0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (80)
  • R100 - R250 (516)
  • R250 - R500 (143)
  • R500+ (5)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults

Frats (Afrikaans, Paperback): Chris Karsten Frats (Afrikaans, Paperback)
Chris Karsten
R305 R262 Discovery Miles 2 620 Save R43 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken 'n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis.

Die Rooikop en die Redakteur - Die Beste Kortverhale 1953-1959 (Afrikaans, Paperback): Andre Brink Die Rooikop en die Redakteur - Die Beste Kortverhale 1953-1959 (Afrikaans, Paperback)
Andre Brink
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Jan Wentzel, verhaleredakteur van Die voorpunt, kry te make met Mariť Hurter, ’n aspirant-skrywer wat maar net nie wŪl aanvaar dat haar liefdesverhaal afgekeur is nie. Jan het hoŽ ideale en neem sy werk ernstig op, maar ’n probleem ontstaan. Hoe gemaak as hy nou ook ’n ogie op Mariť het? Of voer diť ondeunde rooikop iets in die mou?

In Die rooikop en die redakteur en ander stories bring H&R vroeŽ verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vůůr die Sestiger-beweging, etlike literÍre pryse en internasionale aansien het Andrť Brink sy loopbaan begin as skrywer van humoristiese stories en spannings- en liefdesverhale in gesinstydskrifte. Die vermaaklike stories in diť bundel het gedurende die 50's in die tydskrifte Die huisgenoot en Die brandwag verskyn. Diť bundel kombineer Brink se eiesoortige sin vir humor met ’n tikkie nostalgie – perfek vir ’n ouer ťn nuwe geslag lesers. Saamgestel deur Cecilia van Zyl, voormalige verhaleredakteur van Die huisgenoot.

Van Skoolbank Tot Bordeelbed (Afrikaans, Paperback): Jaco Hough-Coetzee, Elaine Kruger Van Skoolbank Tot Bordeelbed (Afrikaans, Paperback)
Jaco Hough-Coetzee, Elaine Kruger
R220 R180 Discovery Miles 1 800 Save R40 (18%) Dispatched within 9 - 13 working days

Gebasseer op ‘n ware verhaal van geloof en oorwinning.

As 16-jarige vlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met diť van Pieter, ʼn vriend van haar broer, wat haar aan ʼn bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.

Na ʼn haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na ʼn raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.

Van Skoolbank Tot Bordeelbed is ʼn spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.

In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit ʼn Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.

Parts Unknown (Paperback): Zirk van den Berg Parts Unknown (Paperback)
Zirk van den Berg
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) In stock

German South-West Africa, 1905. A time of war and upheaval. The frail Siegfried Bock comes to the protectorate as a soldier to prove his mettle. But soon he becomes disillusioned when he witnesses atrocities he cannot forget. Lisbeth LŲwenstein is here to marry a man she hardly remembers, a settler who has sent money to her impoverished parents in exchange for her hand in marriage. Mordegai Guruseb escapes from a concentration camp where prisoners are dying from deprivation. But before long his freedom is threatened once again.

And then there is failed doctor Albert Pitzer who considers himself a scientist and hopes to gather data that prove his theories. However, Alvaus Luipert, a local schoolmaster, will not stand for his arrogant assumptions and demeaning methods. In the vast, majestic landscape of German South-West Africa, the fates of these five people intertwine and each one’s humanity is tested to the limit.

‘A love letter to a brutal landscape and the tale of one man’s defiance of inhumanity.’ – Harry Kalmer

Ten Days (Paperback): Gillian Slovo Ten Days (Paperback)
Gillian Slovo 2
R355 R245 Discovery Miles 2 450 Save R110 (31%) In stock

House of Cards meets Homeland in this powerful and unputdownable thriller tracing a riot from its inception through to its impact one year on...

It's 4 a.m. and dawn is about to break over the Lovelace estate. Cathy Mason drags herself out of bed as she swelters in her overheated bedroom - the council still haven't turned the radiators off despite temperatures reaching the 30s. In a kitchen across London, Home Secretary Peter Whiteley enjoys the tea that his security detail left for him before he joins his driver and heads to Parliament, whilst his new police chief, Joshua Yares, clears his head for his first day with a run. All three will have reasons to recollect this morning as their lives collide over ten days they will never forget.

Ten Days takes an unflinching look at how lives are ruined and careers are made when small misjudgements have profound effects on frustrated communities and damaged individuals. Gillian Slovo's game-changing novel about political expediency and personal disenfranchisement is as page-turning as it is culturally significant.

