0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (4)
  • R50 - R100 (87)
  • R100 - R250 (518)
  • R250 - R500 (160)
  • R500+ (5)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults

Goud Kan Nie Roes Nie (Afrikaans, Paperback): Paul-Constant Smit Goud Kan Nie Roes Nie (Afrikaans, Paperback)
Paul-Constant Smit
bundle available
R230 R189 Discovery Miles 1 890 Save R41 (18%) In stock

n Antieke ekspedisie. n Naelbyt-avontuur. n Aangrypende liefde.

Con Slaughter myningenieur, rewolwervegter en avonturier maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as n millennium nadat die koningin van Skeba n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd n koeel in die rug. Hy vind vir n wyle vrede in die arms van sy lorelei, maar Britse en Duitse Militere Intelligensie trek die strop al nouer. Slaughter leef op n mespunt: van n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word.

Paul-Constant Smit se Goud Kan Nie Roes Nie is n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir n vervloe tyd.

Katerina se Mojo (Afrikaans, Paperback): Kristel Loots Katerina se Mojo (Afrikaans, Paperback)
Kristel Loots
bundle available
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) In stock

Katerina het nie net haar mojo verloor nie, sy verseg om saam het haar dokterman Kanada toe te verhuis. Die ommeswaai wat hierdie drastiese besluit in almal se lewe bring, laat haar besef spyt kom te laat.

Liefde is Vuur (Afrikaans, Paperback): Serena Steyn Liefde is Vuur (Afrikaans, Paperback)
Serena Steyn
R240 R189 Discovery Miles 1 890 Save R51 (21%) Shipped within 5 - 13 working days

Serena Steyn se eerste omnibus bederf jou met 'n hertog in 'n magspel, 'n moeilik Fransman en 'n mooi maar onuitstaanbare doktor. Liefde is vuur is 'n samestelling van drie van Serena Steyn se vorige Romanzas: Kameliabruid, Die Fransman en Moetie vir 'n mooi man.

Kameliabruid:

Wanneer dit by sy land kom, praat hertog Maximillian von Flade se verstand. Maar by Adelka lei sy hart hom. Om 'n hawe vir sy hertogdom te bekom wil Max met prinses Elena, troonopvolger van Kamburg, trou. Adelka weet egter haar ou kamermaat het Jozef Rombi lief. En s vir Max. Adelka bly by haar vriendin terwyl die onderhandelings tussen die twee lande aan die gang is. In die proses trap sy op 'n paar tone en die situasie raak gevaarlik. Boonop raak Max se toenaderings meer intens. Sy moet wegkom. Van die politiek, intriges, rugstekery. En van Max. Hy speel 'n magspel. En haar n Elena se gevoelens word misken.

Die Fransman:

Leiandra het nie ng 'n Fransman in haar lewe nodig nie. Chaney het haar hart gebreek en sy maak sy seun alleen groot, dankie. Trouens, die Beaurains weet nie van Hugo nie en mag ook nie. Maar toe Jean-Philippe Beaurain met 'n vreemde tyding sy opwagting maak, slaan haar lewe 'n nuwe rigting in. Nie net herken hy Hugo as 'n Beaurain nie, maar hulle moet opsluit saam Frankryk toe. Juis na waar Canon is, die man wat haar huwelik verwoes het. Sy is een keer deur die Beaurain-familie benadeel, maar nie weer nie. Durf sy haar kind van sy familie ontneem? En wat van haar erflating? En haar hart?

Moetie vir 'n mooi man:

Ilse het bloot die Du Buisson-landgoed besoek om 'n kruietuin te beplan en word toe soos 'n misdadiger gevange gehou. In die mooi maar ondraaglike doktor Gerhard du Buisson se woonstel langs sy laboratorium word sy ingeperk, waar sy per ongeluk beland het. Al wat Ilse raakgesien het, was 'n botteltjie rooi naellak op die lessenaar, en hy glo vas sy het kom spioeneer. Hoe moes sy weet hy's besig met hoogs geheime navorsing? En word boonop deur die polisie n die regering beskerm? Mettertyd besef sy haar treiterende emosies - van magtelose woede en tesinnige respek tot bewondering - is deel van 'n liefdespakket. Een wat sy asseblief tog nie wil h nie ...

