0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (25)
  • R50 - R100 (152)
  • R100 - R250 (974)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,736)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Jy S... God S (Afrikaans, Paperback): Andries Enslin Jy S... God S (Afrikaans, Paperback)
Andries Enslin
R75 Discovery Miles 750 Shipped within 10 - 15 working days

“Ek sukkel om ander om my lief te kry. Ek soek ʼn lewe met meer tyd. Ek wil net opgee ...”

Dit is gedagtes wat elke dag deur jou kop gaan, maar dan s God, “Ek is hier, Ek sal jou nie laat gaan nie. Jy moet die mense om jou liefh net soos vir jouself.”

Jy s ... God s ... bevat 100 dinge wat jy vir jouself s jy nie kan doen nie, waarmee jy sukkel en wat jy wil h, maar waarop God ʼn antwoord het en waarmee hy kan help. Verander jou manier van dink deur di boodskap in jou lewe toe te pas en die issue met God se hulp uit te klaar.

Gelukkig Getroud (Afrikaans, Paperback): Liesel Krause-Wiid Gelukkig Getroud (Afrikaans, Paperback)
Liesel Krause-Wiid
R84 Discovery Miles 840 Shipped within 10 - 15 working days

Wat is die geheim van 'n gelukkige huwelik? Is dit 'n 100 sonsondergange wat julle elke aand geniet? Is dit 'n 1000 verskietende sterre wat jou geluk - wense waar maak? Of is dit bloot die gewone goed - hope geduld, emmers vol pret, en 'n oseaan vol onvoorwaardelike liefde? As dit is wat jy vir jou huwelik begeer, is Gelukkig getroud net die gids vir jou. Dis propvol wenke wat elke situasie, wat in jou huwelik kan opduik, tekkel - van die groot verneuk tot 'n onvervulde sekslewe, tot die kleiner jakkalsies soos te min tyd. Om die waarheid te se, hierdie boek is soos jou sielkundige wat jy met jou kan saamdra! Jy sal 'n antwoord op elkeen van jou vrae kry.

Versamelde Boesmanstories 2 (Afrikaans, Paperback): G.R. von Wielligh Versamelde Boesmanstories 2 (Afrikaans, Paperback)
G.R. von Wielligh; Foreword by Helize Van Vuuren
R177 Discovery Miles 1 770 Shipped within 10 - 15 working days

Versamelde Boesmanstories 2 volg op die gewilde Versamelde Boesmanstories 1 (2009). Hierdie keer word "Deel III: Die Boesman Self, Sy Sedes, Gewoontes En Bekwaamhede" en "Deel IV: Gemengde Vertellings, Mees Van ’n Avontuurlike Aard", in een deel gepubliseer.

Versamelde Boesmanstories 2 gee ’n blik in die lewe en gewoontes van Boesmans, gesien deur die bril van G.R. von Wielligh.

Ons vind uit dat ’n Boesman nie graag aan vreemdelinge uitwys waar watergate in die woestyn is nie en dat hy hom kan vermom soos ’n volstruis om wild te bekruip. Wanneer ’n Boesman in die veld seerkry en hy wil h iemand moet hom sien, gooi hy stof in die lug.

Vroue Van Die Woord (Afrikaans, Paperback): Jannie Pelser Vroue Van Die Woord (Afrikaans, Paperback)
Jannie Pelser
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 geesvervulde dagstukke vir vroue wat ’n verskil wil maak in die wreld.

Wat is kragtiger as die sagtheid van ’n vrou wat

nou net by Jesus se voete gekniel het?

leef in sy alomteenwoordigheid?

op Hom vertrou vir elke bekommernis op haar pad?

weet haar sterkte is in Hom?

onwrikbaar glo elke belofte in die Woord is waar?

Die 366 dagstukke in Vroue van die Woord dek ’n verskeidenheid onderwerpe wat vroue raak, soos perspektief op die toekoms, prioritisering, emosionele genesing, huweliksvreugde, naasteliefde, en vele meer. Dit is geskryf deur 57 vroue wat meer doen as kosblikke pak, inkopies doen en werksverslae skryf – hulle volg in die voetspore van die Meester. Hulle weet die lewe vang vroue soms onkant, maar die Een wat ges het “Volg My” het ook belowe “Ek is met julle tot die einde van die wreld”.

