0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (84)
  • R100 - R250 (527)
  • R250 - R500 (143)
  • R500+ (4)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults

Omdat jy jy is (Afrikaans, Paperback): Elsa Winckler Omdat jy jy is (Afrikaans, Paperback)
Elsa Winckler
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Kathleen en haar twee susters erf elkeen vyfmiljoen rand na hul geliefde tante Peet se afsterwe, mits hulle n vreemde bepaling nakom: Hulle moet elkeen eers n maand lank in ta Peet se huis op Greyton gaan bly. In hul gejaagde lewens het nie een van die drie werklik hiervoor tyd nie, maar Kathleen stem in om eerste te gaan, want sy moet in elk geval aan n sakeplan vir haar aanlynonderneming werk. Sy het egter nie daarmee rekening gehou dat iemand die kothuis agter ta Peet se huis sou huur nie. Beslis nie n aantreklike man met viooltjieblou o nie. Sakekonsultant Steyn Erasmus se arm is in n hangverband en Kathleen ontferm haar oor hom. Maar wat tussen hulle broei, is veel meer as net goeie buurmanskap . . .

Hoezit, Antie. Vrikkie Hier (Afrikaans, Paperback): Deon Visser Hoezit, Antie. Vrikkie Hier (Afrikaans, Paperback)
Deon Visser
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Vrikkie Visser is n fiktiewe karakter wat die mense se harte gesteel het met sy briewe aan sy Antie, in Volksblad en op Facebook. Vrikkie vertel van sy wedervaringe met sy oom Vissie, sy vriend Bra Pietie en sy antie Velti, en praat oor alles van dieet tot rugby en landsake. Vrikkie, al kan hy nie spel nie, se briewe is vol menslikheid en baie humor. Dis storievertel op sy beste.

'n oomblik in die wind (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Andre Brink 'n oomblik in die wind (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Andre Brink
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

'n Heruitgawe met 'n nuwe omslag van di onvergeetlike verhaal van liefde oor die kleurgrens in die agtiende eeu. Elisabeth Larsson vergesel haar man op 'n ontdekkingsreis na die Kaapse binneland. Wanneer hy sterf, ontferm Adam Mantoor, 'n drosterslaaf, hom oor haar. Hy word haar beskermer in lewensgevaar, en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.

Die Lelie-Moordenaar (Afrikaans, Paperback): Lerina Erasmus Die Lelie-Moordenaar (Afrikaans, Paperback)
Lerina Erasmus 1
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter, die spoor van n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd n paar weke na mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van Danny se pa?

Melk Die Heilige Koeie - Van Baarde En Banting Tot Zupta En Zol (Afrikaans, Paperback): Deon Maas Melk Die Heilige Koeie - Van Baarde En Banting Tot Zupta En Zol (Afrikaans, Paperback)
Deon Maas
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Skreeusnaaks en uittartend soos net Deon Maas kan.

In hierdie boek ontsien Maas niks of niemand nie. Hy skryf onbeskaamd en doodeerlik oor allerlei eg Suid-Afrikaanse heilige koeie. Afrikaans op kampusse, selfies, baarde, banting, die Guptas en die sogenaamde Stellenbosch Mafia loop deur onder die uitgesproke skrywer se skerp pen. Sy blatante eerlikheid oor alles van mans se menere tot Julius Malema, gay huwelike en NG-dominees is verfrissend.

Dit is vlymskerp, omstrede en onvergeetlik.

Op 'n Dag, 'n Hond (Afrikaans, Paperback): John Miles Op 'n Dag, 'n Hond (Afrikaans, Paperback)
John Miles
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

n Nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Dieselfde temas geld as in sy vroeere werk: n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan & die onontkombaarheid van die dood, deurgaans gekenmerk deur n amper moedswillige humor. Die verhaal begin in n tuinwoonstelletjie waar n oud-onderwyser een aand sit en musiek luister, min wetende dat daar n lewensveranderende insident met n hond op hom wag. n Meesleurende roman, met n merkwaardige insig in die mens se lot.