Die towervis (Afrikaans, Paperback): Margie Orford Die towervis (Afrikaans, Paperback)
Margie Orford; Illustrated by Lizza Littlewort
R90 R72 Discovery Miles 720 Save R18 (20%) Dispatched within 4 - 10 working days
Marico Moon (Paperback): Herman Charles Bosman Marico Moon (Paperback)
Herman Charles Bosman
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) In stock

Marico Moon is a collection of 60 stories by the well-known, much-loved Herman Charles Bosman. Almost all of the Oom Schalk Lourens classics are included; also some less well known, but equally brilliant and amusing stories.

The ‘problem’ with many Bosman stories is that, as previously published, they use language that is today considered by many to be unacceptably offensive. For this reason, Bosman has been in serious danger of being sidelined by all except diehard fans. In a quest to overcome this difficulty, the publisher experimented with minor editorial adjustments and omissions, and concluded that Bosman can be presented in ways that faithfully present his storytelling brilliance without giving any offence. The result is Marico Moon: 60 stories with minimal editing, retaining the integrity of the original text.

These Bosman stories represent a superbly eclectic collection, with no consciously unifying factor other than that they inspire readers to smile, laugh, think, wonder or wander. The stories in Marico Moon are 60 excellent reasons why Lionel Abrahams referred to Bosman as ‘a South African literary genius’. Volmaan oor die Marico, which contains the same stories translated into Afrikaans by Hendrik Jansen, will be published simultaneously with Marico Moon.

What Hidden Lies (Paperback): Michele Rowe What Hidden Lies (Paperback)
Michele Rowe 1
R240 R189 Discovery Miles 1 890 Save R51 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

When Detective Persephone (Persy) Jonas is forced to work with retired criminal psychologist Dr Marge Labuschagne to solve the murder of a suspected sex offender, suspicion and distrust threaten to derail the investigation.

Persy believes the killer is her childhood sweetheart, now turned vicious gangster; Marge is sure the answer lies in the victim's shady past. As the women race against time and their own prejudice to hunt the killer, past and present collide, unearthing long buried secrets and lies. As the hunt intensifies they realise they have more in common than they think and are bound in ways they could never have imagined.

Finally faced with a ruthless killer, it seems that the darkest secrets are the ones they are hiding from themselves.

Risk - A Novel (Paperback): Jason Staggie Risk - A Novel (Paperback)
Jason Staggie
R180 R142 Discovery Miles 1 420 Save R38 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

Nelson Jekwa: young, black, privileged. Named after Mandela, his future in the city of Cape Town blinks promisingly.

Bored and high, he and his friends play a game of risk. But what starts off as some edgy fun, evolves, spawning an entire social movement. The goal: to help Africa get out from the bottom of the world’s toilet.

While missions are being executed all over the continent, Nelson’s group plans ten heists to help pay back Africa’s debts to the West. But their game has spun out of control.

Swerfjare van Poppie Nongena (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Elsa Joubert Swerfjare van Poppie Nongena (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Elsa Joubert
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Dispatched within 13 - 21 working days

Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van die swartvrou Poppie Nongena is 'n aangrypend menslike portret en tegelyk ook 'n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van die boek is gese dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan se: "Maar ons het nie geweet nie!" Dit is met nie minder as drie pryse bekroon nie: die Luytprys, die Hofmeyrprys en die CNA-prys.

Goud Kan Nie Roes Nie (Afrikaans, Paperback): Paul-Constant Smit Goud Kan Nie Roes Nie (Afrikaans, Paperback)
Paul-Constant Smit
R230 R189 Discovery Miles 1 890 Save R41 (18%) In stock

ín Antieke ekspedisie. ín Naelbyt-avontuur. ín Aangrypende liefde.

Con Slaughter Ė myningenieur, rewolwervegter en avonturier Ė maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as ín millennium nadat die koningin van Skeba ín ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in ín komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd ín koeel in die rug. Hy vind vir ín wyle vrede in die arms van sy lorelei, maar Britse en Duitse Militere Intelligensie trek die strop al nouer. Slaughter leef op ín mespunt: van ín amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word.

Paul-Constant Smit se Goud Kan Nie Roes Nie is ín meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir ín vervloe tyd.

