0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (68)
  • R100 - R250 (631)
  • R250 - R500 (279)
  • R500+ (5)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults

Droomwa (Afrikaans, Paperback): Barrie Hough Droomwa (Afrikaans, Paperback)
Barrie Hough
R153 R132 Discovery Miles 1 320 Save R21 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Sanlam Prize for Youth Literature: silver (1990)
Alba Bouwer Prize (1990)
C.P. Hoogenhout Award (1990)

Paul kan die ontydige dood van sy pa nie verwerk nie en bly droom van hom. Hy maak vriende met die ou skoonmaker by hulle woonstelgebou, maar konflik ontstaan wanneer hy Paul se pa se ou Buick, sy "droomwa", wil koop.

Die naamlose (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Mariel le Roux Die naamlose (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Mariel le Roux
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wenner van die tweede prys in die Sanlam-Tafelberg Romanwedstryd in 2009. n Meesleurende verhaal uit die vyftiger- en sestigerjare, toe die Suid-Afrikaanse platteland nog sy geheime kon bewaar. Carli Botha is amper sewe jaar oud toe haar Italiaansgebore ma sterf tydens die geboorte van haar wanskape boetie. Sy word agtergelaat in die sorg van haar dranksugtige pa, Wilhelm. Dora, wat ook soms in die plaashuis help, kom tot Carli se redding.

Die Mannheim-sage 1: Die Fortuinsoekers (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe): Lerina Erasmus Die Mannheim-sage 1: Die Fortuinsoekers (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Lerina Erasmus
R355 R305 Discovery Miles 3 050 Save R50 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Dis die goudstormloop van die 1880's. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein moet hul familieplaas in die Karoo verlaat en na die Goudstad verhuis. Dis hier, terwyl sy as hul gesin se broodwinner optree, waar sy moet kies tussen Kit Malloy, 'n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van ?Die Mannheim-sage? . . .

Sirkus (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Sirkus (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met n ultimatum. In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld. ?Sirkus? is Venter se vyfde roman haar beste nog.

A Sin Of Omission (Paperback): Marguerite Poland A Sin Of Omission (Paperback)
Marguerite Poland 1
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

In the Eastern Cape, Stephen (Malusi) Mzamane, a young Anglican priest, must journey to his mother’s rural home to inform her of his elder brother’s death.

First educated at the Native College in Grahamstown, Stephen was sent to England in 1869 for training at the Missionary College in Canterbury. But on his return to South Africa, relegated to a dilapidated mission near Fort Beaufort, he had to confront not only the prejudices of a colonial society but the discrimination within the Church itself.

Conflicted between his loyalties to the amaNgqika people, for whom his brother fought, and the colonial cause he as Reverend Mzamane is expected to uphold, Stephen’s journey to his mother’s home proves decisive in resolving the contradictions that tear at his heart.

The shallows (Paperback): Ingrid Winterbach The shallows (Paperback)
Ingrid Winterbach
R335 R288 Discovery Miles 2 880 Save R47 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Painter Nick Steyn moves to Cape Town after separating from his partner. A young boarder moves in and they soon become friends. But one night she does not come home, and his attempts to trace her come to nothing. Could Nicks former friend, Victor Schoeman, the author of the outrageous novel The Shallows, have a hand in them? A fantastical, absurd yet haunting novel by the award-winning novelist Ingrid Winterbach. Translated as always by Michiel Heyns.

Isabella (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Mariel le Roux Isabella (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Mariel le Roux
R335 R288 Discovery Miles 2 880 Save R47 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die harde wereld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Na haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie. Versoening kom op onverwagte wyses, totdat sy haar kopdokter vind: die suidoos langs die branders by Bloubergstrand. ?Isabella ?is n deurdagte verkenning van n ongewone moederskap.

'n Droe wit seisoen (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Andre Brink 'n Droe wit seisoen (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Andre Brink
R335 R288 Discovery Miles 2 880 Save R47 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul ewekniee aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.

Die Tuiskoms Van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback): Zuretha Roos Die Tuiskoms Van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)
Zuretha Roos
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days

N jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in Whitewing Lodge, ’n gastehuis op die rotse naby Visbaai. In die moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Dan verander 'n doodgewone aankondiging oor bykomende gaste vir middagete alles.

Skielik word dit weer nag vir Mina. En vir die mense naaste aan haar.

One Day In Bethlehem (Paperback): Jonny Steinberg One Day In Bethlehem (Paperback)
Jonny Steinberg
R270 R216 Discovery Miles 2 160 Save R54 (20%) Ships in 5 - 10 working days

A single moment can change a life forever… A van full of men armed with AK47s is stopped by two policemen while driving through Bethlehem in the Free State. They open fire on the policemen and, from that moment, their lives are irrevocably changed. So to for Fusi Mofokeng, resident of Bethlehem, who was not at the scene of the crime but was the brother-in-law of one of the perpetrators. He is accused of being an accomplice and tried, sentenced and jailed.