Vroue van die Woord is geesvervulde oordenkings vir vroue wat ’n verskil wil maak in die wreld.

Die Genesing Van Herinneringe (Afrikaans, Paperback): Daniel Veldsman Die Genesing Van Herinneringe (Afrikaans, Paperback)
Daniel Veldsman
R124 Discovery Miles 1 240 Shipped within 10 - 15 working days

Bybelse figure wat moes leer wat geloof as herinnering beteken, word as inspirasie binne die moderne samelewing gebruik. Ook wanopvattings oor genesing deur herinneringe word aan die kaak gestel deur te ondersoek wat herinneringe is. Hierdie insigte word binne die unieke Suid-Afrikaanse konteks gesitueer om die individu, asook die hele gemeenskap, van raad te bedien. In die slothoofstuk word praktiese voorstelle bespreek as riglyne vir diegene wat ander op die pad van die genesing van herinneringe wil help. Wanneer n familielid, vriend, kollega of kennis hulp nodig het, kan hierdie koersaanduidings van groot waarde wees. Ook diegene wat self moet genees van herinneringe word bystand verleen deur professionele aanbevelings.

Custard Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer Custard Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
bundle available
R96 Discovery Miles 960 In stock

Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, 'n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en 'n mooi huis.

Maar eintlik is ha ar lewe besig om uitmekaar te val. Dit maak dat sy haar toevlug neem tot soetgoed en Ingrid Jonker se somber posie. En sy het die verskriklikste vermoede ...

Dan verras Herman haar met 'n reis na haar geboorteland. Dit is 'n reis wat haar eers naak stroop – en dan haar pyn in purpose omskep.

Nou moet sy leer om haar vryheid te aanvaar ...

SUSAN COETZER is bekend as skilder, joernalis en rubrie kskrywer vir Finesse tydskrif. Sy is 'n bekroonde aktrise wat met 'n Artes en drie Vita-toekennings spog. Haar beroep en roeping is as gasvrou van die Blou Hond-restaurant en landwye motiveringspreker . Haar debuutroman, Oros vir die siel, het reeds duisende lewens verander.

Bid Die Woord Vir Jou Man (Afrikaans, Paperback): Liesel Krause-Wiid Bid Die Woord Vir Jou Man (Afrikaans, Paperback)
Liesel Krause-Wiid
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Hoe kan julle steeds in die wolke bly oor jul huwelik as die eise, druk en sleurgang van die lewe julle vasdruk op die aarde? Om brood en botter op die tafel te sit, kan daardie fyn wittebrood laat muf . En tog, 'n gelukkige, vervulde huwelik is juis God se droom vir jou. VRA net daarvoor! Liesel Krause Wiid deel met jou vanuit haar eie huwelik hoe en wat jy vir jou man by elke haakplek en halte op jul pad saam kan bid. Sy raak elke faset van sy manwees en verhouding met jou en jul kinders aan - van glorie en glans tot laagtepunte …Sy werk, ambisie en geldsake. Sy rol as man, pa en leier By elke tema gee Liesel Krause Wiid vir jou verse van krag en hoop uit sy Woord. Gebruik dit, s? dit hardop, sing dit! Sluit sy Beloftes van vernuwing, verdieping en groei in jou huwelik met hierdie sleutels oop. Sy gesondheid en balans. Sy geloof, emosies en ideale. Sy suksesse en mislukkings. Sy verlede en sy toekoms. Sy verhouding met jou en jul sekslewe. Sy op en af dae, selfs depressie. Sy stilstuipe, en obsessie met die selfoon.

Ons Raaiselpad Met Alzheimersiekte - 'n Persoonlike Reis (Afrikaans, Paperback): Elise Nel Ons Raaiselpad Met Alzheimersiekte - 'n Persoonlike Reis (Afrikaans, Paperback)
Elise Nel
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ’n vae vermoede wat skort, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer se siekte. Hy vra haar in ’n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook praktiese raad vir die versorgers van mense met alzheimers en tekens waarna mens moet oplet.