Vir Ewig My Altyd (Afrikaans, Paperback): Elsa Winckler Vir Ewig My Altyd (Afrikaans, Paperback)
Elsa Winckler
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) In stock

Liefde … uit die laaste oord waar jy dit vandaan wil hÍ Lien Morkel trap ’n slegte stel af met ’n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op HaÔti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by ’n mediese praktyk in Melkbos aansluit. Om in Nicol le Roux, haar nuwe skoonsuster se broer vas te loop, is ’n skok – hy was een van die redes hoekom sy weg is uit Johannesburg. Nicol le Roux verhuis Kaap toe waar hy mede-direkteur word van ’n fondsbestuurmaatskappy. Die laaste mens wat hy verwag om in die Kaap raak te loop, is Lien, sy nuwe swaer se suster. Sy is een van daardie ‘moderne’ vroue wat alles self wil doen en geen hulp van ’n man wil hÍ nie. Maar nou is al twee in die Kaap en beide van hulle kom agter soms het jy tog hulp nodig, al is dit uit die laaste oord waar jy dit vandaan wil hÍ.

Katerina se Mojo (Afrikaans, Paperback): Kristel Loots Katerina se Mojo (Afrikaans, Paperback)
Kristel Loots
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) In stock

Katerina het nie net haar mojo verloor nie, sy verseg om saam het haar dokterman Kanada toe te verhuis. Die ommeswaai wat hierdie drastiese besluit in almal se lewe bring, laat haar besef spyt kom te laat.

Evening Primrose: a heart-wrenching novel for our times (Hardcover): Kopano Matlwa Evening Primrose: a heart-wrenching novel for our times (Hardcover)
Kopano Matlwa 1
R301 R237 Discovery Miles 2 370 Save R64 (21%) In stock

A powerful and timely novel from 'South Africa's Chimamanda Ngozi Adichie' (Bookseller) . 'Heart-wrenching' Grazia . With urgency and tenderness Evening Primrose explores issues of race, gender and the medical profession through the eyes of a junior doctor. When Masechaba finally achieves her childhood dream of becoming a doctor, her ambition is tested as she faces the stark reality of South Africa's public healthcare system. As she leaves her deeply religious mother and makes friends with the politically-minded Nyasha, Masechaba's eyes are opened to the rising xenophobic tension that carries echoes of apartheid. Battling her inner demons, she must decide if she should take a stand to help her best friend, even it comes at a high personal cost. 'The best kind of political novel, its turns of emotion are virtuosic. Matlwa's voice is one we need.' Rowan Hisayo Buchanan, author of Harmless Like You 'Slices straight to the heart, deft and clean' Laura Jane Williams, author of Becoming 'A daring and uniquely South African story' Marie Claire, South Africa on Coconut

Ligaman (Afrikaans, Paperback): Magdaleen Walters Ligaman (Afrikaans, Paperback)
Magdaleen Walters
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Hy speel in sy eie liga ...

Annabeth woon in 'n klein huisie, ry 'n klein oranje karretjie en leer graadeentjies lees en skryf. Sy is egter, na haar mening, so groot soos 'n huis. En haar hart is seer, want haar pa verwyt haar, haar broer baklei met haar, haar ma wil haar gedurig op 'n dieet sit. En geen man vra haar ooit uit nie. Haar skoolhoof, Markus Wienand, het darem 'n sagte plekkie vir haar en help haar graag. En dan is daar die onderhoof in haar moeder-van-die-bruid pakkies wie se hart ook op die spel is.

En toe stap die aantreklike Sybrand met sy Adonis-lyf vol spiere in haar lewe in en hy kondig aan dat hy haar wil help om maer te word. Die arme Annabeth. Soveel manlike prag, maar vir haar is hy nie beskore nie. Annabeth het 'n reis om te voltooi, 'n reis wat haar lewe stroop van appeltert en fudge en konfyttertjies. Wat haar laat oefen tot sy bewe. Wat haar die waarde van aanhou en moedhou leer ken. 'n Reis wat van haar vra om te vergewe en haar bring by die man wat in sy eie liga speel.

Ligaman is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks.

Strooisuikerliefde - Lekker Korter Liefdesverhale! (Afrikaans, Paperback): Strooisuikerliefde - Lekker Korter Liefdesverhale! (Afrikaans, Paperback)
R160 R125 Discovery Miles 1 250 Save R35 (22%) Dispatched within 5 - 13 working days

Vars, snaaks, speels - liefdesverhale vir alle generasies. Agt (8) lekkerlees-verhale wat Ma, Ouma, Tannie en Dogter kan deel - sonder om te bloos!