Die Sin van die Hut (Afrikaans, Paperback): Gilbert Gibson Die Sin van die Hut (Afrikaans, Paperback)
Gilbert Gibson
R225 R194 Discovery Miles 1 940 Save R31 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Weer eens n verrassende, andersoortige digbundel deur die talentvolle en bekroonde digter van die Vrystaat. Gibson is reeds bekend vir die wyse waarop hy taal ondermyn, selfs benadeel, en so nuwe betekenisse herskep/ontdek. Die bundel bevat baie liriese oomblikke tydens hierdie ontdekkingstog. Die hut bied net soos die taal beskerming, maar die ek wil ook daaruit wegbreek en ontsnap.

Vir die voels (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Vir die voels (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof 1
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van die tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seevier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

The First Law Of Sadness (Paperback): Nick Mulgrew The First Law Of Sadness (Paperback)
Nick Mulgrew
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) In stock

Connected by more than their exquisite prose, Nick Mulgrews new stories delve into a world of killer eagles, tattoo removal parlours, hardcore punk guitarists-cum-auditors, turtle sanctuaries, plane crashes, amateur pornographers and biltong-makers a world concurrently too strange and too familiar for comfort. A collection of startling imagination and sympathy set primarily in South Africas least fashionable cities and suburbs these stories maintain a precarious balance between rich comedy and despair throughout their explorations of grief, spectacle, sex, nostalgia, and the lives of animals, both human and not. With audaciousness met by trademark spiritual undercurrents and poetic flourish, The First Law of Sadness is confirmation of Mulgrews status as one of South Africas best contemporary exponents of short fiction.

Zip! (Afrikaans, Paperback): Nataniel Zip! (Afrikaans, Paperback)
Nataniel 1
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Nataniel is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap. 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.

Getuie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Christine Barkhuizen le Roux Getuie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Christine Barkhuizen le Roux
R245 R211 Discovery Miles 2 110 Save R34 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In n brief vra Mignon vir Maggie om n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing en speel hul godsdiens n rol? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid.

Maestro - n Roman oor die vormingsjare van Gianlorenzo Bernini (Afrikaans, Paperback): Marie Heese Maestro - n Roman oor die vormingsjare van Gianlorenzo Bernini (Afrikaans, Paperback)
Marie Heese 1
R350 R264 Discovery Miles 2 640 Save R86 (25%) Dispatched within 13 - 21 working days

Heese neem ons op n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree, op die ouderdom van 41. Ons sien voor ons oe hoe lyk die daaglikse lewe in Rome van die 1600s, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars, en hoe Gianlorenzo algaande sy stem as beeldhouer vind. Maestro is n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie leesbaar en boeiend. En tegelyk n viering van kunstenaarskap en menswees.

Drieklawerblaar (Afrikaans, Paperback): Christine Barkhuizen le Roux Drieklawerblaar (Afrikaans, Paperback)
Christine Barkhuizen le Roux
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, 'n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, 'n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate soek na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland? Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad? 'n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.

Soetloop (Afrikaans, Paperback): E. Kotze Soetloop (Afrikaans, Paperback)
E. Kotze
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Die vroee 20ste eeu. Klein Kattie, met Kat op die skoot, hoor die familiestories: als oor hoe die voormense beroof is - en Pa wat slaap in die buitekamer! As kinderoppasser by vername mense leer sy later 'n fyner lewe ken, maar toe sy 'n onbesonne huwelik aangaan, draai Kattie se pad af. In Soetloop keer Kotze terug na haar geliefde Weskus-milieu. Nes in Hoogty is hier meelewende insig in n brak lewenspad - maar tog met sy varswater-soetlope.

Onbeteuelde liefde (Afrikaans, Paperback): Susan Pienaar Onbeteuelde liefde (Afrikaans, Paperback)
Susan Pienaar 1
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Internasionale model Isabella Santarelli keer terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, met die droom om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul familieplaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Isabella en Nicholas stamp koppe, maar kan ook skaars hul o n hande van mekaar afhou. Is Nicholas se gevoelens opreg of sleep hy net vlerk om Isabella se familieplaas te bekom?

