0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (82)
  • R100 - R250 (515)
  • R250 - R500 (143)
  • R500+ (5)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults

Election 2014 - The Campaigns, Results and Future Prospects (Paperback): Collette Schulz-Herzenberg, Roger Southall Election 2014 - The Campaigns, Results and Future Prospects (Paperback)
Collette Schulz-Herzenberg, Roger Southall
R225 R179 Discovery Miles 1 790 Save R46 (20%) In stock

The general elections of 2014 marked the twentieth anniversary of South Africa's democratic journey. They also reflected the tumultuous political events of recent years.

Although the governing ANC won a fifth successive victory, it faced significant challenges at the polls. Julius Malema's Economic Freedom Fighters highlighted the growing threat to the ANC of an emerging class-based politics, while support for the Democratic Alliance continued to expand.

This book analyses the party campaigns and the election results, and asks whether the elections have strengthened the quality of and prospects for democracy in South Africa.

Toskane Roep my Hart (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Toskane Roep my Hart (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

In Toskane ontmoet Daniela die kunstenaar Franco Farini, die kleinseun van ʼn oud-krygsgevangene in Suid-Afrika, wat fresco's teen die mure van haar droomkapel geskilder het. Hy is onweerstaanbaar en gesog, net soos sy voorvader. Is sy bestand teen sy aantrekkingskrag of sal sy soos haar ouma haar hart aan 'n Farini verloor?

'n Huis Vir Ester (Afrikaans, Paperback): Carol Campbell 'n Huis Vir Ester (Afrikaans, Paperback)
Carol Campbell
R190 R150 Discovery Miles 1 500 Save R40 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir ’n huis. In Oudtshoorn se sner≠pende winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk diť keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van ’n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en ’n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.

Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leŽ huise. So sit Ester en Katjie ’n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.

’n Huis vir Ester is ’n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtig≠heid wanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

Lank, Donker en Gevaarlik (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Lank, Donker en Gevaarlik (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

'n Verhouding so kort op die hakke van die verbreking van haar verlowing, is vir Lizma ondenkbaar, maar vertel dit nou vir haar ongehoorsame hart. Dit gaan telkens op loop as Joe Schoeman net naby haar kom.

Madelie se Romanza, Held in n oorpak, was 'n finalis vir 2018 ROSA (Romance Writers Organisation of South Africa) se Imbali-toekenning

Sterlig en Soene (Afrikaans, Paperback): Thea Holland Sterlig en Soene (Afrikaans, Paperback)
Thea Holland
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Antjie is lief vir Tom, maar trou? Nee, dankie. Die huwelik is 'n strik waarin jy trap. Maak sy 'n fout toe sy die troue weer uitstel? Sy het dit immers voorheen al gedoen, toe het Tom haar vergewe.

Joanita Fourie, die Romanza-teksredakteur, sÍ die volgende oor die manuskrip: “Ek nomineer hierdie manuskrip in sy toekomstige boekvorm vir 'n Woordveertjie.”

Skinned (Paperback): Antjie Krog Skinned (Paperback)
Antjie Krog
R170 R134 Discovery Miles 1 340 Save R36 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

One of South Africa's greatest living poets selects from her most recent poems and also from the poems and the themes that best represent her from across her long career.
Part One of "Skinned "contains poems about writing, family and love poems. The poems in second part were chosen from a volume featuring a long epic poem based on the life of Lady Anne Barnard from Scotland, who accompanied her husband to Cape Town and lived in the castle there from 1797 until 1802. This volume was written during the height of apartheid and the poet chose Lady Anne as representative of the colonial vision. Part Three contains extracts from several speakers who lived in the land before the likes of lady Anne arrived. Krog includes here interviews with inhabitants of the stone desert, three re-workings of Bushmen or Xam narratives, as well as a translation of an oral Xhosa praise poem. Part Four represents the political turmoil of South Africa and the divisions within Africa. The poems come from volumes that explored how blacks and whites identifying with the oppressed were removed from official history. The present volume as a whole explores the necessity of "a change of tongue" in order to be.

Now And Forever (Paperback): Sally Seymore Now And Forever (Paperback)
Sally Seymore
R100 R87 Discovery Miles 870 Save R13 (13%) In stock

Their friends predict that they are meant for each other, but Becky and Alex laugh it off. They each have their own issues to deal with.