Hierdie omnibus is 'n samestelling van agt RomanzaLiefde-novelles: Soos hout en konfetti, Net in stories, Gelukkige nommer 13, Kersie bo-op, Net drie woorde, Kakie, stewels en liefde, Net ons twee en Om haar pinkie.

Soos hout en konfetti - Jacolet van den Berg

Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir 'n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: Sy mag dalk net sy ondergang beteken.

Net in stories - Rika Cloete

Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Di≠t is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker, Wynand Raath, se mooi oŽ. Skielik is liefde nie net vir storieboeke bedoel nie, maar ook vir haar.

Gelukkige nommer 13 - Cornť La Camera (debuutskrywer)

Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Na twaalf wou Renate 'n ferm streep trek, want die opsies van 'n spiertier tot 'n IT-nerd is maar yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer?

Kersie bo-op - Bernette Bergenthuin

Marcelle se lieflingtante skryf haar in om deel te neem aan die werklikheidsprogram Baas-van-die-plaas. Eers is sy woedend, maar nadat sy Basjan Rademan ontmoet het, moet sy erken dat haar tante dalk van beter weet.

Net drie woorde - Nadia de Bruin (debuutskrywer)

Janne wen rugbykaartjies oor die radio en gaan later die aand van die Springbokspelers in hul losie ontmoet. Haar hart maak wilde draaie toe Arend, een van haar ou skoolvriende onder die groep rugbyspelers is.

Kakie, stewels en liefde - Lizelle von Wielligh (debuutskrywer, het later 'n Romanza gepubliseer)

Craig hou nie van mooi vroue nie, Lauren vertrou nie mans wat van mooi vroue hou nie. Hulle behoort pasmaats te wees, maar onwelkome gevoelens hou hulle uitmekaar. Sal hulle ooit besef dis liefdesvonke, nie irritasie nie?

Net ons twee - Petronel Louw

Een kopverlooroomblik en Rozelle en Francois se verhouding verander vir ewig. Skielik is hy nie meer haar broer se beste vriend en haar 'ander ouboet' nie, maar die man wat die vlinders in haar maag energie gee om amok te maak.

Om haar pinkie - Didi Potgieter

Willem loop draaie om Melissa nadat hulle 'n soen gedeel het, want hy kan homself nie rondom haar vertrou nie. Wat is dit aan diť pragtige brunet wat so met hom toor? Waarom kan sy hom moeiteloos om haar pinkie draai?

Strooisuikerliefde is deel van die uitbreiding van die Romanza-handelsmerk. Die novelles het as e-boeke onder die RomanzaLiefde-vaandel verskyn en was nie voorheen gedruk nie.

Sometimes There Is A Void - Memoirs Of An Outsider (Paperback): Zakes Mda Sometimes There Is A Void - Memoirs Of An Outsider (Paperback)
Zakes Mda 1
R260 R205 Discovery Miles 2 050 Save R55 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

Who is Zakes Mda really? And how did he achieve recognition in so many creative spheres? Sometimes There Is a Void, a disarmingly candid account of the life of Zakes Mda, provides us with some answers.

In this memoir, Zakes weaves together past and present to give an intensely personal story of his development in life, as an artist, musician, film maker and beekeeper, and the events and people who shaped him. Forced to follow his father into exile in Lesotho at fourteen, Zakes becomes an exponent of fast living, frequenting shebeens to escape the confines of parental discipline. He involves himself in politics during his exile, and we see the ANC and PAC as they grow. We also witness the development of his musical and artistic talents from an early age, a little ahead of his literary gifts. Zakes eventually obtains two master's degrees from Ohio University and a PhD from UCT, and writes his first novel in 1993. Based in Athens, Ohio, he works as a professor of Creative Writing at Ohio University.

His contribution to South Africa's social and cultural advancement remains undiminished, both in his humanitarian efforts and his active involvement in the development of indigenous theatre through his work with local playwrights.

Bloedlelie (Afrikaans, Paperback): Jeanette Ferreira Bloedlelie (Afrikaans, Paperback)
Jeanette Ferreira
R295 R229 Discovery Miles 2 290 Save R66 (22%) Dispatched within 5 - 13 working days

In die somer van 1838 vertrek die Voortrekkerleier Piet Retief en sowat 100 man na die Zoeloekoning Dingaan om oor grond vir die trekkers te onderhandel. In die laer by Doornkop wag sy vrou Magdalena op hulle terugkeer. Die afloop van hierdie sending na Dingaan is wyd opgeteken as die Slag van Bloedrivier.