Evening Primrose: a heart-wrenching novel for our times (Hardcover): Kopano Matlwa Evening Primrose: a heart-wrenching novel for our times (Hardcover)
Kopano Matlwa 1
bundle available
R301 R237 Discovery Miles 2 370 Save R64 (21%) In stock

A powerful and timely novel from 'South Africa's Chimamanda Ngozi Adichie' (Bookseller) . 'Heart-wrenching' Grazia . With urgency and tenderness Evening Primrose explores issues of race, gender and the medical profession through the eyes of a junior doctor. When Masechaba finally achieves her childhood dream of becoming a doctor, her ambition is tested as she faces the stark reality of South Africa's public healthcare system. As she leaves her deeply religious mother and makes friends with the politically-minded Nyasha, Masechaba's eyes are opened to the rising xenophobic tension that carries echoes of apartheid. Battling her inner demons, she must decide if she should take a stand to help her best friend, even it comes at a high personal cost. 'The best kind of political novel, its turns of emotion are virtuosic. Matlwa's voice is one we need.' Rowan Hisayo Buchanan, author of Harmless Like You 'Slices straight to the heart, deft and clean' Laura Jane Williams, author of Becoming 'A daring and uniquely South African story' Marie Claire, South Africa on Coconut

Sometimes There Is A Void - Memoirs Of An Outsider (Paperback): Zakes Mda Sometimes There Is A Void - Memoirs Of An Outsider (Paperback)
Zakes Mda 1
R260 R205 Discovery Miles 2 050 Save R55 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Who is Zakes Mda really? And how did he achieve recognition in so many creative spheres? Sometimes There Is a Void, a disarmingly candid account of the life of Zakes Mda, provides us with some answers.

In this memoir, Zakes weaves together past and present to give an intensely personal story of his development in life, as an artist, musician, film maker and beekeeper, and the events and people who shaped him. Forced to follow his father into exile in Lesotho at fourteen, Zakes becomes an exponent of fast living, frequenting shebeens to escape the confines of parental discipline. He involves himself in politics during his exile, and we see the ANC and PAC as they grow. We also witness the development of his musical and artistic talents from an early age, a little ahead of his literary gifts. Zakes eventually obtains two master's degrees from Ohio University and a PhD from UCT, and writes his first novel in 1993. Based in Athens, Ohio, he works as a professor of Creative Writing at Ohio University.

His contribution to South Africa's social and cultural advancement remains undiminished, both in his humanitarian efforts and his active involvement in the development of indigenous theatre through his work with local playwrights.

The Woman Of The Stone Sea (Paperback): Meg Vandermerwe The Woman Of The Stone Sea (Paperback)
Meg Vandermerwe
R265 R189 Discovery Miles 1 890 Save R76 (29%) Shipped within 4 - 8 working days

The woman Hendrik finds injured on a deserted beach is unlike anything this West Coast fisherman has ever pulled from the ocean. Where her legs should be, there’s a fishtail. Could this be one of the water maidens his wife Rebekkah spoke about before she walked into the sea, never to be seen again? Or is she the fish woman that the old isiXhosa people in the Transkei call ‘mamlambo’?

As the strange being takes up residence in Hendrik’s home, nothing is as it seems.

Whether he’s dealing with a figment of his grief, or a puzzle that will solve Rebekkah’s disappearance, Hendrik soon realises that the line between the so-called magical and the real is very fine.

Vermis Op Allesverloren (Afrikaans, Paperback): Anchien Troskie Vermis Op Allesverloren (Afrikaans, Paperback)
Anchien Troskie
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) In stock

Toe haar eksentrieke tante Erta verdwyn, kry Melinda n privaatspeurder om te help soek, bekommerd dat Erta dalk in gevaar is. Erta was op die dorp bekend as heks oor haar kruiedoepas en lees van teeblare. Melinda vermoed vuilspel, want die dorpsleiers, veral Oudominee, het Erta verdoem en haar selfs vir die droogte geblammeer. Hulle het haar nooit vergewe omdat sy as armblanke met een van hul goue seuns getrou het en omdat sy haar later op die dorp kom herskep het as kruiedokter en haar bemoei het met die bruin gemeenskap nie.