Becky has started a new life in the Western Cape after a tragedy ripped her life apart. She is desperately looking for happiness and believes she will find it in charming Carlos. On the other hand, Alex is trying to ward off his mother's attempts to set him up with one of the society girls of her choice, until eventually it appears that she is going to succeed.

This romantic novel is filled with the saga of family life and it takes the reader on a journey with Becky and Alex until they find what they are looking for.

The Real - Linked Worlds: Book 2 (Paperback): Masha du Toit The Real - Linked Worlds: Book 2 (Paperback)
Masha du Toit
R165 Discovery Miles 1 650 In stock

The sequel to The Babylon Eye, the SciFi tale featuring cyber-dogs, eco-terrorists and spies in alternate world South Africa.

"Don't trust anyone." The message arrives just as Elke and her cyber-dog Meisje are settling in, content with their new life of patrolling the corridors of The Babylon Eye. It's a warning: Elke is being framed for a crime that bears the death penalty.

Escaping arrest is the least of her troubles. Elke's plans for her own safety are soon derailed by the needs of a lost child and a pack of rogue cyber-dogs.To clear her name and regain her home, Elke must find the sender of the message, the murderer and spy who has betrayed her once before. Her enemy has become her only hope.

*Shortlisted for the 2018 Nommo Awards! *

The Strange - Linked Worlds: Book 3 (Paperback): Masha du Toit The Strange - Linked Worlds: Book 3 (Paperback)
Masha du Toit
R165 Discovery Miles 1 650 In stock

The sequel to The Real, a SciFi tale featuring Cyber-dogs, inter-world slavery, and genetic warfare in alternate-world South Africa.

Constable Elke Veraart and her cyber-dog Meisje are peace keepers, patrolling the Babylon Eye. It’s a good job, but there must be more to life than chasing smugglers and settling domestic disputes! Then three children ask Elke to find their mother, who’s been missing for more than a year. The search attracts the wrong kind of attention. Elke and her young friends are in desperate danger.

Unable to resist the powers that have been unleashed against her, Elke is swept out of the Babylon Eye and into another world. While she struggles to regain her freedom, the children are unprotected. They must face, all alone, a new danger that stalks the corridors of the Babylon Eye.

The Dream House (Paperback): Craig Higginson The Dream House (Paperback)
Craig Higginson
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Dispatched within 4 - 8 working days

A farmhouse is being reproduced a dozen times, with slight variations, throughout a valley. Three small graves have been dug in the front garden, the middle one lying empty. A woman in a wheelchair sorts through boxes while her husband clambers around the old demolished buildings, wondering where the animals have gone. A young woman Ė called Ďthe barren oneí behind her back Ė dreams of love, while an ageing headmaster contemplates the end of his life. At the entrance to the long dirt driveway, a car appears and pauses Ė pointed towards the house like a silver bullet, ticking with heat.

So begins The Dream House, Craig Higginsonís riveting and unforgettable novel set in the Midlands of KwaZulu-Natal. Written with dark wit, a stark poetic style and extraordinary tenderness, this is a story about the state of a nation and a deep meditation on memory, ageing, meaning, family, love and loss.

This updated 2016 edition contains new content, with Craig Higginson exploring the background to The Dream House, his varied experiences in a farmhouse in KwaZulu-Natal and the subsequent and poignant motivations for this moving novel.

Die Mense Langsaan (Afrikaans, Paperback): Elsa Hamersma Die Mense Langsaan (Afrikaans, Paperback)
Elsa Hamersma
R285 R245 Discovery Miles 2 450 Save R40 (14%) In stock

Christine wil van Frikkie, haar man, ontslae raak. Moord maak meer sin as egskeiding, veral nadat hy baie geld op die Lotto wen wat hy nie met haar deel nie. Dan trek daar 'n geskeide man met 'n volwasse dogter langs haar in. Wanneer Frikkie op onverklaarbare wyse by die trap in die huis afval, is die speurders en Christine suspisieus oor haar nuwe buurman. Christine, die ryk weduwee, trou gou weer en trek saam met haar nuwe man na 'n veiligheidslandgoed.

Haar eertydse kollega, Zebith, is haar nuwe buurvrou. Mettertyd kom Christine agter dat die huis waarin sy en haar nuwe man bly 'n bloedige geskiedenis het. Zebith ken die geskiedenis en was betrokke by die inwoners. Sy ly aan postraumatiese stres en wroeg omdat sy skuldig voel oor wat in die huis langs hare gebeur het.