Historiese Grondslae Van Die Suid-Afrikaanse Privaatreg (Afrikaans, Paperback, 2nde Uitgawe): C.G. Van der Merwe, B.C. Stoop,... Historiese Grondslae Van Die Suid-Afrikaanse Privaatreg (Afrikaans, Paperback, 2nde Uitgawe)
C.G. Van der Merwe, B.C. Stoop, Ph.J. Thomas
R800 Discovery Miles 8 000 In stock

Die onlangse bekendstelling van die vier jaarkursus vir die LLB-graad bied studente die geleentheid om 'n aantal fundamentele veranderinge in Suid-Afrikaanse regs onderrig in te voer. Daar word in die eerste studiejaar 'n kursus in die grondslae van ons regstelsel en die ontwikkeling van regsvaardighede aangebied. Romeinse reg vorm die basis en die raamwerk van Suid-Afrikaanse privaatreg.

Jy, Net Beter! - 100 Antwoorde Op Vrae Oor Jouself (Afrikaans, Paperback): Amore Bekker Jy, Net Beter! - 100 Antwoorde Op Vrae Oor Jouself (Afrikaans, Paperback)
Amore Bekker
R84 Discovery Miles 840 Shipped within 10 - 15 working days

Jy, net beter is 'n padkaart vir jou nuwe lewe! Dis propvol nuwe, kreatiewe oplossings vir ou probleme sodat jy weer kan leer wat werklik belangrik is. Jy sal leer jou ingesteldheid is of jou beste vriend of jou grootste vyand, jou grootste bate of jou grootste las. Jy het niemand nodig om jou te motiveer nie - jy kan dit self doen! Hierdie eerlike gids begelei jou aan die hand van 100 stukke om jou eie beste vriendin, berader, leefstyl afrigter en sielkundige te wees. Jy, net beter is die ultimate selfhelpboek wat alles aanspreek wat die geluk uit jou lewe steel. Maar wees gewaarsku: Hierdie boek sal jou lewe verander!

Vir Mans - Oorkom Moderne Lewensuitdagings (Afrikaans, Paperback): Johan Ferreira Vir Mans - Oorkom Moderne Lewensuitdagings (Afrikaans, Paperback)
Johan Ferreira
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Mans leef in ’n wreld waar die rolle van manlikheid so verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat ’n gewone dag aan mans stel kan soms selfs die mees ervare individu laat twyfel aan sy bevoegdhede. Die boek skep ’n bewustheid by mense, en nie net mans nie, van die alledaagse en mees algemene lewensuitdagings waarvoor mans te staan kom, en probeer hulle toerus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te lei. Die boek word verdeel in verhoudings- en lewensfase-uitdagings, verslawing, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.

Koshuis (Afrikaans, Paperback): Erns Grundling Koshuis (Afrikaans, Paperback)
Erns Grundling
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Laat jou terugvoer na die jare van inbly-naweke, studentepret, huis-toe-verlang en troospakkies beskuit onder die enkelbed.

Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling van Elders-faam, bevat heerlike lekkerlees-vertellings, komies, verspot n roerend, oor die koshuislewe – op skool n universiteit, selfs oorsee – deur ’n verskeidenheid bydraers, insluitend reisskrywer Dana Snyman, geliefde Weg!-joernalis en -aanbieder Toast Coetzer, akteur en komediant Schalk Bezuidenhout, Huisgenoot-redakteur Yvonne Beyers, oudredakteur van Die Burger Bun Booyens, bekroonde romansiers Harry Kalmer en Kerneels Breytenbach, skrywers en joernaliste soos Celest Fritze, Theunis Strydom, Leroux Schoeman, Marnus Hattingh en Pieter van Zyl, en vele meer.

Skink ’n koppie koffie, onthou weer die liedjie wat gespeel het toe jy by jou eerste huisdans gesoen is, en laat die jare terugrol!

