0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R100 - R250 (11)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Promotion > NB Publishers > Fiction

As Die Cape Flats Kon Praat - Green Eyes En Ander Stories (Afrikaans, Paperback): Brian Fredericks As Die Cape Flats Kon Praat - Green Eyes En Ander Stories (Afrikaans, Paperback)
Brian Fredericks
R245 R211 Discovery Miles 2 110 Save R34 (14%) In stock

Brian Fredericks,’n aangrypende nuwe stem, skryfmet nege kortverhale ’n wreld oop in die Cape Flats.

Hy werp lig op ’n komplekse wreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wreld om jou en in jou.

Met di bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.

Sex, Lies Declassified (Paperback): Eva Mazza Sex, Lies Declassified (Paperback)
Eva Mazza 1
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In 2019, Eva Mazza's Sex, Lies & Stellenbosch took the SA publishing world by storm. The sizzling novel, centred around the seemingly upstanding lives of Stellenbosch's elite, has remained in the Top 100 since publication. Now the much anticipated sequel will whet the appetites of thousands of readers obsessed with what happens next in the steamy lives of the winelands aristocracy.

At the end the first book, Jen, the main protagonist, receives a mysterious WhatsApp, which set book two in motion. The sequel masterfully tracks the next stage of the lives of the characters readers got to love and hate.

There is Jen's ex-husband, John, bent on a path of self-destruction; her ex-best friend, Frankie, who betrayed Jen in more ways than one; and the sultry Patty, who works at the Cape Town sex club secretly attended by the small town's elite, who now finds herself in New York. Is Lee still alive? And who is Captain Stranger?

Into The Sun (Paperback): M. Takalani Into The Sun (Paperback)
M. Takalani
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In a village in Venda, Thandeka has a chance encounter with a business tycoon that offers her the words of comfort she has been longing to hear. They don’t exchange names but she is shocked to learn from a friend that he is a serial womaniser. Gundo is delighted when the beautiful woman he met in Venda shows up as a cleaner at his company in Johannesburg. He would love to get to know Thandeka better. He doesn’t realise that she has been misinformed about his identity and his intentions . . .

Hard Rain (Paperback): Irma Venter Hard Rain (Paperback)
Irma Venter; Translated by Elsa Silke
R290 R249 Discovery Miles 2 490 Save R41 (14%) In stock

Journalist Alex Derksen’s new assignment in Tanzania should be easy, but he soon finds himself on the wrong side of the news.

It starts when he meets Ranna, a beautiful photographer with something to hide. When an IT billionaire washes up onshore after seasonal flooding, he finds himself at the center of an investigation.

Should he listen to his heart and help Ranna hide the bloody trail leading to her?

Being Kari - A Novel (Paperback): Qarnita Loxton Being Kari - A Novel (Paperback)
Qarnita Loxton
R290 R249 Discovery Miles 2 490 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 working days

For Kari du Toit, Valentine's Day will never be the same again.

When the love of her life reveals he's been unfaithful to her, life, romance, and everything in-between come crashing down. Suddenly it seems as if her previous life – one far removed from Bloubergstrand's sandy beaches – is slowly catching up with her. But then after ten years of silence, Kari receives a call from her estranged brother.

At the foot of Devil’s Peak, where neighbourly salaams and burkas are as ordinary as yellow polka-dot bikinis in Blouberg, she once again becomes Karima Essop, daughter of Amina and Farouk Essop. Daughter, sister, deserter.

For Kari, sometimes finding love means going back to where you came from

Op Soek Na Tretchikoff (Afrikaans, Paperback): Anita du Preez Op Soek Na Tretchikoff (Afrikaans, Paperback)
Anita du Preez
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) In stock

Lily, pas geskei en nie meer ’n skilder nie, het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is ’n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon s nie.Dan ontmoet sy haar Russiese buurman. Voor jy “Tretchi” kan s, sit sy met ’n kosbare vrag op ’n vlug Kazakstan toe. Sy kry g’n enkele Tretchikoff daar nie, net ’n verwarrende soen. Terug in Vishoek begin sy weer skilder, want mre kom dalk te laat.

Hans Gee Herklaas Horings (Afrikaans, Paperback): Rudie van Rensburg Hans Gee Herklaas Horings (Afrikaans, Paperback)
Rudie van Rensburg
R230 R175 Discovery Miles 1 750 Save R55 (24%) In stock

Hans van Kraaienburg, verlosser van die inwoners van Huis Madeliefie (2017 se Hans steek die Rubicon oor), is p van al hul klagtes. Noudat hul drakoniese matrone iets van die verlede is, is daar steeds etlike klein probleempies wat Hans as beheerraadslid moet oplos – en dt met gans te min geld in die kietie. Wanneer sy vriend Vasie hom dus nooi vir ’n vakansietjie op Hermanus, as huisgaste van di se neef Herklaas, is Hans maar te gretig om sy safaripakke te pak.

Op Hermanus gekom, vind die twee dat Herklaas in die sop is: sy blyplek staan net mooi op die plek wat die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, geoogmerk het vir sy enorme nuwe hotel – maar Herklaas wil ni verkoop nie. Wanneer Grond en sy kriminele handlangers hardhandig raak, tree Hans tot die stryd toe – Herklaas moet ’n stel horings kry, en vir Grond trompop loop!

Hans steek die Rubicon oor was ’n topverkoper, veral na voorlesing op RSG. Hans se tweede avontuur gaan lesers net so laat kraai van die lag.

The Fall (Paperback): Jen Thorpe The Fall (Paperback)
Jen Thorpe
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) In stock

When Thuli reveals her secret - that she can see up to seven days into the future - to seasoned local journalist Helen, the latter is highly sceptical of the student's claims. But as Thuli truly believes that #FeesMustFall protest leader, Hector, will be assassinated by a sinister force, Helen starts to look into the matter.