Saam met die skuldgevoel moet sy ook die pyn van haar gebroke hart hanteer. Die twee buurvroue het albei die man saam met wie hulle gewoon het, verloor en albei het skouers geskuur met gewelddadige dood. Daar kan tog nie nog onvoorsiene tragedies vir hulle voorle nie?

Ter Wille van die Liefde (Afrikaans, Paperback): Susan Olivier Ter Wille van die Liefde (Afrikaans, Paperback)
Susan Olivier
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Sy wens sy kon omdraai …

Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die HoŽ Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek ʼn fisioterapeut wat deel is van ʼn span medici en sportkundiges wat met belowende sportsterre werk. Nie alleen het sy die vereiste kwalifikasies nie, maar sy was in eie reg ʼn sportster. Vir jare was sy die junior nasionale vrouetenniskampioen in die land. Dis ook hoekom die Universiteit van KaliforniŽ haar ʼn sportbeurs aangebied het. Helaas het die opkikkerskandaal ʼn einde aan haar sportdrome gebring. Die saak is wel in haar guns geskik, maar teen ʼn duur prys. Haar dryfveer vir groot tennis is weg, en sy gaan lank aan die regskoste afbetaal. Hierdie is die geleentheid waarna sy soek, en sal haar in staat stel om weer in Suid-Afrika 'n nuwe begin te maak.

Maar toe gaan haar tannie Amelia dood, en sy moet terugkeer na haar geboortedorpie in KwaZulu-Natal, Glenville, om toe te sien dat die boedel afgehandel word. Sy ervaar baie konflik want haar eksverloofde, sy vrou en kind bly in die huis langs haar tannie. Anja het hom en die vrou in 'n vurige omhelsing betrap weke voor hulle sou trou, en is toe landuit. En nou gaan sy weer Henk se ouer broer, Riekert moet sien. Die man wat altyd met sy broeiende blik en donker oŽ regdeur haar kon sien ...

My Name Is Nathan Lucius (Paperback): Mark Winkler My Name Is Nathan Lucius (Paperback)
Mark Winkler
R308 R244 Discovery Miles 2 440 Save R64 (21%) Dispatched within 7 - 12 working days

How far would you go for your best friend? If she begged you to, would you kill her?

Nathan Lucius, 31, is an ad salesman at a Cape Town newspaper. Disaffected, hard-drinking and plagued by blackouts, Nathan lives alone and has only one true friend, a woman named Madge. But Madge is dying slowly of cancer, and when she asks Nathan to end her pain, she sets off a shocking string of events.

A modern-day answer to Crime and Punishment, My Name Is Nathan Lucius is a taut and unforgiving exploration of the intersection of violence, trauma, social responsibility, and memory.

Om Jou te Vind (Afrikaans, Paperback): Kristel Loots Om Jou te Vind (Afrikaans, Paperback)
Kristel Loots
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoŽ om haar karakters uit te beeld. Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kristel se vorige liefdesverhale, Liefde op Vergeetbaai, Kiki se kroonprins en Sieraad uit as.

Liefde op Vergeetbaai:

Irmariana koop die kothuis langs Zak de Beer, wat sy privaatheid beskerm en 'n muur tussen hulle wil oprig. Vergeetbaai is afgesonder en hulle loop mekaar (noodwendig) raak. Irmariana het Vergeetbaai toe gekom om weer heel te word en om te werk aan haar jongste kinderboek. Sy durf nie toelaat dat 'n man haar aandag aftrek nie. Selfs al is hy uiters aantreklik en betowerend.

Kiki se kroonprins:

Kiki moet 'n onderhoud voer met 'n skatryk hubare sakeman wat die erfgenaam van Kroukamp Internasionaal is, Olaf Kroukamp. Hulle voer klere en skoonheidsmiddele uit. Hy het ook 'n boek geskryf wat mense aan die praat het en verkoop selfs die filmregte daarvoor. Kiki lÍ hom voor toe hy met sy honde gaan stap. Later pas sy sy herehuis en honde op. Olaf wen 'n literÍre prys en vra Kiki om hom te vergesel. Haar ekskÍrel, Roger sien die insetsel op televisie en spoor haar op. Hy doen alles in sy vermoŽ om Kiki en Olaf se verhouding te laat sneuwel.