Byna 180 jaar later is Hanna op soek na wat ook al Magdalena nagelaat het. Vroeg in hierdie soektog loop Hanna haar vas in ’n plaasmoord waarvoor sy nie antwoorde het nie. Bitter min is bekend oor Magdalena en haar lewe nŠ 1838, buiten haar brief in 1841 aan haar skoonfamilie. In Pietermaritzburg staan haar huisie vandag nog, nou ’n klerewinkel.

Kort voor haar dood in 1854 besoek ’n handelaar haar in Potchefstroom en staan in sy boek ’n paragraaf aan haar af.

Al wat ons het, is vandag en elke mens vertel ’n storie anders. Van ver af is niks soos dit vir ons lyk nie.

“Bloedlelie is ’n merkwaardige en belangrike roman uit die pen van ’n vaardige, gesoute skrywer. Verskriklike en weersinwekkende gebeure sowel as hedendaagse politieke kompleksiteite en strydpunte word met ’n seker hand uitgebeeld. Tegelykertyd is hierdie roman die verhaal van Magdalena Retief, die grootliks onbesonge vrou van Pieter Mauritz Retief.” - Helene de Kock

Vermis Op Allesverloren (Afrikaans, Paperback): Anchien Troskie Vermis Op Allesverloren (Afrikaans, Paperback)
Anchien Troskie
R265 R228 Discovery Miles 2 280 Save R37 (14%) In stock

Toe haar eksentrieke tante Erta verdwyn, kry Melinda ín privaatspeurder om te help soek, bekommerd dat Erta dalk in gevaar is. Erta was op die dorp bekend as heks oor haar kruiedoepas en lees van teeblare. Melinda vermoed vuilspel, want die dorpsleiers, veral Oudominee, het Erta verdoem en haar selfs vir die droogte geblammeer. Hulle het haar nooit vergewe omdat sy as armblanke met een van hul goue seuns getrou het en omdat sy haar later op die dorp kom herskep het as kruiedokter en haar bemoei het met die bruin gemeenskap nie.

Face-Off - The Abel Trilogy: Book 3 (Paperback): Chris Karsten Face-Off - The Abel Trilogy: Book 3 (Paperback)
Chris Karsten
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) In stock

Abel finds himself in Bruges, with his friend and mentor Ignaz Bouts. Soon he is on the prowl again for skins with tattoos for his Cosmic Travels, now with Ignaz’s help.

In a Sleep Inn in Bez Valley, Ella Neser finds his tracks. But she also has her hands full with the murder of a corrupt official from Home Affairs, found frozen and naked, with his throat cut. A journalist suspects that he supplied South African documents to Muslim militants and other customers willing to pay.

The final part of the Abel-trilogy which began with The Skin Collector & The Skinner's Revenge.

Recipes For Love And Murder - A Tannie Maria Mystery (Paperback): Sally Andrew Recipes For Love And Murder - A Tannie Maria Mystery (Paperback)
Sally Andrew 4
R240 R189 Discovery Miles 1 890 Save R51 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

Meet Tannie Maria: Sheís fifty-something, short and soft (perhaps a bit too soft in the wrong places) with brown curls and untidy Afrikaans. She is also the agony aunt for the local paper, the Klein Karoo Gazette. One day, her life takes a sinister turn when a woman in the area is murdered and she becomes entangled in the investigation...to the intense irritation of a handsome local policeman. But what else will this amateur detective uncover in a small town marinated in secrets? Warm, poignant and entertaining, Sally Andrewís delightful heroine blends together intrigue, romance and cooking in this irresistible new mystery, complete with a few mouth-watering recipes.

Spud ? Exit, Pursued By A Bear (Paperback): John van de Ruit Spud – Exit, Pursued By A Bear (Paperback)
John van de Ruit
R180 R142 Discovery Miles 1 420 Save R38 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

After an unexpected and diabolical farewell breakfast conversation with his father, Spud Milton returns to boarding school for his 1993 Matric year, his last as a schoolboy. Armed with a prefects’ tie and a raging libido, Spud soon discovers that being a large(ish) fish in a small pond has its fair share of challenges.

He finds himself embroiled in fighting for his own room, directing a house play where both lead actors refuse to learn their lines, and assisting in Vern Blackadder’s dramatic return from the dead with nothing more than a drip cord and a pair of oven gloves.