Wanneer Water Wyn Word (Afrikaans, Paperback): Jacqueline Leuvennink, Vivian Kleynhans Wanneer Water Wyn Word (Afrikaans, Paperback)
Jacqueline Leuvennink, Vivian Kleynhans
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Toe Vivian op 16-jarige ouderdom haar pa in die winkel se deur sien staan met sy hoed in sy hand het sy geweet haar lewe gaan onkeerbaar verander – haar pa het sy werk verloor. Hulle word uit hulle huis op Paternoster gesit. Vivian dink sy is gelukkig toe die veel ouer John by die werk in haar begin belangstel. Hy belowe om vir haar gesin ’n huis op Vredenburg te kry, maar min weet sy die huis het ’n prys. Vivian word vervreem van haar familie en verval in ’n spiraal van mishandeling. Sy laat haar egter nie onderkry nie, en besluit eendag dat sy genoeg gehad het. Sy begin haar lewe van voor af bou. Vivian het ’n kop vir besigheid, en n verskeie poste besluit sy om haar eie wynbesigheid te begin. Nou, jare later, het sy haar eerste oes afgehaal en word die wyn na Wallmart uitgevoer. Vivian se verhaal is een van hoop, passie, deursettingsvermo en die wete dat God daar is, al lyk die omstandighede hoe sleg.

Geloof, Bygeloof En Ander Wensdenkery (Afrikaans, Paperback): George Claassen Geloof, Bygeloof En Ander Wensdenkery (Afrikaans, Paperback)
George Claassen
R215 Discovery Miles 2 150 Shipped within 10 - 15 working days

Waarom glo mense dat die sterre en planete se posisies jou toekoms kan bepaal, of dat gesprekke met dooies moontlik is? Dis die soort vrae wat George Claassen in hierdie boek stel. George Claassen is dosent in wetenskapjoernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch en die skrywer van die By-rubriek "Kwakoskoop" waarin hy vreesloos alle vorme van kwaksalwery onder die soeklig plaas. Hierdie teks bestaan uit vyftig hoofstukke waarin n verskeidenheid onderwerpe aangeroer word, van evolusie en die kartering van die menslike genoom tot supersnaarteorie en sieninge oor die ontstaan van die heelal.

God is Groot (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer God is Groot (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
R90 Discovery Miles 900 Shipped within 10 - 15 working days

52 van Suid-Afrika se bekendste en geliefste geestelike skrywers en gospel sangeresse skryf saam aan hierdie Bybeldagboek vir vroue. Saam skryf hulle oor dinge van die lewe wat net vroue sal verstaan, vir elke vrou se hart. Met bekendes soos Gretha Wiid, Annalise Wiid, Wanda Bam, Freda Francis, Clarice Pieterse en ander is hierdie meer as net ʼn Bybeldagboek, dis ʼn versamelstuk.

Vreeslose Drienie - Die Lewe Van Hendrina Joubert (Afrikaans, Hardcover): Celestine Pretorius Vreeslose Drienie - Die Lewe Van Hendrina Joubert (Afrikaans, Hardcover)
Celestine Pretorius
R253 Discovery Miles 2 530 Shipped within 10 - 15 working days

Hoewel Drienie Joubert geen bang haar op haar kop gehad het nie en met haar selfstandige optrede en gedetermineerde houding gewis haar tyd vooruit was, was sy allermins die kil amasone wat party bronne in die geskiedenis van haar maak. Agter die strak fotos skuil n liefdevolle eggenoot, toegewyde ma, empatieke versorger en vriendin van vele, wat met reg n ereplek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verdien. Vir die kultuurhistorikus dr. Celestine Pretorius is die daaglikse lief en leed van mense in vergange tye n fassinerende studiegebied. Sy is n bekende naam in kultuurhistoriese kringe en n gerekende skrywer van navorsingsartikels, onder meer in Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis. Die lewensverhaal Drienie Joubert (18301916) is nie net 'n boeiende stuk geskiedenis nie, maar ook 'n interessante blik op 'n figuur wat waarskynlik as een van die eerste Boere-feministe beskou kan word.

Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters - Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog (Afrikaans, Paperback): J.C.De Villiers Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters - Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog (Afrikaans, Paperback)
J.C.De Villiers 1
R201 Discovery Miles 2 010 Shipped within 10 - 15 working days

In Dwarstrekkers, dwepers en dokters vertel Kay de Villiers van 'n hele aantal mense wat die verskrikkings en vermaaklikhede van die Boere-oorlog aan eie lyf ervaar het. So is daar die romantiese Russiese dokter wat eers met haar eggenoot rusie maak en dan vermom as man haar lewe waag om hom op die slagvelde van Suid-Afrika te gaan soek. Daar is die onstuitbare mediese student Tewie Wessels wat hom as 'n Engelse adellike voordoen om uit Engeland, waar hy medies studeer, na Suid-Afrika te kom. Daar is die dapper tienermeisie Susie Blignaut wat deur dinamietslagdoppies vermink word. Daar is die Franse kolonel en die flambojante graaf Sternberg, daar is die onkeerbare Mary Kingsley, daar is Robert Montague Poore die soldaat sesse slaan, en soveel ander. Prof. De Villiers slaag uitstekend daarin om die lewens van merkwaardige, minder bekende enkelinge binne die groter geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog te plaas.

Generaal Koos De La Rey - Die Leeu Van Wes-Transvaal (Afrikaans, Paperback, 2nd): Fransjohan Pretorius Generaal Koos De La Rey - Die Leeu Van Wes-Transvaal (Afrikaans, Paperback, 2nd)
Fransjohan Pretorius 1
R120 Discovery Miles 1 200 Shipped within 10 - 15 working days

De la Rey, De la Rey - Generaal Koos de la Rey is weer op almal se lippe. Hierdie veelbesproke held van die Anglo-Boereoorlog geniet saam met Batman en die Ruiter in Swart ikoonstatus onder verskeie generasies. Net soos meer as 'n eeu gelede dien hy as morele leier, 'n sterk figuur waarna mense kan opsien. Maar wie was hy regtig? In Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal leer ken die leser hierdie heldhaftige generaal - nie net as krygsman met briljante taktiek en interessante opvattings oor oorlogvoering en die staat nie, maar ook as mens en gesinsman. Sy verhouding met sy vrou, sy rol as vader, sy uiteindelike tragiese dood en ander persoonlike inligting kom in hierdie pragboek aan bod. Boonop bevat Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal 'n groot aantal skaars foto's wat die leeu van die Wes-Transvaal in die verskeidenheid rolle en kontekste uitbeeld.

Die Bosmans Van Drakenstein - 1705-1842 (Afrikaans, Paperback): Karel Schoeman Die Bosmans Van Drakenstein - 1705-1842 (Afrikaans, Paperback)
Karel Schoeman
R263 Discovery Miles 2 630 Shipped within 10 - 15 working days

In 1707 is die Nederlander Hermanus Bosman as sieketrooster van die gemeente Drakenstein aangestel. Hy is getroud met die dogter van 'n Franse Hugenoot, en oor die volgende honderd jaar het hy en sy afstammelinge prominente inwoners van die distrikte Paarl en Stellenbosch geword.

Die Bosmans van Drakenstein bevat transkripsies van ongeveer 'n honderd briewe, ander persoonlike geskrifte, gedigte en dokumente uit die tydperk 1705–1842 wat met hierdie familie in verband staan, en toon veral hul belangstelling in godsdienstige en kerklike aangeleenthede en hul aktiewe betrokkenheid by die Theronsaak wat die gemeente Drakenstein jare lank verdeel het.

Die transkripsies is geannoteer, en voorsien van uitvoerige inleidings waarin hulle in hul sosiale en historiese konteks geplaas en verdere inligting oor die familie gegee word.

God Se Wil Vir Jou Lewe (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert God Se Wil Vir Jou Lewe (Afrikaans, Paperback)
Stephan Joubert
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) In stock

31 studies om te ontdek hoe om nou al te weet wat God se wil is. Moet ek eers wag tot ek dood is voordat ek God se wil verstaan? So begin Stephan Joubert sy boek God se wil vir jou lewe. Op sy unieke manier doen Stephan Joubert n diepgaande ondersoek na hierdie vraag om vas te stel hoe ons nou al God se wil kan ken. Die boek is verdeel in twee dele: Deel 1 is 9 hoofstukke waarin Stephan onder andere kyk na die misterie van God se wil, Jesus as die gesig van God se wil, reels oor God se wil en vensters op God se wil; Deel 2 is 31 Bybelstudies, vir individue of groepe, wat die verskillende fasette van God se wil bekyk waaronder: Verander God se wil my in n robot?, Mag ek vrae vra oor God se wil? en vele meer. God se wil vir jou lewe wys dat God se wil vir ons duidelik in die Bybel gegee word en dat ons dus nie tot ons dood hoef te wag om dit te verstaan nie. Dit is moontlik om elke dag in blydskap en volkome binne God se wil te leef.