Nineteen years later, in 2011, Fusi is released into a world that has changed beyond recognition, a world in which his mother, father and brother have all died. Throughout his incarceration he fought for his release, appearing before the TRC, and schooling himself in law. Even today, he seeks a presidential pardon.

It is to this life that award-winning author Jonny Steinberg turns his attention in One Day in Bethlehem. In examining the life and struggle of Fusi Mofokeng, Steinberg shines a searing light on the burden of the 'everyman' in his quest for justice. In doing so, he also captures a country as it violently sheds the skin of the past to emerge, blinking, into the modern era.

'n Spook in die Huis - 'n Roman (Afrikaans, Paperback): Francios Loots 'n Spook in die Huis - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)
Francios Loots
R270 R216 Discovery Miles 2 160 Save R54 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Die spook in sy huis kry alleenloper Paul nie verdryf nie, al probeer hy hoe hard om met ingewikkelde resepte sy dae om te bak. Sy lewe verander onomkeerbaar wanneer hy by ’n moord ingesleep word. Nou is sy lewe ook ’n koerantopskrif, nes di wat hy elke nag bekook vir die Shrien Dewanisaak by die nuuskantoor waar hy werk.

Die skaduwreld van sado-masochisme kom tydens die Dewaniondersoek aan die lig: ’n wreld goed bekend aan Div. Fisieke pyn is hoe hy vergeet van sy afgetakelde pa en sy junkie-broer. Wanneer die gedaante van die vermoorde Anni Dewani lewensgroot aan Div verskyn, besef hy dat dt wat by hom spook nie slegs metafories is nie.

Wat jaag ons, en wat maak ons vry? In ’n Spook in die huis, Franois Loots se sewende roman, word die kompleksiteite rondom ontvlugting en verlossing op boeiende en verrassende wyse verken.

Op 'n Dag, 'n Hond (Afrikaans, Paperback): John Miles Op 'n Dag, 'n Hond (Afrikaans, Paperback)
John Miles
R345 R297 Discovery Miles 2 970 Save R48 (14%) Ships in 7 - 11 working days

n Nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Dieselfde temas geld as in sy vroeere werk: n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan & die onontkombaarheid van die dood, deurgaans gekenmerk deur n amper moedswillige humor. Die verhaal begin in n tuinwoonstelletjie waar n oud-onderwyser een aand sit en musiek luister, min wetende dat daar n lewensveranderende insident met n hond op hom wag. n Meesleurende roman, met n merkwaardige insig in die mens se lot.

Die Leliemoordenaar (Afrikaans, Paperback): Lerina Erasmus Die Leliemoordenaar (Afrikaans, Paperback)
Lerina Erasmus 1
R335 R288 Discovery Miles 2 880 Save R47 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter, die spoor van n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd n paar weke na mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van Danny se pa?

Een Nag en 'n Bietjie - Gebaseer op 'n Ware Verhaal (Afrikaans, Paperback): Hester Kruger Een Nag en 'n Bietjie - Gebaseer op 'n Ware Verhaal (Afrikaans, Paperback)
Hester Kruger
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarn. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog oorleef hulle dit. Een nag en ’n bietjie is ’n boek wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in di land: dit laat jou laat jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.

Padmaker (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Christine Barkhuizen le Roux Padmaker (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Christine Barkhuizen le Roux
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

'n Sensitiewe roman oor die afdruk wat een geslag op 'n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, 'n padskraperoperateur, die lewe vir haar uitgel het en waar haar ma se stryd teen armoede begin het. Katrien se reis is meer as 'n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: “Om te weet waarheen jy op pad is, moet 'n mens onthou waar jy vandaan kom.”

Vir die voels (Paperback): Francois Bloemhof Vir die voels (Paperback)
Francois Bloemhof 1
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van die tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seevier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

The Babylon Eye - Linked Worlds: Book 1 (Paperback): Masha du Toit The Babylon Eye - Linked Worlds: Book 1 (Paperback)
Masha du Toit
R165 Discovery Miles 1 650 In stock

Elke Veraart is in prison. She used to be an eco-terrorist, hunting down poachers to protect endangered species. Now she’s facing the grim reality of life behind bars. Just as Elke is about to give up hope she is offered a chance to win back her freedom. All she has to do is find a missing dog.

Meisje is no ordinary dog. She's cybernetically enhanced, a valuable living weapon. She's also lost, hungry, and alone. As Elke closes in on Meisje she finds her admiration for the resourceful cyber-dog growing. And Meisje begins to wonder if she could trust the woman on her trail.

Then Elke discovers that she’s not the only one hunting the cyber-dog, and that her orders have changed. She must do more than find Meisje. She has to kill her.

Zip! (Afrikaans, Paperback): Nataniel Zip! (Afrikaans, Paperback)
Nataniel 1
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Nataniel is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap. 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.

Strafjaart (Afrikaans, Paperback): Theo Kemp Strafjaart (Afrikaans, Paperback)
Theo Kemp
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

’n Foonoproep uit Pollsmoor laat ’n navorser se lewe kantel. S na aan hom was die vrou wat bel dat hy algaande die biblioteek, waar hy die eerste skepe aan die Kaap bestudeer, vir di tronk se waglokaal verruil.

