nie (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Vergeet My Nie (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar sů maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . .Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie twee mense se sonderlinge verhaal. Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie.

Die Antie Met Die Pienk Rok En Ander Stories (Paperback): Jan Spies Die Antie Met Die Pienk Rok En Ander Stories (Paperback)
Jan Spies
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel.†Die antie met die pienk rok en ander stories†is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in†Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk†en†Pille vir servette.

En hierdie nuwe keur word van Woensdag 17 Junie 2020 op weeksoggende om 10:45 op RSG voorgelees. Die akteur-skrywer Lochner de Kock skuif agter die mikrofoon in om hierdie “Spieserye” nuwe lewe te gee. RSG se dramahoof, Kobus Burger, is die regisseur.

Oolog - Gedigte (Afrikaans, Paperback): Nathan Trantraal Oolog - Gedigte (Afrikaans, Paperback)
Nathan Trantraal
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In Oolog word stryd, konflik en oorlogvoering op verskeie vlakke ondersoek – nie net met verwysings op ’n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in die beskrywing van intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf.

Met sy narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreŽls tref. Hierdie gedigte is vindingryk en vreesloos, met donker humor maar nie sonder deernis nie.

Skag - Sand Verberg Alle Euwels (Afrikaans, Paperback): Jaco Wolmarans Skag - Sand Verberg Alle Euwels (Afrikaans, Paperback)
Jaco Wolmarans
R325 R279 Discovery Miles 2 790 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

1987. Die opdrag aan Spesmagte se sersant Jos Fourie is eenvoudig: pas 'n vrag missiele op wat stil-stil uit Oos-Duitsland verskeep moet word. Maar iets vrot. Eers die onverklaarbare teenwoordigheid van 'n groep US Navy Seals wat hom in Duitsland dophou, daarna die skokontdekking van wapengehalte uraan-235 wat versteek is in sy vrag. Jos het elke greintjie vernuf waaroor hy beskik nodig om aan die lewe te bly onder die aanslag van Nigeriese seerowers, die agtervolgende Angolese vloot en sy ontluikende gevoelens vir die mooi ingenieurstudent Ashley Ramirez.

Dit word 'n nagmerrie-tog van die Noordsee tot by 'n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari se duine, 'n aksiebelaaide wedren teen tyd om 'n katastrofiese kerntoets te stop voor dit 'n internasionale insident veroorsaak en sodoende die brose onderhandelingsproses na Suid-Afrika se ontluikende demokrasie kelder.

Ghosts Of The Past (Paperback): Tony Park Ghosts Of The Past (Paperback)
Tony Park
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Africa, 1906: A young Australian adventurer is condemned to death.

Sydney, the present: journalist Nick Eatwell has just lost his job, but his day is brightened when a fellow reporter, South African Susan Vidler, comes into his life looking for his help with a story.

Susan is chasing information about Nick's great-great uncle, Cyril Blake, who fought in the Anglo-Boer War and later joined the struggle for independence across the border in the German colony of South West Africa, now Namibia. A long-lost manuscript proves Nick's forebear was a somewhat reluctant hero. Soldier, deserter, cattle rustler and freedom fighter, Blake was helping the lost cause before the Kaiser's forces ordered his assassination.

In Germany, historian Anja Berghoff is researching the origins of the famed desert horses of Namibia. She's also interested in Blake and an Irish-German firebrand and spy, Claire Martin, with whom Blake had an affair. Nick and Anja head to Africa on the trail of a legend, but someone else is delving into the past, looking for clues to the secret location of a missing horde of gold that's worth killing for.

Spanning two centuries, Ghosts of the Past is based on a true story.

Drieklawerblaar (Afrikaans, Paperback): Christine Barkhuizen le Roux Drieklawerblaar (Afrikaans, Paperback)
Christine Barkhuizen le Roux
R325 R279 Discovery Miles 2 790 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, 'n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, 'n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate soek na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland? Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad? 'n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.

Toorbos (Afrikaans, Paperback, Film Uitgawe): Dalene Matthee Toorbos (Afrikaans, Paperback, Film Uitgawe)
Dalene Matthee
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Karoliena Kapp is ’n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur ’n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Nog voordat sy twintig is, trou sy met Johannes en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag nŠ die troue weet sy: Sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir ’n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug.

Spoor (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Deon Meyer Spoor (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Deon Meyer
bundle available
R340 R250 Discovery Miles 2 500 Save R90 (26%) Ships in 7 - 11 working days

Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith & Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?” Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop.

Helene de Kock Keur 6 (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 6 (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
R265 R228 Discovery Miles 2 280 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Helene de Kock skryf meesleurende romans en sy beeld haar karakters met deernis en humor uit. Hierdie keur bevat twee van haar gewildste wynlandverhale: ’n Kind vir Vier Oude Vrinde en Volmaakte versnit?.

Elisabet Se Oorlog (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Elisabet Se Oorlog (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde London vryheid en onvoorwaardelike liefde vind? † † †Helene de Kock op haar beste.†

Die Dao Van Daan Van Der Walt - 'n Roman (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Lodewyk G. du Plessis Die Dao Van Daan Van Der Walt - 'n Roman (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Lodewyk G. du Plessis
R325 R279 Discovery Miles 2 790 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart můťt afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sÍ dat hy haar liefgehad het.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A Hibiscus Coast
Nick Mulgrew Paperback R277 Discovery Miles 2 770
Children Of Sugarcane
Joanne Joseph Paperback R300 R209 Discovery Miles 2 090
Ancestral
Charlie Human Paperback R290 R215 Discovery Miles 2 150
Die Tragiese Saak Van Pamina Vermaak
Annie Klopper Paperback R270 R232 Discovery Miles 2 320
These Are Not Gentle People - A True…
Andrew Harding Paperback R200 R158 Discovery Miles 1 580
Those Who Live In Cages
Terry-Ann Adams Paperback  (1)
R195 R168 Discovery Miles 1 680
Blood Stone
Irna van Zyl Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290
Donkerdrif
Deon Meyer Paperback  (3)
R320 R240 Discovery Miles 2 400
They Got To You Too
Futhi Ntshingila Paperback R290 R215 Discovery Miles 2 150
Nine Letters
John Webb Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290

 

Partners