Hoe het die Bybel ontstaan - Ontsluit die waarheid oor die oorsprong en betroubaarheid van God se woord (Afrikaans, Paperback):... Hoe het die Bybel ontstaan - Ontsluit die waarheid oor die oorsprong en betroubaarheid van God se woord (Afrikaans, Paperback)
Timothy Paul Jones
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) In stock

Maklik verstaanbare antwoorde op gewilde vrae oor die Bybel se betroubaarheid en akkuraatheid. Het jy al ooit gewonder wie die boeke in die Bybel geskryf het en hoe hulle saamgestel is? Het iemand al ooit vir jou gese dat sommige boeke uit die Bybel gelaat is of dat jy nie die stories van Jesus in die Evangelies kan vertrou nie? Hoe het die Bybel ontstaan? vertel op fassinerende wyse meer van die bes bewaarde Boek wat die wereld nog ooit gesien het. Dr. Timothy Paul Jones gee maklik verstaanbare antwoorde op gewilde vrae oor die Bybel se betroubaarheid en akkuraatheid. Hoe het die Bybel ontstaan? bevat die volgende: Hoe die Ou Testament en Nuwe Testament ontstaan het; Definisies oor populere terme soos geinspireer en onfeilbaar; Redes hoekom die Nuwe Testamentiese-boeke gekies is; Boeiende verhale oor Polycarpus, Serapion, John Wycliffe, William Tyndale, die King James-weergawe van die Bybel en vele meer!; Fassinerende feite oor die Bybel, soos dat daar meer as 5 700 manuskripte oorleef het van die Nuwe Testament teenoor die 210 eksemplare van Plato.

Elke Dag 'n Vreugdepad (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Elke Dag 'n Vreugdepad (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

52 inspirerende oordenkings vir stilword-tye saam met God.

’n Vrou moet deesdae soveel verskillende rolle gelyktydig vervul dat sy skaars tyd kry vir haar eie behoeftes. Een van haar grootste behoeftes wat dikwels in die slag bly, is haar stiltetyd saam met die Here. Langdurige gebrek aan stilword-tye saam met die Here beroof haar egter van haar lewensvreugde.

Elke dag ’n vreugdepad is ’n Bybelse joernaal vir stilword-tye saam met God. Die 52 stukke uit die pen van Nina Smit begelei vroue om hulle weer opnuut elke dag daarop in te stel om God se stem op elke terrein van hulle lewe te hoor. Die toepassingsvrae aan die einde van elke hoofstuk help vroue om die beginsels in die hoofstuk ’n realiteit te maak in haar lewe.

In Elke dag ’n vreugdepad ontdek vroue opnuut dat as ons tyd maak om God se stem te hoor, ons sal weet wat H wil h ons moet doen. So sal ons leer om weer ons vreugde in Hom te vind.

365 Wyshede Uit Die Pen Van Isak Burger (Afrikaans, Paperback): Isak Burger 365 Wyshede Uit Die Pen Van Isak Burger (Afrikaans, Paperback)
Isak Burger
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Wat help dit om aan te hou glo?

Die dood omring jou van alle kante. Dit lyk of die kerk niks kan regkry in die wreld nie. Gelowiges maak mekaar seer … Is die hemel nie net ’n sprokie nie?

Stop! Bly kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Isak Burger. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens j behoefte. En jy kan sy Bybelkennis wat lig bring en waarhede vol hoop vir jou vriende en familie aangee, wanneer hulle twyfel.

Hierdie aanhalings vertel van Jesus wat jou verlos en jou lewe sin en betekenis gee. Hulle sal jou oortuig dat die dood niks is om te vrees nie. Dat die hemel iets is om na uit te sien. En dat jy op pad soontoe gedra word deur God se liefde.