Sieraad uit as:

Janette gaan woon 'n week lank in afsondering as proefkonyn vir navorsing oor die rookgewoonte. Kameras volg inwoners se verslawing. Sy sukkel om haar gevoelens vir die ghoeroe, Marnitz Marais te onderdruk. Janette is ook die troostante vir die tydskrif waarvoor sy as joernalis werk. 'n Super Girl sorg vir heelwat intrige en doen alles in haar vermoŽ om Marnitz en Janette se ontluikende verhouding te saboteer...

Uptown Saturday Night, Downtown Sunday Morning (Paperback): Gari M. Joubert Uptown Saturday Night, Downtown Sunday Morning (Paperback)
Gari M. Joubert
R247 Discovery Miles 2 470 In stock

Set in South Africa at the zenith of the mid-1980’s Durban alternative club scene, Uptown Saturday Night, Downtown Sunday Morning re-captures in sensuous detail the technicoloured vibrancy of the city’s counter-culture and its struggle within the oppressive regime of the day.

Charting an erratic course through Durban’s underbelly, the novel’s obtuse sharp-focus lens pulls you into the unhinged psyche of James DuPont and the Durban he inhabits. Acidly honest, it is in turn shockingł poignant and seductive.

An astonishingly unique testament to a lost generation and their city.

Want die Hart Weet (Afrikaans, Paperback): Elsa Winckler Want die Hart Weet (Afrikaans, Paperback)
Elsa Winckler
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Simonť hou daarvan dat dinge presies volgens haar plan verloop en haar aangetrokkenheid tot Wessel Barendse verloop glad nie volgens planne nie. Veral met haar peetma wat probeer Kupido speel. Maar een van Wessel se glimlagte en haar stomme hart val is sy hande. Peetma speel Kupido In Elsa Winckler se jongste reeks is die kinders nie opgewasse teen hul geliefde peetma, Jody, nie. Jody weet instinktief wanneer sy die regte hartsmaat vir een van haar ses peetkinders gevind het. Maar sy weet ook wanneer hulle gereed is vir Liefde met 'n hoofletter. Twee boeke van die Jody-reeks het reeds verskyn: Op die sypaadjie (Desember 2017) en Blameer die skoenlapper (Februarie 2018). My groot liefde verskyn in November 2018 en in 2019 sal 'n verdere twee titels verskyn.

Soos 'n Diep Waterkuil (Afrikaans, Paperback): Peet Venter Soos 'n Diep Waterkuil (Afrikaans, Paperback)
Peet Venter
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Twee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reŽlmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is ’n invloedryke sakeman se vrou. Hy is ’n man met ’n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die ander moordenaar hou van raaiselspeletjies. Hy bel Helberg met die slagoffer se selfoon, vertel hom waar hy haar lyk kan kry en stuur vir hom ’n video van hoe sy vermoor word. Daar is ’n reŽl; net hy mag by die ondersoek betrokke wees, anders ... En sy is die derde slagoffer. Die ander twee is in ’n verlate, skemer plek, in donker water wat nooit son sien nie, by ’n groot swart kruis wat met son kom en gaan. Helberg is geskok toe hy uitvind wat die ryk sakeman se stokperdjie is en wie sy vrou vermoor het. In die makabere klimaks waarop dit uitloop skiet die moordenaar hom. Helberg herwin sy bewussyn in die hospitaal en hoor dat sy vrou vermis word. Toe hy genoegsaam herstel het, soek hy na sy vrou. Hy kry haar in die plek waar die lyke van die twee vroue in die donker waterkuil is. Sy leef nog. Haar ontvoerder is die moordenaar van drie vroue; iemand wat Helberg nooit sou verdink nie.

Ontembare bruid (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Dina Botha Ontembare bruid (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Dina Botha
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) In stock