Face-Off - The Abel Trilogy: Book 3 (Paperback): Chris Karsten Face-Off - The Abel Trilogy: Book 3 (Paperback)
Chris Karsten
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) In stock

Abel finds himself in Bruges, with his friend and mentor Ignaz Bouts. Soon he is on the prowl again for skins with tattoos for his Cosmic Travels, now with Ignaz’s help.

In a Sleep Inn in Bez Valley, Ella Neser finds his tracks. But she also has her hands full with the murder of a corrupt official from Home Affairs, found frozen and naked, with his throat cut. A journalist suspects that he supplied South African documents to Muslim militants and other customers willing to pay.

The final part of the Abel-trilogy which began with The Skin Collector & The Skinner's Revenge.

Skakerings van Geluk (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Skakerings van Geluk (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Haar geluk bestaan uit verskillende skakerings ...

Lea Richter is vasgevang in 'n situasie waaruit sy nie kan kom nie. Haar ma is aan 'n rolstoel vasgekluister, erg depressief en afhanklik van haar. Lea se onblusbare gees hou haar egter staande: met haar kragtige motorfiets gaan sy op lang ritte en saans skryf sy romanses onder 'n skuilnaam om haar balans te probeer hou. Om den brode is sy die prim en proper bibliotekaris van Fynbos. Stef Brits, 'n motorfietsrenjaer en -handelaar, stap met sy groot stewels in haar biblioteek in en kom gooi haar saai bestaan geheel en al skoon omver. Hy is aantreklik en opwindend - die verpersoonliking van die helde wat Lea vir haar romanses skep. Stef het lankal besluit dat hy nooit wil trou nie, maar Lea doen iets aan hom wat hom erg omkrap. Hy is 'n filofobiak, bang vir die liefde, maar het nooit met ware liefde rekening gehou nie.

Die hekelgroep van Skakerings besef dat hulle hul plig teenoor Lea en haar ma versuim het en beraam planne om die twee verliefdes te hulp te snel. Lea se ma onthul egter wat die oorsaak van haar psigosomatiese verlamming is en plaas 'n splinternuwe hindernis op die paartjie se pad na geluk. Kan hulle ook dit oorkom?

Skakerings van geluk is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks. Dit is die derde boek in die Skakerings-reeks, en is voorafgegaan deur Skakerings van hoop en Skakerings van liefde.

Spud ? Exit, Pursued By A Bear (Paperback): John van de Ruit Spud – Exit, Pursued By A Bear (Paperback)
John van de Ruit
R180 R142 Discovery Miles 1 420 Save R38 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

After an unexpected and diabolical farewell breakfast conversation with his father, Spud Milton returns to boarding school for his 1993 Matric year, his last as a schoolboy. Armed with a prefects’ tie and a raging libido, Spud soon discovers that being a large(ish) fish in a small pond has its fair share of challenges.

He finds himself embroiled in fighting for his own room, directing a house play where both lead actors refuse to learn their lines, and assisting in Vern Blackadder’s dramatic return from the dead with nothing more than a drip cord and a pair of oven gloves.

Amidst mounting pressure in the classroom and on the cricket field, Spud prepares to face down the most feared and dreaded challenge of them all – finding a date for the Matric dance.

In this hilarious final instalment of the Spud series John van de Ruit brings to a close his savagely funny blow by blow account of the agonies of growing up. The embarrassments, the thrills, the defeats, and the sheer -absurdity of daily life are wittily recorded in Spud’s unique voice as he prepares to make his own exit, pursued by a bear.

When In Broad Daylight I Open My Eyes (Paperback): Greg Lazarus When In Broad Daylight I Open My Eyes (Paperback)
Greg Lazarus
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) In stock

Whom do you trust when nothing is as it seems?

In the aftermath of her mother's sudden death, psychologist Maria Petros confronts disturbing questions. What is the secret society that her mother frequented? Who is the philosopher Maria meets in a therapy session, and why is he pursuing her with such vigour? As she delves into her mother's strange life, she finds herself seduced... and facing grave danger.

When in Broad Daylight I Open My Eyes is set in a familiar yet sinister Cape Town. It explores, in evocative and erotic fashion, the extent to which people prey on one another.