Praat Here! Ek Luister (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom Praat Here! Ek Luister (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R84 Discovery Miles 840 Shipped within 10 - 15 working days

Wonderwerke gebeur vandag nog – lees dit en glo dit!

“Die hemel is nt hier, by jou. Dit is binne jou aardse ruimte, jy kan dit net nie met jou sintuie waarneem nie. Tussen die hemel en die aarde is daar nie ’n geografiese grens nie, maar ’n dimensionele grens.” – Dr Isak Burger

Soms maak God die grens tussen hemel en aarde oop sodat mense Sy teenwoordigheid met hulle sintuie kan waarneem. In Hemelstories vertel 100 pastore die ware verhale van sulke wonderwerke. Merkwaardige verhale van doodgewone mense oor wondergenesings, bo-aardse beskerming en ontmoetings met engele.

- Jou geloof sal versterk word wanneer jy lees hoe siek persone gesond word – tot hulle dokters se verstomming

- Jou dankbaarheid oor jou eie seninge sal toeneem soos jy lees oor mense wat uitkoms op onverwagse plekke en op die perfekte tyd gekry het

- Jou vertroue dat alles vir jou ten goede meewerk, sal groei, want soveel stories getuig van pyn wat in vreugde verander het.

Hierdie stories uit die hemel is vir jou bedoel.

Elkeen van hierdie verhale wys dat God ongelooflike krag het. Hulle openbaar ook hoe hartstogtelik Hy vir mense – vir jou – omgee. FINESSE tydskrif het die verhale versamel, maar dis uit die hemel vir jou gestuur. Spesiaal om jou te troos, aan te moedig en dalk die rede te wees dat jy jou prioriteite verander. Al sien jy nie nou die hemel in jou aardse swaarkry raak nie, sal jy ’n ontmoeting met die Here van wonderwerke in hierdie boek ervaar.

Sien Die Son in Elke Dag (Afrikaans, Paperback): Christi Panagio Sien Die Son in Elke Dag (Afrikaans, Paperback)
Christi Panagio
R58 Discovery Miles 580 Shipped within 10 - 15 working days

Blindes wat kan sien, dowes wat kan hoor, leeus se bekke wat gesluit word. Dis wonderwerke waarvan ons in die Bybel lees en waarop ons almal hoop. Die lewe voel vir ons so gewoon, so sonder hoop. Ons glo en wil so graag sien. Maar niks gebeur nie. Tot daardie doodgewone dag wat alles verander. In Sien die son in elke dag word Christi Panagio se storie en veertig ware vertel van mense wie se lewens geseen is met 'n wonderwerk. Vir elkeen kon getuig van God se ongelooflike werk in hulle omstandighede en dat die son tog weer vir hulle geskyn het. As jy voel dat die lewe saai geraak het en dat wonderwerke nie, is Sien die son in elke dag beslis die boek vir jou. Uit hierdie verhale leer jy dat wonderwerke steeds gebeur elke dag! Die boek is saamgestel uit Finesse-artikels en sal jou inspireer, opnuut God se krag laat ontdek en ook die wonderwerke in jou lewe laat raaksien. Die boek volg op die treffer, Vind die soet in elke dag, wat onlangs bekend gestel is.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bloedbande - 'n Donker Tuiskoms
Wilhelm Verwoerd Paperback R300 R258 Discovery Miles 2 580
Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in…
Albert Blake Paperback R285 R245 Discovery Miles 2 450
Die Woorde Van Jesus
Paperback R105 Discovery Miles 1 050
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R190 R150 Discovery Miles 1 500
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen?
Jurie van den Heever Paperback  (1)
R225 R56 Discovery Miles 560
Ons Kom Van Vr - Bydraes Oor Bruin…
W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur Paperback  (1)
R239 Discovery Miles 2 390
Dinosourusse, Diamante & Demokrasie - 'n…
Francis Wilson Paperback R180 R142 Discovery Miles 1 420
De Jagers In Die Dorsland
Nicol Stassen Hardcover R450 R416 Discovery Miles 4 160
Die Groot Trek - Verlos Van Britse…
Robin Binckes, Adri Kotze Paperback R355 R281 Discovery Miles 2 810

 

Partners