Hy kom met die Skoenlappers (Afrikaans, Paperback): Valda Jansen Hy kom met die Skoenlappers (Afrikaans, Paperback)
Valda Jansen
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Hoe kyk ’n mens terug na jou lewe en wens jy het ‘n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As?

In di diep ontroerende novelle toor die skrywer soos ’n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is ’n liefdesroman, ’n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel ’n mens rond soos die see.

Nou is dit te laat. Vir altyd te laat.

Dis koue kos, skat (Film uitgawe) (Afrikaans, Paperback, Film Uitgawe): Marita Van der Vyver Dis koue kos, skat (Film uitgawe) (Afrikaans, Paperback, Film Uitgawe)
Marita Van der Vyver
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens 'n eier kan kook nie. Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe en e-posse. So ontvou die verhaal van 'n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar 'n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry.

Seisoen van sonde (Afrikaans, Paperback): Chris Karsten Seisoen van sonde (Afrikaans, Paperback)
Chris Karsten
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, di van 'n vrou, word na 'n storm op die rotse gevind - vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, 'n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, 'n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare - Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

Abel 2: Abel se Lot (Afrikaans, Paperback): Chris Karsten Abel 2: Abel se Lot (Afrikaans, Paperback)
Chris Karsten
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?

Letitia en die lektor (Afrikaans, Paperback): Letitia du Preez Letitia en die lektor (Afrikaans, Paperback)
Letitia du Preez
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Letitia le Roux vererg haar bloedig toe sy sien hoe Chris Swart, die nuwe lektor by die kollege waar sy werk, een van haar studente se pogings as n voorbeeld van swak ontwerp aan sy klas voorhou. Die arrogante vent moet hom by sy digitale vakke bepaal en die tradisionele dissiplines soos skilder en teken vir hr los! Laatnag begin Chris vir haar boodskappe stuur en Letitia besef meneer Spiertier is alleen en slapeloos, nes sy . . . Sy wonder oor die verlede wat by hom spook. Wie is Mariah, die naam wat op sy arm getatoeer is? Letitia het haar eie lysie van dinge wat sy wil doen om haar lewe weer op koers te kry n haar egskeiding; sy het nie tyd om te probeer uitwerk wat in Chris se kop aangaan nie. Maar n hy haar asem in die kollege se hysbak wegsoen, kan sy nie sy gesig, met die sexy lit teken op sy bolip, uit haar gedagtes kry nie.

Skrapnel (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Skrapnel (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R245 R211 Discovery Miles 2 110 Save R34 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper. Journalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy 'n storie oor 'n mynsindikaat dek. Sy hacker vriendin, Sarah, spoor Ranna Abrahamson in Indie op en oorreed haar om na Suid-Afrika terug te keer. Sarah hou vol dat sy Alex slegs met Ranna se hulp kan opspoor. Haar motiewe is egter nie heeltemal suiwer nie. Ranna moet die traumatiese aand van haar pa se dood onthou om die buit van n lank vergete rooftog kan opspoor en so Alex se lewe te red.

An Image In A Mirror (Paperback): Ijangolet S. Ogwang An Image In A Mirror (Paperback)
Ijangolet S. Ogwang
R195 R155 Discovery Miles 1 550 Save R40 (21%) Dispatched within 4 - 10 working days

“Nyakale. This has always been my name. It lost vowels and consonants and got rearranged into “Kay” by my Grade Three teacher. “Easier to pronounce,” she said.

Aunty Mercy’s response was to accept. “After all, muwala wange, we are in this country, and ours is not to stand out but to survive.”

“Survive” sounds lifeless, inanimate, not like the survive of Aunty Mercy’s stories of growing up in Uganda. There, survival was active, done daily. In South Africa, the word had taken on a new meaning. No longer doing, but hiding to make existence easier. Gradually becoming chameleons. I learnt to lurk in the shadows. Drawing just enough attention, not too much. No sudden movements, everything calculated and measured.”