Patagonie (Afrikaans, Paperback): Maya Fowler Patagonie (Afrikaans, Paperback)
Maya Fowler
R220 R173 Discovery Miles 1 730 Save R47 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Die middeljarigedoktor Tertius Pelser is ʼn gefrustreerde Geskiedenis dosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander hand om keer wanneer hy op ’n aand homself oorgee aan drank en by ’n jongstudent, Carina, slaap. ’n Paar dae later is daar foto’s van Tertius en Carina se sekseskapades op sosialemedia.

In ʼn poging om sy sukkelende loopbaan en huwelik te red, gaan konfronteer Tertius vir Carina by haar studentehuis. ʼn Struweling ontstaan en Carina val vanaf die oopplan-dakvertrek na die sitkamer op die grondvloer. Tertius besluit om dadelik land uittevlug. Sonderom enigiets aan sy vrou te verklap, bevind Tertius om binne enkeleure op ʼn vliegtuig na Patagoni in Argentini–op pad om die familielede wat hy daar het, en nog nooit ontmoet het nie, te gaan opspoor.

Weer Eens Lily (Afrikaans, Paperback): Rene van Zyl Weer Eens Lily (Afrikaans, Paperback)
Rene van Zyl
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Lilly maak sedert graad elf besluite met haar kop en ignoreer haar hart heeltemal. Maar blykbaar het haar hart voete van sy eie en loop waar hy wil. Veral agter haar eerste liefde, Migael, en ou herinneringe aan. Hoeveel offer jy in 'n verhouding op? En wanneer word opoffering t groot? Dis die onderliggende tema van Weer eens Lilly. Ren is 'n skrywer wat ernstige kwessie met humor aanspreek. Soos met Opa vir die liefde maak sy nie lig van 'n ernstige saak nie, maar sy word ook nooit swartgallig nie.

Wolf Trap (Paperback): Consuelo Roland Wolf Trap (Paperback)
Consuelo Roland 1
bundle available
R260 R206 Discovery Miles 2 060 Save R54 (21%) In stock

Paola Dante is a driven project manager employed by a large multinational information technology corporation who reads war strategy books for relaxation. In general she prefers computers to people with their random uncontrolled emotions. Long ago she made a decision that matters of the heart were inherently messy and should be kept at arms distance. But her husband had surprised her; she had no resistance against Daniel. Now she sees herself as a survivor who has successfully moved on from the traumatic events and terrible truth surrounding her husbands sudden disappearance years before. But the truth is that ever since the night he walked out on their marriage back to his old ways shes found it hard to get on with normal life.

An unlikely and ill-equipped mother, she stands alone between their adopted daughter Simone and the criminal kingpin who wants the teenage girl for his own ends and has set the savage wolves on her.

To save her daughter - and herself - once and for all, Paola will face her every fear, her every mistake, and the past she thought shed finally processed and left behind.

Hunger Eats A Man (Paperback): Nkosinathi Sithole Hunger Eats A Man (Paperback)
Nkosinathi Sithole
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

When Father Gumede, known as Priest, loses his job as a farmhand, he realises he can't afford to love his neighbour as he does himself. Despondent and enraged, Priest cuts off all ties to the church and politics, determined to make a living - at whatever cost.

It will take a strange story written by his son Sandile - a comical, terrifying and prophetic tale in which the downtrodden rise up to march on the wealth of a neighbouring suburb - to show Priest the hope and humanity inherent in the human spirit.

Beautifully poetic, funny and highly relevant, Nkosinathi Sithole's debut novel highlights the ongoing plight of many rural South Africans and the power of a community working together to bring about change.

Like Family - Domestic Workers In South African History And Literature (Paperback): Ena Jansen Like Family - Domestic Workers In South African History And Literature (Paperback)
Ena Jansen
R420 R309 Discovery Miles 3 090 Save R111 (26%) Pre-order

More than a million black South African women are domestic workers. These nannies, housekeepers and chars continue to occupy a central place in in postapartheid society. But it is an ambivalent position. Precariously situated between urban and rural areas, rich and poor, white and black, these women are at once intimately connected and at a distant remove from the families they serve. ‘Like family’ they may be, but they and their employers know they can never be real family.

Ena Jansen shows that domestic worker relations in South Africa were shaped by the institution of slavery at the Cape. This established social hierarchies and patterns of behaviour and interaction that persist to the present day, and are still evident in the predicament of the black female domestic worker.