Vir die pragtige en sprankelende Jacqueline de Peronne is die lewe aan die Kaap ín lied. Nie eens haar gereelde huwelik met haar uiters onaantreklike stiefneef, kaptein don Miguel Cortes, ín groot, vet en onaantreklike slawehandelaar kry haar onder nie. Miguel is vort met sy vrag slawe en Jaqueline hervat haar ongebonde lewe van pret en partytjies. Christoban Hernandez, ín uiters aantreklike reisiger en gas aan haar tante se huis het egter ander idees oor die huwelik. Hoe ín getroude vrou haar behoort te gedra. Hy onderneem om haar vryhede in te perk. In te staan vir haar man. Maar niemand regeer Jacqueline nie. Allermins ín vreemdeling. Sy tart hom. Treiter hom. Maak haar rokke se halslyne nog laer. Jaag sy bloeddruk doelbewus op. Keer op keer beland sy in Christoban se arms, maar swig kan sy nie. Sy is en bly ín getroude vrou. Miguel se terugkeer verander alles. Christoban het ín ou appeltjie met Miguel te skil. Christoban was ín roeier op Miguel se galeiskip en dra die letsels oor sy lyf. Miguel moet sterf. Nie eens Jacqueline kan Christoban keer nie. Maar vir wie se lewe moet sy vrees? Haar man sín of die man wat sy liefhet?

Kantelpunt (Afrikaans, Paperback): Sophia Kapp Kantelpunt (Afrikaans, Paperback)
Sophia Kapp
R340 R264 Discovery Miles 2 640 Save R76 (22%) Dispatched within 5 - 13 working days

ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy ʼn histerektomie, en haar wÍreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar ʼn vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte.

Sy begin haar stem terugeis, soms met verreikende gevolge, soms teen ʼn ontsettende prys. Sy word gedwing om alles wat sy tot dusver as gegewe aanvaar het te ondersoek, en in die proses moet sy nie net die mense naaste aan haar se aandeel in haar stryd erken nie, maar ook haar eie aandadigheid aan haar lot bepaal. Met elke insident, elke veldslag en elke gesprek tree sy verder weg van die geskiedenis en die konvensies wat haar stom gehou het, en kom sy nader aan die vrou wat sy van die begin af veronderstel was om te wees – die een met wie sż in vrede kan saamleef.

“Daar bestaan by my geen twyfel dat Kantelpunt nog meer suksesvol as Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva sal wees nie. Dis die soort verhaal wat elke Afrikaanssprekende behoort te lees – vroue en mans.” – Chanette Paul

Nie vir sensitiewe lesers nie.

Doodsake op Karibib (Afrikaans, Paperback): Isa Konrad Doodsake op Karibib (Afrikaans, Paperback)
Isa Konrad
R285 R245 Discovery Miles 2 450 Save R40 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Inspekteur Conrad Dorfling is terug!

Isa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar ’n lyk is.

Sommer gou-gou ontdek Dorfling twee goed, nee drie:

- Die lyk is oud. Dit gaan moeite kos om uit te vind wat aangaan.

- Alet Gouws is terug in Karibib. Hoekom weet hy nie, maar hy is nie seker dat dit goeie nuus is nie.

- Die hele polisiestasie weet skynbaar van sy en Alet se afskeidsoen …

Conrad weet nie wie se lyk dit is nie, maar hy is dankbaar dat dit ’n geraamte is, ’n doodloopsaak dus. Hy kan nie twee moorde in twee weke onder sy neus laat gebeur nie.

En boonop krap Alet se teenwoordigheid hom om. Hy het regtig gedink daardie soen was vaarwel. Sy is ’n mooi vrou en Con se vorige huwelik het rampspoedige gevolge gehad ...

Alet het per ongeluk ’n getuie in sy vorige moordsaak geword. NamibiŽ is nie haar wÍreld nie, haar lewe en haar man is in Kaapstad.

Hoekom het sy skielik teruggekom Karibib toe? Alet het hom laat glo sy was op pad om van haar man te skei.

Intussen warm sy doodloopsaak op. Binnekort is hulle op soek na ’n tweede lyk, en binne in sy eie lyf bewe die geraamtes in hulle kaste.

Losprys (Afrikaans, Paperback): Martin Steyn Losprys (Afrikaans, Paperback)
Martin Steyn
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die wÍreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is.

“Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sÍ, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.”

Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys. ’n HoŽ-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hÍ. Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primÍre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak – te verbreek – kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister.

Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil?

Martin Steyn het twee keer die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur ontvang.

The Thunder That Roars (Paperback): Imran Garda The Thunder That Roars (Paperback)
Imran Garda
R180 R142 Discovery Miles 1 420 Save R38 (21%) In stock

Yusuf Carrim has made it in New York. His tech-savvy coverage of the Arab Spring saw his journalism career skyrocket. But when his wealthy father asks him to help look for Sam, a missing family friend, he must return to South Africa.