Gou kom hy agter dat di plek is nie altyd so strak soos sy tralies nie: daar is ’n eertydse skipper wat hier vetkoek verkoop; ’n vrouebewaarder met jazz in haar stem; selfs karaoke-aande in die skaduwee van die lemmetjiesdraad.

Dieper en dieper word hy ingetrek by die lewens van diegene wat wag om n- of utgelaat te word. Net toe hy dink hy kan met sekerheid s wie aan watter kant van die ho mure staan, moet hy begryp dat verdriet bodemloos is.

In Theo Kemp se Strafjaart vervloei die strominge van ’n lewe met di van die Suid-Afrikaanse werklikheid, waar hoop en wanhoop ’n maalkolk kan raak.

Getuie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Christine Barkhuizen le Roux Getuie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Christine Barkhuizen le Roux
R270 R232 Discovery Miles 2 320 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, 'n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir 'n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing - en speel hul godsdiens 'n rol? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid.

Maestro - n Roman oor die vormingsjare van Gianlorenzo Bernini (Afrikaans, Paperback): Marie Heese Maestro - n Roman oor die vormingsjare van Gianlorenzo Bernini (Afrikaans, Paperback)
Marie Heese 1
R395 R297 Discovery Miles 2 970 Save R98 (25%) Ships in 7 - 11 working days

Heese neem ons op n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree, op die ouderdom van 41. Ons sien voor ons oe hoe lyk die daaglikse lewe in Rome van die 1600s, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars, en hoe Gianlorenzo algaande sy stem as beeldhouer vind. Maestro is n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie leesbaar en boeiend. En tegelyk n viering van kunstenaarskap en menswees.

Dying To Live (Paperback): Michael Stanley Dying To Live (Paperback)
Michael Stanley
R195 R156 Discovery Miles 1 560 Save R39 (20%) Ships in 5 - 10 working days

When the body of a Bushman is discovered near the Central Kalahari Game Reserve, the death is written off as an accident. But all is not as it seems.

An autopsy reveals that, although he’s clearly very old, his internal organs are puzzlingly young. What’s more, an old bullet is lodged in one of his muscles … but where is the entry wound? When the body is stolen from the morgue and a local witch doctor is reported missing, Detective ‘Kubu’ Bengu gets involved. But did the witch doctor take the body to use as part of a ritual? Or was it the American anthropologist who’d befriended the old Bushman? As Kubu and his brilliant young colleague, Detective Samantha Khama, follow the twisting trail through a confusion of rhino-horn smugglers, foreign gangsters and drugs manufacturers, the wider and more dangerous the case seems to grow.

A fresh, new slice of ‘Sunshine Noir’, Dying to Live is a classic tale of greed, corruption and ruthless thuggery, set in one of the world’s most beautiful landscapes, and featuring one of crime fiction’s most endearing and humane heroes.

Hy kom met die Skoenlappers (Afrikaans, Paperback): Valda Jansen Hy kom met die Skoenlappers (Afrikaans, Paperback)
Valda Jansen
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hoe kyk ’n mens terug na jou lewe en wens jy het ‘n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As?

In di diep ontroerende novelle toor die skrywer soos ’n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is ’n liefdesroman, ’n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel ’n mens rond soos die see.

Nou is dit te laat. Vir altyd te laat.

Dis koue kos, skat (Film uitgawe) (Afrikaans, Paperback, Film Uitgawe): Marita Van Der Vyver Dis koue kos, skat (Film uitgawe) (Afrikaans, Paperback, Film Uitgawe)
Marita Van Der Vyver
R335 R288 Discovery Miles 2 880 Save R47 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens 'n eier kan kook nie. Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe en e-posse. So ontvou die verhaal van 'n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar 'n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry.

Abel 2: Abel se Lot (Afrikaans, Paperback): Chris Karsten Abel 2: Abel se Lot (Afrikaans, Paperback)
Chris Karsten
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Women Out Of Water - Short Stories
Sally Cranswick Paperback R229 Discovery Miles 2 290
Being Dianne
Qarnita Loxton Paperback R295 R225 Discovery Miles 2 250
The Distance
Ivan Vladislavic Paperback R290 R232 Discovery Miles 2 320
They Got To You Too
Futhi Ntshingila Paperback R290 R215 Discovery Miles 2 150
Those Who Live In Cages
Terry-Ann Adams Paperback  (1)
R195 R168 Discovery Miles 1 680
Death On The Limpopo
Sally Andrew Paperback  (2)
R290 R232 Discovery Miles 2 320
Donkerdrif
Deon Meyer Paperback  (3)
R320 R240 Discovery Miles 2 400
Die Seepunt-Insident
Gerhard Greyvensteyn Paperback R290 R215 Discovery Miles 2 150
Unbecoming
Joanne Fedler Paperback R290 R232 Discovery Miles 2 320
Blood Stone
Irna van Zyl Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290

 

Partners