To support her argument, Jansen examines the representation of domestic workers in a diverse range of texts in English and Afrikaans. Authors include Andr Brink, JM Coetzee, Imraan Coovadia, Nadine Gordimer, Elsa Joubert, Antjie Krog, Sindiwe Magona, Kopano Matlwa, Es’kia Mphahlele, Sisonke Msimang, Zukiswa Wanner and Zo Wicomb. Later texts by black authors offer wry and subversive insights into the madam/maid nexus, capturing paradoxes relating to shifting power relationships. Like Family is an updated version of the award-winning Soos familie published in 2015 and the highly-acclaimed 2016 Dutch translation, Bijna familie.

The texture of shadows (Paperback): Mandla Langa The texture of shadows (Paperback)
Mandla Langa
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

It is 1989, a high point of hope in South Africa’s political history. The nation is abuzz with rumours of Nelson Mandela’s imminent release, the dismantling of guerrilla camps and the possibility of peace.

A band of exiled People’s Army soldiers returns to South Africa. After years in Angola they think the change they have been fighting for is finally about to become a reality. They have been ordered to carry and deliver a sealed trunk to an unspecified destination. It is a mission that makes them a target as different parties set out to separate the men from the trunk and its mysterious contents, setting the stage for several fierce conflicts.

The Texture of Shadows explores a world of hardened guerrilla fighters, corrupt police officers, ex-political prisoners and the victims of abuse of a system of bannings and beatings. But there are also cracks in this steel-edged world that hope, love and beauty can fill as the reader is swept up in the story of Chaplain Nerissa Rodrigues and her fellow soldiers.

Time Out (Paperback): Marita Van der Vyver Time Out (Paperback)
Marita Van der Vyver
R229 R188 Discovery Miles 1 880 Save R41 (18%) In stock

Time out is an interesting thematic development in the novels of Marita van der Vyver. She had previously investigated the themes of love and being together (eros), and then she worked with the death of a mother-in-the-text. Now she describes the devastating effect of the death of a little daughter on the mother-in-the-text. She delves further into death's reach (thanatos). And though the Hester Human of the title exists in the spell of her child's death the whole time - in a way she is her child too - it is not a sombre title.

Strooisuikerliefde - Lekker Korter Liefdesverhale! (Afrikaans, Paperback): Jacolet van den Berg, Corne La Camera, Rika Cloete,... Strooisuikerliefde - Lekker Korter Liefdesverhale! (Afrikaans, Paperback)
Jacolet van den Berg, Corne La Camera, Rika Cloete, Bernette Bergenthuin, Nadia de Bruin, …
R160 R125 Discovery Miles 1 250 Save R35 (22%) Shipped within 5 - 13 working days

Vars, snaaks, speels - liefdesverhale vir alle generasies. Agt (8) lekkerlees-verhale wat Ma, Ouma, Tannie en Dogter kan deel - sonder om te bloos!

Hierdie omnibus is 'n samestelling van agt RomanzaLiefde-novelles: Soos hout en konfetti, Net in stories, Gelukkige nommer 13, Kersie bo-op, Net drie woorde, Kakie, stewels en liefde, Net ons twee en Om haar pinkie.

Soos hout en konfetti - Jacolet van den Berg

Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir 'n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: Sy mag dalk net sy ondergang beteken.

Net in stories - Rika Cloete

Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Dit is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker, Wynand Raath, se mooi o. Skielik is liefde nie net vir storieboeke bedoel nie, maar ook vir haar.

Gelukkige nommer 13 - Corn La Camera (debuutskrywer)

Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Na twaalf wou Renate 'n ferm streep trek, want die opsies van 'n spiertier tot 'n IT-nerd is maar yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer?

Kersie bo-op - Bernette Bergenthuin

Marcelle se lieflingtante skryf haar in om deel te neem aan die werklikheidsprogram Baas-van-die-plaas. Eers is sy woedend, maar nadat sy Basjan Rademan ontmoet het, moet sy erken dat haar tante dalk van beter weet.

Net drie woorde - Nadia de Bruin (debuutskrywer)

Janne wen rugbykaartjies oor die radio en gaan later die aand van die Springbokspelers in hul losie ontmoet. Haar hart maak wilde draaie toe Arend, een van haar ou skoolvriende onder die groep rugbyspelers is.