Upon giving birth to twin girls in rural Uganda, Nyakale’s mother decides to send one away to her sister in South Africa for a shot at a better life.

In the heart of this beautifully woven coming of age story, is the story of twins growing up in two different worlds one in rural Uganda and the other in South Africa. The novel follows theirs lives and journeys of navigating the politics of their respective worlds.

Nyakale and Achen grew up despising each other for what they imagine the other to have because of their mother’s drastic decision. When they finally meet , how mirrored will they feel by the other?

Die Laksman se Dogter (Afrikaans, Paperback): Gerda Taljaard Die Laksman se Dogter (Afrikaans, Paperback)
Gerda Taljaard
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

Die vertrek waarin ek my opgestopte voltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die voleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van volgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie. Want dan het ek vir Annalisa gehaat, en ’n ma mag haar kind nie haat nie.

Hulle is onder ’n kareeboom in die agtererf besig om na ’n janfiskaal te kyk wanneer haar tronkdokter-pa by Rosaria bieg dat ook h ’n tipe laksman is. By Pretoria-Sentraal, waar hy die gehangdes se doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe. Maar s nou van daardie tereggesteldes was onskuldig? wonder Rosaria.

Nou, jare later, en kort n die raaiselagtige dood van haar dogter Annalisa, onthou Rosarie die nonnetjiesuil wat sy en haar aweregse dogter grootgemaak het. Dit was voor Annalisa se rockmusiek van haar ’n kultusfiguur gemaak het, en voordat sy haar rug op haar ma gedraai het.

Rosaria se worsteling strek verder terug as haar kind se dood. Haar verlede word verder oopgeruk wanneer Annalisa se dogtertjie haar verskyning maak – ’n kleinkind waarvan Rosarie nooit geweet het nie.

Maar hoe het haar dogter gesterf? En hoe naby aan ’n laksman is Rosaria self?

Die Respektabele Meneer Hartslief (Afrikaans, Paperback): Chris Karsten Die Respektabele Meneer Hartslief (Afrikaans, Paperback)
Chris Karsten
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Wanneer ’n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur ’n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan van Brixton. Elie Hartslief is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis, die spiere; en die verfynde Moks met sy helderkleurige mohican en daggakoekies die bek.

Elie is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand, maar sy broer se moord noodsaak dat die Hartsliefs laer trek. Maar hulle teenstanders is die berugte Bogdan Petrescu en sy huurmoordenaar Lood – ’n man met ’n voorliefde vir saksofoonmusiek en ’n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.

Dink Coen-broers en Westerns in Brixton en Sandton. Karsten-noir uit die boonste rakke!

150 Stories (Afrikaans, Paperback): Nataniel 150 Stories (Afrikaans, Paperback)
Nataniel
R325 R279 Discovery Miles 2 790 Save R46 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniel se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniel is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop 2, When I was), sowel as 10 nuwe stories.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Horn
Peter Kuhnert Paperback  (1)
R229 Discovery Miles 2 290
The Accident
Gail Schimmel Paperback R270 R180 Discovery Miles 1 800
The Zulus Of New York
Zakes Mda Paperback R230 R159 Discovery Miles 1 590
The Ecstasy Of Brush Strokes
Rachel Haze Paperback  (2)
R180 R143 Discovery Miles 1 430
Soweto, Under the Apricot Tree
Niq Mhlongo Paperback  (1)
R245 R211 Discovery Miles 2 110
After You Died
Melina Lewis Paperback  (7)
R219 Discovery Miles 2 190
Illumination
Nthikeng Mohlele Paperback R270 R199 Discovery Miles 1 990
Prooi
Deon Meyer Paperback  (1)
R320 R275 Discovery Miles 2 750
Plus One - A Novel
Vanessa Raphaely Paperback R265 R228 Discovery Miles 2 280
Kinnes - 'n Novelle
Chase Rhys Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890

 

Loyalty partners