Yusuf ’s search takes him to places he could never have imagined. Enlisting the help of an eccentric professor and Sam’s exotic uncle, Yusuf discovers facts that undermine a lifetime’s assumptions about his own identity – and prompt him to step up the search for Sam before it is too late.

From the suburbs of Johannesburg to the streets of Bulawayo, from Dubai air≠port to an immigrant facility on the Mediterranean island of Lampedusa, Yusuf ’s quest to find Sam turns into an inward journey of his own.

The Thunder That Roars is international journalist Imran Garda’s cosmopolitan, fast-paced debut.

Die Lucky Strike (Afrikaans, Paperback): Steve Hofmeyr Die Lucky Strike (Afrikaans, Paperback)
Steve Hofmeyr
R210 R165 Discovery Miles 1 650 Save R45 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

Jy mag dink jy is klaar met die verlede, maar eintlik is die verlede nooit klaar met jou nie. Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wÍreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op ’n wildsplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militÍre magte. Daar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy was in sy element – die element van vrees.

Maar eers wag sy neef, majoor Darius Keiser, en sy geliefde Tes op hom. Ook sy twee eertydse kamerade in Spesmagte, Gertjan en Carlos. En die lang vrou met ’n donkerbril wat haar Lucky Strikes met soveel toewyding rook ... Dit is ’n diggeweefde web van verraad en misleiding wat hy eiehandig sal moet ontrafel. Sonder genade. Want hy is Die Sluiper en genade is God se domein.

Met Die onaantasbares het Steve Hofmeyr liefhebbers van spanningsromans aan Die Sluiper bekend gestel. In Die Lucky Strike leer ons die gesiglose in sy weerloosheid ken.

Hierdie opvolgroman sal nie teleurstel nie. Weerloosheid het nooit ’n huurkontrak nie. Dit bly altyd persoonlik.

Country of my skull (Paperback): Antjie Krog Country of my skull (Paperback)
Antjie Krog
R280 R220 Discovery Miles 2 200 Save R60 (21%) Dispatched within 4 - 8 working days

ĎThis is Antjie Samuel reporting from Ladybrand Öí For more than two years, Antjie Krog worked in acute engagement with the many voices that arose in and around South Africaís Truth and Reconciliation Commission. From the legislative genesis of the Commission, through the testimonies of victims of abuse and violence, the revelations from apartheidís operatives, the appearance of Winnie Madikizela-Mandela and former president PW Bothaís courthouse press conference, to the Commissionís meeting with the media on Robben Island early in 1998 Ė this award-winning poet leads us on an extraordinary odyssey. Country of My Skull captures the complexity of the Truth Commissionís work in a uniquely personal narrative which is harrowing, illuminating and provocative. Krogís powerful prose lures the reader actively and inventively through a mosaic of insights, impressions and secret themes, taking us beneath the big movements of the Truth Commission Ė and beyond Ö into the very heart of what it means to be a South African today.

Perfek Vir My (Afrikaans, Paperback): Marile Cloete Perfek Vir My (Afrikaans, Paperback)
Marile Cloete
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Dispatched within 5 - 13 working days

Cassie het 'n begeerte om met Francois Durandt te baklei. Sy kan dit nie verstaan nie. Maar vandat sy hom ontmoet het, begin 'n duiweltjie elke keer op haar skouer rondfladder as hy in die omgewing is. Of is dit dalk eerder vlinders? Perfek vir my volg op Reg vir my (September 2018).

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Unpresidented
Paige Nick Paperback  (7)
R220 R175 Discovery Miles 1 750
Dikeledi
Achmat Dangor Paperback R265 R228 Discovery Miles 2 280
The Theory Of Flight
Siphiwe Gloria Ndlovu Paperback R270 R212 Discovery Miles 2 120
This Mournable Body
Tsitsi Dangarembga Paperback R240 R191 Discovery Miles 1 910
New Times
Rehana Rossouw Paperback  (1)
R250 R198 Discovery Miles 1 980
After You Died
Melina Lewis Paperback  (7)
R219 Discovery Miles 2 190
Shame On You
Amy Heydenrych Paperback R270 R221 Discovery Miles 2 210
Illumination
Nthikeng Mohlele Paperback R270 R199 Discovery Miles 1 990
Prooi
Deon Meyer Paperback  (1)
R320 R275 Discovery Miles 2 750
The Ecstasy Of Brush Strokes
Rachel Haze Paperback  (2)
R180 R143 Discovery Miles 1 430

 

Loyalty partners