Kakie, stewels en liefde - Lizelle von Wielligh (debuutskrywer, het later 'n Romanza gepubliseer)

Craig hou nie van mooi vroue nie, Lauren vertrou nie mans wat van mooi vroue hou nie. Hulle behoort pasmaats te wees, maar onwelkome gevoelens hou hulle uitmekaar. Sal hulle ooit besef dis liefdesvonke, nie irritasie nie?

Net ons twee - Petronel Louw

Een kopverlooroomblik en Rozelle en Francois se verhouding verander vir ewig. Skielik is hy nie meer haar broer se beste vriend en haar 'ander ouboet' nie, maar die man wat die vlinders in haar maag energie gee om amok te maak.

Om haar pinkie - Didi Potgieter

Willem loop draaie om Melissa nadat hulle 'n soen gedeel het, want hy kan homself nie rondom haar vertrou nie. Wat is dit aan di pragtige brunet wat so met hom toor? Waarom kan sy hom moeiteloos om haar pinkie draai?

Strooisuikerliefde is deel van die uitbreiding van die Romanza-handelsmerk. Die novelles het as e-boeke onder die RomanzaLiefde-vaandel verskyn en was nie voorheen gedruk nie.

One Shot (Paperback): Amanda Coetzee One Shot (Paperback)
Amanda Coetzee
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

The enigmatic and darkly compelling Harry O'Connor, better known as Badger, is back in a fourth gripping crime thriller from Amanda Coetzee.

This time the Major Crimes detective must pit his skills and wits and his dedicated team against a deadly sniper whose dark past in Afghanistan and South Africa has come back to haunt the streets of Bedford as they explode in an unprecedented drug war.

The ex-sniper from the British Armed Forces is a suspect in a series of killings and, despite the unusual affinity that Badger feels for the man, he must put aside his own devastating personal loss to track him down - from the rooftops of Bedford to the diamond auctions of the North West province in South Africa - to prevent the body count from climbing any higher.

A Sportful Malice (Paperback): Michiel Heyns A Sportful Malice (Paperback)
Michiel Heyns 1
R220 R180 Discovery Miles 1 800 Save R40 (18%) Shipped within 4 - 8 working days

Award-winning novelist Michiel Heyns is back with a darkly comic tale.

When a young South African literary scholar, Michael Marcussi, is offered, via a Facebook contact, a house in the Tuscan village of Gianocini, he accepts with alacrity: this is just the space and quiet he needs to complete his study of Literary Representations of Tuscany.

But even before he has boarded his plane at Stansted Airport, things start vexing him: an obnoxious old man jumps the boarding queue, and Michael is given the evil eye by a belligerent bovver boy covered in tattoos. Nor is this to be his last meeting with these objectionable characters: they turn up in unexpected places, first in Florence and then in Gianocini itself, with a frequency that cannot be purely coincidental.

In the meantime Michael is pursuing his own extracurricular agenda, through the streets of Florence and the passages of the Uffizi, then through the medieval alleys of Gianocini, only to find himself the object of mysterious designs and the subject of some very disturbing paintings. Add to this the innocent but curious Wouter, the startlingly rude upper-class harridan, Sophronia, the beautiful but supercilious Paolo and a dog called Thanatos: the Tuscan sun never shone on a more bizarre mix.

After the sophisticated comedy of The Typewriter’s Tale and Invisible Furies, and the poignant ironies of Lost Ground, Michiel Heyns here returns to the broader comedy of The Reluctant Passenger, in a scintillating tale of love, revenge and trippa.

Imperfect Solo (Paperback): Steven Boykey Sidley Imperfect Solo (Paperback)
Steven Boykey Sidley
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Meyer is filled with dread. His fading musical aspirations, his tyrannical CEO, his ex-wives, his exiting girlfriend, his ageing father, his beloved and troublesome children and his confused and bewildered life all bear witness to the sky that he is convinced will soon fall on his head.

And then it does.

This is the story of a man adrift in anxiety, ill-fortune and comic mishap, buffeted by the existential and prosaic concerns that modern life in Los Angeles inflicts. Forty years old, caught in the netherworld between the reckless optimism of youth and the resignation of age, Meyer tries to find handrails and ballast. Funny, intellectually probing and poignant, the story follows the flailing and hapless Meyer seeking hope and redemption as his world unravels around him. Surrounded by the absurdity of an ageing America, the affection of flawed but well-meaning friends and family and the randomness of everyday life, Meyer tries gamely to stay afloat.