Amidst mounting pressure in the classroom and on the cricket field, Spud prepares to face down the most feared and dreaded challenge of them all – finding a date for the Matric dance.

In this hilarious final instalment of the Spud series John van de Ruit brings to a close his savagely funny blow by blow account of the agonies of growing up. The embarrassments, the thrills, the defeats, and the sheer -absurdity of daily life are wittily recorded in Spud’s unique voice as he prepares to make his own exit, pursued by a bear.

Patagonie (Afrikaans, Paperback): Maya Fowler Patagonie (Afrikaans, Paperback)
Maya Fowler
R220 R173 Discovery Miles 1 730 Save R47 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

Die middeljarigedoktor Tertius Pelser is ʼn gefrustreerde Geskiedenis dosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander hand om keer wanneer hy op ’n aand homself oorgee aan drank en by ’n jongstudent, Carina, slaap. ’n Paar dae later is daar foto’s van Tertius en Carina se sekseskapades op sosialemedia.

In ʼn poging om sy sukkelende loopbaan en huwelik te red, gaan konfronteer Tertius vir Carina by haar studentehuis. ʼn Struweling ontstaan en Carina val vanaf die oopplan-dakvertrek na die sitkamer op die grondvloer. Tertius besluit om dadelik land uittevlug. Sonderom enigiets aan sy vrou te verklap, bevind Tertius om binne enkeleure op ʼn vliegtuig na PatagoniŽ in ArgentiniŽ–op pad om die familielede wat hy daar het, en nog nooit ontmoet het nie, te gaan opspoor.

Romanza 3-Boek Versameling 2 - Mini-Bundel (Afrikaans, Paperback): Romanza 3-Boek Versameling 2 - Mini-Bundel (Afrikaans, Paperback)
R299 R247 Discovery Miles 2 470 Save R52 (17%) In stock

9 stories in een 3-boek versameling.

Die titels in hierdie mini-bundel versameling:

  • Doodgewone Wonderwerk - Thea Holland
  • Tussen Twee Vure - Annetjie van Tonder
  • Sprokie Vir 'n Bosnimf - Vera Wolmarans
  • 'n Ongewone Meisie - Marijke Greeff
  • Serenade - Helena Hugo
  • Lize Se Wilddief - Ann Hite Kemp
  • Man Van Min Woorde - Marile Cloete
  • Sjef Van Haar Hart - Madelein van der Nest
  • Raaiselpad Na Liefde - Elsa Drotsky
Volmaan Oor Die Marico (Afrikaans, Paperback): Herman Charles Bosman Volmaan Oor Die Marico (Afrikaans, Paperback)
Herman Charles Bosman
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) In stock

Die stories in Volmaan oor die Marico is 60 goeie redes waarom Lionel Abrahams vir Herman Charles Bosman ''n Suid-Afrikaanse literÍre genie' genoem het.

Hulle illustreer ook waarom Roy Campbell nŠ die publikasie van Mafeking Road in 1947 gesÍ het dat dit 'die beste stories is wat nog uit Suid-Afrika te voorskyn gekom het'.

Diť stories sal jou laat glimlag, hulle sal in jou diepste wese weerklank vind, en jy sal die romantiek raaksien in wat Bosman self genoem het 'daardie dinge wat die ware stempel van Suid-Afrika dra'.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Illumination
Nthikeng Mohlele Paperback R270 R199 Discovery Miles 1 990
Katelknaap
Leon van Nierop Paperback R220 R173 Discovery Miles 1 730
The Boy Who Could Keep A Swan In His…
John Hunt Paperback  (1)
R318 R226 Discovery Miles 2 260
Why You Were Taken - When Tomorrow…
J.T. Lawrence Paperback  (5)
R248 R198 Discovery Miles 1 980
Toyboy
Leon van Nierop Paperback  (2)
R220 R173 Discovery Miles 1 730
Prooi
Deon Meyer Paperback  (1)
R320 R275 Discovery Miles 2 750
This Mournable Body
Tsitsi Dangarembga Paperback R240 R191 Discovery Miles 1 910
The Accident
Gail Schimmel Paperback R270 R180 Discovery Miles 1 800
After You Died
Melina Lewis Paperback  (7)
R219 Discovery Miles 2 190
The White Room
Craig Higginson Paperback R265 R228 Discovery Miles 2 280

 

Loyalty partners