And what she finds is some very odd behaviour by the police sent to “keep the peace” on campus. Police sent by Non, South Africa's President and Most Impressive Leader, who wants no trouble from pesky students while she plans the launch of her zoo of creatures with extraordinary abilities.

One thing is certain: If what Thuli has seen is true, they have only seven days to change the future …

Mermaid Fillet - A Noir Crime Novel (Paperback): Mia Arderne Mermaid Fillet - A Noir Crime Novel (Paperback)
Mia Arderne 1
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

The only human ever born wearing Jordans receives a DM on Twitter after a gang-related hit. The mission: Find the Tamagotchi, or else! This is the story of a banggat, a main ou, a genuine ou, a malnaai and a Twitter user. A story where dark and fantastical experiences are intricately woven to tell the tale of a network of wannabe gangsters, a wife fanning herself with her husband’s money in the Northern Suburbs and a sturvy twenty-nine-year-old living in Woodstock.

‘Baby, did you just say emotional labour like seven times?’
‘Ja, why?’
‘You just sound so woke right now.’
‘What the fuck is woke?’

In this Cape Town, there’s a Goddess who casts raging red storms when female bodies are abused. It’s a place where women try to redefine their space in society and highly coveted mermaid tails are traded for R 4 000/kg. Mermaid Fillet is a noir crime novel about violence, feminism and how you dala what you must.

Merk (Afrikaans, Paperback): Rudie van Rensburg Merk (Afrikaans, Paperback)
Rudie van Rensburg
R285 R245 Discovery Miles 2 450 Save R40 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kassie het geglo sy speurderdae is getel n die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek – een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk. 'Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of l die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?

Die Versoeking Van Thomas Maas (Afrikaans, Paperback): Chris Karsten Die Versoeking Van Thomas Maas (Afrikaans, Paperback)
Chris Karsten
R300 R225 Discovery Miles 2 250 Save R75 (25%) In stock

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, nou as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, huisvrou en eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om met die bewyse vorendag te kom.

Die roman begin egter by die einde van die verhaal, waar Ella haar finale verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar ons weet nie wie die slagoffer is nie, en nog minder, wie die skurk.

'n Verskeidenheid karakters word betrek in Die versoeking van Thomas Maas, waaronder Thomas, sy vrou, hul tienertweeling, Maas se pa, wat aan dementia ly, en ook die hoof van 'n perdeskool, Amalia Rojas.

'n Verbysterende roman deur een van die mees ervare spanningsromanskrywers in Afrikaans. Karsten dop die genre se rels op sy kop, en kom vorendag met 'n hoogtepunt nie net in sy eie oeuvre nie, maar in die Afrikaanse krimikorpus

Stille Waters (Afrikaans, Paperback): Juanita Aggenbach Stille Waters (Afrikaans, Paperback)
Juanita Aggenbach
R280 R209 Discovery Miles 2 090 Save R71 (25%) In stock

Hanna, ’n suksesvolle personeelagent, lewe teen ’n vinnige pas. Sy bestuur haar eie besigheid, is al jare lank gelukkig getroud met Carl, en is ’n liefdevolle ma wat haar dae rondom haar werk, huishouding en twee kinders beplan.

Wanneer sy een middag n ’n blitsbesoek aan die supermark by die huis opdaag en haar tienerseun, Divan, se lewelose liggaam in die garage ontdek, stort die kaartehuis van haar perfekte lewe ineen. In die dae en maande daarna moet Hanna weer haar kop begin lig. Hoe gaan sy en Carl ooit Divan se selfdood verwerk? En Nadia wat elke dag vra wanneer kom boetie terug? En wat van Divan se vriende op skool? Steek hulle iets weg?

’n Aangrypende roman deur die ervare skrywer Juanita Aggenbach.

Met fyn waarneming en deeglike kennis in die sielkunde slaag Aggenbach daarin om die impak wat die skielike afsterwe van ’n jong seun op sy familie en vriendekring het, met ontroerende deernis uit te beeld.

Stille waters volg op Gister is verby wat in 2017 by H&R verskyn het.

Brutal School Ties - The Parktown Boys Tragedy (Paperback): Sam Cowen Brutal School Ties - The Parktown Boys Tragedy (Paperback)
Sam Cowen
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In September 2018, Collan Rex, former water polo coach at Parktown Boys High, was found guilty of 144 charges of sexual assault and sentenced to 23 years in prison. He had molested and choked a boarding house full of school boys into silence and shame, leaving behind a trail of broken lives.His response in court? It'd been done to him, in the same way, at the same school.

Now the victims, the parents and the abuser tell their stories.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
War Party - How The ANC's Political…
Greg Arde Paperback  (3)
R290 R249 Discovery Miles 2 490
Lansdowne Dearest - My Family's Story Of…
Bronwyn Davids Paperback R280 R241 Discovery Miles 2 410
Death Flight - Apartheid's Secret…
Michael Schmidt Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
Heart Of A Strong Woman - From Daveyton…
Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
My Stryd Met ADHD - Die Onsigbare Oorlog
Hykie Berg Paperback R220 R165 Discovery Miles 1 650
Nipple Caps & G-Strings - A Bare All…
Gigi Paperback R260 R195 Discovery Miles 1 950
The Rise Or Fall Of South Africa
Frans Cronje Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490
Maggie: My Life In The Camp - A Young…
Maggie Jooste Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490
Women In Solitary - Inside The Female…
Shanthini Naidoo Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
Unf*ck Yourself, Unf*ck The World…
Kagiso Msimango Paperback R260 R195 Discovery Miles 1 950

 

Partners