He must navigate love lost and found and lost, the indignities of ageing, the courage to stand up to assholes and the search for the perfect sax solo. Will Meyer find his grace? Can he, or we, ever?

Altyd en Altyd (Afrikaans, Paperback): Thea Holland Altyd en Altyd (Afrikaans, Paperback)
Thea Holland
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) In stock

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Thea Holland se vorige Romanzas, Doodgewone wonderwerk, ’n Onverstandige vrou en Bruid in blou.

Doodgewone wonderwerk

Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, ’n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is ’n huishoudster nie wat hy nodig het nie ...

’n Onverstandige vrou

Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou h nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar kaartehuis ineen.

Bruid in blou

Sondagoggend gesels Jess met haar vriendinne oor haar wittebrood wat oor twee weke begin. Haar droomtroue is tot in die fynste besonderhede beplan. Maandagmiddag trou sy in ’n blou rok en met die verkeerde man voor die landdros.

Ligaman (Afrikaans, Paperback): Magdaleen Walters Ligaman (Afrikaans, Paperback)
Magdaleen Walters
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Hy speel in sy eie liga ...

Annabeth woon in 'n klein huisie, ry 'n klein oranje karretjie en leer graadeentjies lees en skryf. Sy is egter, na haar mening, so groot soos 'n huis. En haar hart is seer, want haar pa verwyt haar, haar broer baklei met haar, haar ma wil haar gedurig op 'n dieet sit. En geen man vra haar ooit uit nie. Haar skoolhoof, Markus Wienand, het darem 'n sagte plekkie vir haar en help haar graag. En dan is daar die onderhoof in haar moeder-van-die-bruid pakkies wie se hart ook op die spel is.

En toe stap die aantreklike Sybrand met sy Adonis-lyf vol spiere in haar lewe in en hy kondig aan dat hy haar wil help om maer te word. Die arme Annabeth. Soveel manlike prag, maar vir haar is hy nie beskore nie. Annabeth het 'n reis om te voltooi, 'n reis wat haar lewe stroop van appeltert en fudge en konfyttertjies. Wat haar laat oefen tot sy bewe. Wat haar die waarde van aanhou en moedhou leer ken. 'n Reis wat van haar vra om te vergewe en haar bring by die man wat in sy eie liga speel.

Ligaman is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks.

T.O. Honiball Trilogie - Oom Kaspaas; Jakkals En Wolf; Adoons-hulle (Afrikaans, Staple bound): T.O. Honiball T.O. Honiball Trilogie - Oom Kaspaas; Jakkals En Wolf; Adoons-hulle (Afrikaans, Staple bound)
T.O. Honiball
R246 R20 Discovery Miles 200 Save R226 (92%) Shipped within 10 - 15 working days

T.O. Honiball is alombekend vir sy spotprenttekening- en strokieskuns.

Hiervan het dan ook gereeld in koerante verskyn asook in die Landbouweekblad en Die Huisgenoot.

Die karakters van Oom Kaspaas, Adoons-hulle en Jakkals en Wolf is deur hom geskep en alom bekend. Hierdie boekies is 'n stukkie Afrikana wat bewaar moet word.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Prooi
Deon Meyer Paperback  (1)
R320 R275 Discovery Miles 2 750
The Zulus Of New York
Zakes Mda Paperback R230 R159 Discovery Miles 1 590
The White Room
Craig Higginson Paperback R265 R228 Discovery Miles 2 280
Illumination
Nthikeng Mohlele Paperback R270 R199 Discovery Miles 1 990
Kinnes - 'n Novelle
Chase Rhys Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890
Soweto, Under the Apricot Tree
Niq Mhlongo Paperback  (1)
R255 R219 Discovery Miles 2 190
Free Association
Steven Boykey Sidley Paperback  (1)
R260 R224 Discovery Miles 2 240
The Cry Of Winnie Mandela
Njabulo S. Ndebele Paperback R207 R157 Discovery Miles 1 570
An Unquiet Place
Clare Houston Paperback R260 R205 Discovery Miles 2 050
The Boy Who Could Keep A Swan In His…
John Hunt Paperback  (1)
R260 R205 Discovery Miles 2 050

 

Partners